Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
met minder as die beste wat ons kan gee? Christus het gesê, “Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart.” Diegene wat God wel liefhet met hulle hele hart sal begerig wees om die beste van hulle lewe aan Hom te gee, en hulle sal steeds trag om al hulle vermoëns in ooreenstemming te bring met die wette wat hulle beter in staat sal stel om Sy wil te doen. Hulle sal nie, deur die botviering van hulle aptyt of drifte die offerande besoedel wat hulle aan hulle hemelse Vader bring nie. {GS 538.3} Petrus sê, “Onthou julle van vleeslike begeertes wat stryd voer teen die siel.” 1 Petrus 2:11. Elke sonde waaraan daar toegegee word, benewel die verstand en verdof die geestelike waarnemingsvermoëns sodat die Woord of die Gees van God nie ‘n groot indruk op die hart kan maak nie. Aan die Korinthiërs het Paulus geskryf, “Laat ons van alle besoedeling van die vlees en die gees ons reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.” 2 Kor. 7: 1. By die vrug van die Heilige Gees —“liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid”— het hy ook selfbeheersing gevoeg. (Gal. 5: 22, 23.) {GS 539.1} Hoeveel Christene is daar nie wat nieteenstaande hierdie verklarings van die Skrif hulle kragte verswak deur die najaging van wins en die aanbidding van die mode nie; hoeveel is daar nie wat hulle goddelike manlikheid verlaag deur vraatsugtigheid, wynsuipery, en ongeoorloofde plesier nie. En die kerk, pleks om hierdie dinge te bestraf, moedig dit maar te dikwels aan deur ‘n beroep te doen op die aptyt, en ‘n begeerte te skep vir wins en plesier ten einde sy skatkis te vul—dinge wat ontbreek weens ‘n gebrek aan liefde vir Christus. As Jesus vandag die kerke kon besoek en die etery en onheilige handel kon sien wat daar in die naam van die godsdiens geskied, sou Hy ook nie hierdie onheiliges uitjaag soos Hy die geldwisselaars uit die tempel gejaag het nie? {GS 539.2} Die apostel Jakobus verklaar dat die wysheid van omhoog in die eerste plek rein is. Maar as die apostel in aanraking kon kom met diegene wat die dierbare naam van Jesus uitspreek met lippe wat deur tabak besoedel is, en wie se asem en liggaam besoedel is deur die verpestelike reuk, en wat die lug besoedel en almal rondom hulle verplig om die gif in te asem—as hy met ‘n gewoonte in aanraking gekom het wat so bots met die reinheid van die evangelie, sou hy dit nie veroordeel het as “aards, vleeslik, en duiwels nie?” Slawe van tabak, aanspraakmakende op algehele heiligmaking, praat van hulle hoop op die hemel; maar Gods woord leer duidelik dat daar in die hemel “nie sal inkom iets wat verontheilig” nie. (Openb. 21: 27.) {GS 540.1} “\Veet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julleself behoort nie? Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.” 1 Kor. 6: 19, 20. Diegene wie se liggaam die tempel van die Heilige Gees is, sal nie ‘n slaaf wees van hierdie vuil gewoonte nie. Sy vermoëns behoort aan Christus, wat hom met Sy bloed gekoop het. Sy besittings behoort aan die Here. Hoe kan hy sonder skuld wees as hy die
kapitaal wat aan hom gegee is, verkwis? Sogenaamde Christene verkwis jaarliks reusesomme aan nuttelose en skadelike gewoontes, terwyl siele vergaan weens gebrek aan die woord van die lewe. God word beroof van tiendes en offergawes, terwyl hulle meer op die altaar van wellus verbrand as wat hulle gee om die armes te help of die evangelie te ondersteun. As almal wat voorgee om navolgers van Christus te wees waarlik geheilig was, sou hulle middele, in stede dat hulle dit verkwis op nuttelose en skadelike gewoontes, in die Here se skatkis gestort word, en Christene sou ‘n voorbeeld wees in matigheid, selfverloëning, en selfopoffering. Dan sou hulle inderwaarheid die lig van die wêreld wees. {GS 540.2} Die wêreld is oorgegee aan selfbevrediging. “Die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe,” beheers die volksmassas. Maar Christus se navolgers het ‘n heiliger roeping. “Gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie.” Op grond van Gods woord is ons geregtig om te verklaar dat ‘n heiligmaking wat nie hierdie versaking van sondige gebruike en begeertes as gevolg het nie, nie eg is nie. {GS 540.3} Aan diegene wat voldoen aan die voorwaardes, “gaan onder hulle uit en sonder julle af . . . en raak nie aan wat onrein is,” is die belofte van God, “Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ‘n Vader wees, en julle sal vir my seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.” 2 Kor. 6: 17, 18. Dit is die voorreg asook die plig van elke Christen om ‘n ryke en voile ondervinding te hê in die dinge van God. “Ek is die lig van die wêreld,” het Jesus gesê. “Wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.” Joh. 8: 12. “Die pad van die regverdiges is soos die lig van die moreglans, wat al helderder word tot die voile middag toe.” Spreuke 4: 18. Elke stap van geloof en gehoorsaamheid bring die siel nader aan die Lig van die wêreld, in wie daar geen duisternis is nie. Die helder strale van die Son van Geregtigheid skyn op die diensknegte van God, en hulle moet Sy ligstrale weerkaats. Soos ons van die sterre leer dat daar ‘n groot lig in die hemel is deur wie se heerlikheid hulle verlig is, so moet Christene dit ook openbaar maak dat daar ‘n God op die troon van die heelal is wie se karakter lof en navolging waardig is. Die deugde van Sy Gees, die reinheid en heiligheid van Sy karakter, sal in Sy getuies geopenbaar word. {GS 541.1} In sy brief aan die Kolossense beskryf Paulus die heerlike seëninge wat aan die kinders van God gegee word. Hy sê: “Ons [hou] ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van Sy wil in alle wysheid en geestelike insig, sodat julle waardig die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, en met alle krag bekragtig word volgens die mag van Sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap.” Kol. 1:9-11. {GS 541.2}
- Page 309 and 310: Vyfhonderd jaar tevore het die Here
- Page 311 and 312: Dat hierdie vermaning aan die kerk
- Page 313 and 314: die engel gesê, “sal die heiligd
- Page 315 and 316: opgerig en nie deur ‘n mens nie.
- Page 317 and 318: “Hy sal majesteit verkry.” Aan
- Page 319 and 320: “reinig en. heilig van die onrein
- Page 321 and 322: verwydering, of die uitdelging van
- Page 323 and 324: Hierdie koms is voorspel deur die p
- Page 325 and 326: die bruilof vind plaas in die hemel
- Page 327 and 328: verwerp het wat gegee is tydens Chr
- Page 329 and 330: Hoofstuk 25—Die Tien Gebooie “E
- Page 331 and 332: die afsluiting van die genadetyd vi
- Page 333 and 334: :a,arin paganisme die hoofgodsdiens
- Page 335 and 336: Maar die dier met die lamshorings h
- Page 337 and 338: nie. Maar vir jare reeds bestaan da
- Page 339 and 340: wat dit doen en leer, hy sal groot
- Page 341 and 342: sy beeld en sy merk ontvang. Hoewel
- Page 343 and 344: die reg van Sy God nie verlaat nie.
- Page 345 and 346: VIII Jy mag nie steel nie. IX Jy ma
- Page 347 and 348: harde waarhede verkondig; diegene w
- Page 349 and 350: motiewe aan van diegene wat in die
- Page 351 and 352: Hoofstuk 27—Ware Bekering Absoluu
- Page 353 and 354: kerkopvoerings, basaars, mooi huise
- Page 355 and 356: Die dood van Christus bewys eerder
- Page 357 and 358: die wet van God “heilig en regver
- Page 359: Die woord van God getuig teen hierd
- Page 363 and 364: So lyk die vrugte van Bybelse beker
- Page 365 and 366: Volgens die boeke in die hemel, waa
- Page 367 and 368: naam bely voor My Vader en voor Sy
- Page 369 and 370: opsomming van die karakter begaan H
- Page 371 and 372: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal
- Page 373 and 374: Hoofstuk 29—Waarom is die Sonde T
- Page 375 and 376: hierdie raadgewing, wat geskied het
- Page 377 and 378: Satan het so ‘n geëerde posisie
- Page 379 and 380: wat hulle bestraf, asof hy die enig
- Page 381: van God oorwin het oor die mag van
- Page 384 and 385: oorwin wat binne-in die hart heersk
- Page 386 and 387: vergoed of Sy guns kan win. Talente
- Page 388 and 389: Engele word gestuur na die kinders
- Page 390 and 391: ongeluk, en lyding, in stede van di
- Page 392 and 393: Hoofstuk 32—Die Strikke van Satan
- Page 394 and 395: in ‘n groot mate toe te skryf aan
- Page 396 and 397: egeertes van die hart, en hy sal sy
- Page 398 and 399: iets te presteer wat die moeite wer
- Page 400 and 401: Toe Bileam, verlok deur die belofte
- Page 402 and 403: Maar Adam het ontdek dat dit nie di
- Page 404 and 405: te hê met hierdie ellendige voorwe
- Page 406 and 407: kon sien, ver verwyderd van alle ve
- Page 408 and 409: “Jaag die vrede na met almal, en
met minder as die beste wat ons kan gee? Christus het gesê, “Jy moet die Here jou God

liefhê uit jou hele hart.” Diegene wat God wel liefhet met hulle hele hart sal begerig wees

om die beste van hulle lewe aan Hom te gee, en hulle sal steeds trag om al hulle

vermoëns in ooreenstemming te bring met die wette wat hulle beter in staat sal stel om Sy

wil te doen. Hulle sal nie, deur die botviering van hulle aptyt of drifte die offerande

besoedel wat hulle aan hulle hemelse Vader bring nie. {GS 538.3}

Petrus sê, “Onthou julle van vleeslike begeertes wat stryd voer teen die siel.” 1 Petrus

2:11. Elke sonde waaraan daar toegegee word, benewel die verstand en verdof die

geestelike waarnemingsvermoëns sodat die Woord of die Gees van God nie ‘n groot

indruk op die hart kan maak nie. Aan die Korinthiërs het Paulus geskryf, “Laat ons van

alle besoedeling van die vlees en die gees ons reinig, en laat ons die heiligmaking in die

vrees van God volbring.” 2 Kor. 7: 1. By die vrug van die Heilige Gees —“liefde,

blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid,

sagmoedigheid”— het hy ook selfbeheersing gevoeg. (Gal. 5: 22, 23.) {GS 539.1}

Hoeveel Christene is daar nie wat nieteenstaande hierdie verklarings van die Skrif

hulle kragte verswak deur die najaging van wins en die aanbidding van die mode nie;

hoeveel is daar nie wat hulle goddelike manlikheid verlaag deur vraatsugtigheid,

wynsuipery, en ongeoorloofde plesier nie. En die kerk, pleks om hierdie dinge te bestraf,

moedig dit maar te dikwels aan deur ‘n beroep te doen op die aptyt, en ‘n begeerte te skep

vir wins en plesier ten einde sy skatkis te vul—dinge wat ontbreek weens ‘n gebrek aan

liefde vir Christus. As Jesus vandag die kerke kon besoek en die etery en onheilige

handel kon sien wat daar in die naam van die godsdiens geskied, sou Hy ook nie hierdie

onheiliges uitjaag soos Hy die geldwisselaars uit die tempel gejaag het nie? {GS 539.2}

Die apostel Jakobus verklaar dat die wysheid van omhoog in die eerste plek rein is.

Maar as die apostel in aanraking kon kom met diegene wat die dierbare naam van Jesus

uitspreek met lippe wat deur tabak besoedel is, en wie se asem en liggaam besoedel is

deur die verpestelike reuk, en wat die lug besoedel en almal rondom hulle verplig om die

gif in te asem—as hy met ‘n gewoonte in aanraking gekom het wat so bots met die

reinheid van die evangelie, sou hy dit nie veroordeel het as “aards, vleeslik, en duiwels

nie?” Slawe van tabak, aanspraakmakende op algehele heiligmaking, praat van hulle

hoop op die hemel; maar Gods woord leer duidelik dat daar in die hemel “nie sal inkom

iets wat verontheilig” nie. (Openb. 21: 27.) {GS 540.1}

“\Veet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat

julle van God het, en dat julle nie aan julleself behoort nie? Want julle is duur gekoop.

Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.” 1 Kor. 6: 19,

20. Diegene wie se liggaam die tempel van die Heilige Gees is, sal nie ‘n slaaf wees van

hierdie vuil gewoonte nie. Sy vermoëns behoort aan Christus, wat hom met Sy bloed

gekoop het. Sy besittings behoort aan die Here. Hoe kan hy sonder skuld wees as hy die