Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Maar Adam het ontdek dat dit nie die betekenis van die goddelike woorde was nie. God het verklaar dat die mens, as straf op sy sonde na die stof sou terugkeer waaruit hy geneem is: “Want stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer.” Gen. 3: 19. Die woorde van Satan, “Julle oë sal oopgaan,” het in die volgende sin alleen waar geblyk: Nadat Adam en Eva ongehoorsaam was aan God, is hulle oë geopen om hulle dwaasheid in te sien; hulle het die kwaad geken, en die bitter vrug van oortreding gesmaak. {GS 604.2} In die middel van die tuin het die boom van die lewe gestaan, die vrugte waarvan die eienskap gehad het om die lewe tt verleng. As Adam aan God gehoorsaam gebly het, sou hy gedurig toegang tot hierdie boom gehad het, en hy sou vir ewig geleef het. Maar toe hy gesondig het, het hy nie meer toegang tot die boom van die lewe gehad nie en het hy onderhewig geword aan die dood. Die goddelike vonnis, “Want stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer,” beteken die totale uitdowing van die lewe. {GS 605.1} Die onsterflikheid wat aan die mens belowe is op voorwaarde van gehoorsaamheid, is deur oortreding verbeur. Adam kon nie aan sy nageslag oordra wat hy self nie besit het nie; en daar sou geen hoop vir die gevalle mens gewees het as God nie deur die opoffering van Sy Seun die onsterflikheid binne hulle bereik gebring het nie. Terwyl “die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het,” het Christus “die lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring deur die evangelie.” Rom. 5: 12; 2 Tim. 1: 10. Alleen deur Christus kan die onsterflikheid verkry word. Jesus het gesê, “Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie.” Joh. 3: 36. Elke mens mag hierdie onskatbare seen verkry as hy die voorwaardes wil nakom. Almal, “wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid, soek,” sal die ewige lewe ontvang. Rom. 2: 7. {GS 605.2} Die enigste een wat aan Adam lewe belowe het in ongehoorsaamheid was die groot bedrieër. Die woorde van die slang aan Eva in Eden—“Julle sal gewis nie sterwe nie”— was die eerste preek wat ooit oor die onsterflikheid van die siel gelewer is. En nogtans word hierdie verklaring wat uitsluitlik berus op die gesag van Satan, in die kansels van die Christendom gehoor. En dit word deur die meerderheid van die mense aangeneem net so geredelik as dit deur ons eerste voorouers aangeneem is. Die goddelike vonnis, “Die siel wat sondig, die moet sterwe” (Eseg. 18: 20), word uitgelê, “Die siel wat sondig, sal nie sterwe nie, maar sal vir ewig lewe.” Ons verwonder ons oor die sonderlinge liggelowigheid waarmee die mense die woorde van Satan aanneem, en wat hulle so ongelowig maak wat die woorde van God betref. {GS 605.3} As die mens, na sy val, vrye toegang tot die boom van die lewe kon gehad het, sou hy vir ewig geleef het, en die sonde sou verewig gewees het. Maar gerubs het met die swaard wat vlam en flikker die “toegang tot die boom van die lewe bewaak” (Gen. 3: 24), en nie een van die nakomelinge van Adam is toegelaat om die lewegewende vrugte te bereik nie. Daarom is daar nie ‘n onsterflike sondaar nie. {GS 606.1}
Na die sondeval het Satan sy engele gebied om ‘n spesiale poging te maak om geloof in die natuurlike onsterflikheid van die mens te versprei; en nadat hy mense beweeg het om hierdie dwaling aan te neem, sou hulle tot die oortuiging gebring word dat sondaars vir ewig in ewige rampsaligheid voortlewe. En nou stel die vors van duisternis, werkende deur sy handlangers, God voor as ‘n wraaksugtige tiran, en hy verklaar dat God almal wat Hom mishaag in die hel stort waar Hy hulle Sy wraak laat voel; en terwyl hulle daar die vreeslike foltering verduur, en krul in die ewige vlamme, sien hulle Skepper hulle aan met die grootste voldoening. {GS 606.2} Op hierdie manier skrywe die duiwel sy eie eienskappe toe aan die Skepper en Weldoener van die mensheid. Wreedheid is satanies. God is liefde; en alles wat Hy geskape het, was rein, heilig, en lieflik totdat die sonde deur die eerste groot rebel ingebring is. Satan self is die vyand wat die mens tot die sonde verlei en hom daarna vernietig as hy kan; en wanneer hy seker is van sy slagoffer, verheug hy hom in die verwoesting wat hy veroorsaak het. As hy toegelaat sou wees, sou hy die ganse mensdom in sy net vang. As dit nie vir die tussenkoms van goddelike krag was nie, sou nie een seun of dogter van Adam vryspring nie. {GS 606.3} Satan trag vandag om mense te oorwin net soos hy ons eerste voorouers oorwin het, naamlik deur hulle vertroue in hulle Skepper te skok en hulle daartoe te bring om die wysheid van Sy regering en die regverdigheid van Sy wette te betwyfel. Satan en sy gesante stel God voor erger as hulleself ten einde hulle eie rebellie en kwaadwilligheid te regverdig. Die groot bedrieër probeer om sy eie ontsettende wreedheid op die skouers van ons hemelse Vader te skuif, sodat hy homself kan voorstel as iemand wat vreeslik veronreg is deur sy uitwerping uit die hemel omdat hy hom kamma nie wou onderwerp aan so ‘n onregverdige regeerder nie. In teenstelling met die slawerny en harde wette wat Jehova sou afdwing op die mense, stel hy aan die wêreld voor die vryheid wat hulle sou geniet onder sy goeie regering. Op hierdie manier slag hy daarin om siele af te lok van hulle getrouheid aan God. {GS 606.4} Hoe afskuwelik vir alle gevoel van liefde en genade en geregtigheid, is die leerstelling dat die goddelose dode met vuur en swael gemartel word in ‘n ewigbrandende hel; en dat hulle vir die sondes van ‘n kortstondige aardse lewe gepynig moet word solank as God leef. En nogtans word hierdie leerstelling algemeen verkondig, en dit kom nog voor in die geloofbelydenisse van Christelike kerke. ‘n Geleerde doktor in die godgeleerdheid het gesê: “Die gesig van die pyniging in die hel sal die geluk van die heiliges vir ewig verhoog. Wanneer hulle sien hoedat ander van dieselfde natuur en gebore onder dieselfde omstandighede as hulle, sulke ellende ly, terwyl hulle self so bevoorreg is, sal dit hulle ‘n besef gee van hulle groot geluksaligheid.” ‘n Ander een het hierdie woorde gebesig: “Terwyl die vonnis van straf vir ewig uitgevoer word op die vate van wraak, sal die rook van hulle pyniging vir ewig opstyg, sigbaar vir die vate van genade, wat, in stede om deel
- Page 351 and 352: Hoofstuk 27—Ware Bekering Absoluu
- Page 353 and 354: kerkopvoerings, basaars, mooi huise
- Page 355 and 356: Die dood van Christus bewys eerder
- Page 357 and 358: die wet van God “heilig en regver
- Page 359 and 360: Die woord van God getuig teen hierd
- Page 361 and 362: kapitaal wat aan hom gegee is, verk
- Page 363 and 364: So lyk die vrugte van Bybelse beker
- Page 365 and 366: Volgens die boeke in die hemel, waa
- Page 367 and 368: naam bely voor My Vader en voor Sy
- Page 369 and 370: opsomming van die karakter begaan H
- Page 371 and 372: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal
- Page 373 and 374: Hoofstuk 29—Waarom is die Sonde T
- Page 375 and 376: hierdie raadgewing, wat geskied het
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 386 and 387: vergoed of Sy guns kan win. Talente
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 404 and 405: te hê met hierdie ellendige voorwe
- Page 406 and 407: kon sien, ver verwyderd van alle ve
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
- Page 410 and 411: van Satan, wek die bewerkers van di
- Page 412 and 413: opstanding, en omdat Christus opges
- Page 414 and 415: Die teorie van die onsterflikheid v
- Page 416 and 417: stel hulle leerstellings voor wat r
- Page 418 and 419: Aan selfverwende, genotsugtige, wel
- Page 420 and 421: maak maar min verskil tussen goed e
- Page 422 and 423: gretige vertroue aanvaar hulle die
- Page 424 and 425: “Daar is baie wat geneig is om en
- Page 426 and 427: ‘n Godsdiens wat uit uiterlike di
- Page 428 and 429: As ons die vasberade wreedheid van
- Page 430 and 431: en geestelik is. Wat hulle begeer i
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
- Page 436 and 437: History,” boek III, eeu elj, deel
- Page 438 and 439: klip. Deur die eienskappe van God v
- Page 440 and 441: teruggedring en die geregtigheid bl
- Page 442 and 443: volke tot oorlog teen mekaar op te
- Page 444 and 445: volksraadsale en geregshowe sal die
- Page 446 and 447: Wanneer God aan mense waarskuwings
- Page 448 and 449: liefde, kinderliefde, huweliksof ma
- Page 450 and 451: daardie waarhede in herinnering bri
Maar Adam het ontdek dat dit nie die betekenis van die goddelike woorde was nie. God

het verklaar dat die mens, as straf op sy sonde na die stof sou terugkeer waaruit hy

geneem is: “Want stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer.” Gen. 3: 19. Die woorde van

Satan, “Julle oë sal oopgaan,” het in die volgende sin alleen waar geblyk: Nadat Adam en

Eva ongehoorsaam was aan God, is hulle oë geopen om hulle dwaasheid in te sien; hulle

het die kwaad geken, en die bitter vrug van oortreding gesmaak. {GS 604.2}

In die middel van die tuin het die boom van die lewe gestaan, die vrugte waarvan die

eienskap gehad het om die lewe tt verleng. As Adam aan God gehoorsaam gebly het, sou

hy gedurig toegang tot hierdie boom gehad het, en hy sou vir ewig geleef het. Maar toe

hy gesondig het, het hy nie meer toegang tot die boom van die lewe gehad nie en het hy

onderhewig geword aan die dood. Die goddelike vonnis, “Want stof is jy, en tot stof sal

jy terugkeer,” beteken die totale uitdowing van die lewe. {GS 605.1}

Die onsterflikheid wat aan die mens belowe is op voorwaarde van gehoorsaamheid, is

deur oortreding verbeur. Adam kon nie aan sy nageslag oordra wat hy self nie besit het

nie; en daar sou geen hoop vir die gevalle mens gewees het as God nie deur die

opoffering van Sy Seun die onsterflikheid binne hulle bereik gebring het nie. Terwyl “die

dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het,” het Christus “die lewe

en die onverderflikheid aan die lig gebring deur die evangelie.” Rom. 5: 12; 2 Tim. 1: 10.

Alleen deur Christus kan die onsterflikheid verkry word. Jesus het gesê, “Hy wat in die

Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie

sien nie.” Joh. 3: 36. Elke mens mag hierdie onskatbare seen verkry as hy die

voorwaardes wil nakom. Almal, “wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en

onverganklikheid, soek,” sal die ewige lewe ontvang. Rom. 2: 7. {GS 605.2}

Die enigste een wat aan Adam lewe belowe het in ongehoorsaamheid was die groot

bedrieër. Die woorde van die slang aan Eva in Eden—“Julle sal gewis nie sterwe nie”—

was die eerste preek wat ooit oor die onsterflikheid van die siel gelewer is. En nogtans

word hierdie verklaring wat uitsluitlik berus op die gesag van Satan, in die kansels van

die Christendom gehoor. En dit word deur die meerderheid van die mense aangeneem net

so geredelik as dit deur ons eerste voorouers aangeneem is. Die goddelike vonnis, “Die

siel wat sondig, die moet sterwe” (Eseg. 18: 20), word uitgelê, “Die siel wat sondig, sal

nie sterwe nie, maar sal vir ewig lewe.” Ons verwonder ons oor die sonderlinge

liggelowigheid waarmee die mense die woorde van Satan aanneem, en wat hulle so

ongelowig maak wat die woorde van God betref. {GS 605.3}

As die mens, na sy val, vrye toegang tot die boom van die lewe kon gehad het, sou hy

vir ewig geleef het, en die sonde sou verewig gewees het. Maar gerubs het met die

swaard wat vlam en flikker die “toegang tot die boom van die lewe bewaak” (Gen. 3: 24),

en nie een van die nakomelinge van Adam is toegelaat om die lewegewende vrugte te

bereik nie. Daarom is daar nie ‘n onsterflike sondaar nie. {GS 606.1}