Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Engele word gestuur na die kinders van God op sendings van genade. Tot Abraham het hulle gekom met beloftes van seëninge; aan die poorte van Sodom het hulle verskyn om regverdige Lot van die verwoestende vuur te red; aan Elia het hulle voedsel gebring toe hy wou omkom van vermoeienis en honger in die woestyn; na Elisa het hulle gekom met wjaens en perde van vuur waar hy in die dorpie omsingel was deur sy vyande; aan Daniel het hulle verskyn toe hy aan die hof van ‘n heidense koning om wysheid gebid het, en toe hy in die leeukuil gegooi is; hulle het na Petrus gekom toe hy op die dood gewag het in die tronk van Herodes; hulle het verskyn aan die gevangenes te Filippi; aan Paulus en sy metgeselle in die storm op see; hulle het gekom om die verstand van Cornelius te open om die evangelie te ontvang; hulle het Petrus gestuur met die boodskap van verlossing na die heidense vreemdeling; ja, deur die eeue heen het die engele die volk van God gedien. {GS 582.2} Elke navolger van Christus het ‘n beskermengel. Hierdie hemelse wagters beskerm die regverdiges teen die mag van die bose. Satan self het dit besef toe hy gesê het, “Is dit verniet dat Job God vrees? Het U nie Self hom en sy huis en alles wat hy het aan alle kante rondom beskut nie?” Job. 1: 9, 10. Die wyse waarop God Sy volk beskerm, is geopenbaar in die woorde van die psalmis, “Die engel van die Here trek ‘n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit.” Ps. 34: 8. Van diegene wat in Hom geglo het, het die Heiland gesê, “Pas op dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want Ek sê vir julle dat hulle engele in die hemele altyd die aangesig sien van My Vader wat in die hemele is.” Matt. 18: 10. Die gedienstige engele van die kinders van God het ten alle tye toegang tot Sy teenwoordigheid. {GS 583.1} Gods volk wat blootgestel is aan die verleidende krag en boosheid van die vors van duisternis, en wat die stryd moet voer teen al die bose magte, kan dus verseker wees van die onophoudelike beskerming van die hemelse engele. En hierdie versekering word nie sonder rede gegee nie. As God aan Sy kinders beloftes gegee het van genade en beskerming, is dit omdat daar magtige bose werktuie is — ontelbare en gedetermineerde werktuie en wesens wat nooit moeg word nie, waarmee gestry moet word en wie se kwaadaardigheid en mag deur niemand met veiligheid veronagsaam kan word nie. {GS 583.2} Bose geeste, wat in die begin sondeloos geskape was, was wat hulle natuur, krag, en heerlikheid betref, gelyk aan die heilige wesens wat nou as Gods boodskappers optree. Maar gevalle deur die sonde, werk hulle nou saam vir die ontering van God en die vernietiging van die mens. Saam met Satan in sy rebellie en saam met hom uit die hemel gewerp, het hulle deur die eeue heen met hom saamgestaan in sy oorlog teen die goddelike gesag. In die Skrifte lees ons van hulle sameswering en regering, van hulle verskillende ordes, van hulle intelligensie en listigheid, en van hulle kwaadwillige planne teen die vrede en die geluk van die mens. {GS 583.3}

In die Ou Testament word daar af en toe melding gemaak van hulle bestaan en hulle werk; maar dit was tydens Christus se verblyf op aarde dat die bose geeste hulle mag op so ‘n treffende wyse geopenbaar het. Christus het gekom om die verlossingswerk vir die mens te begin, en Satan was vasbeslote om sy reg van heerskappy in hierdie wêreld te handhaaf. Hy het daarin geslaag om afgodediens in te stel in elke deel van die aarde behalwe in Palestina. Na die enigste land wat nie ten voile oorgegee was aan die heerskappy van die versoeker nie, het Christus gekom om die lig van die hemel te laat skyn op die mense. Hier het twee strydende magte aanspraak gemaak op opperheerskappy. Jesus het Sy arms van liefde uitgestrek en ‘n uitnodiging aan almal gegee wat graag vergifnis en vrede in Hom wou hê. Die bose leërskare het gesien dat hulle nie onbeperkte heerskappy gehad het nie, en hulle het besef dat as Christus se sending suksesvol sou wees, hulle regering gou ten einde sou loop. Satan het tekeregegaan soos ‘n vasgekettingde leeu, en uitdagend het hy sy mag getoon oor die liggame sowel as die siele van die mense. {GS 584.1} Die feit dat mense deur duiwels besete was, word duidelik verklaar in die Nuwe Testament. Die mense wat op hierdie manier besete was, het nie slegs aan siekte gely wat natuurlike oorsake gehad het nie. Christus het ten voile verstaan waarmee Hy te doen gehad het, en Hy het die regstreekse teenwoordigheid en werk van bose geeste gesien. {GS 584.2} ‘n Treffende voorbeeld van hulle getal, hulle mag, en kwaadwilligheid, asook van die mag en genade van Christus, word gegee in die beskrywing van die genesing van die duiwelbesetenes van Gadara. Hierdie ellendige besetenes wat alle bedwang veronagsaam het, en wat rasende en skuimende hulleself geweld aangedoen het en probeer het om almal aan te rand wat naby hulle gekom het, het die lug laat weergalm met hulle geskree. Hulle bebloede en verwonde liggame en hulle kranksinnigheid was ‘n skouspel waarmee die vors van duisternis hoogs tevrede was. Een van die demone het verklaar, “Legio is my naam, want ons is baie.” Mark. 5:9. In die Romeinse leër het ‘n legioen bestaan uit van drie-tot-vyfduisend man. Satan se leërskare was ook in groepe aangemonster, en die groep waaraan hierdie demone behoort het, was nie minder as ‘n legioen nie. {GS 584.3} Op bevel van Jesus het die bose geeste hulle slagoffers verlaat, en hulle agtergelaat, sittende aan die Heiland se voete, kalm, bedaard, intelligent, sagmoedig. Maar die demone was toegelaat om in ‘n trop varke in te vaar en hulle in die see te jaag. Vir die inwoners van Gadara was die verlies van die varke meer as die seen wat Christus gegee het, en die goddelike Geneesheer is versoek om die plek te verlaat. Dit was juis die uitwerking wat Satan begeer het om te sien. Deur Jesus te blameer vir hulle verlies het hy die selfsugtige vrees van die volk opgewek, sodat hulle verhinder is om na Sy woorde te luister. Satan beskuldig steeds Christene daarvan dat hulle die oorsaak is van verlies,

Engele word gestuur na die kinders van God op sendings van genade. Tot Abraham

het hulle gekom met beloftes van seëninge; aan die poorte van Sodom het hulle verskyn

om regverdige Lot van die verwoestende vuur te red; aan Elia het hulle voedsel gebring

toe hy wou omkom van vermoeienis en honger in die woestyn; na Elisa het hulle gekom

met wjaens en perde van vuur waar hy in die dorpie omsingel was deur sy vyande; aan

Daniel het hulle verskyn toe hy aan die hof van ‘n heidense koning om wysheid gebid

het, en toe hy in die leeukuil gegooi is; hulle het na Petrus gekom toe hy op die dood

gewag het in die tronk van Herodes; hulle het verskyn aan die gevangenes te Filippi; aan

Paulus en sy metgeselle in die storm op see; hulle het gekom om die verstand van

Cornelius te open om die evangelie te ontvang; hulle het Petrus gestuur met die boodskap

van verlossing na die heidense vreemdeling; ja, deur die eeue heen het die engele die volk

van God gedien. {GS 582.2}

Elke navolger van Christus het ‘n beskermengel. Hierdie hemelse wagters beskerm die

regverdiges teen die mag van die bose. Satan self het dit besef toe hy gesê het, “Is dit

verniet dat Job God vrees? Het U nie Self hom en sy huis en alles wat hy het aan alle

kante rondom beskut nie?” Job. 1: 9, 10. Die wyse waarop God Sy volk beskerm, is

geopenbaar in die woorde van die psalmis, “Die engel van die Here trek ‘n laer rondom

die wat Hom vrees, en red hulle uit.” Ps. 34: 8. Van diegene wat in Hom geglo het, het

die Heiland gesê, “Pas op dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want Ek sê vir

julle dat hulle engele in die hemele altyd die aangesig sien van My Vader wat in die

hemele is.” Matt. 18: 10. Die gedienstige engele van die kinders van God het ten alle tye

toegang tot Sy teenwoordigheid. {GS 583.1}

Gods volk wat blootgestel is aan die verleidende krag en boosheid van die vors van

duisternis, en wat die stryd moet voer teen al die bose magte, kan dus verseker wees van

die onophoudelike beskerming van die hemelse engele. En hierdie versekering word nie

sonder rede gegee nie. As God aan Sy kinders beloftes gegee het van genade en

beskerming, is dit omdat daar magtige bose werktuie is — ontelbare en gedetermineerde

werktuie en wesens wat nooit moeg word nie, waarmee gestry moet word en wie se

kwaadaardigheid en mag deur niemand met veiligheid veronagsaam kan word nie. {GS

583.2}

Bose geeste, wat in die begin sondeloos geskape was, was wat hulle natuur, krag, en

heerlikheid betref, gelyk aan die heilige wesens wat nou as Gods boodskappers optree.

Maar gevalle deur die sonde, werk hulle nou saam vir die ontering van God en die

vernietiging van die mens. Saam met Satan in sy rebellie en saam met hom uit die hemel

gewerp, het hulle deur die eeue heen met hom saamgestaan in sy oorlog teen die

goddelike gesag. In die Skrifte lees ons van hulle sameswering en regering, van hulle

verskillende ordes, van hulle intelligensie en listigheid, en van hulle kwaadwillige planne

teen die vrede en die geluk van die mens. {GS 583.3}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!