Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
vergoed of Sy guns kan win. Talente en kultuur is op sigself gawes van God; maar as hierdie dinge in die plek gestel word van godsvrug liewer as middels om die siel nader aan God te bring, sal hulle mens van God weglei en ‘n vloek en ‘n strik word. Baie mense is onder die indruk dat alles wat na hoflikheid of verfyndheid lyk noodwendig iets Christeliks is. Maar nog nooit is daar ‘n groter fout begaan nie. Hierdie hoedanighede behoort die karakter van elke Christen te verfyn, want hulle oefen ‘n groot invloed uit ten gunste van ware godsdiens; maar hulle moet aan God gewy wees, of hulle sal ‘n mag ten kwade wees. Menige man van goeie verstand en aangename maniere, wat hom nie sal begewe tot wat in die omgang bekend is as ‘n onsedelike daad nie, is slegs ‘n verfynde werktuig in die hande van Satan. Die listige en bedrieglike invloed wat hy uitoefen maak hom ‘n gevaarlike vyand van die saak van Christus vir diegene wat onkundig en ongeleerd is. {GS 578.2} Deur ernstige gebed en afhanklikheid van God, het Salomo wysheid verkry wat die verbasing en bewondering van die wêreld verwek het. Maar toe hy hom afgekeer het van die Bron van sy krag, en op homself begin vertrou het, het hy die prooi van versoeking geword. Toe het die kragte wat hierdie, die wysste van alle konings gehad het, hom slegs ‘n doeltreffender werktuig gemaak van die sielevyand. {GS 579.1} Terwyl Satan steeds trag om hulle oë te verblind vir die feit, moet Christene nooit vergeet nie dat hulle “worstelstryd nie [is] teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, en teen bose geeste in die lug.” Efe. 6: 12. Die waarskuwing wat deur die eeue heen tot ons kom is: “Wees nugter en waak, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu en soek wie hy kan verslind.” 1 Petrus 5: 8. “Trek die voile wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.” Efe. 6: 11. {GS 579.2} Van die dae van Adam af tot in ons tyd, beoefen ons groot vyand sy mag om te verdruk en te vernietig. Hy is nou besig met voorbereidings vir sy laaste veldtog teen die kerk. Almal wat graag Jesus wil volg, sal in stryd kom met hierdie meedoënlose vyand. Hoe nader die Christen kom aan die goddelike Voorbeeld, hoe sekerder kan hy daarvan wees dat hy deur die Satan aangeval sal word. Almal wat aktief besig is in die saak van God, wat soek om die bedrog van die bose vyand aan die kaak te stel, en om Christus aan die mense voor te stel, sal saam met Paulus kan getuig waar hy sê dat hy die Here dien met alle nederigheid en baie trane en beproewinge. {GS 579.3} Satan het Christus aangeval met sy kwaaiste en listigste versoekings; maar elke keer is hy teruggeslaan. Daardie botsings het ten behoewe van ons plaasgevind; daardie oorwinnings maak dit moontlik vir ons om te oorwin. Christus sal krag gee aan almal wat daarom vra. Geen mens kan ooit sonder sy eie toestemming deur Satan oorwin word nie.
Die versoeker het geen mag om die wil te beheers of die siel tot sonde te dwing nie. {GS 579.4} Hoofstuk 31—Die Werk van Bose Geeste DIE verbinding tussen die sigbare en die onsigbare wêreld, die bediening van die engele van God, en die werk van bose geeste, word duidelik in die Skrifte geopenbaar as iets wat onafskeidelik saamgeweef is met die menslike geskiedenis. Daar is ‘n toenemende neiging om geen geloof te heg nie aan die bestaan van bose geeste, terwyl die engele “wat vir diens uitgestuur word terwille van die wat die saligheid sal beërwe” (Heb. 1: 14), deur vele beskou word as die geeste van die afgestorwenes. Dog die Skrifte leer nie alleen die bestaan van engele, goeie en bose nie, maar gee ook onweerlegbare bewys dat hulle nie die geeste is van afgestorwe mense nie. {GS 581.1} Voor die skepping van die mens het daar engele bestaan; want by die grondlegging van die aarde het “die moresterre saam gejubel en al die seuns van God [het] gejuig.” Job 38: 7. Na die sondeval is engele gestuur om die boom van die lewe te bewaak; en dit het geskied vóórdat daar mense op die aarde gesterf het. Wat hulle natuur betref, staan die engele hoër as mense; want van die mens sê die Psalmis “U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese.” Ps. 8: 6. (Die Engelse vertaling lui: “U het hom ‘n weinig laer gemaak as die engele.”) {GS 581.2} In die Skrifte kan ons lees aangaande die getal, die mag en heerlikheid van die hemelse wesens, hulle verhouding tot die regering van God, asook hulle verhouding tot die verlossingswerk. “Die Here het Sy troon in die hemel gevestig, en Sy koninkryk heers oor alles.” Ps. 103: 19. “Ek hoor ‘n stem van baie engele rondom die troon.” Openb. 5: 11. Voor die troon van die Koning van die konings dien die engele —-“kragtige helde wat Sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van Sy woord.” Ps. 103: 19, 20. Die profeet Daniel het tienduisendmaal tienduisend en duisende van duisende engele gesien. (Dan. 7: 10.) Die apostel Paulus praat van “tienduisende van engele.” Heb. 12: 22. As Gods boodskappers gaan hulle uit “in aansien soos ‘n bliksemstraal”— so verblindend is hulle heerlikheid en so vinnig vlieg hulle. (Eseg. 1: 14.) Die engel wat by die Heiland se graf verskyn het se “gedaante was soos weerlig en sy kleding wit soos sneeu, en uit vrees vir hom het die wagters gebewe en soos dooies geword.” Matt. 28: 3, 4. Toe Sanherib, die trotse Assiriër, God gesmaad en gelaster en Israel met vernietiging bedreig het, het daar “in dieselfde nag die engel van die Here uitgetrek en in die laer van die Assiriërs honderd vyf en tagtig duisend verslaan.” “En dié het al die dappere helde en bevelhebbers en die owerstes in die laer van die koning van Assirië verdelg, sodat hy met ‘n beskaamde aangesig na sy land teruggegaan het.” 2 Kon. 19: 35; 2 Kron. 32: 21. {GS 582.1}
- Page 335 and 336: Maar die dier met die lamshorings h
- Page 337 and 338: nie. Maar vir jare reeds bestaan da
- Page 339 and 340: wat dit doen en leer, hy sal groot
- Page 341 and 342: sy beeld en sy merk ontvang. Hoewel
- Page 343 and 344: die reg van Sy God nie verlaat nie.
- Page 345 and 346: VIII Jy mag nie steel nie. IX Jy ma
- Page 347 and 348: harde waarhede verkondig; diegene w
- Page 349 and 350: motiewe aan van diegene wat in die
- Page 351 and 352: Hoofstuk 27—Ware Bekering Absoluu
- Page 353 and 354: kerkopvoerings, basaars, mooi huise
- Page 355 and 356: Die dood van Christus bewys eerder
- Page 357 and 358: die wet van God “heilig en regver
- Page 359 and 360: Die woord van God getuig teen hierd
- Page 361 and 362: kapitaal wat aan hom gegee is, verk
- Page 363 and 364: So lyk die vrugte van Bybelse beker
- Page 365 and 366: Volgens die boeke in die hemel, waa
- Page 367 and 368: naam bely voor My Vader en voor Sy
- Page 369 and 370: opsomming van die karakter begaan H
- Page 371 and 372: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal
- Page 373 and 374: Hoofstuk 29—Waarom is die Sonde T
- Page 375 and 376: hierdie raadgewing, wat geskied het
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 402 and 403: Maar Adam het ontdek dat dit nie di
- Page 404 and 405: te hê met hierdie ellendige voorwe
- Page 406 and 407: kon sien, ver verwyderd van alle ve
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
- Page 410 and 411: van Satan, wek die bewerkers van di
- Page 412 and 413: opstanding, en omdat Christus opges
- Page 414 and 415: Die teorie van die onsterflikheid v
- Page 416 and 417: stel hulle leerstellings voor wat r
- Page 418 and 419: Aan selfverwende, genotsugtige, wel
- Page 420 and 421: maak maar min verskil tussen goed e
- Page 422 and 423: gretige vertroue aanvaar hulle die
- Page 424 and 425: “Daar is baie wat geneig is om en
- Page 426 and 427: ‘n Godsdiens wat uit uiterlike di
- Page 428 and 429: As ons die vasberade wreedheid van
- Page 430 and 431: en geestelik is. Wat hulle begeer i
- Page 432 and 433: argument aangevoer, ‘n argument w
- Page 434 and 435: Rome nie. Hulle was tevrede om in h
vergoed of Sy guns kan win. Talente en kultuur is op sigself gawes van God; maar as

hierdie dinge in die plek gestel word van godsvrug liewer as middels om die siel nader

aan God te bring, sal hulle mens van God weglei en ‘n vloek en ‘n strik word. Baie mense

is onder die indruk dat alles wat na hoflikheid of verfyndheid lyk noodwendig iets

Christeliks is. Maar nog nooit is daar ‘n groter fout begaan nie. Hierdie hoedanighede

behoort die karakter van elke Christen te verfyn, want hulle oefen ‘n groot invloed uit ten

gunste van ware godsdiens; maar hulle moet aan God gewy wees, of hulle sal ‘n mag ten

kwade wees. Menige man van goeie verstand en aangename maniere, wat hom nie sal

begewe tot wat in die omgang bekend is as ‘n onsedelike daad nie, is slegs ‘n verfynde

werktuig in die hande van Satan. Die listige en bedrieglike invloed wat hy uitoefen maak

hom ‘n gevaarlike vyand van die saak van Christus vir diegene wat onkundig en

ongeleerd is. {GS 578.2}

Deur ernstige gebed en afhanklikheid van God, het Salomo wysheid verkry wat die

verbasing en bewondering van die wêreld verwek het. Maar toe hy hom afgekeer het van

die Bron van sy krag, en op homself begin vertrou het, het hy die prooi van versoeking

geword. Toe het die kragte wat hierdie, die wysste van alle konings gehad het, hom slegs

‘n doeltreffender werktuig gemaak van die sielevyand. {GS 579.1}

Terwyl Satan steeds trag om hulle oë te verblind vir die feit, moet Christene nooit

vergeet nie dat hulle “worstelstryd nie [is] teen vlees en bloed nie, maar teen die

owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, en

teen bose geeste in die lug.” Efe. 6: 12. Die waarskuwing wat deur die eeue heen tot ons

kom is: “Wees nugter en waak, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n

brullende leeu en soek wie hy kan verslind.” 1 Petrus 5: 8. “Trek die voile wapenrusting

van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.” Efe. 6: 11. {GS

579.2}

Van die dae van Adam af tot in ons tyd, beoefen ons groot vyand sy mag om te

verdruk en te vernietig. Hy is nou besig met voorbereidings vir sy laaste veldtog teen die

kerk. Almal wat graag Jesus wil volg, sal in stryd kom met hierdie meedoënlose vyand.

Hoe nader die Christen kom aan die goddelike Voorbeeld, hoe sekerder kan hy daarvan

wees dat hy deur die Satan aangeval sal word. Almal wat aktief besig is in die saak van

God, wat soek om die bedrog van die bose vyand aan die kaak te stel, en om Christus aan

die mense voor te stel, sal saam met Paulus kan getuig waar hy sê dat hy die Here dien

met alle nederigheid en baie trane en beproewinge. {GS 579.3}

Satan het Christus aangeval met sy kwaaiste en listigste versoekings; maar elke keer is

hy teruggeslaan. Daardie botsings het ten behoewe van ons plaasgevind; daardie

oorwinnings maak dit moontlik vir ons om te oorwin. Christus sal krag gee aan almal wat

daarom vra. Geen mens kan ooit sonder sy eie toestemming deur Satan oorwin word nie.