Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

nie ten voile sy trou aan God versaak nie. Alhoewel hy sy posisie as beskuttende gerub verlaat het, kon hy weer, as hy gewillig was om tot God terug te keer, die wysheid van die Skepper te erken, en met tevredenheid sy plek te beklee wat aan hom gegee is in Gods groot plan, tot sy vorige posisie herstel word. Maar hoogmoed wou hom nie toelaat om hom te onderwerp nie. Hardnekkig het hy die weg wat hy ingeslaan het, verdedig; hy het aangevoer dat hy nie bekering nodig het nie, en hy het hom heeltemal oorgegee tot die groot stryd teen sy Maker. {GS 563.1} Al die kragte van sy meesterverstand het hy nou ingespan in die werk van bedrog om die medelyde te verkry van die engele wat onder sy bevel gestaan het. Selfs Christus se waarskuwings en raadgewings het hy verdraai om sy eie verraderlike planne te bevorder. Aan diegene wat hom die meeste vertrou het, het Satan homself voorgestel as iemand wat ten onregte veroordeel is, dat sy posisie nie geag is nie, en dat sy vryheid beperk sou word. Van ‘n wanvoorstelling van die woorde van Christus, het hy oorgegaan tot verdraaiing en valsheid, en hy het die Seun van God beskuldig van ‘n plan om hom te verneder voor die hemelbewoners. Ook het hy probeer om die lojale engele vals te beskuldig. Almal wat hy nie kon oorhaal en heeltemal aan sy kant bring nie, het hy beskuldig van onverskilligheid teenoor die belange van die hemelse wesens. Hy het diegene wat getrou gebly het aan God beskuldig van dieselfde ding waarmee hy besig was. In ‘n poging om die beskuldiging van Gods onreg teenoor hom te bewys, het hy hom begewe tot ‘n verkeerde uitleg van die woorde en handelinge van die Skepper. Sy beleid was om die engele in verwarring te bring met listige argumente aangaande die planne van God. Die eenvoudige dinge het hy in geheimsinnigheid gehul, en deur listige verdraaiings het hy twyfel verwek in verband met die duidelikste verklarings van Jehova. Sy hoë posisie, en sy noue verbinding met die goddelike administrasie het krag aan sy bewerings gegee, en baie is oorgehaal om met hom saam te staan in sy rebellie teenoor die gesag van die hemel. {GS 563.2} In Sy wysheid het God Satan toegelaat om voort te gaan totdat die gees van ontevredenheid oorgegaan het tot werklike opstand. Dit was nodig om sy planne ten voile te laat ontwikkel. sodat die ware aard en strekking daarvan deur almal gesien kon word. As gesalfde gerub was Lucifer baie hoog verhef; die hemelse wesens het hom baie liefgehad, en sy invloed oor hulle was baie groot. Onder Gods regering het nie alleen die hemelse wesens gestaan nie, maar ook al die wêrelde wat Hy geskape het; en Satan het gemeen dat as hy die engele van die hemel in sy opstand kon meevoer, hy dit ook sou kon oordra na die ander wêrelde. Op behendige wyse het hy sy kant van die saak voorgestel, en hy het drogredes en valsheid gebruik om sy doel te bereik. Sy mag om te bedrieg was baie groot, en deur ‘n mantel van valsheid te dra het hy groot voordeel gewin. Selfs die lojale engele kon nie ten voile sy ware karakter besef of die gevolge van sy werk vooruit sien nie. {GS 564.1}

Satan het so ‘n geëerde posisie beklee, en sy dade was so gehul in geheimsinnigheid, dat dit moeilik was om die ware aard van sy werk aan die engele te openbaar. Totdat dit eers ten voile ontluik het, sou die sondigheid van die sonde nie geopenbaar wees nie. Totnogtoe was die sonde onbekend in die heelal van God, en die heilige wesens het geen begrip gehad van die ontsettende aard daarvan nie. Hulle kon nie die vreeslike gevolge voorsien as gevolg van die verwerping van die goddelike wet nie. Aan die begin het Satan sy werk bedek onder die listige voorwendsel van getrouheid aan God. Hy het voorgegee dat hy daarop uit was om die eer van God te bevorder, Sy regering te bestendig, en die welsyn van die hemelbewoners te bewerk. Terwyl hy besig was om ontevredenheid te saai onder die engele onder hom, het hy op slinkse wyse probeer om dit te laat voorkom asof hy besig was om ontevredenheid uit die weg te ruim. Toe hy daarop aangedring het dat daar veranderinge gemaak moet word in die orde en wette van Gods regering, het hy voorgegee dat dit nodig was ten einde eenstemmigheid in die hemel te bewaar. {GS 564.2} In Sy handeling met die sonde, kon God alleen geregtigheid en waarheid laat geld. Satan kon dinge gebruik wat God nie kon gebruik nie — naamlik vleiery en bedrog. Hy het getrag om die woord van God te verdraai, en hy het Gods regering verkeerd aan die engele voorgestel, voorgewende dat God onregverdig gehandel het deur die hemelbewoners te onderwerp aan wette en reels; hy het aangevoer dat God, deur onderwerping en gehoorsaamheid te eis van Sy skepsels, maar net op selfverheffmg uit was. Daar moes dus aan die hemelbewoners sowel as aan al die wêrelde bewys word dat Gods regering regverdig en Sy wette volmaak is. Satan het probeer om dit te laat blyk dat hy self daarop uit was om die welsyn van die heelal te bevorder. Die ware karakter van die indringer, en sy ware doel moes deur almal verstaan word. Hy sou geleentheid kry om homself te openbaar deur sy bose werke. {GS 565.1} Satan het die regering van God beskuldig vir die oneindigheid wat sy handelwyse in die hemel veroorsaak het. Hy het verk’.aar dat alle sonde die gevolg was van die goddelike administrasie. Hy het te kenne gegee dat dit sy doel was om te verbeter op die wette van Jehova. Dit was dus noodsaaklik dat hy geleentheid moes kry om die aard van sy aansprake te demonstreer en sy voorgestelde veranderinge in die goddelike wet uit te werk. Sy eie werk moes hom veroordeel. Van die begin af het Satan beweer dat hy nie ‘n opstandeling was nie. Die ganse heelal moes nou sien hoedat die bedrieër ontmasker word. {GS 565.2} Selfs toe daar besluit is dat hy nie langer in die hemel kon bly nie, het Ewige Wysheid besluit om Satan nie te vernietig nie. Aangesien liefdesdiens alleen by God aanneemlik is, moes die trou van Sy skepsels berus op ‘n oortuiging van Sy regverdigheid en goedheid. Die hemelbevvoners en die bewoners van die ander wêrelde, omdat hulle nie die aard en die gevolge van die sonde kon besef nie, sou destyds nie die regverdigheid en

Satan het so ‘n geëerde posisie beklee, en sy dade was so gehul in geheimsinnigheid,

dat dit moeilik was om die ware aard van sy werk aan die engele te openbaar. Totdat dit

eers ten voile ontluik het, sou die sondigheid van die sonde nie geopenbaar wees nie.

Totnogtoe was die sonde onbekend in die heelal van God, en die heilige wesens het geen

begrip gehad van die ontsettende aard daarvan nie. Hulle kon nie die vreeslike gevolge

voorsien as gevolg van die verwerping van die goddelike wet nie. Aan die begin het

Satan sy werk bedek onder die listige voorwendsel van getrouheid aan God. Hy het

voorgegee dat hy daarop uit was om die eer van God te bevorder, Sy regering te

bestendig, en die welsyn van die hemelbewoners te bewerk. Terwyl hy besig was om

ontevredenheid te saai onder die engele onder hom, het hy op slinkse wyse probeer om

dit te laat voorkom asof hy besig was om ontevredenheid uit die weg te ruim. Toe hy

daarop aangedring het dat daar veranderinge gemaak moet word in die orde en wette van

Gods regering, het hy voorgegee dat dit nodig was ten einde eenstemmigheid in die

hemel te bewaar. {GS 564.2}

In Sy handeling met die sonde, kon God alleen geregtigheid en waarheid laat geld.

Satan kon dinge gebruik wat God nie kon gebruik nie — naamlik vleiery en bedrog. Hy

het getrag om die woord van God te verdraai, en hy het Gods regering verkeerd aan die

engele voorgestel, voorgewende dat God onregverdig gehandel het deur die

hemelbewoners te onderwerp aan wette en reels; hy het aangevoer dat God, deur

onderwerping en gehoorsaamheid te eis van Sy skepsels, maar net op selfverheffmg uit

was. Daar moes dus aan die hemelbewoners sowel as aan al die wêrelde bewys word dat

Gods regering regverdig en Sy wette volmaak is. Satan het probeer om dit te laat blyk dat

hy self daarop uit was om die welsyn van die heelal te bevorder. Die ware karakter van

die indringer, en sy ware doel moes deur almal verstaan word. Hy sou geleentheid kry om

homself te openbaar deur sy bose werke. {GS 565.1}

Satan het die regering van God beskuldig vir die oneindigheid wat sy handelwyse in

die hemel veroorsaak het. Hy het verk’.aar dat alle sonde die gevolg was van die

goddelike administrasie. Hy het te kenne gegee dat dit sy doel was om te verbeter op die

wette van Jehova. Dit was dus noodsaaklik dat hy geleentheid moes kry om die aard van

sy aansprake te demonstreer en sy voorgestelde veranderinge in die goddelike wet uit te

werk. Sy eie werk moes hom veroordeel. Van die begin af het Satan beweer dat hy nie ‘n

opstandeling was nie. Die ganse heelal moes nou sien hoedat die bedrieër ontmasker

word. {GS 565.2}

Selfs toe daar besluit is dat hy nie langer in die hemel kon bly nie, het Ewige Wysheid

besluit om Satan nie te vernietig nie. Aangesien liefdesdiens alleen by God aanneemlik

is, moes die trou van Sy skepsels berus op ‘n oortuiging van Sy regverdigheid en

goedheid. Die hemelbevvoners en die bewoners van die ander wêrelde, omdat hulle nie

die aard en die gevolge van die sonde kon besef nie, sou destyds nie die regverdigheid en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!