Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

vreemdeling wat in jou poorte is nie. Want in ses dae het die Here die hemel en aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende kg het Hy gerus. Daarom het die Here die Sabbatdag geseën a dit geheilig.” Exod. 20: 8-11. {GS 496.3} Die Gees van God het ‘n indruk gemaak op die harte van ardie ondersoekers van Sy woord. Die oortuiging het tot tulle gekom dat hulle onkundig hierdie gebod oortree het deur tie Skepper se rusdag te veronagsaam. Hulle het begin onderoek instel waarom hulle die eerste dag van die week hou in plaas van die dag wat God geheilig het. Hulle kon geen bewys in die Skrifte vind dat die vierde gebod afgeskaf was, of at die Sabbat verander is nie; die seen wat die sewende dag a die begin geheilig het, is nooit weggeneem nie. Hulle het erlik gesoek om die wil van God te ken en te doen; en nou, waar hulle hulleself as oortreders van Sy wet gesien het, het droefheid hulle harte vervul, en hulle het hulle getrouheid aan God bewys ieur Sy heilige Sabbatdag te hou. {GS 497.1} Daar is kragtige pogings aangewend om hulle geloof omver e werp. Dit was vir almal duidelik dat as die aardse heiligdom a beeld of patroon van die hemelse was, die wet in die ark van lie aardse ‘n getroue afskrif moes wees van die wet in die ark an die hemelse; en dat ‘n aanname van die waarheid aangaande die hemelse heiligdom ook ‘n erkenning van die vereistes van ods wet meebring met die verpligting van die Sabbat van die ierde gebod. Hier was die geheim van die bitter en hardnekige teenstand teen die uitleg van die Skrifte wat die bediening van Christus in die hemelse heiligdom geopenbaar het. Die mense wou die deur toerr.aak wat God geopen het, en die deur nopmaak wat Hy gesluit het. Maar Hy “wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy [wat] sluit en niemand maak oop nie,” het gesê, “Kyk, Ek het voor jou ‘n geopende deur gegee, en nienand kan dit sluit nie.” Openb. 3: 7, 8. Christus het die deur opgemaak, of die bediening in die Allerheiligste plek geopen»aar, en lig het van daardie geopende deur in die hemelse heiliglom geskyn en daar is gesien dat die vierde gebod deel uitmaak van die wet wat in die ark daarbo is, wat God opgerig het en wat deur niemand omver gewerp kan word nie. {GS 497.2} Diegene wat die lig aangeneem het in verband met die becliening van Christus, en die ewigdurendheid van die wet van God, het gevind dat dit die waarhede was wat in Openbaring 14 aan die lig gebring is. Die boodskappe van hierdie hoofstuk bevat ‘n drievoudige waarskuwing (Sien Aanhangsel), wat die bewoners van die aarde sal toeberei vir die wederkoms van die Here. Die aankondiging, “Die uur van Sy oordeel het gekom,” wys op die slotwerk van Christus se bediening vir die saligheid van die mens. Dit verkondig ‘n waarheid wat steeds moet verkondig word totdat die Heiland se middelaarswerk ophou en Hy na die aarde toe terugkom om Sy volk tot Homself te neem. Die oordeelswerk wat in 1844 begin het, moet voortgaan totdat die lewens van almal ondersoek is, beide die lewendes en die dode; daarom sal daardie boodskap aanhou tot

die afsluiting van die genadetyd vir die mens. Sodat die mense kan staan in die oordeel, roep die boodskap hulle toe: “Vrees God en gee Hom heerlikheid . . . en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.” Die uitwerking van die aanname van hierdie boodskappe blyk uit die woorde, “Hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.” Ten einde gereed te wees vir die oordeel is dit vir die mens nodig om Gods wet te onderhou. Daardie wet sal die maatstaf van karakter in die oordeel wees. Die apostel Paulus verklaar, “Almal wat onder die wet gesondig het, sal deur die wet geoordeel word ... in die dag wanneer God die verborge dinge van die mense deur Jesus Christus sal oordeel.’ En hy sê verder, “Die daders van die wet sal geregverdig word.’ Rom. 2: 12-16. Geloof is absoluut nodig om die wet van God te bewaar; want “Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag,” en “Alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde.” Heb 11: 6; Rom. 14: 23. {GS 497.3} Die eerste engel roep die mense toe, “Vrees God en gee Hon heerlikheid,” en aanbid Hom as die Skepper van die hemel en die aarde. Om dit te kan doen, moet hulle Sy wet gehoorsaam Salomo sê, “Vrees God en hou Sy gebooie, want dit is die hele mens.” Pred. 12: 13. Sonder die nakoming van Sy gebooie is geen aanbidding aanneemlik by God nie. “Want dit is die liefde tot God dat ons Sy gebooie bewaar.” “Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is ‘n gruwel.” 1 Joh. 5: 3; Spreuke 28: 9. {GS 498.1} Die verpligting om God te aanbid berus op die feit dat Hy die Skepper is, en dat alle dinge hulle bestaan aan Hom te danke let. Orals in die Bybel is Sy aanspraak op eer en aanbidding, bokant die gode van die heidene, gebaseer op die feit van Sy ikeppingskrag. “Want al die gode van die volke is afgode, maar die Here het die hemele gemaak.” Ps. 96: 5. “By wie sal alle My dan vergelyk, dat Ek net so kan wees? sê die Heilige. Slaan julle oë op in die hoogte en kyk! Wie het hierdie dinge ‘eskape?” “Want so sê die Here, wat die hemele geskape het — Hy is God!—wat die aarde geformeer en dit gemaak het. {GS 499.1} . . Ek is die Here, en daar is geen ander nie.” Jes. 40: 25, 26; 45: 18. Die Psalmis sê, “Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is Syne.” “Kom, laat ons aanbid en neerbuk, laat ons kniel voor die Here wat ons gemaak het.” Ps. 100: 3; 95: 6. En die heilige wesens wat die Here in die hemel aanbid, verklaar dat hulle dit om die volgende rede doen: “U is waardig, o Here, om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag, want U het alles geskape en deur U wil bestaan hulle en is hulle geskape.” Openb. 4: 11. {GS 499.2} In Openbaring 14, word die mense opgeroep om die Skepper te aanbid; en diegene wat as gevolg van gehoorsaamheid aan die drievoudige boodskap uitstaan, word voorgestel as onderhoudende die gebooie van God. Een van daardie gebooie wys regstreeks op God as die Skepper. Die vierde gebod verklaar: die “sewende dag is die Sabbat van die Here jou

die afsluiting van die genadetyd vir die mens. Sodat die mense kan staan in die oordeel,

roep die boodskap hulle toe: “Vrees God en gee Hom heerlikheid . . . en aanbid Hom wat

die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.” Die uitwerking van

die aanname van hierdie boodskappe blyk uit die woorde, “Hier is hulle wat die gebooie

van God en die geloof in Jesus bewaar.” Ten einde gereed te wees vir die oordeel is dit

vir die mens nodig om Gods wet te onderhou. Daardie wet sal die maatstaf van karakter

in die oordeel wees. Die apostel Paulus verklaar, “Almal wat onder die wet gesondig het,

sal deur die wet geoordeel word ... in die dag wanneer God die verborge dinge van die

mense deur Jesus Christus sal oordeel.’ En hy sê verder, “Die daders van die wet sal

geregverdig word.’ Rom. 2: 12-16. Geloof is absoluut nodig om die wet van God te

bewaar; want “Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag,” en “Alles wat nie uit

die geloof is nie, is sonde.” Heb 11: 6; Rom. 14: 23. {GS 497.3}

Die eerste engel roep die mense toe, “Vrees God en gee Hon heerlikheid,” en aanbid

Hom as die Skepper van die hemel en die aarde. Om dit te kan doen, moet hulle Sy wet

gehoorsaam Salomo sê, “Vrees God en hou Sy gebooie, want dit is die hele mens.” Pred.

12: 13. Sonder die nakoming van Sy gebooie is geen aanbidding aanneemlik by God nie.

“Want dit is die liefde tot God dat ons Sy gebooie bewaar.” “Wie sy oor wegdraai om nie

na die wet te luister nie, selfs sy gebed is ‘n gruwel.” 1 Joh. 5: 3; Spreuke 28: 9. {GS

498.1}

Die verpligting om God te aanbid berus op die feit dat Hy die Skepper is, en dat alle

dinge hulle bestaan aan Hom te danke let. Orals in die Bybel is Sy aanspraak op eer en

aanbidding, bokant die gode van die heidene, gebaseer op die feit van Sy ikeppingskrag.

“Want al die gode van die volke is afgode, maar die Here het die hemele gemaak.” Ps.

96: 5. “By wie sal alle My dan vergelyk, dat Ek net so kan wees? sê die Heilige. Slaan

julle oë op in die hoogte en kyk! Wie het hierdie dinge ‘eskape?” “Want so sê die Here,

wat die hemele geskape het — Hy is God!—wat die aarde geformeer en dit gemaak

het. {GS 499.1}

. . Ek is die Here, en daar is geen ander nie.” Jes. 40: 25, 26; 45: 18. Die Psalmis sê,

“Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is Syne.” “Kom, laat ons aanbid

en neerbuk, laat ons kniel voor die Here wat ons gemaak het.” Ps. 100: 3; 95: 6. En die

heilige wesens wat die Here in die hemel aanbid, verklaar dat hulle dit om die volgende

rede doen: “U is waardig, o Here, om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag,

want U het alles geskape en deur U wil bestaan hulle en is hulle geskape.” Openb. 4:

11. {GS 499.2}

In Openbaring 14, word die mense opgeroep om die Skepper te aanbid; en diegene wat

as gevolg van gehoorsaamheid aan die drievoudige boodskap uitstaan, word voorgestel as

onderhoudende die gebooie van God. Een van daardie gebooie wys regstreeks op God as

die Skepper. Die vierde gebod verklaar: die “sewende dag is die Sabbat van die Here jou

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!