Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
sowel as heerskappye en owerhede en magte;” en aan Christus, net soos aan die Vader, het die ganse hemel trou bewys. (Kol. 1: 16.) {GS 560.2} Omdat die wet van liefde die grondslag van Gods regering is, het die geluk van alle geskape wesens afgehang van volkome ooreenstemming met die groot beginsels van geregtigheid daarvan. God verwag van al Sy skepsels liefdesdiens —‘n liefde wat sy ontstaan het in ‘n intelligente besef van Sy karakter. Hy het geen behae in ‘n gedwonge liefde nie, en aan almal het Hy ‘n vrye wil gegee, sodat hulle Hom vrywillig kan dien. {GS 560.3} Maar daar was een wat verkies het om hierdie vryheid te misbruik. Die sonde het sy ontstaan gehad by hom, wat naas Christus, deur God die hoogste vereer is, en wat in mag en heerlikheid die hoogste gestaan het onder die bewoners van die hemel. Voor sy val was Lucifer een van die gerubs wat beskut, heilig en onbesoedeld. “So spreek die Here HERE: Jy was die seëlring van eweredigheid, vol van wysheid en volmaak in skoonheid. Jy was in Eden, die tuin van God; allerhande edelgesteentes was jou bedekking.” “Jy was ‘n gerub met uitgespreide vlerke wat beskut, en Ek het jou so gemaak; jy was op die heilige godeberg; jy het gewandel tussen die vurige gesteentes. Jy was volkome in jou weë van die dag af dat jy geskape is, totdat ongeregtigheid in jou gevind is.” Eseg. 28: 12-15. {GS 561.1} Lucifer kon in die guns van God gebly het, bemin en vereer deur die engelskare, en hy kon sy edele kragte gebruik het tot seën van ander en verheerliking van sy Skepper. “Maar,” het die profeet gesê, “hoogmoedig het jou hart geword oor jou skoonheid; jy het jou wysheid verderwe weens jou glans.” Eseg. 28: 17. Trapsgewyse het Lucifer toegegee aan sy begeerte tot selfverheffing. “Jy het jou hart gemaak soos die hart van ‘n god.” “En jy het in jou hart gesê: Ek wil . . . my troon verhef bo die sterre van God en sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die noorde. . . . Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste!” Eseg. 28: 6; Jes. 14: 13, 14. In stede van die begeerte om God die hoogste plek te gee in die liefde en trou van Sy skepsels, het Lucifer ‘n poging gemaak om hulle diens en aanbidding vir homself te verkry. En begerende die eer wat die ewige Vader aan Sy Seun gegee het, het hierdie vors van die engele geywer om die mag wat alleen aan Christus gegee is, uit te oefen. {GS 561.2} Vir die ganse hemel was dit ‘n vreugde om die Skepper te verheerlik en Hom te loof. Terwyl God op hierdie manier vereer is, het vrede en vreugde geheers. Maar nou het daar ‘n wanklank gekom in die hemelse harmonie. Die diens en verheffing van self, in stryd met die Skepper se plan, het vrees laat ontstaan in harte waarin die heerlikheid van God allesoortreffend was. Die rade van die hemel het met Lucifer gepleit. Die Seun van God het aan hom die grootheid en goedheid en regverdigheid van die Skepper voorgehou, asook die onveranderlikheid van Sy wet. God Self het die orde van die hemel bevestig; en deur daarvan af te wyk sou Lucifer sy Skepper onteer en sy eie ondergang bewerk. Maar
hierdie raadgewing, wat geskied het in oneindige liefde en genade, het slegs ‘n gees van weerstand laat ontstaan. Lucifer het sy jaloesie teenoor Christus die oorhand laat kry, en hy het meer vasberade geword. {GS 561.3} Hoogmoed weens sy eie heerlikheid het sy begeerte vir opperheerskappy gevoed. Die hoë eer wat aan Lucifer gegee is, is nie gewaardeer as ‘n gawe van God nie, en dit het geen dankbaarheid teenoor die Skepper by hom uitgelok nie. Hy het hom verlustig in sy heerlikheid en hoogheid, en hy het hom beywer om gelyk aan God te wees. Die hemelse leërskare het hom liefgehad en geëer. Dit het die engele behaag om sy bevele uit te voer, en hy het meer wysheid en heerlikheid as hulle almal gehad. Maar die Seun van God was die erkende vors van die hemel, een met die Vader in mag en gesag. Christus kon deelneem aan al die raadsbesluite van God, terwyl Lucifer nie toegelaat is om aan die goddelike planne deel te neem nie. “Waarom,” het hierdie magtige engel gevra, “moet Christus hierdie oppergesag hê? Waarom moet hy bokant Lucifer vereer word?” {GS 562.1} Sy plek by die onmiddellike teenwoordigheid van God verlatende, het Lucifer voortgegaan om die gees van ontevredenheid onder die engele te versprei. Met groot geheimsinnigheid werkende, en sy ware doel vir ‘n tyd verbergende onder ‘n skyn van eerbied vir God, het hy getrag om ontevredenheid op te wek teenoor die wette waaronder die hemelse wesens gestaan het, en hy het beweer dat hulle onnodige beperkings opgelê het. Uitgaande van die standpunt dat hulle natuur heilig was, het hy aangevoer dat die engele die inspraak van hulle eie wil moes gehoorsaam. Hy wou medelyde vir homself opwek deur aan te voer dat God hom met onreg behandel het deur die hoogste eer aan Christus te gee. Hy het aangevoer dat hy in sy strewe na groter mag en eer nie na selfverheffing gemik het nie, maar dat hy getrag het om vryheid te verkry vir al die bewoners van die hemel, sodat hulle deur middel daarvan ‘n hoër lewe kon bereik. {GS 562.2} In Sy groot genade was God lank geduldig met Lucifer. Hy was nie onmiddellik onthef van sy hoë posisie toe die gees van ontevredenheid die eerste maal deur hom geopenbaar is nie, en selfs ook nie toe hy sy valse aansprake aan die lojale engele bekendgemaak het nie. Nog lank het hy in die hemel gebly. Keer op keer is daar aangebied om hom te vergewe, op voorwaarde van bekering en onderwerping. Pogings soos alleen deur oneindige liefde en wysheid gemaak kon word, is aangewend om hom van sy dwaling te oortuig. Die gees van ontevredenheid was nooit voorheen bekend in die hemel nie. Lucifer self het nie dadelik gesien waarheen hy gevoer word nie; hy het nie die ware aard van sy gevoelens verstaan nie. Maar namate daar bewys is dat daar geen rede was vir sy ontevredenheid nie, is Lucifer oortuig dat hy verkeerd was, dat die goddelike aansprake regverdig was, en dat hy dit behoort te erken voor die ganse hemel. As hy dit gedoen het, sou hy homself en baie engele gered het. In hierdie tyd het hy nog
- Page 323 and 324: Hierdie koms is voorspel deur die p
- Page 325 and 326: die bruilof vind plaas in die hemel
- Page 327 and 328: verwerp het wat gegee is tydens Chr
- Page 329 and 330: Hoofstuk 25—Die Tien Gebooie “E
- Page 331 and 332: die afsluiting van die genadetyd vi
- Page 333 and 334: :a,arin paganisme die hoofgodsdiens
- Page 335 and 336: Maar die dier met die lamshorings h
- Page 337 and 338: nie. Maar vir jare reeds bestaan da
- Page 339 and 340: wat dit doen en leer, hy sal groot
- Page 341 and 342: sy beeld en sy merk ontvang. Hoewel
- Page 343 and 344: die reg van Sy God nie verlaat nie.
- Page 345 and 346: VIII Jy mag nie steel nie. IX Jy ma
- Page 347 and 348: harde waarhede verkondig; diegene w
- Page 349 and 350: motiewe aan van diegene wat in die
- Page 351 and 352: Hoofstuk 27—Ware Bekering Absoluu
- Page 353 and 354: kerkopvoerings, basaars, mooi huise
- Page 355 and 356: Die dood van Christus bewys eerder
- Page 357 and 358: die wet van God “heilig en regver
- Page 359 and 360: Die woord van God getuig teen hierd
- Page 361 and 362: kapitaal wat aan hom gegee is, verk
- Page 363 and 364: So lyk die vrugte van Bybelse beker
- Page 365 and 366: Volgens die boeke in die hemel, waa
- Page 367 and 368: naam bely voor My Vader en voor Sy
- Page 369 and 370: opsomming van die karakter begaan H
- Page 371 and 372: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal
- Page 373: Hoofstuk 29—Waarom is die Sonde T
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 386 and 387: vergoed of Sy guns kan win. Talente
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 402 and 403: Maar Adam het ontdek dat dit nie di
- Page 404 and 405: te hê met hierdie ellendige voorwe
- Page 406 and 407: kon sien, ver verwyderd van alle ve
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
- Page 410 and 411: van Satan, wek die bewerkers van di
- Page 412 and 413: opstanding, en omdat Christus opges
- Page 414 and 415: Die teorie van die onsterflikheid v
- Page 416 and 417: stel hulle leerstellings voor wat r
- Page 418 and 419: Aan selfverwende, genotsugtige, wel
- Page 420 and 421: maak maar min verskil tussen goed e
- Page 422 and 423: gretige vertroue aanvaar hulle die
sowel as heerskappye en owerhede en magte;” en aan Christus, net soos aan die Vader,

het die ganse hemel trou bewys. (Kol. 1: 16.) {GS 560.2}

Omdat die wet van liefde die grondslag van Gods regering is, het die geluk van alle

geskape wesens afgehang van volkome ooreenstemming met die groot beginsels van

geregtigheid daarvan. God verwag van al Sy skepsels liefdesdiens —‘n liefde wat sy

ontstaan het in ‘n intelligente besef van Sy karakter. Hy het geen behae in ‘n gedwonge

liefde nie, en aan almal het Hy ‘n vrye wil gegee, sodat hulle Hom vrywillig kan

dien. {GS 560.3}

Maar daar was een wat verkies het om hierdie vryheid te misbruik. Die sonde het sy

ontstaan gehad by hom, wat naas Christus, deur God die hoogste vereer is, en wat in mag

en heerlikheid die hoogste gestaan het onder die bewoners van die hemel. Voor sy val

was Lucifer een van die gerubs wat beskut, heilig en onbesoedeld. “So spreek die Here

HERE: Jy was die seëlring van eweredigheid, vol van wysheid en volmaak in skoonheid.

Jy was in Eden, die tuin van God; allerhande edelgesteentes was jou bedekking.” “Jy was

‘n gerub met uitgespreide vlerke wat beskut, en Ek het jou so gemaak; jy was op die

heilige godeberg; jy het gewandel tussen die vurige gesteentes. Jy was volkome in jou

weë van die dag af dat jy geskape is, totdat ongeregtigheid in jou gevind is.” Eseg. 28:

12-15. {GS 561.1}

Lucifer kon in die guns van God gebly het, bemin en vereer deur die engelskare, en hy

kon sy edele kragte gebruik het tot seën van ander en verheerliking van sy Skepper.

“Maar,” het die profeet gesê, “hoogmoedig het jou hart geword oor jou skoonheid; jy het

jou wysheid verderwe weens jou glans.” Eseg. 28: 17. Trapsgewyse het Lucifer toegegee

aan sy begeerte tot selfverheffing. “Jy het jou hart gemaak soos die hart van ‘n god.” “En

jy het in jou hart gesê: Ek wil . . . my troon verhef bo die sterre van God en sit op die berg

van samekoms in die uithoeke van die noorde. . . . Ek wil klim bo die hoogtes van die

wolke, my gelykstel met die Allerhoogste!” Eseg. 28: 6; Jes. 14: 13, 14. In stede van die

begeerte om God die hoogste plek te gee in die liefde en trou van Sy skepsels, het Lucifer

‘n poging gemaak om hulle diens en aanbidding vir homself te verkry. En begerende die

eer wat die ewige Vader aan Sy Seun gegee het, het hierdie vors van die engele geywer

om die mag wat alleen aan Christus gegee is, uit te oefen. {GS 561.2}

Vir die ganse hemel was dit ‘n vreugde om die Skepper te verheerlik en Hom te loof.

Terwyl God op hierdie manier vereer is, het vrede en vreugde geheers. Maar nou het daar

‘n wanklank gekom in die hemelse harmonie. Die diens en verheffing van self, in stryd

met die Skepper se plan, het vrees laat ontstaan in harte waarin die heerlikheid van God

allesoortreffend was. Die rade van die hemel het met Lucifer gepleit. Die Seun van God

het aan hom die grootheid en goedheid en regverdigheid van die Skepper voorgehou,

asook die onveranderlikheid van Sy wet. God Self het die orde van die hemel bevestig; en

deur daarvan af te wyk sou Lucifer sy Skepper onteer en sy eie ondergang bewerk. Maar