Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

naam van Jesus bely het. Hulle het ‘n goeie invloed gehad op die samelewing. Hulle het saam met Christus ingesamel, vir die Gees gesaai, om die ewige lewe te oes. {GS 528.1} Van hulle kan gesê word: Julle was bedroef tot bekering “want julle was bedroef volgens die wil van God. . . . Want die droefheid volgens die wil van God werk ‘n onberoulike bekering tot verlossing, maar die droefheid van die wêreld werk die dood. Want kyk, juis dit dat julle bedroef geword het volgens die wil van God — hoe groot ‘n ywer het dit in julle gewerk, ja verantwoording, verontwaardiging, vrees, verlange, ywer, bestraffing. In alles het julle gewys dat julle rein is in die saak.” 2 Kor. 7:9-11 {GS 528.2} Dit is die gevolg van die werk van die Gees van God. Tensy daar ‘n verandering in die lewe kom, is daar geen bewys van ‘n opregte bekering nie. As hy die pand teruggee, en vergoed wat hy gesteel het, sy sondes bely, en God en sy medemens liefhet, mag die sondaar seker wees dat hy die vrede van God gevind het. Dit was die uitwerking wat in vorige jare gesien is na godsdienstige opwekking. Volgens hulle vrugte geoordeel, was dit bekend dat hulle deur God geseën is in die redding van siele en die opheffing van die mensdom. {GS 529.1} Maar baie van die moderne opwekkings steek skerp af by die openbarings van goddelike genade wat in die vroeë dae gevolg het op die arbeid van Gods diensknegte. Dit is waar dat daar groot belangstelling opgewek word, dat baie voorgee om bekeerd te wees, en dat daar ‘n groot toevloei tot die kerke is; maar die resultate bewys nie ‘n ooreenkomstige toename van die ware geestelike lewe nie. Die vlam wat vir ‘n tyd opflikker, gaan gou weer dood, met die gevolg dat die duisternis nog groter is as voorheen. {GS 529.2} Populêre opwekkings word dikwels verkry deur beroepe op die verbeelding, die opsweping van die emosies, en deur die liefde vir nuwighede. Bekeerlinge wat op hierdie manier gemaak is, het min begeerte om na die Bybelse waarheid te luister, en min belangstelling in die getuienis van profete en apostels. Tensy die diens sensasiewekkend is, het dit vir hulle geen aantrekking nie. ‘n Boodskap wat ‘n beroep doen op die verstand val op dowe ore, die duidelike waarskuwings van Gods woord ten opsigte van hulle ewige belange, word nie gehoorsaam nie. {GS 529.3} Die verhouding van die siel tot God en die ewige dinge sal die hoofonderwerp wees waaroor bekeerde siele praat. Maar waar is die gees van toewyding tot God in die kerke van vandag? Die bekeerlinge versaak nie hulle hoogmoed en liefde vir die wêreld nie. Hulle is net so onwillig om self te verloën, hulle kruis op te neem, en die nederige Jesus te volg, as wat hulle was voor hulle bekering. Ongelowiges en twyfelaars dryf die spot met die godsdiens omdat so baie wat dit bely onkundig is aangaande die beginsels daarvan. Die krag van godsaligheid het so te sê gewyk uit baie van die kerke. Pieknieks,

kerkopvoerings, basaars, mooi huise, en vertoon, het alle gedagtes aan God verban. Grond en goed en wêreldse bedrywigheid neem die hart in beslag, en die ewige dinge kry byna geen aandag nie. {GS 529.4} Maar nieteenstaande die gemis aan geloof en vroomheid is daar nogtans ware navolgers van Christus in hierdie kerke. Voordat die laaste oordele van God op die aarde kom, sal daar onder die volk van God so ‘n herlewing wees van die outydse godsvrug as wat daar nie sedert die dae gesien is nie. Die gees en die krag van God sal uitgestort word op Sy kinders. In daardie tyd sal baie hulle afskei van die kerke waarin liefde vir hierdie wêreld die liefde vir God en Sy woord vervang het. Baie, sowel predikante as leke, sal blymoedig die groot waarhede aanneem wat God in hierdie tyd laat verkondig, om ‘n volk te berei vir die wederkoms van die Here. Die sielevyand wil hierdie werk verhinder; en voordat die tyd vir hierdie beweging aanbreek, sal hy trag om dit te belet deur ‘n valse beweging te laat ontstaan. In die kerke wat hy kan bedrieg, sal hy dit laat blyk of Gods spesiale seen alreeds uitgestort is; en daar sal blykbaar groot belang in godsdienstige dinge wees. Baie sal hulle verbly omdat God op wonderbaarlike wyse vir hulle werk soos hulle meen, terwyl dit die werk van ‘n gans ander gees is. Onder ‘n godsdienstige dekmantel sal Satan trag om sy invloed te laat geld oor die Christelike wêreld. {GS 530.1} In baie van die opwekkings in die laaste helfte van die vorige eeu, was dieselfde invloede aan die werk, in ‘n minder of meerder mate, as die wat geopenbaar sal word in die groter bewegings van die toekoms. Daar is ‘n emosionele opwekking, ‘n vermenging van die ware met die valse, wat daarop bereken is om te mislei. Maar niemand hoef bedrieg te word nie. In die lig van Gods woord is dit nie moeilik om die aard van hierdie bewegings vas te stel nie. Orals waar mense die getuienis van die Bybel nalaat en hulle afwend van die duidelike, sieltoetsende waarhede wat selfverloëning en ‘n versaking van die wêreld verg, daar sal Gods seen gewis nie uitgestort word nie. En volgens die reel wat Christus Self gegee het, naamlik, “aan hulle vrugte sal julle hulle ken” (Matt. 7: 16), is dit duidelik dat hierdie bewegings nie die werk van die Gees van God is nie. {GS 530.2} In hierdie waarhede van Sy woord het God aan die mense ‘n openbaring van Homself gegee; en vir almal wat hulle aanneem is hulle ‘n skild teen die bedrog van Satan. Dit is verwaarlosing van hierdie waarhede wat die deur oopgemaak het vir die euwels wat tans so algemeen is in die godsdienstige wêreld. In ‘n groot mate is die aard en die belangrikheid van die wet van God uit die oog verloor. ‘n Verkeerde begrip van die karakter, die ewigdurendheid, en die verpligting van die goddelike wet het dwalings laat ontstaan in verband met bekering en heiligmaking, met die gevolg dat dit die peil van die kerk verlaag het. Hier het ons die geheim van die gemis aan die Gees en die krag van God in die opwekkings van ons tyd. {GS 530.3}

kerkopvoerings, basaars, mooi huise, en vertoon, het alle gedagtes aan God

verban. Grond en goed en wêreldse bedrywigheid neem die hart in beslag, en die ewige

dinge kry byna geen aandag nie. {GS 529.4}

Maar nieteenstaande die gemis aan geloof en vroomheid is daar nogtans ware

navolgers van Christus in hierdie kerke. Voordat die laaste oordele van God op die aarde

kom, sal daar onder die volk van God so ‘n herlewing wees van die outydse godsvrug as

wat daar nie sedert die dae gesien is nie. Die gees en die krag van God sal uitgestort word

op Sy kinders. In daardie tyd sal baie hulle afskei van die kerke waarin liefde vir hierdie

wêreld die liefde vir God en Sy woord vervang het. Baie, sowel predikante as leke, sal

blymoedig die groot waarhede aanneem wat God in hierdie tyd laat verkondig, om ‘n

volk te berei vir die wederkoms van die Here. Die sielevyand wil hierdie werk verhinder;

en voordat die tyd vir hierdie beweging aanbreek, sal hy trag om dit te belet deur ‘n valse

beweging te laat ontstaan. In die kerke wat hy kan bedrieg, sal hy dit laat blyk of Gods

spesiale seen alreeds uitgestort is; en daar sal blykbaar groot belang in godsdienstige

dinge wees. Baie sal hulle verbly omdat God op wonderbaarlike wyse vir hulle werk soos

hulle meen, terwyl dit die werk van ‘n gans ander gees is. Onder ‘n godsdienstige

dekmantel sal Satan trag om sy invloed te laat geld oor die Christelike wêreld. {GS

530.1}

In baie van die opwekkings in die laaste helfte van die vorige eeu, was dieselfde

invloede aan die werk, in ‘n minder of meerder mate, as die wat geopenbaar sal word in

die groter bewegings van die toekoms. Daar is ‘n emosionele opwekking, ‘n vermenging

van die ware met die valse, wat daarop bereken is om te mislei. Maar niemand hoef

bedrieg te word nie. In die lig van Gods woord is dit nie moeilik om die aard van hierdie

bewegings vas te stel nie. Orals waar mense die getuienis van die Bybel nalaat en hulle

afwend van die duidelike, sieltoetsende waarhede wat selfverloëning en ‘n versaking van

die wêreld verg, daar sal Gods seen gewis nie uitgestort word nie. En volgens die reel wat

Christus Self gegee het, naamlik, “aan hulle vrugte sal julle hulle ken” (Matt. 7: 16), is dit

duidelik dat hierdie bewegings nie die werk van die Gees van God is nie. {GS 530.2}

In hierdie waarhede van Sy woord het God aan die mense ‘n openbaring van Homself

gegee; en vir almal wat hulle aanneem is hulle ‘n skild teen die bedrog van Satan. Dit is

verwaarlosing van hierdie waarhede wat die deur oopgemaak het vir die euwels wat tans

so algemeen is in die godsdienstige wêreld. In ‘n groot mate is die aard en die

belangrikheid van die wet van God uit die oog verloor. ‘n Verkeerde begrip van die

karakter, die ewigdurendheid, en die verpligting van die goddelike wet het dwalings laat

ontstaan in verband met bekering en heiligmaking, met die gevolg dat dit die peil van die

kerk verlaag het. Hier het ons die geheim van die gemis aan die Gees en die krag van

God in die opwekkings van ons tyd. {GS 530.3}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!