Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

genade van God verstaan het as Hy Satan sou verdelg het nie. As God hom dadelik sou vernietig het, sou hulle Hom uit vrees eerder as uit liefde gedien het. Die invloed van die bedrieër sou dan nie ten voile vernietig en die gees van opstand nie volkome verdelg gewees het nie. Die sonde moes toegelaat word om te ontwikkel. Vir die welsyn van die ganse heelal deur die ewigheid heen, moes Satan toegelaat word om sy beginsels ten voile uit te werk, sodat sy beskuldigings teen die goddelike regering in hulle ware lig deur al die geskape wesens gesien kon word, en sodat die regverdigheid en genade van God en die onveranderlikheid van Sy wet vir ewig bevestig kon word. {GS 565.3} Satan se opstand sou ‘n les wees vir die heelal deur die eeue heen, ‘n gedurige getuienis van die aard en die vreeslike gevolge van die sonde. Die uitwerking van Satan se regering, op beide mense en engele, sou die gevolge aantoon van die tersydestelling van goddelike gesag. Dit sou bewys dat die welsyn van al Gods skepsels verbonde is aan die voortbestaan van sy regering en sy wet. Die geskiedenis van hierdie ontsettende opstand sou dus ‘n voortdurende vrywaring wees vir al die heilige wesens om te belet dat hulle bedrieg word wat betref die ware aard van oortreding, en om hulle te bewaar van die sonde en die straf daarop. {GS 566.1} Selfs tot die einde van die stryd in die hemel het die groot bedrieër getrag om homself te regverdig. Toe daar aangekondig is dat hy met al sy aanhangers uit daardie salige oord verban sou word, het die aartsrebel reguit sy minagting vir die Skepper se wet verklaar. Hy het sy bewering herhaal dat die engele nie onderdanig behoort te wees nie, maar dat hulle moes vry wees om hulle eie wil te volg wat hulle altyd reg sou lei. Hy het die goddelike wette veroordeel as ‘n beperking van hulle vryheid, en hy het verklaar dat dit sy doel was om die afskaffing van wet te verkry, sodat die leërskare van die hemel, bevry van hierdie beperking, tot ‘n hoër en heerliker bestaan kon voortgaan. {GS 566.2} Soos een man het Satan en sy navolgers alle blaam vir hulle opstand op Christus gewerp, en verklaar dat daar nooit opstand sou gewees het as daar geen teregwysing was nie. Hardnekkig en uitdagend in hulle ontrouheid, tevergeefs tragtende om die regering van God omver te werp, en nogtans op godslasterende wyse bewerende dat hulle die onskuldige slagoffers van verdrukking was, is die aartsrebel en sy aanhangers eindelik uit die hemel gewerp. {GS 567.1} Dieselfde gees wat die rebellie in die hemel laat ontstaan het, veroorsaak nog rebellie op die aarde. Onder die mense volg Satan dieselfde beleid wat hy met die engele gevolg het. Sy gees heers vandag in die kinders van ongehoorsaamheid. Net soos hy, trag hulle om die beperkings van Gods wet af te werp, en hulle beloof vryheid aan die mense deur oortreding van die gebooie. Bestraffing van die sonde verwek nog die gees van haat en weerstand. Waar mense oortuig word deur Gods boodskappe van waarskuwing, lei Satan hulle om hulleself te regverdig en om die medelyde van ander te soek in hulle sondige lewe. Pleks om hulle sondes te versaak, verwek hulle verontwaardiging teenoor die een

wat hulle bestraf, asof hy die enigste oorsaak is van hulle moeilikheid. Van die dae van regverdige Abel af tot by ons tyd, is dit nog die gees wat geopenbaar word teenoor diegene wat dit durf om die sonde te bestraf. {GS 567.2} Deur dieselfde wanvoorstelling van die karakter van God as wat hy in die hemel gebesig het, naamlik om God voor te stel as ‘n harde en tiranniese meester, lei Satan die mens tot sonde. En omdat hy sover geslaag het, verklaar hy dat dit Gods onregverdige beperkings is wat tot die val van die mens gelei het, net soos dit ook die oorsaak was van sy eie opstand. {GS 567.3} Maar die Ewige God Self verklaar Sy karakter: “HERE, HERE, ‘n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou; wat die goedertierenheid hou vir duisende, wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe, maar nooit ongestraf laat bly nie.” Exod. 34: 6, 7. {GS 567.4} In die verbanning van Satan uit die hemel het God Sy regverdigheid verklaar en die eer van Sy troon gehandhaaf. Maar toe die mens gesondig het deur toe te gee aan die bedrieërye van hierdie afvallige gees, het God bewys gelewer van Sy liefde deur die opoffering van Sy eniggebore Seun om te sterf vir die gevalle mensdom. In die versoening word die karakter van God geopenbaar. Die magtige feit van die kruis openbaar aan die ganse heelal dat die regering van God nie verantwoordelik is vir die sondige weg wat Lucifer ingeslaan het nie. {GS 567.5} In die ontmoeting tussen Christus en Satan tydens die Heiland se aardse bediening, is die karakter van die groot bedrieër geopenbaar. Niks kon op so ‘n doeltreffende wyse die liefde vir Satan uit die harte van die engele en die ander wesens wat getrou gebly het, weggeneem het soos sy wrede oorlog teen die Verlosser van die wêreld nie. Die ontsetttende godslastering wat geopenbaar is in sy versoek dat Christus aan hom hulde moes betoon, sy aanmatiging deur Hom na die bergtop en die dak van die tempel te neem, en die kwaadwillige plan wat hy voorgestel het toe hy by Christus aangedring het dat Hy Homself daarvandaan moes neerwerp, sy kwaadwillige vervolging van Christus van plek tot plek, sy oorreding van die priesters en die volk om Christus se liefde te verwerp en eindelik uit te roep, “Kruisig Hom, kruisig Hom!”—-dit alles het die verbasing en die verontwaardiging van die heelal uitgelok. {GS 568.1} Dit is Satan wat verantwoordelik is vir die wêreld se verwerping van Christus. Die vors van boosheid het al sy kragte en liste ingespan om Jesus te vernietig; want hy het gesien dat die Heiland se genade en liefde, Sy ontferming en teerheid, die karakter van God aan die wêreld voorgestel het. Satan het elke aanspraak van die Seun van God bestry, en hy het mense gebruik as sy werktuie om die Heiland se lewe met lyding en droefheid te vervul. Die drogredes en valsheid waarmee hy getrag het om die werk van Jesus te verhinder, die haatdraendheid wat geopenbaar is deur die kinders van

wat hulle bestraf, asof hy die enigste oorsaak is van hulle moeilikheid. Van die dae van

regverdige Abel af tot by ons tyd, is dit nog die gees wat geopenbaar word teenoor

diegene wat dit durf om die sonde te bestraf. {GS 567.2}

Deur dieselfde wanvoorstelling van die karakter van God as wat hy in die hemel

gebesig het, naamlik om God voor te stel as ‘n harde en tiranniese meester, lei Satan die

mens tot sonde. En omdat hy sover geslaag het, verklaar hy dat dit Gods onregverdige

beperkings is wat tot die val van die mens gelei het, net soos dit ook die oorsaak was van

sy eie opstand. {GS 567.3}

Maar die Ewige God Self verklaar Sy karakter: “HERE, HERE, ‘n barmhartige en

genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou; wat die

goedertierenheid hou vir duisende, wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe,

maar nooit ongestraf laat bly nie.” Exod. 34: 6, 7. {GS 567.4}

In die verbanning van Satan uit die hemel het God Sy regverdigheid verklaar en die

eer van Sy troon gehandhaaf. Maar toe die mens gesondig het deur toe te gee aan die

bedrieërye van hierdie afvallige gees, het God bewys gelewer van Sy liefde deur die

opoffering van Sy eniggebore Seun om te sterf vir die gevalle mensdom. In die

versoening word die karakter van God geopenbaar. Die magtige feit van die kruis

openbaar aan die ganse heelal dat die regering van God nie verantwoordelik is vir die

sondige weg wat Lucifer ingeslaan het nie. {GS 567.5}

In die ontmoeting tussen Christus en Satan tydens die Heiland se aardse bediening, is

die karakter van die groot bedrieër geopenbaar. Niks kon op so ‘n doeltreffende wyse die

liefde vir Satan uit die harte van die engele en die ander wesens wat getrou gebly het,

weggeneem het soos sy wrede oorlog teen die Verlosser van die wêreld nie. Die

ontsetttende godslastering wat geopenbaar is in sy versoek dat Christus aan hom hulde

moes betoon, sy aanmatiging deur Hom na die bergtop en die dak van die tempel te

neem, en die kwaadwillige plan wat hy voorgestel het toe hy by Christus aangedring het

dat Hy Homself daarvandaan moes neerwerp, sy kwaadwillige vervolging van Christus

van plek tot plek, sy oorreding van die priesters en die volk om Christus se liefde te

verwerp en eindelik uit te roep, “Kruisig Hom, kruisig Hom!”—-dit alles het die

verbasing en die verontwaardiging van die heelal uitgelok. {GS 568.1}

Dit is Satan wat verantwoordelik is vir die wêreld se verwerping van Christus. Die

vors van boosheid het al sy kragte en liste ingespan om Jesus te vernietig; want hy het

gesien dat die Heiland se genade en liefde, Sy ontferming en teerheid, die karakter van

God aan die wêreld voorgestel het. Satan het elke aanspraak van die Seun van God

bestry, en hy het mense gebruik as sy werktuie om die Heiland se lewe met lyding en

droefheid te vervul. Die drogredes en valsheid waarmee hy getrag het om die werk van

Jesus te verhinder, die haatdraendheid wat geopenbaar is deur die kinders van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!