Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

meer as enige van Sy navolgers ooit moes ly deur die wreedheid van goddelose mense. Diegene wat marteling en die marteldood moes sterf, het slegs gevolg in die voetstappe van Gods geliefde Seun. {GS 52.1} “Die Here vertraag nie die beloftes” nie. 2 Petrus 3: 9. Hy vergeet of verwaarloos nie Sy kinders nie; maar Hy laat die goddelose toe om hulle ware karakter te openbaar, sodat niemand wat begeer om Sy wil te doen, aangaande hulle bedrieg kan word nie. En dan weer word die regverdiges in die smeltkroes geplaas, sodat hulle gereinig kan word; sodat hulle voorbeeld ander kan oortuig van die werklikheid van geloof en godsvrug; en sodat hulle standvastige lewe die goddelose en ongelowiges mag veroordeel. {GS 52.2} God laat die goddelose toe om voorspoedig te wees en hulle vyandigheid teenoor Hom te openbaar, sodat wanneer hulle beker van ongeregtigheid vol is, almal Sy regverdigheid en genade kan sien in hulle volkome vernietiging. Die dag van Sy wraak nader spoedig, wanneer almal wat Sy wet oortree het en Sy volk verdruk het, regverdige vergelding sal ontvang vir hulle dade, en wanneer elke wrede en onregverdige daad teenoor Gods getroue kinders gestraf sal word asof dit aan Christus Self geskied het. {GS 53.1} Daar is ‘n ander en belangriker vraag wat die aandag van die kerke vandag inbeslag moet neem. Die apostel Paulus sê: “Almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.” 2 Tim. 3: 12. Waarom is dit dan dat dit skyn of vervolging in ‘n groot mate gestaak is? Die enigste rede is dat die kerk gelykvormig geword het aan die wêreld, en daarom geen teenstand uitlok nie. Die godsdiens wat ons vandag sien, is nie daardie reine en heilige soort wat die Christelike geloof gekenmerk het in die dae van Christus en Sy apostels nie. Dit is slegs omdat daar ‘n kompromis aangegaan is met die sonde, omdat die groot waarhede van die woord van God so veronagsaam is, en omdat daar so min ware godsaligheid in die kerk is, dat die Christelike geloof so gewild is by die wêreld. Laat daar ‘n herlewing kom van die geloof en krag van die vroeë kerk, en die gees van vervolging sal weer herleef, en die vure van die brandstapel sal weer opvlam. {GS 53.2}

Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis IN sy tweede brief aan die Thessalonicense het die apostel Paulus die groot afval voorspel wat daar sou kom met die opkoms van die Pousdom. Hy het verklaar dat die dag van Christus nie sou kom aleer die groot afval gekom het nie: “Want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, die teëstander wat hom verhef bo elkeen wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.” 2 Thess. 2: 3, 4. En wat meer is, die apostel het sy broeders gewaarsku: “Die verborgenheid van die ongeregtigheid is al aan die werk.” 2 Thess. 2: 7. Selfs in daardie tyd al, het hy gesien hoedat die dwaalleer die kerk binnesluip wat die weg vir die ontwikkeling van die Pousdom sou berei. {GS 55.1} Trapsgewyse, eers stil en sluipend, en dan openlik, namate dit in krag en beheersing oor die verstand van mense toegeneem het, sou die verborgenheid van ongeregtigheid sy bedrog en godslasterende werk voortsit. Byna ongemerk het heidense gewoontes die Christelike kerk binnegekom. Kompromis en gelykvormigheid aan die wêreld is vir ‘n tyd teengehou deur die vreeslike vervolgings wat die kerk van Paganisme verduur het. Maar namate die vervolging opgehou het, en die Christelike geloof die paleise van konings binnegedring het. het die kerk die nederige eenvoud van Christus en Sy apostels versaak vir die prag en praal van heidense priesters en heersers. In die plek van die dinge wat God beveel het, is menslike teorieë en oorlewerings aangeneem. Die sogenaamde bekering van Konstantyn in die begin van die vierde eeu, het groot blydskap verwek; en die wêreld het, geklee in ‘n vorm van geregtigheid, die kerk binnegestap. Nou het die verdorwenheid vinnig toegeneem. Paganisme, terwyl dit geskyn het of dit oorwin is, het oorwinnaar geword; sy gees het die kerk beheers; sy leerstellings, seremonies, en bygeloof is opgeneem in die geloof en godsdiens van die sogenaamde navolgers van Christus. {GS 55.2} Hierdie kompromis tussen Paganisme en die Christelike geloof het die “mens van sonde” as gevolg gehad, wat volgens die profesie homself as teenstander bokant God sou verhef. Hierdie reusestelsel van valse godsdiens is ‘n meesterstuk van Satan se mag—‘n monument aan sy pogings om self die troon te bestyg om die aarde volgens sy wil te regeer. {GS 56.1} Satan het eentyd probeer om ‘n kompromis met Christus aan te gaan. In die woestyn van versoeking het hy na die Seun van God gekom, en nadat hy al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid aan Hom gewys het, het hy aangebied om alles aan Hom oor te gee as Hy maar net die oppermag van die vors van duisternis sou erken. Christus het die aanmatigende versoeker bestraf en hom gedwing om weg te gaan. Maar waar Satan

Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis

IN sy tweede brief aan die Thessalonicense het die apostel Paulus die groot afval

voorspel wat daar sou kom met die opkoms van die Pousdom. Hy het verklaar dat die dag

van Christus nie sou kom aleer die groot afval gekom het nie: “Want eers moet die afval

kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, die teëstander

wat hom verhef bo elkeen wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat

hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.” 2 Thess. 2: 3, 4. En

wat meer is, die apostel het sy broeders gewaarsku: “Die verborgenheid van die

ongeregtigheid is al aan die werk.” 2 Thess. 2: 7. Selfs in daardie tyd al, het hy gesien

hoedat die dwaalleer die kerk binnesluip wat die weg vir die ontwikkeling van die

Pousdom sou berei. {GS 55.1}

Trapsgewyse, eers stil en sluipend, en dan openlik, namate dit in krag en beheersing

oor die verstand van mense toegeneem het, sou die verborgenheid van ongeregtigheid sy

bedrog en godslasterende werk voortsit. Byna ongemerk het heidense gewoontes die

Christelike kerk binnegekom. Kompromis en gelykvormigheid aan die wêreld is vir ‘n

tyd teengehou deur die vreeslike vervolgings wat die kerk van Paganisme verduur het.

Maar namate die vervolging opgehou het, en die Christelike geloof die paleise van

konings binnegedring het. het die kerk die nederige eenvoud van Christus en Sy apostels

versaak vir die prag en praal van heidense priesters en heersers. In die plek van die dinge

wat God beveel het, is menslike teorieë en oorlewerings aangeneem. Die sogenaamde

bekering van Konstantyn in die begin van die vierde eeu, het groot blydskap verwek; en

die wêreld het, geklee in ‘n vorm van geregtigheid, die kerk binnegestap. Nou het die

verdorwenheid vinnig toegeneem. Paganisme, terwyl dit geskyn het of dit oorwin is, het

oorwinnaar geword; sy gees het die kerk beheers; sy leerstellings, seremonies, en

bygeloof is opgeneem in die geloof en godsdiens van die sogenaamde navolgers van

Christus. {GS 55.2}

Hierdie kompromis tussen Paganisme en die Christelike geloof het die “mens van

sonde” as gevolg gehad, wat volgens die profesie homself as teenstander bokant God sou

verhef. Hierdie reusestelsel van valse godsdiens is ‘n meesterstuk van Satan se mag—‘n

monument aan sy pogings om self die troon te bestyg om die aarde volgens sy wil te

regeer. {GS 56.1}

Satan het eentyd probeer om ‘n kompromis met Christus aan te gaan. In die woestyn

van versoeking het hy na die Seun van God gekom, en nadat hy al die koninkryke van die

wêreld en hulle heerlikheid aan Hom gewys het, het hy aangebied om alles aan Hom oor

te gee as Hy maar net die oppermag van die vors van duisternis sou erken. Christus het

die aanmatigende versoeker bestraf en hom gedwing om weg te gaan. Maar waar Satan

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!