Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

dit egter verwerp en julleself die ewige lewe nie waardig ag nie — kyk, ons wend ons tot die heidene. (Acts 13:46) 70 A.D = Die Verwoesting van Jerusalem 1 En Jesus het uitgegaan en van die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys. 2 En Jesus sê vir hulle: Sien julle al hierdie dinge? Voorwaar Ek sê vir julle, daar sal hier sekerlik nie een klip op die ander gelaat word, wat nie afgebreek sal word nie. (Matthew 24:1,2) 15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom — laat hy wat lees, oplet (Mattheus 24: 15, 21) 1844 N.D = Suiwering van die Allerheiligste en die begin van die Oordeel in die Hemel. 1810 Dae / Jaar = Die werk van Jesus Christus as ons Hoëpriester as ons Hoëpriester in die Hemelse Heiligdom. 14 Terwyl ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. 15 Want ons het nie 'n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. 16 Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. (Hebreers 4:14-16) Wat aanleiding gegee het tot hierdie beweging was die ontdekking dat die dekreet van Artasasta vir die herbouing van Jerusalem, en wat die aanvangspunt van die 2,300 dae was, van krag geword het in die herfs van die jaar 457 v.C. en nie aan die begin van die jaar soos hulle eers gedink het nie. As daar gereken word van die herfs van die jaar 457, sou die 2,300 jaar in die herfs van 1844 eindig. (Sien tekening op bladsy 362, en ook die Aanhangsel.) {GS 455.4} Die tipes van die Ou Testament het ook gewys op die herfs as die tyd vir die reiniging van die heiligdom. Dit word baie duidelik as daar gelet word op die wyse waarop die tipes wat betrekking op Christus se eerste koms gehad het, vervul is. {GS 456.1} Die slagting van die Paaslam was ‘n skaduwee van die dood van Christus. Paulus sê, “Want ook ons paaslam is vir ons geslag, naamlik Christus.” 1 Kor. 5: 7. Die eerstelingsgerf wat tydens die Pasga voor die Here beweeg is, was ‘n tipe van die opstanding van Christus. Waar Paulus van die opstanding van die Here en van Sy volk praat sê hy, “As eersteling Christus, daarna die wat aan Christus behoort by Sy koms.” 1 Kor. 15: 23, 20. Net soos die eerstelingsgerf, wat die eerste ryp graan was wat ingesamel is voor die oes, is Christus die eersteling van die onsterflike oes van verlostes wat met die opstanding in die toekoms in die skuur van God gebring sal word. {GS 456.2}

Hierdie tipes is vervul, nie alleen wat betref die gebeurtenis nie, maar ook ten opsigte van die tyd. Op die veertiende dag van die eerste Joodse maand, die juiste dag van die maand waarop die Paaslam vir vyftien eeue lank geslag is, het Christus, nadat Hy die Pasga saam met Sy dissipels geëet het, die feesmaal ingestel wat Sy dood sou gedink as die “Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem.” Daardie selfde nag is Hy deur bose hande geneem om gekruisig en geslag te word. As teenbeeld van die eerstelingsgerf, is ons Here op die derde dag opgewek, “As eersteling van die wat ontslaap het”-—‘n voorbeeld van die opgewekte regverdiges wie se “vernederde liggaam” ver-ander sal word “om gelykvormig te word aan Sy verheerlikte liggaam.” Filip. 3: 21. {GS 456.3} Op dieselfde wyse moet die tipes wat betrekking het op die tweede koms ook op die tye vervul word soos in die sinnebeeldige diens aangetoon is. Onder die Mosaïese stelsel het die reiniging van die heiligdom, of die groot versoendag, op die tiende dag van die sewende Joodse maand geval, toe die hoëpriester, nadat hy versoening vir die hele Israel gedoen het, en sodoende hulle sondes uit die heiligdom verwyder het, verskyn en die volk geseën het. (Lev. 16: 29-34.) So is daar ook geglo dat Christus, ons groot Hoëpriester, sou verskyn om die aarde te reinig deur die vernietiging van sonde en sondaars, en om Sy wagtende volk die onsterflikheid te gee. Die tiende dag van die sewende maand, die groot versoendag, die tyd van die reiniging van die heiligdom, wat in die jaar 1844 geval het op die twee-en-twintigste Oktober, is beskou as die datum dat die Here sou kom. Dit het ooreengestem met die bewyse alreeds aangevoer, naamlik dat die 2,300 dae sou eindig in die herfs; en daardie gevolgtrekking het onvermydelik geskyn. {GS 456.4} In die gelykenis van Mattheus 25, volg die koms van die bruidegom op die talmtyd. Dit het ooreengestem met die argumente wat alreeds aangevoer is, beide uit die profesie en die tipes. Die argumente was baie oortuigend; en die “middernagtelike geroep” is verkondig deur duisende gelowiges. {GS 457.1} Soos ‘n vloedgolf het die beweging oor die land gegaan. Van stad tot stad, van dorp tot dorp, en tot die afgeleë plekke op die platteland het dit gegaan, totdat die wagtende volk van God heeltemal opgewek was. Soos die ryp voor die opgaande son, het fanatisme voor hierdie proklamasie verdwyn. Die ge-lowiges het gesien hoedat alle grond vir twyfel wegval, en hulle is met hoop en moed vervul. In hierdie werk was daar geen uiterste houdings nie — dinge wat altyd aanwesig is waar daar net menslike opwinding is sonder die beheersende invloed van die Gees van God. Dit was gelyk aan die tye van verootmoediging en bekering tot die Here wat onder Israel vanouds gevolg het op die bestraffings van Sy diensknegte. Dit het die kenmerke gedra van die werk van God in alle eeue. Daar was maar min uitbundige vreugde, maar liewer ‘n ernstige ondersoek van die hart, belydenis van sonde, en ‘n versaking van die wêreld. ‘n Voorbereiding om die Here

dit egter verwerp en julleself die ewige lewe nie waardig ag nie — kyk, ons wend ons tot

die heidene. (Acts 13:46)

70 A.D = Die Verwoesting van Jerusalem 1 En Jesus het uitgegaan en van die tempel

vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys. 2 En

Jesus sê vir hulle: Sien julle al hierdie dinge? Voorwaar Ek sê vir julle, daar sal hier

sekerlik nie een klip op die ander gelaat word, wat nie afgebreek sal word nie. (Matthew

24:1,2) 15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur

die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom — laat hy wat lees, oplet (Mattheus 24:

15, 21)

1844 N.D = Suiwering van die Allerheiligste en die begin van die Oordeel in die Hemel.

1810 Dae / Jaar = Die werk van Jesus Christus as ons Hoëpriester as ons Hoëpriester in die

Hemelse Heiligdom. 14 Terwyl ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele

deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. 15 Want ons

het nie 'n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle

opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. 16 Laat ons dan met vrymoedigheid na

die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op

die regte tyd gehelp te word. (Hebreers 4:14-16)

Wat aanleiding gegee het tot hierdie beweging was die ontdekking dat die dekreet van

Artasasta vir die herbouing van Jerusalem, en wat die aanvangspunt van die 2,300 dae

was, van krag geword het in die herfs van die jaar 457 v.C. en nie aan die begin van die

jaar soos hulle eers gedink het nie. As daar gereken word van die herfs van die jaar 457,

sou die 2,300 jaar in die herfs van 1844 eindig. (Sien tekening op bladsy 362, en ook die

Aanhangsel.) {GS 455.4}

Die tipes van die Ou Testament het ook gewys op die herfs as die tyd vir die reiniging

van die heiligdom. Dit word baie duidelik as daar gelet word op die wyse waarop die

tipes wat betrekking op Christus se eerste koms gehad het, vervul is. {GS 456.1}

Die slagting van die Paaslam was ‘n skaduwee van die dood van Christus. Paulus sê,

“Want ook ons paaslam is vir ons geslag, naamlik Christus.” 1 Kor. 5: 7. Die

eerstelingsgerf wat tydens die Pasga voor die Here beweeg is, was ‘n tipe van die

opstanding van Christus. Waar Paulus van die opstanding van die Here en van Sy volk

praat sê hy, “As eersteling Christus, daarna die wat aan Christus behoort by Sy koms.” 1

Kor. 15: 23, 20. Net soos die eerstelingsgerf, wat die eerste ryp graan was wat ingesamel

is voor die oes, is Christus die eersteling van die onsterflike oes van verlostes wat met die

opstanding in die toekoms in die skuur van God gebring sal word. {GS 456.2}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!