Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Die spesiale kentrek van die dier, en dus ook van sy beeld, is die oortreding van Gods gebooie. Van die “ander horing”— die pousdom — sê Daniël, “Hy sal probeer om tye en wet te -verander.” Dan. 7: 25. Paulus noem hierdie selfde mag die “mens van sonde,” wat hom sou verhef bokant God. Die een profesie vul die ander aan. Alleen deur Gods wet te verander Tson die pousdom homself bokant God verhef; wie ook al die wet wat so verander is, willens en wetens hou, sou die allerhoogste eer bewys aan die mag deur wie die verandering gemaak is. So ‘n daad van gehoorsaamheid aan pouslike wette sou ‘n teken van trou wees aan die Pous, pleks van aan God. {GS 509.1} Die pousdom het probeer om Gods wet te verander. Die tweede gebod, wat die aanbidding van beelde verbied, is uit die wet weggelaat, en die vierde gebod is verander om die viering van die eerste, pleks van die sewende, dag as Sabbat te magtig. As rede waarom die tweede gebod weggelaat is, voer die pousgesindes aan dat die gebod onnodig is omdat dit in die eerste gebod opgeneem is, en dat hulle die wet weergee presies net soos God wil he dat ons dit moet verstaan. Hulle sê dat dit dus nie die verandering is wat deur die profeet voorspel is nie. Daar is sprake van ‘n moedswillige, voorbedagte verandering: “Hy sal probeer om tye en wet te verander.” Die verandering in die vierde gebod vervul die profesie op treffende wyse. Die enigste gesag wat vir hierdie verandering aangevoer is, is die van die kerk. Hier stel die pouslike mag hom openlik bokant God. {GS 509.2} Terwyl die aanbidders van God spesiaal gekenmerk is deur hulle agting vir die vierde gebod, aangesien dit die teken is van Gods skeppingskrag, en ook die bewys bevat van Sy aanspraak op die eerbewys en hulde van die mens, word die aanbidders van die dier gekenmerk deur hulle pogings om die Skepper se gedenkteken te vernietig en die instelling van Rome te verhef. Dit was ten opsigte van Sondagviering dat die pousdom die eerste maal sy vermetele aansprake beklemtoon het (Sien Aanhangsel); en dit was om Sondagviering as “die dag van die Here” verpligtend te maak dat hy die eerste keer sy toevlug geneem het tot die mag van die staat. Maar die Bybel wys die sewende dag aan, en nie die eerste nie, as die Dag van die Here. Christus het gesê, “Die Seun van die mens [is] Here ook van die Sabbat.” Die vierde gebod lui, “Die sewende dag is die Sabbat van die Here jou God.” En die Here noem daardie dag deur die profeet Jesaja, “My heilige dag.” Markus 2: 28; Exod. 20: 10; Jes.58: 13. {GS 509.3} Die bewering wat so dikwels gemaak word, naamlik dat Christus die Sabbat verander het, is deur Sy eie woorde geloënstraf. In Sy bergpredikasie het Hy gesê: “Moenie dink dat Ek gekom het om die Wet of die Profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. Want voorwaar Ek sê vir julle, totdat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie. Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen

wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele.” Matt. 5: 17-19. {GS 510.1} Dat die Skrifte geen gesag verleen vir die verandering van die Sabbat nie, is ‘n feit wat algemeen erken word deur Protestante. In die geskrifte van die “American Tract Society” en “The American Sunday School Union,” word hierdie feit duidelik erken. “Die volkome stilswye van die Nuwe Testament oor ‘n duidelike bevel vir Sabbatviering [Sondag, die eerste dag van die week] of bepaalde reels vir die viering daarvan,” word openlik erken in een van bogenoemde werke.(Elliott, George, “The Abiding Sabbath,” bl. 184.) {GS 510.2} ‘n Ander skrywer sê “Tot by die dood van Christus was daar geen verandering in die dag gemaak nie; ons lees nie dat hulle [die apostels] ‘n bepaalde gebod gegee het wat die sewendedag Sabbat afgeskaf het en die viering van die eerste dag ingestel het nie.”— Waffle, A. E., “The Lord’s Day,” bis. 186, 187, 188. {GS 510.3} Rooms-Katolieke erken dat die verandering van die Sabbat deur hulle kerk gemaak is, en hulle verklaar dat Protestante, deur Sondag te vier, die gesag van die kerk erken. In die “Catholic Catechism of Christian Religion,” word die volgende verklaring gemaak in antwoord op ‘n vraag watter dag gevier moet word in gehoorsaamheid aan die vierde gebod: “In die ou wet is Saterdag die dag wat geheilig is; maar die kerk, op bevel van Jesus Christus en gelei deur die Gees van God, het Sondag ingestel in die plek van Saterdag; ons heilig vandag die eerste, en nie die sewende dag nie. Sondag beteken, en is nou, die dag van die Here.” {GS 510.4} Pousgesinde skrywers sê dat die teken van die gesag van die Katolieke Kerk is “die daad self van die verandering van die Sabbat tot Sondag, en wat Protestante toegee; omdat hulle deur Sondagviering die mag van die kerk erken om feesdae in te stel, en die viering daarvan te gebied onder sonde.”— — Tuberville, H“An Abridgment oj the Christian Doctrine bl. 58.Wat dan is die verandering van die Sabbat anders as die teken, of merk, van die gesag van die Roomse Kerk — die merk van die dier”? {GS 511.1} Die Katolieke Kerk het nie sy aanspraak op opperheerskappy laat vaar nie; en wanneer die wêreld en die Protestantse kerke die Sabbat aanneem wat hy ingestel het, terwyl hulle die Bybelse Sabbat verwerp, erken hulle feitlik hierdie aanmatiging. Hulle mag aanspraak maak op die gesag en tradisies van die Vaders vir die verandering; maar as hulle dit doen, sien hulle juis die beginsel oor die hoof wat hulle van Rome afskei — naamlik dat “die Bybel, en die Bybel alleen die godsdiens van Protestante is.” Die pousgesindes kan sien dat hulle [die Protestante] hulleself bedrieg en hulle oë moedswillig sluit vir die feite. Namate die beweging vir die verpligting van Sondagviering aangeneem word, is hulle [die pousgesindes] verseker dat dit uiteindelik die ganse Protestantisme weer onder die banier van Rome sal bring. {GS 511.2}

Die spesiale kentrek van die dier, en dus ook van sy beeld, is die oortreding van Gods

gebooie. Van die “ander horing”— die pousdom — sê Daniël, “Hy sal probeer om tye en

wet te -verander.” Dan. 7: 25. Paulus noem hierdie selfde mag die “mens van sonde,” wat

hom sou verhef bokant God. Die een profesie vul die ander aan. Alleen deur Gods wet te

verander Tson die pousdom homself bokant God verhef; wie ook al die wet wat so

verander is, willens en wetens hou, sou die allerhoogste eer bewys aan die mag deur wie

die verandering gemaak is. So ‘n daad van gehoorsaamheid aan pouslike wette sou ‘n

teken van trou wees aan die Pous, pleks van aan God. {GS 509.1}

Die pousdom het probeer om Gods wet te verander. Die tweede gebod, wat die

aanbidding van beelde verbied, is uit die wet weggelaat, en die vierde gebod is verander

om die viering van die eerste, pleks van die sewende, dag as Sabbat te magtig. As rede

waarom die tweede gebod weggelaat is, voer die pousgesindes aan dat die gebod onnodig

is omdat dit in die eerste gebod opgeneem is, en dat hulle die wet weergee presies net

soos God wil he dat ons dit moet verstaan. Hulle sê dat dit dus nie die verandering is wat

deur die profeet voorspel is nie. Daar is sprake van ‘n moedswillige, voorbedagte

verandering: “Hy sal probeer om tye en wet te verander.” Die verandering in die vierde

gebod vervul die profesie op treffende wyse. Die enigste gesag wat vir hierdie

verandering aangevoer is, is die van die kerk. Hier stel die pouslike mag hom openlik

bokant God. {GS 509.2}

Terwyl die aanbidders van God spesiaal gekenmerk is deur hulle agting vir die vierde

gebod, aangesien dit die teken is van Gods skeppingskrag, en ook die bewys bevat van Sy

aanspraak op die eerbewys en hulde van die mens, word die aanbidders van die dier

gekenmerk deur hulle pogings om die Skepper se gedenkteken te vernietig en die

instelling van Rome te verhef. Dit was ten opsigte van Sondagviering dat die pousdom

die eerste maal sy vermetele aansprake beklemtoon het (Sien Aanhangsel); en dit was om

Sondagviering as “die dag van die Here” verpligtend te maak dat hy die eerste keer sy

toevlug geneem het tot die mag van die staat. Maar die Bybel wys die sewende dag aan,

en nie die eerste nie, as die Dag van die Here. Christus het gesê, “Die Seun van die mens

[is] Here ook van die Sabbat.” Die vierde gebod lui, “Die sewende dag is die Sabbat van

die Here jou God.” En die Here noem daardie dag deur die profeet Jesaja, “My heilige

dag.” Markus 2: 28; Exod. 20: 10; Jes.58: 13. {GS 509.3}

Die bewering wat so dikwels gemaak word, naamlik dat Christus die Sabbat verander

het, is deur Sy eie woorde geloënstraf. In Sy bergpredikasie het Hy gesê: “Moenie dink

dat Ek gekom het om die Wet of die Profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te

ontbind nie, maar om te vervul. Want voorwaar Ek sê vir julle, totdat die hemel en die

aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles

gebeur het nie. Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die

mense so leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!