Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
kon sien, ver verwyderd van alle versoekings, verlos van slawerny en gereinig van die besoedeling van sonde, en nadat hy voldoende geheilig en verlig is, is hy toegelaat tot die gemeente van lowende geeste wat opgevaar het. Sy enigste vertroosting was dat sy geliefde seun, verwyderd van sonde en lyding, gegaan het na die plek waar die Heilige Gees sy donker siel sou verlig, en waar aan sy verstand die wysheid van die hemel. asook die soet vreugde van ewige liefde geopenbaar sou word; en so sou hy berei word met ‘n geheiligde natuur om die rus en die geselskap van daardie hemelse erfenis te geniet. {GS 610.1} “Volgens hierdie gedagtes word ons gelei om te glo dat die saligheid van die hemel nie afhanklik is van enigiets wat ons in hierdie lewe kan doen nie; en nie afhanklik is van ‘n teenwoordige hartsverandering of teenwoordige geloof of ‘n teenwoordige belydenis van godsdiens nie.” {GS 610.2} So het hierdie sogenaamde dienskneg van Christus die valsheid herhaal wat deur die slang in Eden gespreek is, “Julle sal gewis nie sterwe nie.” “Julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees.” Hy verklaar dat die vuilste sondaars — moordenaars, diewe, en diegene wat owerspel pleeg — ná die dood berei sal word om die ewige geluksaligheid in te gaan. {GS 610.3} En op watter grond kom hierdie verdraaier van die Skrifte tot sy gevolgtrekkings? Uit een enkele sinnetjie waardeur Dawid uitdrukking gee aan sy onderwerping aan die handelwyse van die Almagtige. Die siel van Dawid “het baie verlang om na Absalom uit te gaan want hy het homself getroos oor Amnon, dat hy dood was.” Die angel van sy droefheid is deur die tyd versag, en sy gedagtes is afgewend van sy gestorwe tot sy lewende seun, wat gevlug het uit vrees van straf op sy misdaad. En dit is die beweerde bewys dat die besope Amnon, skuldig aan bloedskande, onmiddellik ná sy dood gevoer is na die oord van geluksaligheid, om daar gereinig en berei te word vir die gemeenskap van sondelose engele! ‘n Strelende fabel voorwaar, bestem om die vleeslike hart te bevredig! Dit is Satan se eie leerstelling, en dit werk baie goed. Hoef ons dan verbaas te wees, dat goddeloosheid weens sulke leerstellings toeneem? {GS 610.4} Die handelwyse van hierdie een valse leraar kan as voorbeeld geneem word van baie ander. ‘n Paar Skrifwoorde word uit hulle verband geruk om ‘n stelling te bewys — woorde, wat as hulle in hulle verband geneem is, dikwels net die teenoorgestelde bewys; sulke onsamehangende Skrifgedeeltes word verdraai om leerstellings te bewys wat absoluut geen fondament in die woord van God het nie. Die bewys wat aangevoer is dat die besope Amnon in die hemel is, is glad geen bewys nie, maar blote veronderstelling, wat regstreeks geloënstraf word deur die duidelike en positiewe verklarings van die Skrifte dat geen dronkaard die koninkryk van God sal beërwe nie. (1 Kor. 6: 10.) Dit is op hierdie manier dat twyfelaars, en ongelowiges die waarheid in ‘n leuen verdraai.
Menigtes is verlei deur hulle drogredes, en aan die slaap gesus in die wieg van vleeslike veiligheid. {GS 611.1} As dit waar is dat die siele van alle mense onmiddellik ná die dood na die hemel gaan, behoort ons die dood te begeer liewer as die lewe. Vele is deur hierdie leerstelling beweeg om die hand aan hulle eie lewe te slaan. Wanneer hulle oorweldig word deur ‘n moeilikheid of teleurstelling, is dit vir hulle glad nie so swaar om die draadjie van die lewe te knip en weg te sweef na die geluksaligheid van die ewige wêreld nie. {GS 611.2} In Sy woord het God onweerlegbare bewys gegee dat Hy die oortreders van Sy wet sal straf. Diegene wat hulle daarmee gerusstel dat Hy te genadig is om die sondaar te straf, hoef maar net na die kruis van Golgota te kyk. Die dood van die vlekkelose Seun van God getuig dat die “loon van die sonde die dood is,” en dat elke oortreding van Gods wet gestraf sal word. Christus, die sondelose, het sonde geword vir die mens. Hy moes die straf op oortreding dra, die verberging van Sy Vader se aangesig verduur, totdat Sy hart gebreek en Sy lewe uitgepers is. Hierdie opoffering is gemaak sodat sondaars verlos kon word. Op geen ander manier kon die mens verlos word van die straf op die sonde nie. En elke siel wat weier om ‘n deelgenoot te word van die versoening wat teen sulke ontsettende koste verkry is, sal self in eie persoon die straf moet betaal op sy oortreding. {GS 611.3} Laat ons nou nagaan wat die Bybel leer aangaande die goddelose en die onboetvaardiges wat die Universaliste wil hemel-toe stuur as heilige, gelukkige engele. “Aan die dorstiges sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.” Openb. 21: 6, 7. Hierdie belofte is gegee alleen aan die dorstiges — alleen aan diegene wat behoefte voel aan die water van die lewe, en wat gewillig is om alles daarvoor op te gee, sal dit gegee word. “Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom ‘n God wees, en hy sal vir My ‘n seun wees.” Hier ook, word die voorwaardes duidelik gestel. Om alle dinge te kan beërwe, moet ons die sonde weerstaan en oorwin. {GS 612.1} Deur die profeet Jesaja sê die Here, “Sê van die regverdige dat dit met hom goed sal gaan.” “Wee die goddelose; met hom gaan dit sleg. Want wat sy hande gewerk het, sal hom aangedoen word.” Jes. 3: 10, 11. Die wyse man sê, “Aangesien ‘n sondaar honderdmaal kwaaddoen en hy lank lewe — alhoewel ek weet dat dit goed sal gaan met die wat God vrees, wat vrees voor Sy aangesig, en dit nie goed sal gaan met die goddelose,” nie. Pred. 8: 12, 13. En Paulus sê dat die sondaar vir hom toorn vergader teen die “dag van toorn en openbaring van die regverdige oordeel van God wat elkeen sal vergeld na sy werke; . . . verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat kwaaddoen.” Rom. 2:5, 6, 9. {GS 612.2} “Dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat ‘n afgodedienaar is, ‘n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie.” Efe. 5: 5.
- Page 355 and 356: Die dood van Christus bewys eerder
- Page 357 and 358: die wet van God “heilig en regver
- Page 359 and 360: Die woord van God getuig teen hierd
- Page 361 and 362: kapitaal wat aan hom gegee is, verk
- Page 363 and 364: So lyk die vrugte van Bybelse beker
- Page 365 and 366: Volgens die boeke in die hemel, waa
- Page 367 and 368: naam bely voor My Vader en voor Sy
- Page 369 and 370: opsomming van die karakter begaan H
- Page 371 and 372: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal
- Page 373 and 374: Hoofstuk 29—Waarom is die Sonde T
- Page 375 and 376: hierdie raadgewing, wat geskied het
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 386 and 387: vergoed of Sy guns kan win. Talente
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 402 and 403: Maar Adam het ontdek dat dit nie di
- Page 404 and 405: te hê met hierdie ellendige voorwe
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
- Page 410 and 411: van Satan, wek die bewerkers van di
- Page 412 and 413: opstanding, en omdat Christus opges
- Page 414 and 415: Die teorie van die onsterflikheid v
- Page 416 and 417: stel hulle leerstellings voor wat r
- Page 418 and 419: Aan selfverwende, genotsugtige, wel
- Page 420 and 421: maak maar min verskil tussen goed e
- Page 422 and 423: gretige vertroue aanvaar hulle die
- Page 424 and 425: “Daar is baie wat geneig is om en
- Page 426 and 427: ‘n Godsdiens wat uit uiterlike di
- Page 428 and 429: As ons die vasberade wreedheid van
- Page 430 and 431: en geestelik is. Wat hulle begeer i
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
- Page 436 and 437: History,” boek III, eeu elj, deel
- Page 438 and 439: klip. Deur die eienskappe van God v
- Page 440 and 441: teruggedring en die geregtigheid bl
- Page 442 and 443: volke tot oorlog teen mekaar op te
- Page 444 and 445: volksraadsale en geregshowe sal die
- Page 446 and 447: Wanneer God aan mense waarskuwings
- Page 448 and 449: liefde, kinderliefde, huweliksof ma
- Page 450 and 451: daardie waarhede in herinnering bri
- Page 452 and 453: Hoofstuk 38—Die Finale Waarskuwin
- Page 454 and 455: engel se boodskap sal ‘n uitwerki
kon sien, ver verwyderd van alle versoekings, verlos van slawerny en gereinig van die

besoedeling van sonde, en nadat hy voldoende geheilig en verlig is, is hy toegelaat tot die

gemeente van lowende geeste wat opgevaar het. Sy enigste vertroosting was dat sy

geliefde seun, verwyderd van sonde en lyding, gegaan het na die plek waar die Heilige

Gees sy donker siel sou verlig, en waar aan sy verstand die wysheid van die hemel. asook

die soet vreugde van ewige liefde geopenbaar sou word; en so sou hy berei word met ‘n

geheiligde natuur om die rus en die geselskap van daardie hemelse erfenis te geniet. {GS

610.1}

“Volgens hierdie gedagtes word ons gelei om te glo dat die saligheid van die hemel

nie afhanklik is van enigiets wat ons in hierdie lewe kan doen nie; en nie afhanklik is van

‘n teenwoordige hartsverandering of teenwoordige geloof of ‘n teenwoordige belydenis

van godsdiens nie.” {GS 610.2}

So het hierdie sogenaamde dienskneg van Christus die valsheid herhaal wat deur die

slang in Eden gespreek is, “Julle sal gewis nie sterwe nie.” “Julle oë sal oopgaan, sodat

julle soos God sal wees.” Hy verklaar dat die vuilste sondaars — moordenaars, diewe, en

diegene wat owerspel pleeg — ná die dood berei sal word om die ewige geluksaligheid in

te gaan. {GS 610.3}

En op watter grond kom hierdie verdraaier van die Skrifte tot sy gevolgtrekkings? Uit

een enkele sinnetjie waardeur Dawid uitdrukking gee aan sy onderwerping aan die

handelwyse van die Almagtige. Die siel van Dawid “het baie verlang om na Absalom uit

te gaan want hy het homself getroos oor Amnon, dat hy dood was.” Die angel van sy

droefheid is deur die tyd versag, en sy gedagtes is afgewend van sy gestorwe tot sy

lewende seun, wat gevlug het uit vrees van straf op sy misdaad. En dit is die beweerde

bewys dat die besope Amnon, skuldig aan bloedskande, onmiddellik ná sy dood gevoer is

na die oord van geluksaligheid, om daar gereinig en berei te word vir die gemeenskap van

sondelose engele! ‘n Strelende fabel voorwaar, bestem om die vleeslike hart te bevredig!

Dit is Satan se eie leerstelling, en dit werk baie goed. Hoef ons dan verbaas te wees, dat

goddeloosheid weens sulke leerstellings toeneem? {GS 610.4}

Die handelwyse van hierdie een valse leraar kan as voorbeeld geneem word van baie

ander. ‘n Paar Skrifwoorde word uit hulle verband geruk om ‘n stelling te bewys —

woorde, wat as hulle in hulle verband geneem is, dikwels net die teenoorgestelde bewys;

sulke onsamehangende Skrifgedeeltes word verdraai om leerstellings te bewys wat

absoluut geen fondament in die woord van God het nie. Die bewys wat aangevoer is dat

die besope Amnon in die hemel is, is glad geen bewys nie, maar blote veronderstelling,

wat regstreeks geloënstraf word deur die duidelike en positiewe verklarings van die

Skrifte dat geen dronkaard die koninkryk van God sal beërwe nie. (1 Kor. 6: 10.) Dit is

op hierdie manier dat twyfelaars, en ongelowiges die waarheid in ‘n leuen verdraai.