Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Die volgende deel van Esegiël se profesie was ook ‘n bron van sterkte en vertroosting vir die gelowiges: “En die woord van die Here het tot my gekom en gesê: Mensekind, wat is dit vir ‘n spreekword wat julle het in die land van Israel, naamlik: Die dae gaan voort, en van al die gesigte kom niks nie. Daarom, sê vir hulle: so spreek die Here HERE . . . Die dae is naby, en die woord van elke gesig . . . want ek, die Here, sal spreek —-wat ek as woord spreek, dit sal vervul word; dit sal nie meer uitgestel word nie.” “Die huis van Israel sê: Die gesig wat hy sien, is vir baie dae, en hy profeteer van tye wat ver is. Daarom, sê vir hulle: so spreek die Here HERE: Geeneen van My woorde sal meer uitgestel word nie; wat Ek as woord spreek, dit sal vervul word.” Eseg. 12: 21-25, 27, 28. {GS 448.3} Diegene wat gewag het, het gejuig, gelowende dat Hy wat die einde van die begin af weet, en hulle teleurstelling deur die eeue heen voorsien het, aan hulle hierdie woorde van bemoediging en hoop gegee het. As dit nie was vir sulke skrifgedeeltes nie, wat hulle vermaan het om geduldig te wees en hulle vertroue in Gods woord nie te versaak nie, sou hulle geloof in daardie uur van beproewing gefaal het. {GS 449.1} Die gelykenis van die tien jong meisies van Mattheus 25, illustreer ook die ondervinding van die Adventiste. In Mattheus 24, in antwoord op die vraag van Sy dissipels aangaande die tekens van Sy koms en die einde van die wêreld, het Christus op sommige van die belangrikste gebeurtenisse in die geskiedenis van die wêreld en die kerk, van Sy eerste koms tot Sy tweede koms, gewys; naamlik, die verwoesting van Jerusalem, die groot verdrukking wat die kerk sou deurmaak tydens die heidense en pouslike vervolgings, die verduistering van son en maan, en die val van die sterre. Daarna het Hy gespreek van Sy koms in Sy koninkryk, en Hy het die gelykenis vertel waarin Hy die twee klasse van diensknegte wat sou uitsien na Sy koms, beskryf het. Hoofstuk 25 begin met die woorde, “Dan sal die koninkryk van die hemelse wees soos tien jong meisies.” Hier word gesinspeel op die kerk in die laaste dae, dieselfde waarop gewys is in die slot van hoofstuk 24. In hierdie gelykenis word hulle ervaring ge’illustreer deur toneeltjies uit ‘n Oosterse huwelik. {GS 449.2} “Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien jong meisies wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet. En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas. En toe die wat dwaas was, hulle lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie. Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hulle lampe geneem. En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak. En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!” {GS 449.3} Die koms van Christus, soos aangekondig deur die eerste engel se boodskap, was voorgestel deur die koms van die bruidegom. Die algemene hervorming as gevolg van die verkondiging van Sy nabye wederkoms, is voorgestel deur die tien jong meisies wat
uitgegaan het. In hierdie gelykenis, net soos in dié van Matt. 24, word daar twee klasse voorgestel. Almal het hulle Lampe geneem, die Bybel, en by die lig daarvan het hulle uitgegaan om die bruidegom te ontmoet. Terwyl die wat dwaas was hulle lampe geneem het en geen olie saam met hulle geneem het nie, het die verstandige meisies olie in hulle kanne met hulle lampe geneem. Laasgenoemde klas het die genade van God ontvang, die veranderende, verligtende krag van die Heilige Gees, wat Sy woord ‘n lamp vir onse voet en ‘n lig vir onse pad maak. In die vrees van die Here het hulle die Skrifte ondersoek om die waarheid te leer, en hulle het ernstig gestrewe na reinheid van hart en lewe. Hulle het ‘n persoonlike geestelike lewe gehad, ‘n geloof in God en Sy woord, wat nie vernietig kon word deur teleurstelling of uitstel nie. Ander weer, het hulle lampe geneem maar geen olie in hulle kanne nie. Hulle het sommer op die aandrang van die oomblik gehandel. Hulle is bang gemaak deur die plegtige boodskap, en hulle het staatgemaak op die geloof van hulle broeders, tevredegestel met die flikkerende liggie van goeie emosies sonder ‘n deeglike begrip van die waarheid, of ‘n opregte genadewerk in hulle harte. Hierdie mense het uitgegaan om die Here te ontmoet, vol hoop in die vooruitsig van onmiddellike beloning; maar hulle was nie bereid vir talming en teleurstelling nie. Toe die beproewings kom, het hulle geloof gefaal, en hulle ligte het verdof. {GS 451.1} “Terwyl die bruidegom talm om te kom, het almal vaak geword en aan die slaap geraak.” Die talming van die bruidegom word voorgestel deur die tyd wat verloop het van die tyd wat die Here verwag is, die teleurstelling en die skynbare vertraging. Gedurende hierdie tyd van onsekerheid het die belangstelling van die oppervlakkiges en halfhartiges begin kwyn en hulle pogings het verslap; maar diegene wie se geloof op ‘n persoonlike kennis van die Bybel berus het, het ‘n rots onder hulle voete gehad, wat nie deur die bare van teleurstelling kon weggevoer word nie. “Almal het vaak geword en aan die slaap geraak.” Die een klas in onverskilligheid en versaking van hulle geloof; die ander klas geduldig wagtende op heldere lig. En tog ,in die nag van beproewing, het dit geskyn of laasgenoemdes, in ‘n sekere mate, hulle ywer en toewyding kwytgeraak het. Die halfhartiges en oppervlakkiges kon nie langer leun op die geloof van hulle broeders nie. Elkeen moet in sy eie geloof staan of val. {GS 451.2} Omtrent hierdie tyd, het fanatisme sy verskyning gemaak. Sommige van diegene wat voorgegee het om ywerige gelowiges te wees van die boodskap, het die woord van God verwerp, as die een onfeilbare gids, en voorgewende dat hulle deur die Gees gelei is, het hulle hulleself oorgegee aan die beheersing van hulle eie gevoelens, indrukke, en verbeelding. Sommige het ‘n blinde en bekrompe ywer aan die dag gelê, en alle ander veroordeel wat nie met hulle saamgestem het nie. Hulle dweepsugtige idees en handelwyse is nie deur die groot liggaam van Adventiste met goedkeuring bejeën nie; maar hulle was nogtans oorsaak dat die saak van die waarheid versmaad is. {GS 452.1}
- Page 247 and 248: epaal van die 2,300 jaar, soos deur
- Page 249 and 250: 70 A.D = Die Verwoesting van Jerusa
- Page 251 and 252: en hoewel daar nog baie dele was wa
- Page 253 and 254: verstand oortuig en die gewete wakk
- Page 255 and 256: van Christenvolke. Hierdie gebeurte
- Page 257 and 258: het versigtig en biddend tot ons ge
- Page 259 and 260: en krag gegee aan hulle ernstige sm
- Page 261 and 262: Hoofstuk 19—Lig in die Duisterni
- Page 263 and 264: die harte van die dissipels vervul
- Page 265 and 266: onder hulle oor wie van hulle die g
- Page 267 and 268: kante was die prediking gebaseer op
- Page 269 and 270: Deur ‘n geseënde ervaring sou hu
- Page 271 and 272: maan die hele Christelike bedeling
- Page 273 and 274: (ed. 1835).“En Hy sal op die Olyf
- Page 275 and 276: saai geen saad nie; hulle woon in t
- Page 277 and 278: Namate hy voortgegaan het met sy on
- Page 279 and 280: profesie was, en dat as hierdie men
- Page 281 and 282: die Heiland liefhet, het verklaar d
- Page 283 and 284: Met onuitspreeklike verlange het di
- Page 285 and 286: Hoofstuk 21—‘n Waarskuwing Verw
- Page 287 and 288: willekeurige onttrekking van die hu
- Page 289 and 290: Deur te weier om te luister na die
- Page 291 and 292: te aap en hulle vriendskap te soek.
- Page 293 and 294: ‘n Skyngodsdiens is gewild by die
- Page 295 and 296: het. . . . Die Protestantse evangel
- Page 297: Hoofstuk 22—Profesiee Vervul TOE
- Page 301 and 302: William Miller het geen medelye geh
- Page 303 and 304: Een Profetiese Dag = Een Letterlike
- Page 305 and 306: Hierdie tipes is vervul, nie alleen
- Page 307 and 308: aangeneem het, het van die kerke af
- Page 309 and 310: Vyfhonderd jaar tevore het die Here
- Page 311 and 312: Dat hierdie vermaning aan die kerk
- Page 313 and 314: die engel gesê, “sal die heiligd
- Page 315 and 316: opgerig en nie deur ‘n mens nie.
- Page 317 and 318: “Hy sal majesteit verkry.” Aan
- Page 319 and 320: “reinig en. heilig van die onrein
- Page 321 and 322: verwydering, of die uitdelging van
- Page 323 and 324: Hierdie koms is voorspel deur die p
- Page 325 and 326: die bruilof vind plaas in die hemel
- Page 327 and 328: verwerp het wat gegee is tydens Chr
- Page 329 and 330: Hoofstuk 25—Die Tien Gebooie “E
- Page 331 and 332: die afsluiting van die genadetyd vi
- Page 333 and 334: :a,arin paganisme die hoofgodsdiens
- Page 335 and 336: Maar die dier met die lamshorings h
- Page 337 and 338: nie. Maar vir jare reeds bestaan da
- Page 339 and 340: wat dit doen en leer, hy sal groot
- Page 341 and 342: sy beeld en sy merk ontvang. Hoewel
- Page 343 and 344: die reg van Sy God nie verlaat nie.
- Page 345 and 346: VIII Jy mag nie steel nie. IX Jy ma
- Page 347 and 348: harde waarhede verkondig; diegene w
Die volgende deel van Esegiël se profesie was ook ‘n bron van sterkte en vertroosting

vir die gelowiges: “En die woord van die Here het tot my gekom en gesê: Mensekind,

wat is dit vir ‘n spreekword wat julle het in die land van Israel, naamlik: Die dae gaan

voort, en van al die gesigte kom niks nie. Daarom, sê vir hulle: so spreek die Here HERE

. . . Die dae is naby, en die woord van elke gesig . . . want ek, die Here, sal spreek —-wat

ek as woord spreek, dit sal vervul word; dit sal nie meer uitgestel word nie.” “Die huis

van Israel sê: Die gesig wat hy sien, is vir baie dae, en hy profeteer van tye wat ver is.

Daarom, sê vir hulle: so spreek die Here HERE: Geeneen van My woorde sal meer

uitgestel word nie; wat Ek as woord spreek, dit sal vervul word.” Eseg. 12: 21-25, 27,

28. {GS 448.3}

Diegene wat gewag het, het gejuig, gelowende dat Hy wat die einde van die begin af

weet, en hulle teleurstelling deur die eeue heen voorsien het, aan hulle hierdie woorde

van bemoediging en hoop gegee het. As dit nie was vir sulke skrifgedeeltes nie, wat hulle

vermaan het om geduldig te wees en hulle vertroue in Gods woord nie te versaak nie, sou

hulle geloof in daardie uur van beproewing gefaal het. {GS 449.1}

Die gelykenis van die tien jong meisies van Mattheus 25, illustreer ook die

ondervinding van die Adventiste. In Mattheus 24, in antwoord op die vraag van Sy

dissipels aangaande die tekens van Sy koms en die einde van die wêreld, het Christus op

sommige van die belangrikste gebeurtenisse in die geskiedenis van die wêreld en die

kerk, van Sy eerste koms tot Sy tweede koms, gewys; naamlik, die verwoesting van

Jerusalem, die groot verdrukking wat die kerk sou deurmaak tydens die heidense en

pouslike vervolgings, die verduistering van son en maan, en die val van die sterre. Daarna

het Hy gespreek van Sy koms in Sy koninkryk, en Hy het die gelykenis vertel waarin Hy

die twee klasse van diensknegte wat sou uitsien na Sy koms, beskryf het. Hoofstuk 25

begin met die woorde, “Dan sal die koninkryk van die hemelse wees soos tien jong

meisies.” Hier word gesinspeel op die kerk in die laaste dae, dieselfde waarop gewys is in

die slot van hoofstuk 24. In hierdie gelykenis word hulle ervaring ge’illustreer deur

toneeltjies uit ‘n Oosterse huwelik. {GS 449.2}

“Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien jong meisies wat hulle lampe

geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet. En vyf van hulle was verstandig

en vyf dwaas. En toe die wat dwaas was, hulle lampe neem, het hulle geen olie met hulle

saamgeneem nie. Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hulle lampe

geneem. En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan

die slaap geraak. En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit

hom tegemoet!” {GS 449.3}

Die koms van Christus, soos aangekondig deur die eerste engel se boodskap, was

voorgestel deur die koms van die bruidegom. Die algemene hervorming as gevolg van die

verkondiging van Sy nabye wederkoms, is voorgestel deur die tien jong meisies wat