Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

gebaseer was, en wat die einde van die 2,300 dae geplaas het in die herfs van 1844, staan onaantasbaar. Die herhaaldelike pogings om nuwe datums vas te stel vir die begin en einde van die profetiese tydperke, en die onjuiste argumente wat nodig is om sulke stellings te handhaaf, lei mense nie alleen weg van die teenwoordige waarheid nie, maar dit bring alle pogings om die profesieë te verklaar in veragting. Hoe meer daar ‘n bepaalde tyd vasgestel word vir die wederkoms, en hoe meer dit verkondig word, hoe beter pas dit in die planne van Satan. As die tyd verbygaan, verwek hy bespotting en veragting teenoor die voorstanders, en op daardie manier bring hy hoon en smaad op die groot Adventbeweging van 1843 en 1844. Diegene wat volhard in hierdie dwaling sal eindelik ‘n datum vasstel wat te ver in die toekoms is vir die koms van Christus. Op hierdie manier sal hulle gelei word om op ‘n valse veiligheid te vertrou, en baie sal eers wakkerskrik wanneer dit te laat is. {GS 522.1} Die geskiedenis van Israel vanouds is ‘n treffende voorbeeld van wat die Adventiste in die verlede deurgemaak het. In die Adventbeweging het die Here Sy volk gelei, net soos Hy Israel uit Egipte gelei het. Hulle geloof is deur ‘n bittere teleurstelling getoets net soos die van die Hebreërs by die Skelf See. As hulle nog vertrou het op die hand wat hulle in die verlede gelei het, sou hulle die redding van God gesien het. As almal saamgewerk het in 1844, die derde engel se boodskap aangeneem en verkondig het in die krag van die Heilige Gees, sou die Here op magtige wyse deur hulle gewerk het. ‘n Stroom van lig sou op die wêreld geskyn het. Die bewoners van die aarde sou jare reeds gewaarsku gewees het, die werk sou voltooi gewees het, en Christus sou gekom het om Sy volk te verlos. {GS 523.1} Dit was nie Gods wil dat Israel vir veertig jaar in die woestyn moes rondswerf nie; Hy wou hulle reguit na Kanaan gelei het, en hulle daar gevestig het as ‘n heilige, en gelukkige volk; maar “deur ongeloof kon hulle nie ingaan nie.” Heb. 3: 19. Weens hulle afval het hulle in die woestyn omgekom, en ander is opgerig om die Beloofde Land binne te gaan. Net so ook was dit nie die wil van God dat die koms van Christus solank uitgestel sou word nie, en dat Sy volk vir soveel jare in hierdie wêreld van sonde en ellende moet woon nie; maar ongeloof het hulle afgeskei van God. Waar hulle geweier het om die werk te doen wat Hy aan hulle gegee het, is ander opgewek om die boodskap te verkondig. In genade aan die wêreld, stel Jesus Sy koms uit, sodat sondaars ‘n geleentheid kan kry om die waarskuwing te hoor en om in Hom skuiling te vind voordat die grimmigheid van God uitgestort word. {GS 523.2} Nou, net soos in vorige eeue, sal die verkondiging van die waarheid wat die sondes en dwalings van die tye bestraf, teenstand uitlok. “Elkeen wat kwaaddoen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf kan word nie.” Joh. 3: 20. Waar mense sien dat hulle nie hulle stelling met die Skrifte kan verdedig nie, probeer hulle om ten alle koste hulle posisie te handhaaf, en met ‘n kwaadwillige gees val hulle die karakter en

motiewe aan van diegene wat in die bresse tree vir onpopulêre waarheid. Dit is die beleid wat deur die eeue heen gevolg is. Elia is beskuldig as beroerder van Israel; Jeremia is bestempel as ‘n verraaier; en Paulus dat hy die tempel ontheilig het. Van daardie tyd af, tot vandag toe is diegene wat getrou was aan die waarheid veroordeel as oproermakers, ketters, en die veroorsakers van skeurings. Menigtes wat te min geloof het om die vaste profetiese woord aan te neem, sal met die grootste liggelowigheid die beskuldigings glo wat aangevoer word teen diegene wat algemene sondes durf bestraf. Hierdie gees sal meer en meer toeneem. Die Bybel leer duidelik dat die tyd naby is wanneer die staatswette so in botsing sal kom met die wet van God dat diegene wat al die goddelike gebooie wil gehoorsaam smaad en vervolging sal moet verduur soos boosdoeners. {GS 523.3} Wat is die plig van die boodskapper van waarheid met die oog hierop? Moet hy besluit dat die waarheid nie verkondig moet word nie aangesien die enigste uitwerking daarvan is dat dit mense opwek om die eise daarvan te weerstaan of te ontduik? Nee; hy het net so min rede om die getuienis van Gods woord te verswyg omdat dit teenstand verwek, as wat die vroeë Hervormers gehad het. Die geloofsbelydenis van heiliges en martelare is teboekgestel vir die lering van toekomstige geslagte. Daardie lewende voorbeelde van heiligheid en onwrikbare opregtheid is om diegene met moed te besiel wat nou geroep word om getuies vir God te wees. Hulle ontvang genade en waarheid, nie vir hulleself alleen nie, maar sodat die kennis van God die aarde deur hulle kan verlig. Het God lig gegee aan Sy diensknegte in hierdie geslag? Indien ja, dan moet hulle dit laat skyn in die wêreld? {GS 524.1} In die outyd het die Here van een gesê wat in Sy naam gespreek het, “Die huis van Israel sal na jou nie wil luister nie, omdat hulle na My nie wil luister nie;” dog nietemin het Hy gesê, “maar jy moet hulle My woorde aankondig, of hulle al luister of nie.” Eseg. 3: 7; 2:7. Die volgende bevel word in hierdie tyd aan die dienskneg van God gerig, “Verhef jou stem soos ‘n basuin! En verkondig aan My volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes.” {GS 524.2} Sover hulle geleentheid daartoe het, is elkeen wat die lig van die waarheid ontvang het onder dieselfde ernstige verpligting soos die profeet van Israel aan wie die volgende woorde van die Here gekom het: “Mensekind, Ek het jou as wag vir die huis van Israel aangestel; en as jy ‘n woord uit My mond hoor, moet jy hulle van My kant waarsku. As Ek vir die goddelose sê: o Goddelose, jy sal sekerlik sterwe, en jy spreek nie om die goddelose vir sy weg te waarsku nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. Maar as jy die goddelose waarsku vir sy weg dat hy hom daarvan moet bekeer, en hy hom nie bekeer van sy weg nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered.” Eseg. 33: 7-9. {GS 524.3}

motiewe aan van diegene wat in die bresse tree vir onpopulêre waarheid. Dit is die beleid

wat deur die eeue heen gevolg is. Elia is beskuldig as beroerder van Israel; Jeremia is

bestempel as ‘n verraaier; en Paulus dat hy die tempel ontheilig het. Van daardie tyd af,

tot vandag toe is diegene wat getrou was aan die waarheid veroordeel as oproermakers,

ketters, en die veroorsakers van skeurings. Menigtes wat te min geloof het om die vaste

profetiese woord aan te neem, sal met die grootste liggelowigheid die beskuldigings glo

wat aangevoer word teen diegene wat algemene sondes durf bestraf. Hierdie gees sal

meer en meer toeneem. Die Bybel leer duidelik dat die tyd naby is wanneer die

staatswette so in botsing sal kom met die wet van God dat diegene wat al die goddelike

gebooie wil gehoorsaam smaad en vervolging sal moet verduur soos boosdoeners. {GS

523.3}

Wat is die plig van die boodskapper van waarheid met die oog hierop? Moet hy besluit

dat die waarheid nie verkondig moet word nie aangesien die enigste uitwerking daarvan

is dat dit mense opwek om die eise daarvan te weerstaan of te ontduik? Nee; hy het net so

min rede om die getuienis van Gods woord te verswyg omdat dit teenstand verwek, as

wat die vroeë Hervormers gehad het. Die geloofsbelydenis van heiliges en martelare is

teboekgestel vir die lering van toekomstige geslagte. Daardie lewende voorbeelde van

heiligheid en onwrikbare opregtheid is om diegene met moed te besiel wat nou geroep

word om getuies vir God te wees. Hulle ontvang genade en waarheid, nie vir hulleself

alleen nie, maar sodat die kennis van God die aarde deur hulle kan verlig. Het God lig

gegee aan Sy diensknegte in hierdie geslag? Indien ja, dan moet hulle dit laat skyn in die

wêreld? {GS 524.1}

In die outyd het die Here van een gesê wat in Sy naam gespreek het, “Die huis van

Israel sal na jou nie wil luister nie, omdat hulle na My nie wil luister nie;” dog nietemin

het Hy gesê, “maar jy moet hulle My woorde aankondig, of hulle al luister of nie.” Eseg.

3: 7; 2:7. Die volgende bevel word in hierdie tyd aan die dienskneg van God gerig,

“Verhef jou stem soos ‘n basuin! En verkondig aan My volk hulle oortreding en aan die

huis van Jakob hulle sondes.” {GS 524.2}

Sover hulle geleentheid daartoe het, is elkeen wat die lig van die waarheid ontvang het

onder dieselfde ernstige verpligting soos die profeet van Israel aan wie die volgende

woorde van die Here gekom het: “Mensekind, Ek het jou as wag vir die huis van Israel

aangestel; en as jy ‘n woord uit My mond hoor, moet jy hulle van My kant waarsku. As

Ek vir die goddelose sê: o Goddelose, jy sal sekerlik sterwe, en jy spreek nie om die

goddelose vir sy weg te waarsku nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid

sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. Maar as jy die goddelose waarsku vir sy

weg dat hy hom daarvan moet bekeer, en hy hom nie bekeer van sy weg nie, dan sal hy

deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered.” Eseg. 33: 7-9. {GS 524.3}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!