Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Hoofstuk 28—Die OndersoekeDde Oordeel “Ek het bly kyk,” sê die profeet Daniel, “totdat trone rcggesit is, en ‘n Oue van Dae gaan sit het; Sy kleed was wit soos sneeu en die hare van Sy hoof soos skoon wol; Sy troon was vuurvlamme, die wiele daarvan ‘n brandende vuur; ‘n stroom van vuur het gevloei en voor Horn uitgegaan; duisendmaal duisende het Horn gedien, en tienduisendmaal tienduisende het voor Horn gestaan; die gereg het gaan sit, en die boeke is geopen.” Dan. 7: 9, 10. {GS 545.1} Op hierdie manier is daar aan die profeet ‘n gesig gegee van die groot en plegtige dag wanneer die karakters en lewens van mense deur die Regter van die hele aarde ondersoek sal word, en wanneer elke mens loon sal ontvang “volgens sy werke.” Die Oue van Dae is God die Vader. Die psalmis sê, “Voordat die berge gebore was en U die aarde en die wêreld voortgebring het, ja van ewigheid tot ewigheid is U God.” Ps. 90: 2. Dit is Hy, die oorsprong van alle lewe, die bron van alle wet, wat sal voorsit in die gereg. Heilige engele, as dienaars en getuies — “duisendmaal duisende . . . en tienduisendmaal tienduisende,” woon hierdie gereg by. {GS 545.2} “Ek het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het een gekom soos die Seun van ‘n mens, en Hy het gekom tot by die Oue van Dae, en hulle het Hom nadergebring voor Hom. En aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap; en al die volke en nasies en tale het Hom vereer; Sy heerskappy is ‘n ewige heerskappy wat nie sal vergaan nie, en Sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.” Dan. 7: 13, 14. Die koms van Christus wat hier beskryf word, is nie Sy tweede koms na die aarde toe nie. Hy kom na die Oue van Dae in die hemel om heerskappy en heerlikheid en ‘n koninkryk te ontvang, wat aan Hom gegee sal word aan die einde van Sy werk as middelaar. Dit is hierdie koms, en nie Sy tweede koms na die aarde toe nie, wat volgens die profesie sou plaasvind aan die einde van die 2,300 dae in 1844. Vergesel van hemelse engele, gaan ons Hoëpriester die allerheiligste plek binne, en daar verskyn Hy in die teenwoordigheid van God, om Sy laaste werk te doen ten behoewe van die mens — naamlik die ondersoekende oordeel, en om versoening te doen vir die sondes van almal wat geregtig is daarop. {GS 546.1} In die sinnebeeldige diens het alleen diegene deel gehad wat hulle sondes bely het, en wie se sondes, deur die bloed van die sondoffer in die heiligdom ingeneem is. So ook, sal daar op daardie groot dag van uiteindelike versoening en die ondersoekende oordeel, net die sake van Gods volk in aanmerking kom. Die oordeel van die goddelose is heeltemal ‘n afsonderlike werk en dit vind later plaas. “Want die tyd is daar dat die oordeel moet begin by die huis van God. En as dit eers by ons begin, wat sal die einde wees van die wat aan die evangelie van God ongehoorsaam is?” 1 Petrus 4: 17. {GS 546.2}

Volgens die boeke in die hemel, waarin die name en dade van mense opgeskryf staan, sal die oordeel gevel word. Die profeet Daniel sê, “Die gereg het gaan sit, en die boeke is geopen.” Johannes, waar hy in Openbaring dieselfde toneel beskryf, voeg daarby, “‘n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat geskrywe is in die boeke, volgens hulle werke.” Openb. 20: 12. {GS 546.3} Die boek van die lewe bevat die name van almal wat God ooit gedien het. Aan Sy dissipels het Jesus gesê, “Wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is.” Lukas 10: 20. Paulus praat van sy getroue medewerkers, “wie se name in die boek van die lewe is.” Filip. 4: 3. Waar Daniel praat van die “tyd van benoudheid soos daar nie gewees het,” sê hy dat Gods volk verlos sal word “elkeen wat in die boek opgeskrywe staan.” Dan. 12: 1. En Johannes sê dat alleen diegene wat “geskrywe is in die boek van die lewe van die Lam,” die Godstad sal binnegaan. Openb. 21: 27. {GS 547.1} “Daar is ‘n gedenkboek” voor Gods aangesig geskryf, waarin die goeie dade opgeteken is van “die wat die Here vrees en Sy naam eer.” Mai. 3: 16. Hulle woorde van geloof, hulle liefdesdade is in die hemel opgeteken. Nehemia verwys daarna waar hy sê, “Dink hierom aan my, . . . en delg tog my liefdediens nie uit wat ek aan die huis van my God en aan die bediening daarvan bewys het nie.” Neh. 13: 14. In die gedenkboek van God is elke regverdige daad verewig. Daarin is opgeteken elke versoeking wat weerstaan is, elke sonde wat oorwin is, en elke woord van ontferming wat uitgespreek is. Elke opoffering, elke lyding en droefheid wat om Christus wil verduur is, is opgeteken. Die psalmis sê, “U het my omswerwinge getel; hou my trane in gedagtenis; is hulle nie in U boek nie?” Ps. 56: 9. {GS 547.2} Ook word daar aantekening gehou van die sondes van mense. “God sal elke werk bring in die oordeel wat kom oor al die verborge dinge, goed of sleg.” Pred. 12: 14. “Elke ydel woord wat die mense praat, daar moet hulle rekenskap van gee in die oordeelsdag,” want die Heiland het gesê, “uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.” Matt. 12: 36, 37. Die geheime bedoelings en motiewe word noukeurig opgeteken; want God sal “die verborge dinge van die duisternis in die lig bring en die bedoelinge van die hart openbaar maak.” 1 Kor. 4: 5. “Kyk, dit staan voor My aangesig opgeskrywe . . . julle ongeregtighede en die ongeregtighede van julle vaders tesame, sê die Here.” Jes. 65: 6, 7. {GS 547.3} God sien die werk van elke mens, en sy getrouheid of ontrouheid word opgeskrywe. Met die grootste noukeurigheid word elke verkeerde woord, elke selfsugtige daad, elke verwaarloosde plig, elke geheime sonde, en elke geveinsheid teenoor elke naam in die hemelse boeke opgeskryf. Verwaarloosde waarskuwings of bestraffings uit die hemel, verkwiste tyd, geleenthede wat nie te baat geneem is nie, die invloed vir goed of kwaad met die verreikende gevolge daarvan — alles word aangeteken deur die engel wat daarmee belas is. {GS 548.1}

Hoofstuk 28—Die OndersoekeDde Oordeel

“Ek het bly kyk,” sê die profeet Daniel, “totdat trone rcggesit is, en ‘n Oue van Dae

gaan sit het; Sy kleed was wit soos sneeu en die hare van Sy hoof soos skoon wol; Sy

troon was vuurvlamme, die wiele daarvan ‘n brandende vuur; ‘n stroom van vuur het

gevloei en voor Horn uitgegaan; duisendmaal duisende het Horn gedien, en

tienduisendmaal tienduisende het voor Horn gestaan; die gereg het gaan sit, en die boeke

is geopen.” Dan. 7: 9, 10. {GS 545.1}

Op hierdie manier is daar aan die profeet ‘n gesig gegee van die groot en plegtige dag

wanneer die karakters en lewens van mense deur die Regter van die hele aarde ondersoek

sal word, en wanneer elke mens loon sal ontvang “volgens sy werke.” Die Oue van Dae

is God die Vader. Die psalmis sê, “Voordat die berge gebore was en U die aarde en die

wêreld voortgebring het, ja van ewigheid tot ewigheid is U God.” Ps. 90: 2. Dit is Hy, die

oorsprong van alle lewe, die bron van alle wet, wat sal voorsit in die gereg. Heilige

engele, as dienaars en getuies — “duisendmaal duisende . . . en tienduisendmaal

tienduisende,” woon hierdie gereg by. {GS 545.2}

“Ek het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het een gekom

soos die Seun van ‘n mens, en Hy het gekom tot by die Oue van Dae, en hulle het Hom

nadergebring voor Hom. En aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap; en al

die volke en nasies en tale het Hom vereer; Sy heerskappy is ‘n ewige heerskappy wat nie

sal vergaan nie, en Sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.” Dan. 7: 13, 14. Die

koms van Christus wat hier beskryf word, is nie Sy tweede koms na die aarde toe nie. Hy

kom na die Oue van Dae in die hemel om heerskappy en heerlikheid en ‘n koninkryk te

ontvang, wat aan Hom gegee sal word aan die einde van Sy werk as middelaar. Dit is

hierdie koms, en nie Sy tweede koms na die aarde toe nie, wat volgens die profesie sou

plaasvind aan die einde van die 2,300 dae in 1844. Vergesel van hemelse engele, gaan

ons Hoëpriester die allerheiligste plek binne, en daar verskyn Hy in die teenwoordigheid

van God, om Sy laaste werk te doen ten behoewe van die mens — naamlik die

ondersoekende oordeel, en om versoening te doen vir die sondes van almal wat geregtig

is daarop. {GS 546.1}

In die sinnebeeldige diens het alleen diegene deel gehad wat hulle sondes bely het, en

wie se sondes, deur die bloed van die sondoffer in die heiligdom ingeneem is. So ook, sal

daar op daardie groot dag van uiteindelike versoening en die ondersoekende oordeel, net

die sake van Gods volk in aanmerking kom. Die oordeel van die goddelose is heeltemal

‘n afsonderlike werk en dit vind later plaas. “Want die tyd is daar dat die oordeel moet

begin by die huis van God. En as dit eers by ons begin, wat sal die einde wees van die

wat aan die evangelie van God ongehoorsaam is?” 1 Petrus 4: 17. {GS 546.2}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!