Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

kon sien, ver verwyderd van alle versoekings, verlos van slawerny en gereinig van die besoedeling van sonde, en nadat hy voldoende geheilig en verlig is, is hy toegelaat tot die gemeente van lowende geeste wat opgevaar het. Sy enigste vertroosting was dat sy geliefde seun, verwyderd van sonde en lyding, gegaan het na die plek waar die Heilige Gees sy donker siel sou verlig, en waar aan sy verstand die wysheid van die hemel. asook die soet vreugde van ewige liefde geopenbaar sou word; en so sou hy berei word met ‘n geheiligde natuur om die rus en die geselskap van daardie hemelse erfenis te geniet. {GS 610.1} “Volgens hierdie gedagtes word ons gelei om te glo dat die saligheid van die hemel nie afhanklik is van enigiets wat ons in hierdie lewe kan doen nie; en nie afhanklik is van ‘n teenwoordige hartsverandering of teenwoordige geloof of ‘n teenwoordige belydenis van godsdiens nie.” {GS 610.2} So het hierdie sogenaamde dienskneg van Christus die valsheid herhaal wat deur die slang in Eden gespreek is, “Julle sal gewis nie sterwe nie.” “Julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees.” Hy verklaar dat die vuilste sondaars — moordenaars, diewe, en diegene wat owerspel pleeg — ná die dood berei sal word om die ewige geluksaligheid in te gaan. {GS 610.3} En op watter grond kom hierdie verdraaier van die Skrifte tot sy gevolgtrekkings? Uit een enkele sinnetjie waardeur Dawid uitdrukking gee aan sy onderwerping aan die handelwyse van die Almagtige. Die siel van Dawid “het baie verlang om na Absalom uit te gaan want hy het homself getroos oor Amnon, dat hy dood was.” Die angel van sy droefheid is deur die tyd versag, en sy gedagtes is afgewend van sy gestorwe tot sy lewende seun, wat gevlug het uit vrees van straf op sy misdaad. En dit is die beweerde bewys dat die besope Amnon, skuldig aan bloedskande, onmiddellik ná sy dood gevoer is na die oord van geluksaligheid, om daar gereinig en berei te word vir die gemeenskap van sondelose engele! ‘n Strelende fabel voorwaar, bestem om die vleeslike hart te bevredig! Dit is Satan se eie leerstelling, en dit werk baie goed. Hoef ons dan verbaas te wees, dat goddeloosheid weens sulke leerstellings toeneem? {GS 610.4} Die handelwyse van hierdie een valse leraar kan as voorbeeld geneem word van baie ander. ‘n Paar Skrifwoorde word uit hulle verband geruk om ‘n stelling te bewys — woorde, wat as hulle in hulle verband geneem is, dikwels net die teenoorgestelde bewys; sulke onsamehangende Skrifgedeeltes word verdraai om leerstellings te bewys wat absoluut geen fondament in die woord van God het nie. Die bewys wat aangevoer is dat die besope Amnon in die hemel is, is glad geen bewys nie, maar blote veronderstelling, wat regstreeks geloënstraf word deur die duidelike en positiewe verklarings van die Skrifte dat geen dronkaard die koninkryk van God sal beërwe nie. (1 Kor. 6: 10.) Dit is op hierdie manier dat twyfelaars, en ongelowiges die waarheid in ‘n leuen verdraai.

Menigtes is verlei deur hulle drogredes, en aan die slaap gesus in die wieg van vleeslike veiligheid. {GS 611.1} As dit waar is dat die siele van alle mense onmiddellik ná die dood na die hemel gaan, behoort ons die dood te begeer liewer as die lewe. Vele is deur hierdie leerstelling beweeg om die hand aan hulle eie lewe te slaan. Wanneer hulle oorweldig word deur ‘n moeilikheid of teleurstelling, is dit vir hulle glad nie so swaar om die draadjie van die lewe te knip en weg te sweef na die geluksaligheid van die ewige wêreld nie. {GS 611.2} In Sy woord het God onweerlegbare bewys gegee dat Hy die oortreders van Sy wet sal straf. Diegene wat hulle daarmee gerusstel dat Hy te genadig is om die sondaar te straf, hoef maar net na die kruis van Golgota te kyk. Die dood van die vlekkelose Seun van God getuig dat die “loon van die sonde die dood is,” en dat elke oortreding van Gods wet gestraf sal word. Christus, die sondelose, het sonde geword vir die mens. Hy moes die straf op oortreding dra, die verberging van Sy Vader se aangesig verduur, totdat Sy hart gebreek en Sy lewe uitgepers is. Hierdie opoffering is gemaak sodat sondaars verlos kon word. Op geen ander manier kon die mens verlos word van die straf op die sonde nie. En elke siel wat weier om ‘n deelgenoot te word van die versoening wat teen sulke ontsettende koste verkry is, sal self in eie persoon die straf moet betaal op sy oortreding. {GS 611.3} Laat ons nou nagaan wat die Bybel leer aangaande die goddelose en die onboetvaardiges wat die Universaliste wil hemel-toe stuur as heilige, gelukkige engele. “Aan die dorstiges sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.” Openb. 21: 6, 7. Hierdie belofte is gegee alleen aan die dorstiges — alleen aan diegene wat behoefte voel aan die water van die lewe, en wat gewillig is om alles daarvoor op te gee, sal dit gegee word. “Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom ‘n God wees, en hy sal vir My ‘n seun wees.” Hier ook, word die voorwaardes duidelik gestel. Om alle dinge te kan beërwe, moet ons die sonde weerstaan en oorwin. {GS 612.1} Deur die profeet Jesaja sê die Here, “Sê van die regverdige dat dit met hom goed sal gaan.” “Wee die goddelose; met hom gaan dit sleg. Want wat sy hande gewerk het, sal hom aangedoen word.” Jes. 3: 10, 11. Die wyse man sê, “Aangesien ‘n sondaar honderdmaal kwaaddoen en hy lank lewe — alhoewel ek weet dat dit goed sal gaan met die wat God vrees, wat vrees voor Sy aangesig, en dit nie goed sal gaan met die goddelose,” nie. Pred. 8: 12, 13. En Paulus sê dat die sondaar vir hom toorn vergader teen die “dag van toorn en openbaring van die regverdige oordeel van God wat elkeen sal vergeld na sy werke; . . . verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat kwaaddoen.” Rom. 2:5, 6, 9. {GS 612.2} “Dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat ‘n afgodedienaar is, ‘n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie.” Efe. 5: 5.

Menigtes is verlei deur hulle drogredes, en aan die slaap gesus in die wieg van vleeslike

veiligheid. {GS 611.1}

As dit waar is dat die siele van alle mense onmiddellik ná die dood na die hemel gaan,

behoort ons die dood te begeer liewer as die lewe. Vele is deur hierdie leerstelling

beweeg om die hand aan hulle eie lewe te slaan. Wanneer hulle oorweldig word deur ‘n

moeilikheid of teleurstelling, is dit vir hulle glad nie so swaar om die draadjie van die

lewe te knip en weg te sweef na die geluksaligheid van die ewige wêreld nie. {GS 611.2}

In Sy woord het God onweerlegbare bewys gegee dat Hy die oortreders van Sy wet sal

straf. Diegene wat hulle daarmee gerusstel dat Hy te genadig is om die sondaar te straf,

hoef maar net na die kruis van Golgota te kyk. Die dood van die vlekkelose Seun van

God getuig dat die “loon van die sonde die dood is,” en dat elke oortreding van Gods wet

gestraf sal word. Christus, die sondelose, het sonde geword vir die mens. Hy moes die

straf op oortreding dra, die verberging van Sy Vader se aangesig verduur, totdat Sy hart

gebreek en Sy lewe uitgepers is. Hierdie opoffering is gemaak sodat sondaars verlos kon

word. Op geen ander manier kon die mens verlos word van die straf op die sonde nie. En

elke siel wat weier om ‘n deelgenoot te word van die versoening wat teen sulke

ontsettende koste verkry is, sal self in eie persoon die straf moet betaal op sy

oortreding. {GS 611.3}

Laat ons nou nagaan wat die Bybel leer aangaande die goddelose en die

onboetvaardiges wat die Universaliste wil hemel-toe stuur as heilige, gelukkige engele.

“Aan die dorstiges sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.” Openb.

21: 6, 7. Hierdie belofte is gegee alleen aan die dorstiges — alleen aan diegene wat

behoefte voel aan die water van die lewe, en wat gewillig is om alles daarvoor op te gee,

sal dit gegee word. “Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom ‘n God wees, en

hy sal vir My ‘n seun wees.” Hier ook, word die voorwaardes duidelik gestel. Om alle

dinge te kan beërwe, moet ons die sonde weerstaan en oorwin. {GS 612.1}

Deur die profeet Jesaja sê die Here, “Sê van die regverdige dat dit met hom goed sal

gaan.” “Wee die goddelose; met hom gaan dit sleg. Want wat sy hande gewerk het, sal

hom aangedoen word.” Jes. 3: 10, 11. Die wyse man sê, “Aangesien ‘n sondaar

honderdmaal kwaaddoen en hy lank lewe — alhoewel ek weet dat dit goed sal gaan met

die wat God vrees, wat vrees voor Sy aangesig, en dit nie goed sal gaan met die

goddelose,” nie. Pred. 8: 12, 13. En Paulus sê dat die sondaar vir hom toorn vergader teen

die “dag van toorn en openbaring van die regverdige oordeel van God wat elkeen sal

vergeld na sy werke; . . . verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat

kwaaddoen.” Rom. 2:5, 6, 9. {GS 612.2}

“Dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat ‘n

afgodedienaar is, ‘n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie.” Efe. 5: 5.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!