Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
van Satan, wek die bewerkers van die sonde medelyde en bewondering. en op daardie manier lei hulle steeds ander tot rebellie. Dit was so in Kain se tyd, in Noag se tyd, en in die tyd van Abraham en Lot, en ook in ons tyd. Dit sal ‘n daad van genade aan die heelal wees wanneer God uiteindelik die verwerpers van Sy genade vernietig. {GS 615.3} “Die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.” Rom. 6: 23. Terwyl die lewe die erfdeel is van die regverdiges, is die dood die deel van die goddelose. Aan Israel het Moses gesê, “Kyk, ek het jou vandag voorgehou die lewe en die geluk, en die dood en die ongeluk.” Deut. 30: 15. Die dood waarna verwys word in hierdie skrifture is nie die dood wat oor Adam uitgespreek is nie, want die hele mensdom deel in die straf om sy oortreding. Dit is die “tweede dood” wat hier in teenstelling met die ewige lewe genoem word. {GS 615.4} As gevolg van Adam se sonde het die dood deurgedring tot die ganse mensdom. Almal tesame gaan na die graf. En deur die voorsiening van die verlossingsplan sal almal weer uit hulle grafte voortkom. “Daar sal ‘n opstanding wees van die dode, regverdiges sowel as onregverdiges”; “want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewendig gemaak word.” Hand. 24: 15; 1 Kor. 15: 22. Maar daar is ‘n verskil tussen die twee klasse wat sal opstaan. “Daar kom ‘n uur wanneer almal wat in die grafte is, Sy stem sal hoor en sal uitgaan — die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling.” Joh. 5: 28, 29. Diegene wat “waardig geag is” tot die opstanding van die lewe, word genoem “salig en heilig.” “Oor hulle het die tweede dood geen mag nie.” Openb. 20: 6. Maar diegene wat nie deur bekering en geloof sulke vergifnis ontvang het nie, sal die straf op hulle oortreding ontvang—“die loon van die sonde.” Wat tyd en heftigheid betref, sal die straf verskil — dit sal wees “volgens hulle werke,” maar uiteindelik sal dit eindig in die tweede dood. Aangesien dit onmoontlik is vir God om die sondaar in sy sondes te red sonder om in botsing met Sy genade en regverdigheid te kom, ontneem Hy aan die sondaar daardie lewe wat hy deur sy oortredings verbeur het, en wat hy nie waardig is nie. ‘n Geïnspireerde skrywer sê, “Nog ‘n klein rukkie en die goddelose sal daar nie wees nie; ja jy sal ag gee op sy plek, maar hy sal daar nie wees nie.” ‘n Ander een sê, hulle sal word “asof hulle nooit bestaan het nie.” Ps. 37: 10; Obad. 16. Besoedel met hulle sonde, sink hulle weg in die ewige vergetelheid. {GS 616.1} So sal daar ‘n einde gemaak word aan die sonde en aan al die ellende en verwoesting wat dit veroorsaak het. Die psalmis sê “U het die heidene gedreig, die goddelose laat omkom, hulle naam uitgedelg vir ewig en altyd. Die vyande het omgekom — puinhope vir ewig.” Ps. 9:6, 7. In die Openbaring skryf Johannes, waar hy vooruit gesien het na die ewigheid, van ‘n algemene lofsang sonder een enkele wanklank. Hy het gehoor hoedat elke skepsel in hemel en op aarde heerlikheid aan God toegebring het. (Openb. 5: 13.) Dan sal daar nie verlore siele wees om God te laster terwyl hulle in nimmereindigende
pyniging gefolter word; daar sal nie ellendige wesens in die hel wees om hulle angskrete te vermeng met die liedere van die verlostes nie. {GS 616.2} Die leerstelling dat mense hulle bewussyn in die dood behou, berus op die gronddwaling van natuurlike onsterflikheid —‘n leerstelling wat soos die van ewige pyniging regstreeks bots met die Skrifte, met alle rede, en met ons gevoelens van menslikheid. Volgens die algemene geloof, is die verlostes in die hemel bewus van die dinge wat op die aarde plaasvind, veral met wat gebeur met hulle vriende wat hulle agtergelaat het. Maar watter bron van geluk kan dit vir die dode wees om te weet van die moeilikhede van die lewendes, om die sondes te aanskou wat hulle dierbares pleeg, en om te sien hoedat hulle ly, teleurgestel en deur die lewe gekwel word? Hoeveel van die geluk van die hemel kan geniet word deur diegene wat oor hulle vriende op aarde rondswewe? Hoe weersinwekkend is die geloof dat die siel van die onboetvaardiges onmiddellik na die dood in die vlamme van die hel beland! Watter onuitspreeklike verdriet moet diegene verduur waar hulle ‘n dierbare na die graf sien gaan, wat onvoorbereid gesterf het om ‘n ewigheid te begin van ellende en sonde! Vele het kranksinnig geword as gevolg van hierdie vreeslike gedagte. {GS 617.1} Wat sê die Skrifte aangaande hierdie dinge. Dawid verklaar dat die mens nie sy bewussyn in die dood behou nie. “Sy gees gaan uit, hy keer terug na sy aarde toe; op daardie dag is dit met sy planne gedaan.” Ps. 146: 4. Salomo sê dieselfde: “Die lewendes weet dat hulle moet sterwe, maar die dooies weet glad niks nie.” “Hulle liefde sowel as hulle haat, ook hulle ywer, het lankal verdwyn, en hulle het vir ewig geen deel meer aan alles wat gebeur onder die son nie. . . . Daar is geen werk of oorleg of kennis of wysheid in die doderyk waar jy heengaan nie.” Pred. 9: 5, 6, 10. {GS 617.2} Toe Hiskia se lewe met vyftien jaar verleng is in antwoord op sy gebed, het die dankbare koning God geloof vir Sy groot genade. In sy loflied gee hy die rede vir sy vreugde: “Want die doderyk sal U nie loof nie, en die dood U nie prys nie; die wat in die kuil neerdaal sal op U trou nie hoop nie. Die lewen de, die lewende, die sal U loof, soos ek vandag.” Jes. 38: 18, 19. Die teologie oor die algemeen, stel die regverdige dode voor as in die hemel, in geluksaligheid waar hulle God met onsterflike tonge loof; maar Hiskia het nie so ‘n heerlike vooruitsig gehad nie. Die getuienis van die Psalmis stem ooreen met syne: “Want in die dood word aan U nie gedink nie; wie sal U loof in die doderyk?” “Die dode loof die Here nie, ook nie die almal wat na die stilte neerdaal nie.” Ps. 6: 6; 115: 17. {GS 617.3} Op Pinksterdag het Petrus verklaar van die patriarg Dawid “dat hy gesterf het en ook begrawe is, en sy graf is onder ons tot vandag toe.” “Want Dawid het nie in die hemele opgevaar nie.” Hand. 2: 29, 34. Die feit dat Dawid in sy graf sal bly tot die opstanding, bewys dat die regverdiges nie by die dood hemel-toe gaan nie. Dit is alleen deur die
- Page 359 and 360: Die woord van God getuig teen hierd
- Page 361 and 362: kapitaal wat aan hom gegee is, verk
- Page 363 and 364: So lyk die vrugte van Bybelse beker
- Page 365 and 366: Volgens die boeke in die hemel, waa
- Page 367 and 368: naam bely voor My Vader en voor Sy
- Page 369 and 370: opsomming van die karakter begaan H
- Page 371 and 372: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal
- Page 373 and 374: Hoofstuk 29—Waarom is die Sonde T
- Page 375 and 376: hierdie raadgewing, wat geskied het
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 386 and 387: vergoed of Sy guns kan win. Talente
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 402 and 403: Maar Adam het ontdek dat dit nie di
- Page 404 and 405: te hê met hierdie ellendige voorwe
- Page 406 and 407: kon sien, ver verwyderd van alle ve
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
- Page 412 and 413: opstanding, en omdat Christus opges
- Page 414 and 415: Die teorie van die onsterflikheid v
- Page 416 and 417: stel hulle leerstellings voor wat r
- Page 418 and 419: Aan selfverwende, genotsugtige, wel
- Page 420 and 421: maak maar min verskil tussen goed e
- Page 422 and 423: gretige vertroue aanvaar hulle die
- Page 424 and 425: “Daar is baie wat geneig is om en
- Page 426 and 427: ‘n Godsdiens wat uit uiterlike di
- Page 428 and 429: As ons die vasberade wreedheid van
- Page 430 and 431: en geestelik is. Wat hulle begeer i
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
- Page 436 and 437: History,” boek III, eeu elj, deel
- Page 438 and 439: klip. Deur die eienskappe van God v
- Page 440 and 441: teruggedring en die geregtigheid bl
- Page 442 and 443: volke tot oorlog teen mekaar op te
- Page 444 and 445: volksraadsale en geregshowe sal die
- Page 446 and 447: Wanneer God aan mense waarskuwings
- Page 448 and 449: liefde, kinderliefde, huweliksof ma
- Page 450 and 451: daardie waarhede in herinnering bri
- Page 452 and 453: Hoofstuk 38—Die Finale Waarskuwin
- Page 454 and 455: engel se boodskap sal ‘n uitwerki
- Page 456 and 457: In hierdie tyd van vervolging sal d
- Page 458 and 459: Die groot werk van die evangelie sa
van Satan, wek die bewerkers van die sonde medelyde en bewondering. en op daardie

manier lei hulle steeds ander tot rebellie. Dit was so in Kain se tyd, in Noag se tyd, en in

die tyd van Abraham en Lot, en ook in ons tyd. Dit sal ‘n daad van genade aan die heelal

wees wanneer God uiteindelik die verwerpers van Sy genade vernietig. {GS 615.3}

“Die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe

in Christus Jesus, onse Here.” Rom. 6: 23. Terwyl die lewe die erfdeel is van die

regverdiges, is die dood die deel van die goddelose. Aan Israel het Moses gesê, “Kyk, ek

het jou vandag voorgehou die lewe en die geluk, en die dood en die ongeluk.” Deut. 30:

15. Die dood waarna verwys word in hierdie skrifture is nie die dood wat oor Adam

uitgespreek is nie, want die hele mensdom deel in die straf om sy oortreding. Dit is die

“tweede dood” wat hier in teenstelling met die ewige lewe genoem word. {GS 615.4}

As gevolg van Adam se sonde het die dood deurgedring tot die ganse mensdom.

Almal tesame gaan na die graf. En deur die voorsiening van die verlossingsplan sal almal

weer uit hulle grafte voortkom. “Daar sal ‘n opstanding wees van die dode, regverdiges

sowel as onregverdiges”; “want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal

in Christus lewendig gemaak word.” Hand. 24: 15; 1 Kor. 15: 22. Maar daar is ‘n verskil

tussen die twee klasse wat sal opstaan. “Daar kom ‘n uur wanneer almal wat in die grafte

is, Sy stem sal hoor en sal uitgaan — die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die

lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling.” Joh. 5: 28,

29. Diegene wat “waardig geag is” tot die opstanding van die lewe, word genoem “salig

en heilig.” “Oor hulle het die tweede dood geen mag nie.” Openb. 20: 6. Maar diegene

wat nie deur bekering en geloof sulke vergifnis ontvang het nie, sal die straf op hulle

oortreding ontvang—“die loon van die sonde.” Wat tyd en heftigheid betref, sal die straf

verskil — dit sal wees “volgens hulle werke,” maar uiteindelik sal dit eindig in die

tweede dood. Aangesien dit onmoontlik is vir God om die sondaar in sy sondes te red

sonder om in botsing met Sy genade en regverdigheid te kom, ontneem Hy aan die

sondaar daardie lewe wat hy deur sy oortredings verbeur het, en wat hy nie waardig is

nie. ‘n Geïnspireerde skrywer sê, “Nog ‘n klein rukkie en die goddelose sal daar nie wees

nie; ja jy sal ag gee op sy plek, maar hy sal daar nie wees nie.” ‘n Ander een sê, hulle sal

word “asof hulle nooit bestaan het nie.” Ps. 37: 10; Obad. 16. Besoedel met hulle sonde,

sink hulle weg in die ewige vergetelheid. {GS 616.1}

So sal daar ‘n einde gemaak word aan die sonde en aan al die ellende en verwoesting

wat dit veroorsaak het. Die psalmis sê “U het die heidene gedreig, die goddelose laat

omkom, hulle naam uitgedelg vir ewig en altyd. Die vyande het omgekom — puinhope

vir ewig.” Ps. 9:6, 7. In die Openbaring skryf Johannes, waar hy vooruit gesien het na die

ewigheid, van ‘n algemene lofsang sonder een enkele wanklank. Hy het gehoor hoedat

elke skepsel in hemel en op aarde heerlikheid aan God toegebring het. (Openb. 5: 13.)

Dan sal daar nie verlore siele wees om God te laster terwyl hulle in nimmereindigende