Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

In die verskillende denominasies is daar manne wat bekend is vir hulle vroomheid, wat hierdie feit erken en laak. Professor Edwards A. Park, skrywende oor die heersende godsdienstige gevare, sê: “Een van die gevare is nalating om die goddelike wet in die kansel te beklemtoon. In vorige tye was die kansel die weerklank van die stem van die gewete. . . . Ons beroemdste predikers het gesag aan hulle preke gegee deur die voorbeeld van die Meester na te volg, en deur die wet en die dreigemente daarvan te beklemtoon. Hulle het die twee groot beginsels herhaaldelik voorgehou, naamlik dat die wet ‘n afskrif van die goddelike volmaaktheid is, en dat die man wat die wet nie liefhet nie ook nie die evangelie liefhet nie; want die wet sowel as die evangelie, is ‘n spieël waarin die ware karakter van God weerkaats word. Hierdie gevaar lei tot ‘n ander, naamlik die onderskatting van die sondigheid van die sonde, die uitgestrektheid en die nadele daarvan. Net so regverdig as die gebod is, net so onregverdig is die ongehoorsaamheid daaraan. {GS 531.1} “Gepaard met die gevare wat reeds genoem is, is die gevaar om die regverdigheid van God te onderskat. Die neiging in die moderne kansel is om goddelike regverdigheid te skei van goddelike goedheid, en om goedheid te verlaag tot ‘n gevoel in stede om dit te verhef tot ‘n beginsel. Die nuwe teologiese prisma skei wat God saamgevoeg het. Is die goddelike wet goed of kwaad? Dit is goed. Dan is regverdigheid ook goed; want dit is ‘n toepassing van die wet. Van die gewoonte van onderskatting van die goddelike wet en geregtigheid, en die geringskatting van menslike ongehoorsaamheid, verval mens baie gou tot die gewoonte van onderskatting van die genade wat voorsien is vir die versoening van die sonde.” Op hierdie manier verloor die evangelie sy waarde en belangrikheid in die menslike gemoed, en eerlank is hulle gereed om selfs die Bybel opsy te skuif. {GS 531.2} Baie leraars beweer dat Christus, deur Sy dood, die wet afgeskaf het, en dat die mense nou vry is van gehoorsaamheid. Daar is sommige wat dit voorstel as ‘n swaar juk, en hulle stel die vryheid van die evangelie teenoor, wat hulle noem, die slawerny van die wet. {GS 532.1} Maar die profete en apostels het die heilige wet van God nie so beskou nie. Dawid het gesê, “Dan wil ek U wet altyd deur onderhou . . . en in die ruimte wandel, want ek soek U bevele.” Na die dood van Christus, het die apostel Jakobus die dekaloog genoem “die koninklike wet,” en “die volmaakte wet van die vryheid.” ‘n Half-eeu na die kruisiging word in die boek Openbaring ‘n seen uitgespreek op “die wat Sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.” (Ps. 119: 44, 45; Jak. 2: 8; 1: 25; Openb. 22: 14.) {GS 532.2} Die bewering dat Christus Sy Vader se wet afgeskaf het deur Sy dood, is sonder enige grond. As dit moontlik was om die wet te verander of af te skaf, sou dit nie vir Christus nodig gewees het om te sterf ten einde die mens van die straf van die sonde te verlos nie.

Die dood van Christus bewys eerder die onveranderlikheid van die wet. Die Seun van God het gekom om die wet te vergroot en te vereer. Hy het gesê, “Moenie dink dat Ek gekom het om die wet te ontbind nie. . . . Totdat die hemele en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan” nie. Van Homself het Hy gesê, “Ek het lus, o my God, om U welbehae te doen, en U wet is binne-in my ingewande.” (Matt. 5: 17, 18; Ps. 40: 9.) {GS 532.3} In sy hele vvese is die wet van God onveranderlik. Dit is ‘n openbaring van die wil en karakter van sy Gewer. God is liefde, en Sy wet is liefde. Die twee hoofbeginsels daarvan is liefde tot God en liefde tot die mens. “Daarom is die liefde die vervulling van die wet.” Die karakter van God is geregtigheid en waarheid, dit is ook die aard van Sy wet. Die psalmis sê, “U wet is waarheid”; “Al U gebooie is geregtigheid.” En die apostel Paulus verklaar, “Dus is die wet heilig en die gebod is heilig en regverdig en goed.” (Rom. 13: 10; Ps. 119: 142, 172; Rom. 7: 12.) So ‘n wet, wat ‘n uitdrukking is van die hart en wil van God, moet net so ewigdurend wees as die Gewer daarvan. {GS 532.4} Om die lewens van mense in ooreenstemming te bring met die beginsels van Gods wet, dit is die werk van bekering en heiligmaking. In die begin is die mens in Gods ewebeeld geskape. Hy was in volkome ooreenstemming met Gods wet; die beginsels van geregtigheid was in sy hart geskryf. Maar die sonde het hom van Sy Skepper vervreem. Nie meer het hy die goddelike beeld weerkaats nie. Sy hart was in opstand teen die beginsels van Gods wet. “Omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.” Rom. 8: 7. Maar “So lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het,” om die mens met God te versoen. Op grond van die verdienstes van Christus kan hy weer in ooreenstemming met sy Skepper gebring word. Sy hart moet vernuwe word deur goddelike genade; hy moet ‘n nuwe lewe van omhoog ontvang. Hierdie verandering is die wedergeboorte, waarsonder, sê Jesus, “hy die koninkryk van God nie kan sien nie.” {GS 533.1} Die eerste stap tot versoening met God is ‘n oortuiging van sonde. “Deur die wet is die kennis van die sonde.” Rom. 3: 20. Ten einde sy skuld te besef, moet die sondaar sy karakter toets aan Gods groot maatstaf van geregtigheid. Dit is die spieël wat die volmaaktheid van ‘n regverdige karakter weerkaats, en dit stel hom in staat om sy eie gebreke te sien. {GS 533.2} Die wet openbaar aan die mens sy sondes, maar dit kan nie die sonde wegneem nie. Terwyl dit die lewe belowe aan die gehoorsames, verklaar dit dat die deel van die oortreder die dood is. Die evangelie van Christus alleen kan hom vrymaak van die veroordeling en die besoedeling van die sonde. Hy moet hom tot God bekeer wie se wet hy oortree het; en hy moet geloof hê in Christus, sy soenoffer. Op hierdie manier word sy “sondes ongestraf [gelaat] wat hy vantevore gedoen” het, en hy word ‘n deelgenoot van

Die dood van Christus bewys eerder die onveranderlikheid van die wet. Die Seun van

God het gekom om die wet te vergroot en te vereer. Hy het gesê, “Moenie dink dat Ek

gekom het om die wet te ontbind nie. . . . Totdat die hemele en die aarde verbygaan, sal

nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan” nie. Van Homself het Hy gesê,

“Ek het lus, o my God, om U welbehae te doen, en U wet is binne-in my ingewande.”

(Matt. 5: 17, 18; Ps. 40: 9.) {GS 532.3}

In sy hele vvese is die wet van God onveranderlik. Dit is ‘n openbaring van die wil en

karakter van sy Gewer. God is liefde, en Sy wet is liefde. Die twee hoofbeginsels daarvan

is liefde tot God en liefde tot die mens. “Daarom is die liefde die vervulling van die wet.”

Die karakter van God is geregtigheid en waarheid, dit is ook die aard van Sy wet. Die

psalmis sê, “U wet is waarheid”; “Al U gebooie is geregtigheid.” En die apostel Paulus

verklaar, “Dus is die wet heilig en die gebod is heilig en regverdig en goed.” (Rom. 13:

10; Ps. 119: 142, 172; Rom. 7: 12.) So ‘n wet, wat ‘n uitdrukking is van die hart en wil

van God, moet net so ewigdurend wees as die Gewer daarvan. {GS 532.4}

Om die lewens van mense in ooreenstemming te bring met die beginsels van Gods

wet, dit is die werk van bekering en heiligmaking. In die begin is die mens in Gods

ewebeeld geskape. Hy was in volkome ooreenstemming met Gods wet; die beginsels van

geregtigheid was in sy hart geskryf. Maar die sonde het hom van Sy Skepper vervreem.

Nie meer het hy die goddelike beeld weerkaats nie. Sy hart was in opstand teen die

beginsels van Gods wet. “Omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit

onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.” Rom. 8: 7. Maar “So

lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het,” om die mens met

God te versoen. Op grond van die verdienstes van Christus kan hy weer in

ooreenstemming met sy Skepper gebring word. Sy hart moet vernuwe word deur

goddelike genade; hy moet ‘n nuwe lewe van omhoog ontvang. Hierdie verandering is

die wedergeboorte, waarsonder, sê Jesus, “hy die koninkryk van God nie kan sien

nie.” {GS 533.1}

Die eerste stap tot versoening met God is ‘n oortuiging van sonde. “Deur die wet is die

kennis van die sonde.” Rom. 3: 20. Ten einde sy skuld te besef, moet die sondaar sy

karakter toets aan Gods groot maatstaf van geregtigheid. Dit is die spieël wat die

volmaaktheid van ‘n regverdige karakter weerkaats, en dit stel hom in staat om sy eie

gebreke te sien. {GS 533.2}

Die wet openbaar aan die mens sy sondes, maar dit kan nie die sonde wegneem nie.

Terwyl dit die lewe belowe aan die gehoorsames, verklaar dit dat die deel van die

oortreder die dood is. Die evangelie van Christus alleen kan hom vrymaak van die

veroordeling en die besoedeling van die sonde. Hy moet hom tot God bekeer wie se wet

hy oortree het; en hy moet geloof hê in Christus, sy soenoffer. Op hierdie manier word sy

“sondes ongestraf [gelaat] wat hy vantevore gedoen” het, en hy word ‘n deelgenoot van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!