Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan DIE groot stryd tussen Christus en Satan wat vir byna ses duisend jaar al voortduur, sal binnekort afgesluit word; daarom verdubbel die bose sy pogings om die werk van Christus ten behoewe van die mens te verydel en om siele in sy strikke te vang. Om die mense in duisternis en onboetvaardigheid te hou totdat die Heiland se middelaarswerk beëindig is en daar geen versoening meer is vir die sonde nie — dit is sy doel. {GS 589.1} Wanneer daar nie spesiale pogings aangewend word om hom te weerstaan nie, en wanneer daar onverskilligheid heers in die kerk en in die wêreld, bekommer Satan hom nie; want daar bestaan geen gevaar dat hy diegene sal verloor wat volgens sy wil gevange gehou word nie. Maar wanneer die aandag van mense gevestig word op die ewige dinge, en siele begin vra, “Wat moet ek doen om gered te word?” dan tree hy handelend op, hy stel sy mag teenoor die mag van Christus, en hy werk die invloed van die Heilige Gees teen. {GS 589.2} Die Skrifte verklaar dat toe die engele van God by een geleentheid gekom het om hulle voor die Here te stel (Job 1:6), Satan ook onder hulle was, nie om voor die Evvige Koning neer te buig nie, maar om sy eie kwaadwillige planne teen die regverdiges te bevorder. Dit is met daardie selfde doel dat hy ook teenwoordig is waar mense saamkom om God te aanbid. Hoewel hy onsigbaar is, werk hy met die grootste ywer om die harte van die aanbidders te beheers. Soos ‘n slim generaal maak hy sy planne vooraf. As hy sien dat die boodskapper van God die Skrifte •ondersoek, maak hy ‘n aantekening van die onderwerp wat aan die mense voorgestel sal word. Daarna gebruik hy al sy wysheid en listigheid om toestande so te reel dat die boodskap nie sal ingang vind tot diegene wat hy juis op daardie punt bedrieg nie. Die persoon wat die waarskuwing die meeste nodig het, sal beweeg word om sy aandag aan die een of ander wêreldse :saak te bestee, of hy sal op ‘n ander manier verhinder word om die woorde te hoor wat vir hom ‘n reuk van die lewe tot die lewe kan wees. {GS 590.1} En dan weer sien Satan hoedat die diensknegte van die Here hulle bekommer oor die duisternis wat die mense omhul. Hy hoor hoedat hulle bid om goddelike genade en krag om die onverskilligheid, die sorgloosheid, en die lusteloosheid te verbreek. Dit is dan wanneer hy sy lis met nog groter ywer gebruik. Hy lei mense tot die botviering van hulle aptyt of tot die een of ander vorm van selfbevrediging, en sodoende verdof hy hulle gevoelens, sodat hulle nie in staat is om die dinge te hoor waaraan hulle so groot behoefte het nie. {GS 590.2} Satan weet goed dat alle mense wat hy kan beweeg om gebed en die ondersoek van die Skrifte te verwaarloos, sal beswyk voor sy aanvalle. Daarom dink hy allerhande

moontlike dinge uit om die verstand in beslag te neem. Daar is altyd mense met ‘n skyn van godsvrug, wat, pleks om die waarheid na te jaag, dit ‘n deel van hulle godsdiens maak om foute te soek in die karakter of geloof van diegene met wie hulle nie saamstem nie. Sulke mense is soos die regterhand van Satan. Beskuldigers van die broeders is daar baie en hulle is altyd bedrywig wanneer God werk en wanneer Sy diensknegte ware hulde aan Hom betoon. Hulle sal ‘n valse uitleg gee aan woorde en dade van diegene wat die waarheid liefhet en gehoorsaam. Hulle sal diensknegte van Christus wat ernstig, ywerig, en selfopofferend is, voorstel as bedrieërs en as diegene wat bedrieg is. Dit is hulle werk om die motiewe agter elke ware en edele daad vals voor te stel; hulle versprei gerugte en verwek agterdog by diegene wat min ondervinding het. Op elke moontlike manier trag hulle om wat rein en reg is voor te stel as sleg en bedrieglik. {GS 590.3} Maar niemand hoef bedrieg te word aangaande hulle nie. Dit kan sommer maklik gesien word wie se kinders hulle is, wie se voorbeeld hulle navolg, en wie se werk hulle doen. “Aan hulle vrugte sal julle hulle ken.” Matt. 7: 16. Hulle werk stem ooreen met die van Satan, die giftige kwaadspreker, “die aanklaer van ons broeders.” Openb. 12: 10. {GS 591.1} Die groot bedrieër het baie handlangers wat steeds gereed is om enige en alle soorte dwaalleer te verkondig om siele te verstrik — dwalings volgens die verskillende smake en vermoëns van diegene wat hy ten gronde wil bring. Dit is sy plan om onopregte, onwedergebore siele in die kerk te bring, wat twyfel en ongeloof sal aanmoedig, en wat diegene sal hinder wat Gods werk wil bevorder en ook self vordering wil maak. Baie wat self geen geloof in God en Sy woord het nie, neem sommige van die beginsels van waarheid aan, en hulle word beskou as Christene; op hierdie manier word hulle in staat gestel om hulle dwaalleer te verkondig as skiftuurlike leerstellings. {GS 591.2} Die stelling dat dit nie eindelik saak maak wat mens glo nie, is een van Satan se suksesvolste vorms van bedrog. Hy weet goed dat die waarheid, aangeneem uit liefde, die siel heilig van diegene wat dit aanneem; daarom is hy gedurig daarop uit om valse teorieë, fabels, en ‘n ander evangelie in die plek daarvan te stel. Van die begin af moes die diensknegte van God stry teen valse leraars, nie alleen omdat hulle bose mense is nie, maar omdat hulle valshede verkondig wat noodlottig vir die siel is. Elia, Jeremia, en Paulus, het onwrikbaar en onverskrokke opgetree teen diegene wat mense van die woord van God weggelei het. Daardie soort grootmoedigheid wat ‘n regte geloof voorstel as onbelangrik, het geen genade gevind by hierdie heilige verdedigers van die waarheid nie. {GS 591.3} Die vae en sonderlinge skrifverklarings, en baie van die botsende teorieë in verband met die geloof wat ons in die Christenwêreld aantref, is die werk van ons groot teenstander om die verstand van mense te verwar sodat hulle nie die waarheid kan sien nie. En die tweedrag en verdeeldheid onder die verskillende Christelike genootskappe is

Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan

DIE groot stryd tussen Christus en Satan wat vir byna ses duisend jaar al voortduur,

sal binnekort afgesluit word; daarom verdubbel die bose sy pogings om die werk van

Christus ten behoewe van die mens te verydel en om siele in sy strikke te vang. Om die

mense in duisternis en onboetvaardigheid te hou totdat die Heiland se middelaarswerk

beëindig is en daar geen versoening meer is vir die sonde nie — dit is sy doel. {GS

589.1}

Wanneer daar nie spesiale pogings aangewend word om hom te weerstaan nie, en

wanneer daar onverskilligheid heers in die kerk en in die wêreld, bekommer Satan hom

nie; want daar bestaan geen gevaar dat hy diegene sal verloor wat volgens sy wil gevange

gehou word nie. Maar wanneer die aandag van mense gevestig word op die ewige dinge,

en siele begin vra, “Wat moet ek doen om gered te word?” dan tree hy handelend op, hy

stel sy mag teenoor die mag van Christus, en hy werk die invloed van die Heilige Gees

teen. {GS 589.2}

Die Skrifte verklaar dat toe die engele van God by een geleentheid gekom het om

hulle voor die Here te stel (Job 1:6), Satan ook onder hulle was, nie om voor die Evvige

Koning neer te buig nie, maar om sy eie kwaadwillige planne teen die regverdiges te

bevorder. Dit is met daardie selfde doel dat hy ook teenwoordig is waar mense saamkom

om God te aanbid. Hoewel hy onsigbaar is, werk hy met die grootste ywer om die harte

van die aanbidders te beheers. Soos ‘n slim generaal maak hy sy planne vooraf. As hy

sien dat die boodskapper van God die Skrifte •ondersoek, maak hy ‘n aantekening van die

onderwerp wat aan die mense voorgestel sal word. Daarna gebruik hy al sy wysheid en

listigheid om toestande so te reel dat die boodskap nie sal ingang vind tot diegene wat hy

juis op daardie punt bedrieg nie. Die persoon wat die waarskuwing die meeste nodig het,

sal beweeg word om sy aandag aan die een of ander wêreldse :saak te bestee, of hy sal op

‘n ander manier verhinder word om die woorde te hoor wat vir hom ‘n reuk van die lewe

tot die lewe kan wees. {GS 590.1}

En dan weer sien Satan hoedat die diensknegte van die Here hulle bekommer oor die

duisternis wat die mense omhul. Hy hoor hoedat hulle bid om goddelike genade en krag

om die onverskilligheid, die sorgloosheid, en die lusteloosheid te verbreek. Dit is dan

wanneer hy sy lis met nog groter ywer gebruik. Hy lei mense tot die botviering van hulle

aptyt of tot die een of ander vorm van selfbevrediging, en sodoende verdof hy hulle

gevoelens, sodat hulle nie in staat is om die dinge te hoor waaraan hulle so groot behoefte

het nie. {GS 590.2}

Satan weet goed dat alle mense wat hy kan beweeg om gebed en die ondersoek van die

Skrifte te verwaarloos, sal beswyk voor sy aanvalle. Daarom dink hy allerhande

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!