Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Hoofstuk 2—Vuurdoop TOE Jesus die lot van Jerusalem en die tonele van Sy tweede koms aan Sy dissipels geopenbaar het, het Hy ook die wedervarings van Sy volk voorspel, van Sy hemelvaart tot by Sy wederkoms in krag en heerlikheid om hulle te verlos. Van die Olyfberg het die Heiland die storms gesien wat die apostoliese kerk sou tref; en waar Hy nog dieper in die toekoms gekyk het, het Sy oë die verwoestende storms gesien wat sou woed teen Sy navolgers in die komende eeue van duisternis en vervolging. In ‘n paar kort sinne van die grootste betekenis, het Hy die beker voorspel wat die regeerders van hierdie wêreld aan die kerk van God sou gee om te drink. (Matt. 24: 9, 21, 22.) Die navolgers van Christus sou dieselfde weg van vernedering, verwyt, en lyding bewandel as hulle Meester. Die vvandigheid wat teen die verlosser van die wereld losgebars het, sou ondervind word deur almal wat in Sy naam glo. {GS 43.1} Die geskiedenis van die vroeë kerk het die waarheid bewys van die Heiland se woorde. Die magte van die aarde en die hel het teen Christus opgetree deur Sy navolgers te vervolg. I’aganisme het besef dat as die evangelie die oorwinning sou behaal, sy tempels en altare weggeveeg sou word; daarom het hy al sy kragte aangemonster om die Christendom te vernietig. Die vuur van vervolging is aangesteek. Christene is beroof van hulle besittings, en is van hulle huise verdryf. Hulle het ..groot lydensworsteling deurstaan.” Heb. 10: 32. Hulle moes ..die proef van bespottinge en geselinge deurstaan, ook van boeie en gevangenis. Heb. 11: 36. Menigtes het hulle belydenis verseël met hulle bloed. Edelman en slaaf, ryk en arm, geleerd en ongeleerd, almal is sonder genade om die lewe gebring. {GS 44.1} Hierdie vervolgings, wat ‘n aanvang geneem het onder Nero omtrent die tyd toe Paulus die marteldood gesterf het, het vir eeue met minder of meerder woede voortgeduur. Christene is vals beskuldig van die vreeslikste misdade, en hulle is beskuldig dat hulle die oorsaak was van die groot rampe soos hongersnood, pessiektes en aardbewings. Hulle was die voorwerpe van haat en agterdog, en nuusdraers was altyd gereed om vir geld onskuldiges te verraai. Hulle is veroordeel as oproermakers teen die ryk, as vyande van die godsdiens, en as ‘n pes vir die samelewing. Menigtes is vir wilde diere gegooi of lewendig verbrand in die amfiteaters. Sommige is gekruisig; ander is bedek met die velle van wilde diere en in die arena geplaas om deur honde verskeur te word. Hulle straf het dikwels gedien as die vernaamste vermaaklikheid op openbare feesdae. Groot skares het saamgedrom om die toneel te aanskou, en hulle het die doodsangs van die Christene met gelag en gejuig aanskou. {GS 44.2} Waar hulle ookal skuiling gesoek het, is daar op die Christene jag gemaak soos op roofdiere. Hulle is geforseer om skuiling te soek in verlate en eensame plekke. “Hulle het

gebrek gely, hulle is verdruk, mishandel — die wêreld was hulle nie werd nie hulle het in woestyne rondgedwaal en op berge en in spelonke en skeure in die grond.” Heb. 11: 38. Die katakombes het skuiling verleen aan duisende. Onder die berge buitekant die stad van Rome, is lang gange gegrawe deur die grond en rotse; hierdie donker en ingewikkelde netwerk het vir myle gestrek buitekant die stadsmure. In hierdie ondergrondse skuilplekke het die navolgers van Christus hulle dode begrawe; en hier ook, wanneer hulle verdink of in die ban gedoen is, het hulle skuiling gevind. Wanneer die Lewegewer eendag diegene opwek wat die goeie stryd gestry het, sal menige martelaar wat gesterf het vir die ontwil van Christus, voortkom uit hierdie donker plekke. {GS 44.3} Onder die kwaaiste vervolging, het hierdie getuies van Jesus hulle geloof onbevlek bewaar. Hoewel hulle beroof is van alle geriewe. opgesluit weg van die sonlig, en hulle in die donker maar vriendelike skoot van die aarde ‘n tuiste moes vind, het hulle nooit gekla nie. Met woorde van geloof, lydsaamheid, en hoop, het hulle mekaar bemoedig om die ontbering en ellende te verdra. Die verlies van alle aardse seëninge kon hulle nie dwing om hulle geloof in Christus op te gee nie. Versoekings en vervolgings was slegs dinge wat hulle nader gebring het aan hulle rus en hulle loon. {GS 45.1} Soos Gods diensknegte vanouds is vele van hulle gefolter, en ..hulle wou geen bevryding aanneem nie om ‘n beter opstanding te kan verkry.” Heb. 11: 35. Hulle het gedink aan die woorde van hulle Meester, wat gest* het dat as hulle vervolg word vir Sy ontwil, moes hulle bly wees omdat hulle loon in die hemel groot sou wees; want net so ook is die profete voor hulle vervolg. Hulle was bly dat hulle waardig geag is om vir die waarheid te ly; en te midde van die vlamme het daar oorwinningsliedere opgestyg. In geloof na omhoog sienrle, het hulle Christus en engele gesien wat hulle met die grootste belangstelling gadegeslaan en hulle standvastigheid goedgekeur het. ‘n Stem is van die troon van God gehoor, “wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.” Openb. 2: 10. {GS 45.2} Tevergeefs was Satan se pogings om die kerk van Christus deur geweld te vernietig. Die groot stryd waarin die dissipels van Jesus hulle lewens opgeoffer het, het nie opgehou toe die getroue vaandeldraers op hulle poste geval het nie. Deur hulle neerlaag het hulle oorwin. Gods werkers is om die lewe gebring, maar Sy werk het steeds voortgegaan. Die evangelie het steeds uitgebrei. en die getal gelowiges het vermeerder. Dit het deurgedring tot plekke wat onbereikbaar was selfs vir die arend van Rome. Aan die heidense regeerders wat aangedring het op die voortsitting van die vervolging, het n Christen gesê. Julle mag “ons doodmaak, ons martel, ons veroordeel . . . julle onregverdigheid is bewys van ons onskuld . . . en julle wreedheid ... sal julle niks help nie.” Die vervolging het slegs gedien as ‘n sterker uitnodiging om ander tot die geloof oor te haal. “Hoe meer julle ons afmaai, hoe meer sal ons getalle uitbrei; die bloed van

Hoofstuk 2—Vuurdoop

TOE Jesus die lot van Jerusalem en die tonele van Sy tweede koms aan Sy dissipels

geopenbaar het, het Hy ook die wedervarings van Sy volk voorspel, van Sy hemelvaart

tot by Sy wederkoms in krag en heerlikheid om hulle te verlos. Van die Olyfberg het die

Heiland die storms gesien wat die apostoliese kerk sou tref; en waar Hy nog dieper in die

toekoms gekyk het, het Sy oë die verwoestende storms gesien wat sou woed teen Sy

navolgers in die komende eeue van duisternis en vervolging. In ‘n paar kort sinne van die

grootste betekenis, het Hy die beker voorspel wat die regeerders van hierdie wêreld aan

die kerk van God sou gee om te drink. (Matt. 24: 9, 21, 22.) Die navolgers van Christus

sou dieselfde weg van vernedering, verwyt, en lyding bewandel as hulle Meester. Die

vvandigheid wat teen die verlosser van die wereld losgebars het, sou ondervind word

deur almal wat in Sy naam glo. {GS 43.1}

Die geskiedenis van die vroeë kerk het die waarheid bewys van die Heiland se

woorde. Die magte van die aarde en die hel het teen Christus opgetree deur Sy navolgers

te vervolg. I’aganisme het besef dat as die evangelie die oorwinning sou behaal, sy

tempels en altare weggeveeg sou word; daarom het hy al sy kragte aangemonster om die

Christendom te vernietig. Die vuur van vervolging is aangesteek. Christene is beroof van

hulle besittings, en is van hulle huise verdryf. Hulle het ..groot lydensworsteling

deurstaan.” Heb. 10: 32. Hulle moes ..die proef van bespottinge en geselinge deurstaan,

ook van boeie en gevangenis. Heb. 11: 36. Menigtes het hulle belydenis verseël met hulle

bloed. Edelman en slaaf, ryk en arm, geleerd en ongeleerd, almal is sonder genade om die

lewe gebring. {GS 44.1}

Hierdie vervolgings, wat ‘n aanvang geneem het onder Nero omtrent die tyd toe

Paulus die marteldood gesterf het, het vir eeue met minder of meerder woede

voortgeduur. Christene is vals beskuldig van die vreeslikste misdade, en hulle is

beskuldig dat hulle die oorsaak was van die groot rampe soos hongersnood, pessiektes en

aardbewings. Hulle was die voorwerpe van haat en agterdog, en nuusdraers was altyd

gereed om vir geld onskuldiges te verraai. Hulle is veroordeel as oproermakers teen die

ryk, as vyande van die godsdiens, en as ‘n pes vir die samelewing. Menigtes is vir wilde

diere gegooi of lewendig verbrand in die amfiteaters. Sommige is gekruisig; ander is

bedek met die velle van wilde diere en in die arena geplaas om deur honde verskeur te

word. Hulle straf het dikwels gedien as die vernaamste vermaaklikheid op openbare

feesdae. Groot skares het saamgedrom om die toneel te aanskou, en hulle het die

doodsangs van die Christene met gelag en gejuig aanskou. {GS 44.2}

Waar hulle ookal skuiling gesoek het, is daar op die Christene jag gemaak soos op

roofdiere. Hulle is geforseer om skuiling te soek in verlate en eensame plekke. “Hulle het

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!