Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
dus, as die vervolging aangehou het, het die kerk min of meer rein gebly; maar toe die vervolging opgehou het, is daar bekeerlinge gemaak wat minder opreg en toegewyd was, en dit het vatkans aan Satan gegee. {GS 49.1} Maar daar is geen verbintenis tussen die Vors van lig en die vors van duisternis nie, en daar kan ook geen vereniging wees tussen hulle navolgers nie. Toe die Christene ingestem het om te verenig met diegene wat maar half bekeerd was van Paganisme, het hulle ‘n weg ingeslaan wat hulle steeds verder en verder van die waarheid gelei het. Satan was bly dat hy daarin geslaag het om so ‘n groot aantal van die navolgers van Christus te bedrieg. Hy het toe groter krag uitgeoefen op hierdie mense, en hulle beweeg om diegene te vervolg wat getrou aan God gebly het. Niemand het so goed geweet hoe om die ware Christelike geloof te bestry as diegene wat dit eers verdedig het nie. En hierdie afvallige Christene, in vereniging met hulle halfbekeerde paganistiese broeders, het die stryd gevoer teen die belangrikste leerstellings van Christus. {GS 50.1} Dit het ‘n verskriklike stryd gekos vir diegene wat getrou wou bly om te blystaan teen die bedrog en verfoeisels wat vermom en in priesterlike gewaad en in die kerk ingevoer is. Die Bybel is nie aangeneem as die maatstaf van geloof nie. Die leerstelling van godsdiensvryheid is bestempel as kettery, en die voorstanders daarvan is gehaat en uitgewerp. {GS 50.2} Na ‘n lange en felle stryd, het die klein klompie getroues besluit om af te skei van die afvallige kerk as laasgenoemde sou weier om homself te reinig van valsheid en afgodediens. Hulle het besef dat afskeiding absoluut nodig was as hulle die woord van God wou gehoorsaam. Hulle kon nie langer dwaalleer gedoog wat noodlottig was vir hulle eie siele en wat ‘n voorbeeld gestel het wat die geloof van hulle kinders en kindskinders in gevaar sou bring nie. Vir die ontwil van vrede en eenheid was hulle gewillig om enige toegewing te maak wat nie hulle getrouheid aan God aangetas het nie; maar hulle het gevoel dat vrede wat gekoop is ten koste van beginsel te duur was. As eenheid moes verkry word deur waarheid en geregtigheid te kompromitteer, dan moes daar maar verskil en selfs oorlog wees. {GS 50.3} Dit sou baie goed wees vir die kerk en die wêreld as die beginsels wat hierdie standvastige mense besiel het, weer kon herlewe in die harte van Gods volk. Daar is ‘n ontsettende onverskilligheid ten opsigte van die leerstellings wat as pilare van die Christelike geloof dien. Die mening vat pos dat hierdie dinge nie eintlik van lewensbelang is nie. Hierdie ontaarding versterk die hande van die werktuie van Satan, sodat valse teorieë en gevaarlike misleidings, wat deur die gelowiges in die verlede met lewensgevaar aan die kaak gestel is, nou met goedkeuring bejeën word deur duisende wat voorgee om navolgers van Christus te wees. {GS 50.4}
Die vroeë Christene was inderwaarheid ‘n eienaardige volk. Hulle onbesproke gedrag en onwrikbare geloof was ‘n gedurige bestrafhng wat die vrede van die sondaars verstoor het. Hoewel klein in getal, sonder rykdom, posisie, of eretitels, was hulle ‘n verskrikking vir boosdoeners orals waar hulle karakter en leerstellings bekend was. Daarom was hulle deur die goddelose gehaat net soos Abel deur die goddelose Kain gehaat is. Om dieselfde rede waarom Kain vir Abel doodgeslaan het, het diegene wat die weerhoudende krag van die Heilige Gees afgewerp het, ook Gods volk om die lewe gebring. Dit was om dieselfde rede dat die Jode die Heiland verwerp en gekruisig het, naamlik omdat die reinheid en heiligheid van Sy karakter ‘n gedurige bestraffing was van hulle selfsug en verdorwenheid. Van die dae van Christus tot vandag, het Sy getroue dissipels die haat en teensland opgewek van diegene wat die weë van die sonde liefhet. {GS 51.1} Hoe dan, kan die evangelie ‘n boodskap van vrede genoem word? Toe Jesaja die geboorte van die Messias voorspel het, het hy Hom genoem “Vredevors.” Toe die engele die geboorte van Christus aan die skaapwagters bekend gemaak het, het hulle as volg bokant die vlaktes van Betlehem gesing: “Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae!” Lukas 2: 14. Daar is ‘n skynbare weerspreking tussen hierdie profetiese woorde en die woorde van Christus, “Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.” Matt. 10: 34. Maar reg verstaan, is hierdie woorde in volkome ooreenstemming. Die evangelie is ‘n boodskap van vrede. Die Christelike geloof, as dit aangeneem en gehoorsaam word, sou vrede, eensgesindheid en geluk oor die aarde versprei. Die godsdiens van Christus sal almal wat dit aanneem in ‘n broederskap verenig. Die sending van Jesus was om mense met God en met mekaar te versoen. Maar die wêreld oor die algemeen is onder die beheersing van Satan, Christus se bitterste vyand. Die evangelie openbaar aan hulle lewensbeginsels wat heeltemal in stryd is met hulle gewoontes en begeertes, en hulle kom in opstand daarteen. Hulle haat die reinheid wat hulle sondes openbaar en veroordeel en hulle vervolg en vernietig diegene wat by hulle aandring om die evangelie aan te neem. Dit is in hierdie sin dat die evangelie ‘n swaard genoem word. {GS 51.2} Die feit dat God toelaat dat die regverdiges deur die goddelose vervolg word, is iets wat baie swakkes in die geloof nie kan verstaan nie. Sommige is selfs gereed om hulle vertroue in God te laat vaar, omdat Hy toelaat dat selfs die slegste mense voorspoedig is, terwyl die beste en reinste Christene deur hulle vervolg en getrotseer word. Hoe, vra hulle, kan Iemand wat regverdig en genadig is, en wat oneindig in mag is, sulke ongeregtigheid en verdrukking verdra? Dit is ‘n vraag waarmee ons niks te doen het nie. God het ons genoeg bewyse gegee van Sy liefde, en ons moet nie Sy goedheid betwyfel omdat ons nie Sy werkinge verstaan nie. Die Heiland wat die twyfel vooruitgesien het wat hulle in die dae van beproewing en donkerheid sou oorval, het aan Sy dissipels gesê: “Onthou die woord wat Ek vir julle gesê het: ‘n Dienskneg is nie groter as sy heer nie. As hulle My vervolg het, sal hulle julle ook vervolg.” Joh. 15: 20. Jesus het vir ons gely
- Page 2 and 3: New Covenant Publications Internati
- Page 4 and 5: elektronische media in elke taal he
- Page 6 and 7: New Covenant Publications Internati
- Page 8 and 9: Van alle disciplines die door de Gr
- Page 10 and 11: Hierdie bladsy is opsetlik leeg gel
- Page 12 and 13: Erkennings Hierdie boek is opgedra
- Page 16 and 17: Inhoudsopgawe Inhoudsopgawe .......
- Page 19 and 20: Hoofstuk 1—Die Lotgevalle van die
- Page 21 and 22: (Jes. 5: 1-4.) Sy beskerming was so
- Page 23 and 24: verwerping van Gods wet, die gronds
- Page 25 and 26: Die toekoms was genadiglik vir hull
- Page 27 and 28: hulle die laaste aanbod van genade
- Page 29 and 30: net onheil oor hulle gebring. Dit h
- Page 31 and 32: andende fakkel tussen die skarniere
- Page 33 and 34: sal Sy uitverkorenes bymekaarmaak u
- Page 35 and 36: gebrek gely, hulle is verdruk, mish
- Page 37: van hulle aanbidding verander het i
- Page 41 and 42: Hoofstuk 3—Geestelike Duisternis
- Page 43 and 44: hiervan is die Pous byna algemeen e
- Page 45 and 46: krag gegee en sy troon en grote mag
- Page 47 and 48: nie. Maar skriftuurlike bewyse vir
- Page 49 and 50: gevier. Sy geestelikes is geëer en
- Page 51 and 52: skyn. ‘n Eeu later, in Skotland,
- Page 53 and 54: Die Waldense was onder die eerste v
- Page 55 and 56: van Rome, het die voorbeeld van hul
- Page 57 and 58: georden is, het ‘n lewe tegemoetg
- Page 59 and 60: Met bewende lippe en betraande oë
- Page 61 and 62: mense gesien is, daar net ‘n woes
- Page 63 and 64: Hoofstuk 5—Kampioen van die Waarh
- Page 65 and 66: vooraanstaandes onder die volk beï
- Page 67 and 68: Weer is Wycliffe geroep om die regt
- Page 69 and 70: hulle aan hom die titel gegee het v
- Page 71 and 72: seëvier en die Hervormer se werk s
- Page 73 and 74: Wycliffe se werk was deur God aange
- Page 75 and 76: kerkers, die Lollardetorings, in ma
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81 and 82: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 83 and 84: owerspel —“sondes wat nie genoe
- Page 85 and 86: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 87 and 88: vir driehonderd en veertig dae in h
Die vroeë Christene was inderwaarheid ‘n eienaardige volk. Hulle onbesproke gedrag

en onwrikbare geloof was ‘n gedurige bestrafhng wat die vrede van die sondaars verstoor

het. Hoewel klein in getal, sonder rykdom, posisie, of eretitels, was hulle ‘n verskrikking

vir boosdoeners orals waar hulle karakter en leerstellings bekend was. Daarom was hulle

deur die goddelose gehaat net soos Abel deur die goddelose Kain gehaat is. Om dieselfde

rede waarom Kain vir Abel doodgeslaan het, het diegene wat die weerhoudende krag van

die Heilige Gees afgewerp het, ook Gods volk om die lewe gebring. Dit was om dieselfde

rede dat die Jode die Heiland verwerp en gekruisig het, naamlik omdat die reinheid en

heiligheid van Sy karakter ‘n gedurige bestraffing was van hulle selfsug en

verdorwenheid. Van die dae van Christus tot vandag, het Sy getroue dissipels die haat en

teensland opgewek van diegene wat die weë van die sonde liefhet. {GS 51.1}

Hoe dan, kan die evangelie ‘n boodskap van vrede genoem word? Toe Jesaja die

geboorte van die Messias voorspel het, het hy Hom genoem “Vredevors.” Toe die engele

die geboorte van Christus aan die skaapwagters bekend gemaak het, het hulle as volg

bokant die vlaktes van Betlehem gesing: “Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op

aarde, in die mense ‘n welbehae!” Lukas 2: 14. Daar is ‘n skynbare weerspreking tussen

hierdie profetiese woorde en die woorde van Christus, “Ek het nie gekom om vrede te

bring nie, maar die swaard.” Matt. 10: 34. Maar reg verstaan, is hierdie woorde in

volkome ooreenstemming. Die evangelie is ‘n boodskap van vrede. Die Christelike

geloof, as dit aangeneem en gehoorsaam word, sou vrede, eensgesindheid en geluk oor

die aarde versprei. Die godsdiens van Christus sal almal wat dit aanneem in ‘n

broederskap verenig. Die sending van Jesus was om mense met God en met mekaar te

versoen. Maar die wêreld oor die algemeen is onder die beheersing van Satan, Christus se

bitterste vyand. Die evangelie openbaar aan hulle lewensbeginsels wat heeltemal in stryd

is met hulle gewoontes en begeertes, en hulle kom in opstand daarteen. Hulle haat die

reinheid wat hulle sondes openbaar en veroordeel en hulle vervolg en vernietig diegene

wat by hulle aandring om die evangelie aan te neem. Dit is in hierdie sin dat die evangelie

‘n swaard genoem word. {GS 51.2}

Die feit dat God toelaat dat die regverdiges deur die goddelose vervolg word, is iets

wat baie swakkes in die geloof nie kan verstaan nie. Sommige is selfs gereed om hulle

vertroue in God te laat vaar, omdat Hy toelaat dat selfs die slegste mense voorspoedig is,

terwyl die beste en reinste Christene deur hulle vervolg en getrotseer word. Hoe, vra

hulle, kan Iemand wat regverdig en genadig is, en wat oneindig in mag is, sulke

ongeregtigheid en verdrukking verdra? Dit is ‘n vraag waarmee ons niks te doen het nie.

God het ons genoeg bewyse gegee van Sy liefde, en ons moet nie Sy goedheid betwyfel

omdat ons nie Sy werkinge verstaan nie. Die Heiland wat die twyfel vooruitgesien het

wat hulle in die dae van beproewing en donkerheid sou oorval, het aan Sy dissipels gesê:

“Onthou die woord wat Ek vir julle gesê het: ‘n Dienskneg is nie groter as sy heer nie. As

hulle My vervolg het, sal hulle julle ook vervolg.” Joh. 15: 20. Jesus het vir ons gely