Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

afdeling opgehou het, het Sy bediening in die tweede afdeling begin. Toe die hoëpriester in die sinnebeeldige diens die Heilige plek op die versoendag verlaat het, het hy voor God ingegaan met die bloed van die sondoffer ten behoewe van al die Israeliete wat waarlik hulle sondes bely het. Christus het dus maar een deel van Sy werk as middelaar volbring, om ‘n aanvang te neem met die ander deel van Sy werk, en Hy pleit nog Sy bloed voor die Vader ten behoewe van sondaars. {GS 489.3} Hierdie werk is nie in 1844 deur die Adventiste verstaan nie. Na verloop van die tyd waarop hulle die Heiland verwag het, het hulle nog geglo dat Sy koms naby was; hulle het gemeen dat hulle ‘n belangrike krisis bereik het en dat Christus se werk as die mens se middelaar voor God geëindig het. Hulle het gemeen dat die Bybel geleer het dat die mens se genadetyd sou sluit ‘n kort tydjie voor die werklike koms van Christus op die wolke van die hemel. Dit het vir hulle duidelik geblyk uit daardie skrifgedeeltes wat gewys het op ‘n tyd wanneer mense sal soek, klop, en voor die genadedeur staan en roep, maar die deur sal nie oopgemaak word nie. En die vraag waarvoor hulle nou gestaan het, was of die datum waarop hulle die koms van die Here verwag het, nie miskien die begin van hierdie tydperk was wat Sy koms onmiddellik sou voorafgaan nie. Daar hulle die waarskuwing gegee het dat die oordeelsuur naby was, het hulle gevoel dat hulle werk vir die wêreld afgedaan was en hulle het hulle ywer vir die redding van sondaars verloor, terwyl die godslasterende gespot van die goddelose vir hulle slegs verdere bewys was dat die Gees van God onttrek was van diegene wat Sy genade verwerp het. Al hierdie dinge het hulle geloof bevestig dat die genadetyd gesluit het, of soos hulle dit uitgedruk het, dat “die genadedeur gesluit was.” {GS 490.1} Maar met die ondersoek van die onderwerp van die heiligdom het hulle meer lig ontvang. Hulle het nou gesien dat hulle gelyk gehad het om te glo dat die einde van die 2,300 dae in 1844 ‘n belangrike krisis aangedui het. Hoewel dit waar was dat die deur van hoop en genade wat vir agtienhonderd jaar aan die mense toegang tot God verleen het, gesluit was, is daar ‘n ander deur geopen, en vergifnis van sonde kon verkry word deur die middelaarswerk van Christus in die Allerheiligste plek. Die een deel van Sy bediening is afgesluit, sodat ‘n ander deel begin kon word. Daar was nog ‘n “oop deur” in die hemelse heiligdom, waar Christus ten behoewe van die sondaar gedien het. {GS 491.1} Nou is die betekenis besef van die woorde van Christus in Openbaring, wat aan die kerk gerig is juis op hierdie tyd: “Dit sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie.” Openb. 3: 7, 8. {GS 491.2} Dit is diegene wat Jesus in geloof volg in die groot werk van versoening, wat die seëninge ondervind van Sy middelaarswerk vir hulle; terwyl diegene wat die lig verwerp wat hierdie bedieningswerk openbaar, geen seen ontvang nie. Die Jode wat die lig

verwerp het wat gegee is tydens Christus se eerste koms, en wat geweier het om Hom aan te neem as Verlosser van die wêreld, kon geen vergifnis deur Hom ontvang nie. Toe Jesus by Sy hemelvaart deur Sy eie bloed die hemelse heiligdom binnegegaan het om die seëninge van Sy middelaarskap op Sy dissipels uit te stort, is die Jode in algehele duisternis gelaat om voort te gaan met hulle nuttelose offerandes. Die bediening van tipes en skaduwees het geëindig. Die deur waardeur die mense voorheen toegang tot God gehad het, was nou nie meer oop nie. Die Jode het geweier om Hom te soek op die enigste manier waardeur Hy gevind kon word, naamlik deur die bediening in die hemelse heiligdom. Daarom het hulle geen gemeenskap met God gehad nie. Vir hulle was die deur gesluit. Hulle het Christus nie geken as die ware offerande en die enigste middelaar voor God nie; daarom kon hulle nie in die seëninge van Sy middelaarswerk deel nie. {GS 492.1} Die toestand van die ongelowige Jode was ‘n voorstelling van die toestand van die onverskilliges en ongelowiges onder die belydende Christene, wat moedswillig onkundig is aangaande die werk van ons genadige Hoëpriester. In die sinnebeeldige diens, toe die hoëpriester die Allerheiligste plek binnegegaan het, moes die ganse Israel buitekant rondom die heiligdom vergader, en hulle moes hulle siele verootmoedig voor God sodat hulle vergifnis kon ontvang en nie uitgeroei word uit die vergadering nie. Hoe absoluut nodig is dit nie dat ons vandag — die teenbeeld van die versoendag — die werk van ons Hoëpriester sal verstaan en bekend sal wees met wat van ons verwag word. {GS 492.2} Die mens kan nie sonder straf die waarskuwings verwerp wat God in genade stuur nie. In die dae van Noag is daar ‘n boodskap van die hemel gestuur, en die saligheid van die mense het afgehang van die wyse waarop hulle die boodskap aangeneem het. Omdat hulle die waarskuwing verwerp het, is die Gees van God aan die sondige geslag onttrek en hulle het in die sondvloed omgekom. In die tyd van Abraham het genade gepleit net die sondige inwoners van Sodom, en almal behalwe Lot en sy vrou en twee dogters is verdelg deur die vuur wat uit die hemel neergedaal het. So sal dit ook wees in die dae van Christus. Aan die Jode van daardie tyd het die Seun van God gesê, ,Julle huis word vir julle woes gelaat!” Matt. 23: 38. Van diegene wat in die laaste dae lewe, naamlik hulle “Wat die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie,” sê die Here, “Daarom sal God hulle die krag van dwaling stuur, om die leuen te glo, sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie maar behae gehad in die ongeregtigheid.” 2 Thess. 2: 10-12. Namate hulle die leer van Gods woord verwerp, onttrek God Sy Gees en laat Hy hulle oor aan die dwalings wat hulle liefhet. {GS 492.3} Maar Christus tree nog in ten behoewe van die mens, en lig sal gegee word aan diegene wat daarna soek. Hoewel dit aan die begin nie deur die Adventiste verstaan is nie, het dit later duidelik geword namate die Skrifte wat hulle ware posisie ver-duidelik het voor hulle begin open het. {GS 493.1}

verwerp het wat gegee is tydens Christus se eerste koms, en wat geweier het om Hom aan

te neem as Verlosser van die wêreld, kon geen vergifnis deur Hom ontvang nie. Toe

Jesus by Sy hemelvaart deur Sy eie bloed die hemelse heiligdom binnegegaan het om die

seëninge van Sy middelaarskap op Sy dissipels uit te stort, is die Jode in algehele

duisternis gelaat om voort te gaan met hulle nuttelose offerandes. Die bediening van tipes

en skaduwees het geëindig. Die deur waardeur die mense voorheen toegang tot God

gehad het, was nou nie meer oop nie. Die Jode het geweier om Hom te soek op die

enigste manier waardeur Hy gevind kon word, naamlik deur die bediening in die hemelse

heiligdom. Daarom het hulle geen gemeenskap met God gehad nie. Vir hulle was die

deur gesluit. Hulle het Christus nie geken as die ware offerande en die enigste middelaar

voor God nie; daarom kon hulle nie in die seëninge van Sy middelaarswerk deel nie. {GS

492.1}

Die toestand van die ongelowige Jode was ‘n voorstelling van die toestand van die

onverskilliges en ongelowiges onder die belydende Christene, wat moedswillig onkundig

is aangaande die werk van ons genadige Hoëpriester. In die sinnebeeldige diens, toe die

hoëpriester die Allerheiligste plek binnegegaan het, moes die ganse Israel buitekant

rondom die heiligdom vergader, en hulle moes hulle siele verootmoedig voor God sodat

hulle vergifnis kon ontvang en nie uitgeroei word uit die vergadering nie. Hoe absoluut

nodig is dit nie dat ons vandag — die teenbeeld van die versoendag — die werk van ons

Hoëpriester sal verstaan en bekend sal wees met wat van ons verwag word. {GS 492.2}

Die mens kan nie sonder straf die waarskuwings verwerp wat God in genade stuur nie.

In die dae van Noag is daar ‘n boodskap van die hemel gestuur, en die saligheid van die

mense het afgehang van die wyse waarop hulle die boodskap aangeneem het. Omdat

hulle die waarskuwing verwerp het, is die Gees van God aan die sondige geslag onttrek

en hulle het in die sondvloed omgekom. In die tyd van Abraham het genade gepleit net

die sondige inwoners van Sodom, en almal behalwe Lot en sy vrou en twee dogters is

verdelg deur die vuur wat uit die hemel neergedaal het. So sal dit ook wees in die dae van

Christus. Aan die Jode van daardie tyd het die Seun van God gesê, ,Julle huis word vir

julle woes gelaat!” Matt. 23: 38. Van diegene wat in die laaste dae lewe, naamlik hulle

“Wat die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie,” sê die Here,

“Daarom sal God hulle die krag van dwaling stuur, om die leuen te glo, sodat almal

geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie maar behae gehad in die

ongeregtigheid.” 2 Thess. 2: 10-12. Namate hulle die leer van Gods woord verwerp,

onttrek God Sy Gees en laat Hy hulle oor aan die dwalings wat hulle liefhet. {GS 492.3}

Maar Christus tree nog in ten behoewe van die mens, en lig sal gegee word aan

diegene wat daarna soek. Hoewel dit aan die begin nie deur die Adventiste verstaan is

nie, het dit later duidelik geword namate die Skrifte wat hulle ware posisie ver-duidelik

het voor hulle begin open het. {GS 493.1}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!