Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

In Hebreërs 9, word die reiniging van beide die aardse en die hemelse heiligdom duidelik geleer. “En byna alles word met bloed gereinig volgens die wet, en sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie. Dit was dus nodig dat die afbeeldinge van die dinge in die hemele deur hierdie offers (die bloed van diere) moes gereinig word, maar die hemelse dinge self deur beter offers as hierdie,” naamlik die kosbare bloed van Christus. Heb. 9: 22, 23. {GS 475.2} Die reiniging, beide in die sinnebeeldige en ware dienste, moet deur bloed geskied: in die eerste geval, deur die bloed van diere; en in die tweede geval deur die bloed van Christus. Paulus sê dat die rede waarom hierdie reiniging met bloed moet geskied, is dat daar sonder bloedvergieting geen vergijnis plaasvind nie. Vergifnis, of die verwydering van sonde, is die werk wat gedoen moet word. Maar hoe kan daar sonde in die heiligdom wees — in beide die hemelse en die aardse? Hierdie vraag word beantwoord deur die sinnebeeldige diens; want die priesters wat op die aarde gedien het, het gedien volgens “‘n afbeeldsel en skaduwee van die hemelse dinge.” Heb. 8: S. {GS 475.3} Die werk in die aardse heiligdom het in twee dele bestaan; die priesters het daeliks in die Heilige plek gedien, terwyl die hoëpriester eenmaal per jaar ‘n spesiale werk van versoening gedoen het in die Allerheiligste plek, vir die reiniging van die heiligdom. Dag na dag het die boetvaardige sondaar sy slagoffer na die ingang van die tabernakel gebring, en deur sy hande op die slagoffer se kop te plaas het hy sy sondes bely, en het hy dus in beeld sy sondes oorgedra van homself op die onskuldige slagoffer. Daarna is die dier geslag. “Sonder bloedvergieting,” sê die apostel is daar geen vergifnis nie. “Want die siel van die vleis is in die bloed.” Lev. 17: 11. Die geskonde wet van God het die lewe van die oortreder geëis. Die bloed, wat die verbeurde lewe van die sondaar voorstel, en wie se skuld op die slagoffer oorgedra is, is deur die priester in die Heilige plek ingeneem en voor die voorhangsel gesprinkel, waaragter die ark was wat die wet bevat het wat deur die sondaar oortree is. Deur hierdie seremonie is die sonde, deur die bloed, in beeld in die Heiligdom ingebring. In sekere gevalle is die bloed nie in die heiligdom ingebring nie; maar die vleis is deur die priester geeet soos Moses die seuns van Aaron beveel het om te doen, “om die ongeregtigheid van die vergadering te dra.” Lev. 10: 17. Albei hierdie seremonies was ‘n voorstelling van die sinnebeeldige oorplasing van die sonde van die sondaar na die heiligdom. {GS 476.1} Dit is die werk wat dag na dag aangegaan het die hele jaar deur. Op hierdie manier is die sondes van Israel in die heiligdom ingebring, wat ‘n spesiale werk nodig gemaak het om dit weer te verwyder. God het beveel dat daar versoening moes gedoen word vir elkeen van die heilige afdelings. “So moet Hy dan vir die heiligdom versoening doen vanweë die onreinhede van die kinders van Israel en vanweë hulle oortredinge, wat hulle sondes ookal mag wees; so moet hy dit ook doen vir die tent van samekoms wat by hulle onder hulle onreinhede woon.” Daar is ook versoening gedoen vir die altaar, om dit te

“reinig en. heilig van die onreinhede van die kinders van Israel.” Lev. 16: 16, 19. {GS 476.2} Eenmaal in die jaar, op die groot versoendag, het die hoëprieser die Allerheiligste plek ingegaan om die heiligdom te reinig. Die werk wat daar gedoen is, het die dienste vir die jaar afgesluit. Op die versoendag is twee bokke na die ingang van die tabernakel gebring en die lot is oor hulle gewerp, “een lot vir die Here en een lot vir Asasel.” Lev. 16: 8, 21, 22. Die bok waarop die lot vir die Here geval het, is geslag as sondoffer vir die volk. Die priester moes die bloed binnekant die voorhangsel inneem en dit op die versoendeksel sprinkel en voor die versoendeksel. Ook moes die reukofferaltaar, wat voor die voorhangsel gestaan het, met die bloed besprinkel word. {GS 477.1} “En Aaron moet sy twee hande op die kop van die lewendige bok lê en oor hom belydenis doen van al die ongeregtighede van die kinders van Israel en al hulle oortredinge, wat hulle sondes ook al mag wees; en hy moet dié op die kop van die bok l ê en hom deur ‘n man wat gereed staan na die woestyn toe stuur.” Lev. 16: 21, 22. Die sondebok het nooit weer in die kamp van Israel gekom nie, en die man wat hom weggeneem het moes homself en sy klere was met water voor sy terugkoms na die kamp. {GS 477.2} Die hele seremonie was bedoel om die Israeliete onder ‘n andruk te bring van die heiligheid van God en Sy afsku van die sonde, en ook om hulle te wys dat hulle nie in aanraking met die sonde kan kom sonder om besoedel te word nie. Van elke man is daar verwag dat hy sy siel sou verootmoedig terwyl die versoeningswerk aan die gang was. Alle besigheid is opsy gesit, en die vergadering van Israel moes die dag deurbring in vrees voor God, met gebed, vas, en deeglike selfondersoek. {GS 477.3} Belangrike waarhede in verband met die versoening is deur die sinnebeeldige diens geleer. Daar is ‘n plaasvervanger aangeneem in die plek van die sondaar; maar die sonde is nie uitgewis deur die bloed van die slagoffer nie. Op hierdie manier is daar ‘n middel verskaf waardeur die sonde in die heiligdom ingebring is. Deur die offer van die bloed, het die sondaar lie gesag van die wet erken, sy skuld bely, en sy begeerte te ienne gegee om vergifnis deur geloof in ‘n Verlosser wat sou kom; maar hy was nie daardeur heeltemal verlos van die veronleling van die wet nie. Op die versoendag het die hoëpriester, nadat hy ‘n offer geneem het van die vergadering, die Allerheiigste plek met die bloed van hierdie slagoffer binnegegaan, en dit op die versoendeksel bo-oor die wet gesprinkel om te voldoen aan die eise daarvan. Daarna het hy, in sy hoedanigheid is middelaar, die sondes op homself geneem en dit uit die heiligdom gedra. Deur sy hande op die kop van die sondebok te plaas, het hy al die sondes op daardie bok bely, en daardeur het hy op sinnebeeldige wyse die sondes van homself af oorgedra op die bok. Die bok is toe weggelei, en die sondes is beskou as vir ewig verwyder van die volk. {GS 477.4}

In Hebreërs 9, word die reiniging van beide die aardse en die hemelse heiligdom duidelik

geleer. “En byna alles word met bloed gereinig volgens die wet, en sonder

bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie. Dit was dus nodig dat die afbeeldinge

van die dinge in die hemele deur hierdie offers (die bloed van diere) moes gereinig word,

maar die hemelse dinge self deur beter offers as hierdie,” naamlik die kosbare bloed van

Christus. Heb. 9: 22, 23. {GS 475.2}

Die reiniging, beide in die sinnebeeldige en ware dienste, moet deur bloed geskied: in

die eerste geval, deur die bloed van diere; en in die tweede geval deur die bloed van

Christus. Paulus sê dat die rede waarom hierdie reiniging met bloed moet geskied, is dat

daar sonder bloedvergieting geen vergijnis plaasvind nie. Vergifnis, of die verwydering

van sonde, is die werk wat gedoen moet word. Maar hoe kan daar sonde in die heiligdom

wees — in beide die hemelse en die aardse? Hierdie vraag word beantwoord deur die

sinnebeeldige diens; want die priesters wat op die aarde gedien het, het gedien volgens

“‘n afbeeldsel en skaduwee van die hemelse dinge.” Heb. 8: S. {GS 475.3}

Die werk in die aardse heiligdom het in twee dele bestaan; die priesters het daeliks in

die Heilige plek gedien, terwyl die hoëpriester eenmaal per jaar ‘n spesiale werk van

versoening gedoen het in die Allerheiligste plek, vir die reiniging van die heiligdom. Dag

na dag het die boetvaardige sondaar sy slagoffer na die ingang van die tabernakel

gebring, en deur sy hande op die slagoffer se kop te plaas het hy sy sondes bely, en het hy

dus in beeld sy sondes oorgedra van homself op die onskuldige slagoffer. Daarna is die

dier geslag. “Sonder bloedvergieting,” sê die apostel is daar geen vergifnis nie. “Want die

siel van die vleis is in die bloed.” Lev. 17: 11. Die geskonde wet van God het die lewe

van die oortreder geëis. Die bloed, wat die verbeurde lewe van die sondaar voorstel, en

wie se skuld op die slagoffer oorgedra is, is deur die priester in die Heilige plek ingeneem

en voor die voorhangsel gesprinkel, waaragter die ark was wat die wet bevat het wat deur

die sondaar oortree is. Deur hierdie seremonie is die sonde, deur die bloed, in beeld in die

Heiligdom ingebring. In sekere gevalle is die bloed nie in die heiligdom ingebring nie;

maar die vleis is deur die priester geeet soos Moses die seuns van Aaron beveel het om te

doen, “om die ongeregtigheid van die vergadering te dra.” Lev. 10: 17. Albei hierdie

seremonies was ‘n voorstelling van die sinnebeeldige oorplasing van die sonde van die

sondaar na die heiligdom. {GS 476.1}

Dit is die werk wat dag na dag aangegaan het die hele jaar deur. Op hierdie manier is

die sondes van Israel in die heiligdom ingebring, wat ‘n spesiale werk nodig gemaak het

om dit weer te verwyder. God het beveel dat daar versoening moes gedoen word vir

elkeen van die heilige afdelings. “So moet Hy dan vir die heiligdom versoening doen

vanweë die onreinhede van die kinders van Israel en vanweë hulle oortredinge, wat hulle

sondes ookal mag wees; so moet hy dit ook doen vir die tent van samekoms wat by hulle

onder hulle onreinhede woon.” Daar is ook versoening gedoen vir die altaar, om dit te

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!