Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

stel hulle leerstellings voor wat regstreeks geloof in die Skrifte ondermyn. Voorgewende om groot belangstelling te hê in die welsyn van hulle vriende op aarde, verkondig hulle die gevaarlikste dwalings. Die feit dat sommige van die dinge wat hulle sê waar is, en dat hulle soms toekomstige dinge kan voorspel, gee ‘n skyn van betroubaarheid aan hulle verklarings; en hulle valse leerstellings word deur die groot meerderheid aangeneem en geglo net so geredelik asof hulle onder die heiligste waarhede van die Bybel was. Die wet van God word ter syde gestel, die Gees van genade word verag, en die bloed van die verbond as onheilig beskou. Die geeste loën die godheid van Christus, en hulle plaas selfs die Skepper op gelyke voet met hulleself. Onder ‘n nuwe dekmantel gaan die groot rebel steeds voort met sy stryd teen God, wat in die hemel begin het en vir byna sesduisend jaar al op die aarde voortgesit word. {GS 624.2} Vele trag om spiritistiese verskynsels te verklaar deur alles toe te skryf aan bedrog en kunstigheid aan die kant van die medium. Maar hoewel dit waar is dat behendige kunsies afgesmeer is as egte verskynsels, is daar ook merkwaardige openbarings van bonatuurlike krag. Die geheimsinnige geklop waarmee hedendaagse Spiritisme begin het, was nie die gevolg van menslike bedrog of behendigheid nie, maar dit word regstreeks veroorsaak deur bose engele wat op daardie manier een van die suksesvolste sielvernietigende dwalings ingevoer het. Baie sal verstrik word deur die geloof dat Spiritisme blote menslike bedrog is. As hulle te staan kom voor openbarings van dinge wat hulle nie anders as bonatuurlik kan beskou nie, sal hulle bedrieg word, en hulle sal daartoe gebring word om die verskynsels aan te neem as die openbarings van die krag van God. {GS 625.1} Hierdie persone sien die getuienis van die Skrifte oor die hoof aangaande die wonders wat deur Satan en sy werktuie verrig word. Dit was deur sataniese hulp dat die towenaars van Farao die werk van God kon namaak. Paulus verklaar dat daar, voor die wederkoms van Christus, dergelike openbarings van sataniese krag sal wees. Die wederkoms van die Here sal voorafgegaan word deur “die werking van die Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen en met allerhande verleiding van ongeregtigheid.” 2 Thess. 2:9, 10. En die apostel Johannes, in sy beskrywing van die wonderwerkende krag wat in die laaste dae geopenbaar sal word, sê: “Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal op die aarde voor die oë van die mense. En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is . . . te doen.” Openb. 13: 13, 14. Dit is nie bedrog wat hier voorspel word nie. Die mense word bedrieg deur wonderwerke wat Satan se werktuie werklik doen, en nie wat hulle voorgee om te doen nie. {GS 625.2} Die vors van duisternis, wat vir solank reeds die vermoëns van sy meesterverstand gebruik het om te bedrieg, pas sy versoeking behendig aan by alle klasse en toestande. Aan ontwikkelde en verfynde persone stel hy Spiritisme voor in verfynde en intellektuele

aspekte, en op daardie manier vang hy hulle in sy net. Die wysheid wat Spiritisme meedeel, word deur die apostel Jakobus beskryf as die wysheid wat nie “van bo kom nie, maar is aards, natuurlik, duiwels.” Jak. 3: 15. Dit, egter, bedek die bedrieër as dit in sy kraam te pas kom. Hy wat voor Christus in die woestyn van versoeking kon verskyn in die gedaante en heerlikheid van ‘n hemelse seraf, verskyn aan die mens so aantreklik moontlik en as ‘n engel van lig. Hy doen ‘n beroep op die verstand deur hoë en verhewe temas voor te stel; hy bekoor die verbeelding met verruklike tonele; en hy win die liefde deur welsprekende beskrywings van liefde en liefdadigheid. Hy laat die verbeelding van mense op hol gaan deur so ‘n groot hoogmoed in hulle te skep oor hulle eie wysheid dat hulle in hulle harte selfs die ewige God verag. Daardie magtige wese wat die wêreld se Verlosser na ‘n hoë berg kon neem en al die koninkryke van die aarde en hulle heerlikheid voor Hom laat verbygaan het, sal sy versoekings aan mense voorstel op ‘n manier wat die sintuie sal bedrieg van almal wat nie deur goddelike krag beskerm is nie. {GS 627.1} Satan bedrieg mense vandag net soos hy Eva in Eden bedrieg het, deur vleiery, deur ‘n begeerte te skep vir verbode kennis, en die begeerte tot selfverheffing op te wek. Dit was deur self hierdie dinge te koester wat sy val veroorsaak het, en deur hulle trag hy vandag nog om die ondergang van die mense te bewerk. “Julle sal soos God wees deur goed en kwaad te ken” het hy gesê. (Gen. 3:5.) Spiritisme leer “dat die mens ‘n progressiewe wese is; dat dit sy bestemming is om van sy geboorte af aan vordering te maak—selfs deur die ewigheid heen—om soos die godheid te word.” En weer: “Elke verstand sal homself oordeel en niemand anders nie.” “Die oordeel sal regverdig wees, omdat dit die oordeel van self sal wees. . . . Die troon is binne-in julle.” ‘n Spiritis-leraar het gesê, toe sy “geestelike bewussyn” in hom opgewek is, “my medemense almal was halfgode wat nie geval het nie.” ‘n Ander een het gesê, “Enige regverdige en volmaakte wese is Christus.” {GS 627.2} Satan het dus in die plek van die geregtigheid en volmaaktheid van die ewige God, die ware voorwerp van aanbidding; in die plek van die volmaakte geregtigheid van Sy wet, die ware maatstaf van die mens, die sondige, dwalende natuur van die mense self gestel as die enigste voorwerp van aanbidding, die enigste maatstaf van oordeel en van die karakter. Dit is vordering, nie na bo nie, maar na benede. {GS 628.1} Dit is ‘n wet, sowel op intellektuele as geestelike gebied, dat ons deur aanskouing verander word. Die verstand pas hom geleidelik aan by die onderwerpe wat hy bedink; dit neem die dinge op wat dit eer en liefhet. Die mens sal nooit ‘n hoër standaard bereik as die maatstaf van reinheid en goedheid en waarheid wat hy vir homself stel nie. As self sy hoogste ideaal is, sal hy nooit iets hoër bereik as self nie. Hy sal eerder laer en laer sak. Die genade van God alleen het mag om die mens te verhef. Aan homself oorgelaat, sal hy onvermydelik laer sak. {GS 628.2}

stel hulle leerstellings voor wat regstreeks geloof in die Skrifte ondermyn. Voorgewende

om groot belangstelling te hê in die welsyn van hulle vriende op aarde, verkondig hulle

die gevaarlikste dwalings. Die feit dat sommige van die dinge wat hulle sê waar is, en dat

hulle soms toekomstige dinge kan voorspel, gee ‘n skyn van betroubaarheid aan hulle

verklarings; en hulle valse leerstellings word deur die groot meerderheid aangeneem en

geglo net so geredelik asof hulle onder die heiligste waarhede van die Bybel was. Die wet

van God word ter syde gestel, die Gees van genade word verag, en die bloed van die

verbond as onheilig beskou. Die geeste loën die godheid van Christus, en hulle plaas selfs

die Skepper op gelyke voet met hulleself. Onder ‘n nuwe dekmantel gaan die groot rebel

steeds voort met sy stryd teen God, wat in die hemel begin het en vir byna sesduisend jaar

al op die aarde voortgesit word. {GS 624.2}

Vele trag om spiritistiese verskynsels te verklaar deur alles toe te skryf aan bedrog en

kunstigheid aan die kant van die medium. Maar hoewel dit waar is dat behendige kunsies

afgesmeer is as egte verskynsels, is daar ook merkwaardige openbarings van bonatuurlike

krag. Die geheimsinnige geklop waarmee hedendaagse Spiritisme begin het, was nie die

gevolg van menslike bedrog of behendigheid nie, maar dit word regstreeks veroorsaak

deur bose engele wat op daardie manier een van die suksesvolste sielvernietigende

dwalings ingevoer het. Baie sal verstrik word deur die geloof dat Spiritisme blote

menslike bedrog is. As hulle te staan kom voor openbarings van dinge wat hulle nie

anders as bonatuurlik kan beskou nie, sal hulle bedrieg word, en hulle sal daartoe gebring

word om die verskynsels aan te neem as die openbarings van die krag van God. {GS

625.1}

Hierdie persone sien die getuienis van die Skrifte oor die hoof aangaande die wonders

wat deur Satan en sy werktuie verrig word. Dit was deur sataniese hulp dat die towenaars

van Farao die werk van God kon namaak. Paulus verklaar dat daar, voor die wederkoms

van Christus, dergelike openbarings van sataniese krag sal wees. Die wederkoms van die

Here sal voorafgegaan word deur “die werking van die Satan met allerhande kragtige

dade en tekens en wonders van die leuen en met allerhande verleiding van

ongeregtigheid.” 2 Thess. 2:9, 10. En die apostel Johannes, in sy beskrywing van die

wonderwerkende krag wat in die laaste dae geopenbaar sal word, sê: “Hy doen ook groot

tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal op die aarde voor die oë van die

mense. En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is . . . te

doen.” Openb. 13: 13, 14. Dit is nie bedrog wat hier voorspel word nie. Die mense word

bedrieg deur wonderwerke wat Satan se werktuie werklik doen, en nie wat hulle voorgee

om te doen nie. {GS 625.2}

Die vors van duisternis, wat vir solank reeds die vermoëns van sy meesterverstand

gebruik het om te bedrieg, pas sy versoeking behendig aan by alle klasse en toestande.

Aan ontwikkelde en verfynde persone stel hy Spiritisme voor in verfynde en intellektuele

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!