Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Hoofstuk 26—‘n Hervormingswerk DIE Sabbatshervorming wat in die laaste dae sal geskied, is voorspel in die profesie van Jesaja: “So sê die Here: Bewaar die reg en doen geregtigheid; want My heil is naby om te kom en My geregtigheid om geopenbaar te word. Welgeluksalig is die mens wat dit doen en die mensekind wat daaraan vashou; wat die Sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie . . . en die uitlanders wat hulle by die Here aangesluit het om Horn te dien en om die Naam van die Here lief te hê deur Sy knegte te wees — elkeen wat die Sabbat hou, sodat hy dit nie onheilig nie, en hulle wat vashou aan My verbond, hulle sal Ek bring na My heilige berg, en Ek sal hulle vreugde laat smaak in My huis van gebed.” Jes. 56: 1, 2, 6, 7. {GS 515.1} Hierdie woorde is van toepassing op die Christelike bedeling soos aangetoon is deur die teksverband: “Die Here HERE wat versamel diegene wat van Israel verdryf is, spreek: Ek sal by hom nog meer versamel, by sy versameldes.” Jes. 56: 8. Hier het ons ‘n voorspelling van die versameling van die heidene deur die evangelie. Op diegene wat die Sabbat heilig, word daar ‘n seen uitgespreek. Die verpligting om die vierde gebod te hou reik dus tot anderkant die kruisiging, die opstanding, en die hemelvaart van Christus, tot die tyd wanneer Sy diensknegte die blye tyding sal verkondig aan alle volke. {GS 515.2} Deur dieselfde profeet beveel die Here, “Bind die getuienis toe; verseël die wet in die hart van My leerlinge.” Jes. 8: 16, 20. Die seël van Gods wet word in die vierde gebod aangetref. Van al die tien is dit hierdie gebod alleen wat die naam en die titel van die Wetgewer vermeld. Dit verklaar dat Hy die Skepper van die hemele en die aarde is, sodat Hy geregtig is op die eerbetoning en aanbidding bo alle ander gode. Behalwe hierdie gebod, is daar niks in die Dekaloog wat aantoon op wie se gesag die wet gegee is nie. Toe die Sabbat deur die pouslike mag verander is, is die seël van die wet weggeneem. Daar word ‘n beroep op die dissipels van Jesus gedoen om die seël te herstel deur die Sabbat van die vierde gebod tot sy regmatige plek te verhef as die Skepper se gedenkteken en die teken van Sy gesag. {GS 516.1} “Na die wet en na die getuienis.” Hoewel daar baie teenstrydige leerstellings en teorieë is, is die wet van God die een onfeilbare maatstaf waaraan alle menings, leerstellings, en teoriee getoets moet word. Die profeet sê, “As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie. is hulle ‘n volk wat geen dageraad het nie!” Jes. 8: 20. {GS 516.2} Weer kom die bevel, “Roep uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos ‘n basuin en verkondig aan My volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes.” Dit is nie die sondige wêreld nie, maar diegene wat die Here “My volk” noem, wat bestraf word vir hulle oortredings. Die Here sê verder, “En tog soek hulle My dag vir dag en het ‘n behae in die kennis van My weë! Soos ‘n nasie wat geregtigheid doen en

die reg van Sy God nie verlaat nie.” Jes. 58: 1, 2. Hier sien ons ‘n klas wat dink dat hulle regverdig is, en wat skynbaar groot belangstelling toon in die diens van God; maar die ernstige bestraffing van die Deursoeker van harte bewys dat hulle die goddelike gebooie vertrap. {GS 516.3} Die profeet toon die wet aan wat versaak is: “Die fondamente van vorige geslagte sal jy oprig, en jy sal genoem word: Bouer van gebreekte mure, hersteller van paaie om bewoonbaar te maak. As jy jou voet terughou van die Sabbat — om nie jou besigheid op My heilige dag te doen nie, en as jy die Sabbat ‘n verlustiging noem en die heilige dag van die Here eerwaardig; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou besigheid soek of ydele taal spreek nie; dan sal jy jou verlustig in die Here.” Jes. 58: 12-14. Hierdie profesie is ook op ons tyd van toepassing. Die breuk is gemaak in die wet van God toe die Sabbat deur die Roomse mag verander is. Maar die tyd het aangebreek dat hierdie goddelike instelling herstel moet word. Die breuk moet toegemaak word, en die fondament van vorige geslagte moet opgerig word. {GS 517.1} Geheilig deur die Skepper se rus en seen, is die Sabbat deur Adam in sy onskuld in die heilige Eden gehou; en toe die gevalle, dog boetvaardige, Adam uit sy gelukkige tuiste verdryf is, het hy dit nog gevier. Dit is gevier deur al die patriarge van Abel af tot by regverdige N’oag en Abraham en Jakob. Toe die uitverkore volk in die Egiptiese slawerny was, het baie van hulle, te midde van die heersende afgodediens, hulle kennis van Gods wet verloor; maar toe die Here Israel verlos het, het Hy Sy wet in ontsagwekkende heerlikheid aan die skare verkondig, sodat hulle Sy wil mag ken en Hom vir ewig mag vrees en gehoorsaam. {GS 517.2} Van daardie dag af tot vandag toe, is die kennis van Gods wet op die aarde bewaar, en is die Sabbat volgens die vierde gebod gehou. Hoewel die “mens van sonde” daarin geslaag het om Gods heilige dag onder die voete te vertree, was daar nogtans, selfs in die tyd van sy opperheerskappy, getroue siele in verborge plekke wat die Sabbat geërbiedig het. Sedert die Hervorming was daar in elke geslag diegene wat dit gehou het. Hoewel dit dikwels te midde van verwyte en vervolging geskied het, is daar gedurig getuienis gelewer van die ewigdurendheid van Gods wet en van die heilige verpligting van die Sabbat by die skepping ingestel. {GS 517.3} Die Wet Van God Soos Deur Jehova Gegee I Jy mag geen ander gode voor My aangesig hê nie. Soos Deur die Mens Verander I Ek is die Here jou God: jy mag geen

Hoofstuk 26—‘n Hervormingswerk

DIE Sabbatshervorming wat in die laaste dae sal geskied, is voorspel in die profesie

van Jesaja: “So sê die Here: Bewaar die reg en doen geregtigheid; want My heil is naby

om te kom en My geregtigheid om geopenbaar te word. Welgeluksalig is die mens wat

dit doen en die mensekind wat daaraan vashou; wat die Sabbat hou, sodat hy dit nie

ontheilig nie . . . en die uitlanders wat hulle by die Here aangesluit het om Horn te dien en

om die Naam van die Here lief te hê deur Sy knegte te wees — elkeen wat die Sabbat

hou, sodat hy dit nie onheilig nie, en hulle wat vashou aan My verbond, hulle sal Ek bring

na My heilige berg, en Ek sal hulle vreugde laat smaak in My huis van gebed.” Jes. 56: 1,

2, 6, 7. {GS 515.1}

Hierdie woorde is van toepassing op die Christelike bedeling soos aangetoon is deur

die teksverband: “Die Here HERE wat versamel diegene wat van Israel verdryf is,

spreek: Ek sal by hom nog meer versamel, by sy versameldes.” Jes. 56: 8. Hier het ons ‘n

voorspelling van die versameling van die heidene deur die evangelie. Op diegene wat die

Sabbat heilig, word daar ‘n seen uitgespreek. Die verpligting om die vierde gebod te hou

reik dus tot anderkant die kruisiging, die opstanding, en die hemelvaart van Christus, tot

die tyd wanneer Sy diensknegte die blye tyding sal verkondig aan alle volke. {GS 515.2}

Deur dieselfde profeet beveel die Here, “Bind die getuienis toe; verseël die wet in die

hart van My leerlinge.” Jes. 8: 16, 20. Die seël van Gods wet word in die vierde gebod

aangetref. Van al die tien is dit hierdie gebod alleen wat die naam en die titel van die

Wetgewer vermeld. Dit verklaar dat Hy die Skepper van die hemele en die aarde is, sodat

Hy geregtig is op die eerbetoning en aanbidding bo alle ander gode. Behalwe hierdie

gebod, is daar niks in die Dekaloog wat aantoon op wie se gesag die wet gegee is nie. Toe

die Sabbat deur die pouslike mag verander is, is die seël van die wet weggeneem. Daar

word ‘n beroep op die dissipels van Jesus gedoen om die seël te herstel deur die Sabbat

van die vierde gebod tot sy regmatige plek te verhef as die Skepper se gedenkteken en die

teken van Sy gesag. {GS 516.1}

“Na die wet en na die getuienis.” Hoewel daar baie teenstrydige leerstellings en teorieë

is, is die wet van God die een onfeilbare maatstaf waaraan alle menings, leerstellings, en

teoriee getoets moet word. Die profeet sê, “As hulle nie spreek volgens hierdie woord

nie. is hulle ‘n volk wat geen dageraad het nie!” Jes. 8: 20. {GS 516.2}

Weer kom die bevel, “Roep uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos ‘n

basuin en verkondig aan My volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle

sondes.” Dit is nie die sondige wêreld nie, maar diegene wat die Here “My volk” noem,

wat bestraf word vir hulle oortredings. Die Here sê verder, “En tog soek hulle My dag vir

dag en het ‘n behae in die kennis van My weë! Soos ‘n nasie wat geregtigheid doen en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!