Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

heerlikheid, en die vrug van die land tot hoogheid en versiering vir die vrygeraaktes van Israel. En wie in Sion oorgebly het en gespaar is in Jerusalem, die sal heilig genoem word, elkeen wat onder die lewendes opgeskryvve is in Jerusalem.” Jes. 4:2, 3. {GS 550.3} Die ondersoekende oordeel en die uitdelging van sondes moet geskied voor die tweede koms van die Here. Aangesien die dode geoordeel moet word uit die dinge wat in die boeke staan, is dit onmoontlik vir die sondes van mense om uitgedelg te word voor die oordeel of gereg waarin hulle lewens ondersoek word. Maar die apostel Petrus verklaar duidelik dat die sondes van gelowiges uitgedelg sal word wanneer “tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom, en Hy Hom mag stuur . . . naamlik Jesus Christus.” Hand. 3: 19, 20. Wanneer die oordeel afgesluit is, sal Christus kom, en Sy loon sal met Hom wees om elke mens te vergeld volgens sy werke. {GS 551.1} In die sinnebeeldige diens het die hoëpriester, nadat hy versoening gedoen het vir Israel, voor die vergadering verskyn en hulle geseën. So ook sal Christus, aan die einde van Sy werk as middelaar, verskyn sonder sonde tot saligheid (Heb. 9: 28), om sy wagtende volk te seen met die ewige lewe. Net soos die priester, in sy verwydering van die sondes uit die heiligdom, dit bely het op die kop van die sondebok, so ook sal Christus al hierdie sondes op Satan plaas, die bron en stigter van die sonde. Die sondebok het met die sondes van Israel “na ‘n woeste land” (Lev. 16: 22) gegaan; so ook sal Satan, met al die sondes wat Hy Gods volk verlei het om te doen, vir ‘n duisend jaar op die aarde gevange gehou word, wat dan verwoes sal wees, sonder bewoners, en eindelik sal hy in die vuur wat die goddelose sal verdelg die voile straf van die sonde ondergaan. En so sal die verlossingsplan uitgevoer word in die uiteindelike uitdelging van die sonde en die verlossing van almal wat gewillig was om die boosheid te versaak. {GS 551.2} Op die tyd wat vir die oordeel vasgestel is — naamlik die einde van die 2,300 dae, in 1844 — het die werk van ondersoek en die uitdelging van sondes begin. Almal wat ooit Christus bely het se lewens moet ondersoek word. Beide die lewende en die dode moet geoordeel word “na wat geskrywe is in die boeke, volgens hulle werke.” {GS 551.3} Sondes wat nie bely, versaak, vergewe en uit die boeke uitgedelg is nie, sal teen die sondaar getuig in die dag van God. Hy mag sy bose dade gepleeg het in die helder daglig of in die duisternis van die nag; maar vir die oë van Hom met wie ons te doen het is hulle oop en bloot. Engele van God was getuie van elke sonde en het dit opgeskryf in die noukeurige boeke. Sondes mag bedek word, ontken word, en verberg word vir vader, moeder, vrou, kinders, en bure; niemand behalwe die skuldige mag van die verkeerde daad weet nie; maar voor die engele van die hemel is hulle openbaar. Die duisternis van die donkerste nag, die geheimste planne, is nie genoeg om een gedagte weg te steek vir die ewige God nie. God het ‘n noukeurige aantekening van elke valse verslag en elke onregverdige daad. Hy word nie bedrieg deur die skyn van vroomheid nie. In Sy

opsomming van die karakter begaan Hy geen fout nie. Die mens mag bedrieg word deur diegene wie se harte boos is, maar Gods oog deurdring alle vermommings en lees die verborge lewe. {GS 552.1} Hoe ernstig is die gedagte! Elke dag wat verbygaan het sy gebeurtenisse wat in die hemel opgeteken is. Woorde wat eenmaal gespreek is, en dade wat eenmaal gedoen is, kan nooit weer herroep word nie. Die engele het beide die goed en die kwaad opgeskryf. Die magtigste veroweraar op die aarde kan nie die gebeurtenisse van een enkele dag herroep nie. Ons dade, ons woorde, en selfs ons heimlikste planne, alles gaan in die skaal vir ons ewige wel of wee. Hulle mag deur ons vergeet word, maar hulle sal nogtans getuig om ons te regverdig of te veroordeel. Net soos ons gelaatstrekke kan weergegee word op die plaat van die fotograaf, so staan die karakter ook getrou weergegee in die boeke daarbo. En nogtans, hoe min bekommernis is daar oor daardie verslag wat openbaar is vir die hemelse wesens. As die gordyn kon weggetrek word wat die sigbare van die onsigbare skei, en as die mensekinders die engel kon sien wat elke woord en daad opskryf, dinge waarvan hulle rekenskap sal moet gee in die oordeel, hoeveel woorde wat daeliks gespreek word, sou nooit geuiter word nie; en hoeveel dade sou ongedaan bly. {GS 552.2} In die oordeel sal daar kennis geneem word hoe ons elke talent gebruik het. Hoe het ons die kapitaal bestee wat die Hemel aan ons geleen het? Sou die Here, by Sy wederkoms, Sy eiendom terug ontvang met rente? Het ons die vermoëns wat aan ons gegee is, naamlik die gebruik van ons hande en verstand en brein bestee tot heerlikheid van God en seen van die wêreld? Hoe het ons ons tyd, ons pen, ons stem, ons geld, en ons invloed gebruik? Wat het ons vir Christus gedoen in die versorging van die armes, die siekes, die wese, of die weduwee? God het ons die bewaarders gemaak van Sy heilige woord; wat het ons gedoen met die lig en die waarheid wat aan ons gegee is om die mense wys te maak tot die saligheid? ‘n Bloot uiterlike belydenis van geloof in Christus het geen waarde nie; alleen die liefde wat geopenbaar word in werke is eg. Dit is liefde alleen wat in die oë van God waarde gee aan ‘n daad. Alles wat gedoen word uit liefde, hoe gering dit ook in die oë van mense mag skyn, word deur God aangeneem en beloon. {GS 553.1} Die verborge selfsug van mense word geopenbaar in die hemelse boeke. Verwaarloosde pligte teenoor hulle medemens, veronagsaming van die Here se aansprake — dit alles is opgeteken. Daar sal gesien kan word hoe dikwels die tyd, gedagtes, en kragte wat aan Christus behoort, aan Satan gegee is. Treurig is die aantekeninge wat die engele na die hemel neem. Intelligente wesens, sogenaamde beleiers van Christus, word in beslag geneem deur die versameling van aardse besittings of die genot van aardse plesier. Geld, tyd, en kragte, word opgeoffer aan vertoon en selfbevrediging; en daar

heerlikheid, en die vrug van die land tot hoogheid en versiering vir die vrygeraaktes van

Israel. En wie in Sion oorgebly het en gespaar is in Jerusalem, die sal heilig genoem

word, elkeen wat onder die lewendes opgeskryvve is in Jerusalem.” Jes. 4:2, 3. {GS

550.3}

Die ondersoekende oordeel en die uitdelging van sondes moet geskied voor die tweede

koms van die Here. Aangesien die dode geoordeel moet word uit die dinge wat in die

boeke staan, is dit onmoontlik vir die sondes van mense om uitgedelg te word voor die

oordeel of gereg waarin hulle lewens ondersoek word. Maar die apostel Petrus verklaar

duidelik dat die sondes van gelowiges uitgedelg sal word wanneer “tye van verkwikking

van die aangesig van die Here mag kom, en Hy Hom mag stuur . . . naamlik Jesus

Christus.” Hand. 3: 19, 20. Wanneer die oordeel afgesluit is, sal Christus kom, en Sy loon

sal met Hom wees om elke mens te vergeld volgens sy werke. {GS 551.1}

In die sinnebeeldige diens het die hoëpriester, nadat hy versoening gedoen het vir

Israel, voor die vergadering verskyn en hulle geseën. So ook sal Christus, aan die einde

van Sy werk as middelaar, verskyn sonder sonde tot saligheid (Heb. 9: 28), om sy

wagtende volk te seen met die ewige lewe. Net soos die priester, in sy verwydering van

die sondes uit die heiligdom, dit bely het op die kop van die sondebok, so ook sal

Christus al hierdie sondes op Satan plaas, die bron en stigter van die sonde. Die sondebok

het met die sondes van Israel “na ‘n woeste land” (Lev. 16: 22) gegaan; so ook sal Satan,

met al die sondes wat Hy Gods volk verlei het om te doen, vir ‘n duisend jaar op die

aarde gevange gehou word, wat dan verwoes sal wees, sonder bewoners, en eindelik sal

hy in die vuur wat die goddelose sal verdelg die voile straf van die sonde ondergaan. En

so sal die verlossingsplan uitgevoer word in die uiteindelike uitdelging van die sonde en

die verlossing van almal wat gewillig was om die boosheid te versaak. {GS 551.2}

Op die tyd wat vir die oordeel vasgestel is — naamlik die einde van die 2,300 dae, in

1844 — het die werk van ondersoek en die uitdelging van sondes begin. Almal wat ooit

Christus bely het se lewens moet ondersoek word. Beide die lewende en die dode moet

geoordeel word “na wat geskrywe is in die boeke, volgens hulle werke.” {GS 551.3}

Sondes wat nie bely, versaak, vergewe en uit die boeke uitgedelg is nie, sal teen die

sondaar getuig in die dag van God. Hy mag sy bose dade gepleeg het in die helder daglig

of in die duisternis van die nag; maar vir die oë van Hom met wie ons te doen het is hulle

oop en bloot. Engele van God was getuie van elke sonde en het dit opgeskryf in die

noukeurige boeke. Sondes mag bedek word, ontken word, en verberg word vir vader,

moeder, vrou, kinders, en bure; niemand behalwe die skuldige mag van die verkeerde

daad weet nie; maar voor die engele van die hemel is hulle openbaar. Die duisternis van

die donkerste nag, die geheimste planne, is nie genoeg om een gedagte weg te steek vir

die ewige God nie. God het ‘n noukeurige aantekening van elke valse verslag en elke

onregverdige daad. Hy word nie bedrieg deur die skyn van vroomheid nie. In Sy

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!