Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

oorwin wat binne-in die hart heerskappy voer, toon die werking van ‘n beginsel wat geheelenal van bo kom. {GS 574.3} Die vyandigheid tussen die Gees van Christus en die gees van Satan is duidelik geopenbaar in die wêreld se verwerping van Jesus. Dit was nie soseer omdat Hy sonder wêreldse rykdom, prag en praal verskyn het, dat die Jode Hom verwerp het nie. Hulle het gesien dat Hy mag gehad het wat die gebrek aan uiterlike vertoon sou vergoed. Dit was die reinheid en heiligheid van Christus wat die haat van die goddelose uitgelok het. Sy lewe van selfverloëning en sondelose toewyding was ‘n voortdurende bestraffing vir die trotse en sinlike volk. Dit was dit wat die vyandigheid teenoor die Seun van God verwek het. Satan en bose engele het saamgestaan met bose mense. Al die kragte van afvalligheid het saamgesweer teen die Kampvegter vir die waarheid. {GS 574.4} Dieselfde vyandigheid wat teen hulle Meester geopenbaar is, word vandag geopenbaar teen die navolgers van Christus. Almal wat die afskuwelike aard van die sonde insien en wat deur krag van omhoog versoeking weerstaan, sal sekerlik die woede van Satan en sy onderdane opwek. Haat vir die reine beginsels van waarheid, en verwyt en vervolging van die voorstanders daarvan, sal daar wees solank as daar sondaars is. Die navolgers van Christus en die diensknegte van Satan is altyd in stryd. Die aanstoot van die kruis is nog altyd daar. “Almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.” 2 Tim. 3: 12. {GS 575.1} Satan se werktuie is gedurig besig om, onder sy leiding, sy gesag te bevestig en sy koninkryk op te bou in stryd met die regering van God. Met hierdie doel voor oë trag hulle om Christus se navolgers te mislei en ontrou te maak. Net soos hulle leier vertolk hulle die Skrifte verkeerd en verdraai hulle dit om hulle eie doel te bereik. Net soos Satan probeer het om beskuldigings teen God te slinger, so trag sy werktuie ook om Gods volk te beskinder. Die gees wat Christus om die lewe gebring het, beweeg die goddelose om Sy navolgers te vernietig. Al hierdie dinge is voorspel in daardie eerste profesie, “Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou” (Gen. 3: 15), en hierdie vyandskap sal voortduur tot die einde van tyd. {GS 575.2} Satan roep al sy magte op, en werp alles in die stryd. Waarom is dit dat hy nie groter teenstand ondervind nie? Waarom is dit dat gesante van Christus so lewendig-dood en onverskillig is? Dit is omdat hulle nie in ware verbinding met Christus is nie. Dit is omdat hulle nie Sy Gees het nie. Die sonde is vir hulle nie so afstotend en afskuwelik as dit vir hulle Meester was nie. Hulle weerstaan die sonde nie so beslis as wat Christus gedoen het nie. Hulle besef nie die ontsettende boosheid en afskuwelikheid van die sonde nie, en hulle is blind beide vir die karakter en die mag van die vors van duisternis. Daar is min weerstand teen Satan en sy werke omdat daar sulke groot onkunde heers in verband met sy mag en kwaadwilligheid, asook aangaande die groot omvang van sy stryd teen Christus en Sy kerk. Menigtes word op hierdie punt mislei. Hulle besef nie dat hulle

vyand ‘n magtige generaal is wat heerskappy voer oor die bose engele, en wat met weldeurdagte planne en fynuilgewerkte bewegings oorlog voer teen Christus om die verlossing van siele te verhoed nie. Onder belydende Christene sowel as onder evangeliedienaars, word Satan se naam byna nooit genoem nie — behalwe miskien ‘n toevallige verwysing daarna uit die kansel. Hulle sien sy voortdurende bedrywigheid en suksesse oor die hoof; hulle slaan nie ag op die baie waarskuwings teen sy listigheid nie, en dit skyn asof hulle selfs sy bestaan vergeet het. {GS 575.3} Terwyl mense onkundig is aangaande sy planne, is hierdie wakker vyand elke oomblik op hulle spoor. Hy dring elke deel van die huishouding binne, elke straat van ons dorpe, die kerke, die raadsvergaderings, en die geregshowe, waar hy bedrieg, verlei, moeilikheid veroorsaak, en orals die siel en die liggaam van mans, vrouens, en kinders verwoes; en hy verbreek gesinne, saai saad van haat, afguns, stryd, sedisie, en moord. Die hele Christenwêreld beskou hierdie dinge asof God hulle beskik het en asof hulle desnoods moet wees. {GS 577.1} Satan is gedurig daarop uit om die volk van God te oorwin deur die skeidsmure af te breek wat hulle van die wêreld skei. Israel vanouds is tot die sonde verlok toe hulle hulle op verbode grond begewe het in omgang met die heidene. Op dieselfde manier word hedendaagse Israel verlei. “Die god van hierdie wêreld [het] die sinne verblind, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie.” 2 Kor. 4: 4. Almal wat nie besliste navolgers van Christus is nie, is diensknegte van Satan. In die hart wat nie wedergebore is nie, is daar ‘n liefde vir die sonde en ‘n gesindheid om dit te koester en dit te verskoon. In die wedergebore hart is daar ‘n haat vir die sonde, en vasberade weerstand daarteen. Wanneer Christene die geselskap soek van goddelose en ongelowiges, stel hulle hulleself bloot aan versoeking. Satan skuil op die agtergrond, en op slinkse wyse trek hy die sluier van bedrog oor hulle oë. Hulle kan nie sien dat sulke geselskap skadelik vir hulle is nie; en terwyl hulle al die tyd gelykvormig word aan die wêreld in karakter, woorde en dade, word hulle steeds meer en meer verblind. {GS 577.2} Gelykvormigheid aan wêreldse gebruike bekeer die kerk tot die wêreld; dit bekeer nooit die wêreld tot Christus nie. Om eie te wees met die sonde sal dit gewis minder afskuwelik laat lyk. Die persoon wat verkies om met die diensknegte van Satan om te gaan, sal baie gou nie meer vrees vir hulle meester hê nie. As ons in die uitvoering van ons plig in beproewing kom, soos byvoorbeeld Daniel aan die koninklike hof, kan ons daarop reken dat God ons sal beskerm; maar as ons onsself in versoeking bring, sal ons vroeër of later val. {GS 578.1} Die versoeker werk dikwels met die grootste sukses deur diegene van wie ons die minste verwag dat hulle onder sy mag is. Diegene wat geleerd is en talente het, word bewonder en geëer, asof hierdie hoedanighede hulle gebrek aan die vrees van God kan

oorwin wat binne-in die hart heerskappy voer, toon die werking van ‘n beginsel wat

geheelenal van bo kom. {GS 574.3}

Die vyandigheid tussen die Gees van Christus en die gees van Satan is duidelik

geopenbaar in die wêreld se verwerping van Jesus. Dit was nie soseer omdat Hy sonder

wêreldse rykdom, prag en praal verskyn het, dat die Jode Hom verwerp het nie. Hulle het

gesien dat Hy mag gehad het wat die gebrek aan uiterlike vertoon sou vergoed. Dit was

die reinheid en heiligheid van Christus wat die haat van die goddelose uitgelok het. Sy

lewe van selfverloëning en sondelose toewyding was ‘n voortdurende bestraffing vir die

trotse en sinlike volk. Dit was dit wat die vyandigheid teenoor die Seun van God verwek

het. Satan en bose engele het saamgestaan met bose mense. Al die kragte van afvalligheid

het saamgesweer teen die Kampvegter vir die waarheid. {GS 574.4}

Dieselfde vyandigheid wat teen hulle Meester geopenbaar is, word vandag geopenbaar

teen die navolgers van Christus. Almal wat die afskuwelike aard van die sonde insien en

wat deur krag van omhoog versoeking weerstaan, sal sekerlik die woede van Satan en sy

onderdane opwek. Haat vir die reine beginsels van waarheid, en verwyt en vervolging

van die voorstanders daarvan, sal daar wees solank as daar sondaars is. Die navolgers van

Christus en die diensknegte van Satan is altyd in stryd. Die aanstoot van die kruis is nog

altyd daar. “Almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.” 2

Tim. 3: 12. {GS 575.1}

Satan se werktuie is gedurig besig om, onder sy leiding, sy gesag te bevestig en sy

koninkryk op te bou in stryd met die regering van God. Met hierdie doel voor oë trag

hulle om Christus se navolgers te mislei en ontrou te maak. Net soos hulle leier vertolk

hulle die Skrifte verkeerd en verdraai hulle dit om hulle eie doel te bereik. Net soos Satan

probeer het om beskuldigings teen God te slinger, so trag sy werktuie ook om Gods volk

te beskinder. Die gees wat Christus om die lewe gebring het, beweeg die goddelose om

Sy navolgers te vernietig. Al hierdie dinge is voorspel in daardie eerste profesie, “Ek sal

vyandskap stel tussen jou en die vrou” (Gen. 3: 15), en hierdie vyandskap sal voortduur

tot die einde van tyd. {GS 575.2}

Satan roep al sy magte op, en werp alles in die stryd. Waarom is dit dat hy nie groter

teenstand ondervind nie? Waarom is dit dat gesante van Christus so lewendig-dood en

onverskillig is? Dit is omdat hulle nie in ware verbinding met Christus is nie. Dit is

omdat hulle nie Sy Gees het nie. Die sonde is vir hulle nie so afstotend en afskuwelik as

dit vir hulle Meester was nie. Hulle weerstaan die sonde nie so beslis as wat Christus

gedoen het nie. Hulle besef nie die ontsettende boosheid en afskuwelikheid van die sonde

nie, en hulle is blind beide vir die karakter en die mag van die vors van duisternis. Daar is

min weerstand teen Satan en sy werke omdat daar sulke groot onkunde heers in verband

met sy mag en kwaadwilligheid, asook aangaande die groot omvang van sy stryd teen

Christus en Sy kerk. Menigtes word op hierdie punt mislei. Hulle besef nie dat hulle

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!