Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
te hê met hierdie ellendige voorwerpe, sal uitroep, Amen, Halleluja, Loof die Here!” {GS 607.1} Waar kan so ‘n leerstelling in die woord van God gevind word? Sal die verlostes in die hemel alle gevoel van jammerte en ontferming verloor het, ja selfs die gevoelens van menslikheid? Moet hierdie eienskappe verruil word vir die onverskilligheid, gevoelloosheid en wreedheid van die barbare? Nee, glad nie; dit is nie die leer van die Boek van God nie. Diegene wat die sienswyses toegedaan is wat voortkom in die aanhalings hierbo, mag geleerde en selfs eerlike manne wees; maar hulle is verblind deur die drogredes van Satan. Hy bring hulle daartoe om die sterke taal van die Skrifte verkeerd te verklaar, en die taal te kleur met die bitterheid en die kwaadwilligheid wat aan hom self eie is, maar wat nie by ons Skepper tuishoort nie. “So waar as Ek leef! spreek die Here HERE: Gewis, Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie. maar daarin dat die goddelose hom bekeer van sy weg en lewe. Bekeer julle, bekeer julle van julle verkeerde weë! Waarom tog will julle sterwe?” Eseg. 33: 11. {GS 607.2} Watter voordeel sou God daaruit trek as ons sou erken dat Hy behae skep in die oneindige marteling van Sy skepsels; dat Hy dit geniet om die kreune en krete en vervloekings aan te hoor van die gefolterde skepsels wat Hy in die vlamme van die hel hou? Kan hierdie afskuwelike geluide soos musiek wees in die oor van Ewige Liefde? Daar word aangevoer dat die ewige pyniging van die goddelose Gods haat vir die sonde openbaar as ‘n euwel wat die vrede en die orde van die heelal verwoes. O, die vreeslike godslastering! Asof Gods haat vir die sonde die rede is waarom die sonde verewig moet word. Want, volgens die leer van hierdie teoloë, maak die onophoudelike marteling, sonder hoop op genade, die rampsalige slagoffers mal, en namate hulle uiting gee aan hulle woede met vloeke en godslastering, vermeerder hulle vir ewig hulle skuldelas. Gods heerlikheid word nie bevorder deur die sonde deur die ewigheid heen te bestendig en te vermeerder nie. {GS 608.1} Dit is byna onmoontlik vir die menslike verstand om die skade te bereken wat veroorsaak is deur die dwaalleer van ewige pyniging! Die godsdiens van die Bybel, vol liefde en goedheid en ontferming word verduister deur bygeloof en vreesaanjaging. As ons daaraan dink hoe vals Satan die karakter van God voorstel, kan dit dan nog vir ons vreemd wees dat ons genadige Skepper gevrees en selfs gehaat word? Hierdie ontstellende leer aangaande God, wat oor die hele wêreld versprei is uit die kansels, het duisende, ja miljoene ongelowig gemaak. {GS 608.2} Die teorie aangaande ewige pyniging is een van die valse leerstellings wat deel uitmaak van die wyn van die hoerery van Babilon waarmee die bewoners van die aarde dronkgemaak word. (Openb. 14: 8; 17: 2.) Waarom dienaars van Christus hierdie dwaalleer aanneem en verkondig uit die kansel is vir ons ‘n raaisel. Hulle het dit van Rome gekry waar hulle ook die valse Sabbat gekry het. Dit is waar, hierdie leerstelling is
deur vooraanstaande en vrome manne verkondig; maar hulle het nie die lig oor die onderwerp gehad soos ons nie. Hulle is verantwoordelik net vir die lig wat in hulle tyd geskyn het; ons word verantwoordelik gehou vir die lig wat in ons tyd skyn. As ons die getuienis van Gods woord verwerp, en valse leerstellings aanneem omdat ons voorvaders hulle geleer het, dan kom ons onder die veroordeling wat teen Babilon uitgespreek is; ons is besig om die wyn van haar hoerery te drink. {GS 608.3} ‘n Groot aantal van diegene wat die leerstellings aangaande ewige pyniging nie kan sluk nie, word tot die ander uiterste gedryf. Hulle sien dat die Skrifte God voorstel as ‘n God van liefde en ontferming, en hulle kan nie glo dat Hy Sy skepsels na die vure van ‘n ewigbrandende hel sal stuur nie. Maar omdat hulle glo dat die siel van nature onsterflik is, meen hulle dat hulle nie anders kan as om te besluit dat die hele mensdom uiteindelik gered sal word nie. Vele beskou die dreigemente van die Bybel slegs as middels om mense bang te maak om te gehoorsaam, en nie as iets wat letterlik vervul sal word nie. Volgens hierdie leer kan die sondaar maar ‘n lewe van selfsugtige genot voer, die vereistes van God veronagsaam, en nog verwag om eindelik deur Hom aangeneem te word. So ‘n leerstelling, wat staat maak op Gods genade terwyl dit Sy regverdigheid oor die hoof sien, is aanneemlik vir die vleeslike hart en dit moedig die goddelose aan in hulle goddeloosheid. Om aan te toon hoedat die voorstanders van die leer dat alle mense gered sal word, die Skrifte uit hulle verband ruk om hulle sielvernietigende leerstellings te bewys, sal ons hulle eie woorde aanhaal. Tydens die begrafnis van ‘n goddelose jongman wat onmiddellik in ‘n ongeluk gedood is, het ‘n predikant wat die leer van universalisme toegedaan was die volgende teks geneem waarin van Dawid gesê is, “Want hy het homself getroos oor Amnon, dat hy dood was.” 2 Sam. 13: 39. {GS 609.1} “Dikwels word daar aan my gevra,” het die spreker gesê, “Wat sal word van diegene wat hierdie wêreld in sonde verlaat, wat sterf, miskien in dronkenskap, of met ongewaste klere besoedel met die vlekke van misdaad, of wat gesterf het soos hierdie jongman wat nooit ‘n belydenis van godsdiens gemaak het nie. Ons sal berus by die uitspraak van die Skrifte; daar sal hierdie vreeslike vraag beantwoord word. Amnon was baie sondig; hy was onboetvaardig, hy was dronkgemaak, en terwyl hy dronk was, is hy gedood. Dawid was ‘n profeet van God; hy het tog seker geweet aangaande die wel of wee van Amnon in die hiernamaals. Watter uitdrukkings het hy gebruik? ,Die siel van Koning Dawid het baie verlang om na Absalom uit te gaan. want hy het homself getroos oor Amnon, dat hy dood was.’ {GS 609.2} “Wat kan ons aflei uit hierdie taal? Is dit nie dat ewige pyniging nie deel uitgemaak het van sy godsdienstige opvatting nie? So meen ons; en hier het ons ‘n afdoende argument vir die aanneemliker, meer verligte, en beter veronderstelling van uiteindelike universele reinheid en vrede. Hy was getroos, siende dat sy seun dood was. En waarom? Omdat hy met profetiese blik vooruit kon sien in die heerlike toekoms, en daardie seun
- Page 353 and 354: kerkopvoerings, basaars, mooi huise
- Page 355 and 356: Die dood van Christus bewys eerder
- Page 357 and 358: die wet van God “heilig en regver
- Page 359 and 360: Die woord van God getuig teen hierd
- Page 361 and 362: kapitaal wat aan hom gegee is, verk
- Page 363 and 364: So lyk die vrugte van Bybelse beker
- Page 365 and 366: Volgens die boeke in die hemel, waa
- Page 367 and 368: naam bely voor My Vader en voor Sy
- Page 369 and 370: opsomming van die karakter begaan H
- Page 371 and 372: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal
- Page 373 and 374: Hoofstuk 29—Waarom is die Sonde T
- Page 375 and 376: hierdie raadgewing, wat geskied het
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 386 and 387: vergoed of Sy guns kan win. Talente
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 402 and 403: Maar Adam het ontdek dat dit nie di
- Page 406 and 407: kon sien, ver verwyderd van alle ve
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
- Page 410 and 411: van Satan, wek die bewerkers van di
- Page 412 and 413: opstanding, en omdat Christus opges
- Page 414 and 415: Die teorie van die onsterflikheid v
- Page 416 and 417: stel hulle leerstellings voor wat r
- Page 418 and 419: Aan selfverwende, genotsugtige, wel
- Page 420 and 421: maak maar min verskil tussen goed e
- Page 422 and 423: gretige vertroue aanvaar hulle die
- Page 424 and 425: “Daar is baie wat geneig is om en
- Page 426 and 427: ‘n Godsdiens wat uit uiterlike di
- Page 428 and 429: As ons die vasberade wreedheid van
- Page 430 and 431: en geestelik is. Wat hulle begeer i
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
- Page 436 and 437: History,” boek III, eeu elj, deel
- Page 438 and 439: klip. Deur die eienskappe van God v
- Page 440 and 441: teruggedring en die geregtigheid bl
- Page 442 and 443: volke tot oorlog teen mekaar op te
- Page 444 and 445: volksraadsale en geregshowe sal die
- Page 446 and 447: Wanneer God aan mense waarskuwings
- Page 448 and 449: liefde, kinderliefde, huweliksof ma
- Page 450 and 451: daardie waarhede in herinnering bri
- Page 452 and 453: Hoofstuk 38—Die Finale Waarskuwin
te hê met hierdie ellendige voorwerpe, sal uitroep, Amen, Halleluja, Loof die Here!” {GS

607.1}

Waar kan so ‘n leerstelling in die woord van God gevind word? Sal die verlostes in die

hemel alle gevoel van jammerte en ontferming verloor het, ja selfs die gevoelens van

menslikheid? Moet hierdie eienskappe verruil word vir die onverskilligheid,

gevoelloosheid en wreedheid van die barbare? Nee, glad nie; dit is nie die leer van die

Boek van God nie. Diegene wat die sienswyses toegedaan is wat voortkom in die

aanhalings hierbo, mag geleerde en selfs eerlike manne wees; maar hulle is verblind deur

die drogredes van Satan. Hy bring hulle daartoe om die sterke taal van die Skrifte

verkeerd te verklaar, en die taal te kleur met die bitterheid en die kwaadwilligheid wat

aan hom self eie is, maar wat nie by ons Skepper tuishoort nie. “So waar as Ek leef!

spreek die Here HERE: Gewis, Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie.

maar daarin dat die goddelose hom bekeer van sy weg en lewe. Bekeer julle, bekeer julle

van julle verkeerde weë! Waarom tog will julle sterwe?” Eseg. 33: 11. {GS 607.2}

Watter voordeel sou God daaruit trek as ons sou erken dat Hy behae skep in die

oneindige marteling van Sy skepsels; dat Hy dit geniet om die kreune en krete en

vervloekings aan te hoor van die gefolterde skepsels wat Hy in die vlamme van die hel

hou? Kan hierdie afskuwelike geluide soos musiek wees in die oor van Ewige Liefde?

Daar word aangevoer dat die ewige pyniging van die goddelose Gods haat vir die sonde

openbaar as ‘n euwel wat die vrede en die orde van die heelal verwoes. O, die vreeslike

godslastering! Asof Gods haat vir die sonde die rede is waarom die sonde verewig moet

word. Want, volgens die leer van hierdie teoloë, maak die onophoudelike marteling,

sonder hoop op genade, die rampsalige slagoffers mal, en namate hulle uiting gee aan

hulle woede met vloeke en godslastering, vermeerder hulle vir ewig hulle skuldelas. Gods

heerlikheid word nie bevorder deur die sonde deur die ewigheid heen te bestendig en te

vermeerder nie. {GS 608.1}

Dit is byna onmoontlik vir die menslike verstand om die skade te bereken wat

veroorsaak is deur die dwaalleer van ewige pyniging! Die godsdiens van die Bybel, vol

liefde en goedheid en ontferming word verduister deur bygeloof en vreesaanjaging. As

ons daaraan dink hoe vals Satan die karakter van God voorstel, kan dit dan nog vir ons

vreemd wees dat ons genadige Skepper gevrees en selfs gehaat word? Hierdie

ontstellende leer aangaande God, wat oor die hele wêreld versprei is uit die kansels, het

duisende, ja miljoene ongelowig gemaak. {GS 608.2}

Die teorie aangaande ewige pyniging is een van die valse leerstellings wat deel

uitmaak van die wyn van die hoerery van Babilon waarmee die bewoners van die aarde

dronkgemaak word. (Openb. 14: 8; 17: 2.) Waarom dienaars van Christus hierdie

dwaalleer aanneem en verkondig uit die kansel is vir ons ‘n raaisel. Hulle het dit van

Rome gekry waar hulle ook die valse Sabbat gekry het. Dit is waar, hierdie leerstelling is