Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

nee! Hou ‘n basaar, tableaux, ‘n skynhofsitting, ‘n outydse eetmaal, of iets dergeliks om die mense te vermaak.” {GS 442.1} In sy jaarlikse boodskap het Goewerneur Washburn van Wisconsin op 9 Januarie 1873 gesê: “Dit skyn of daar wetgewing nodig is om die skole te sluit waar dobbelaars opgelei word. Hulle is orals. Selfs die kerk [onwetend natuurlik] doen soms die werk van die duiwel. Pryskonserte, prysondernemings en loterye, soms ter ondersteuning van die godsdiens of liefdadigheid, maar dikwels vir minderwaardige doeleindes—dit alles is middels wat gebruik word om geld te verkry sonder om iets daarvoor te gee. Niks is so demoraliserend of bedwelmend, veral vir jongmense, as die verkryging van geld sonder arbeid nie. Omdat respektabele mense aan hierdie dinge deelneem en hulle gewetes sus met die gedagte dat die geld vir ‘n goeie doel is, is dit nie vreemd dat die jongmense van die Staat so dikwels verval in gewoontes wat aangehelp word deur die opwinding van spele waar geld met ‘n gelukskoot gewin kan word.” {GS 442.2} Regdeur die Christendom dring die gees van gelykvormigheid aan die wêreld die kerke binne. In ‘n preek te Londen skilder Robert Atkins ‘n donker prentjie van die geestelike agteruitgang wat daar in Engeland heers: “Diegene wat werklik regverdig is, verminder op die aarde, en niemand neem dit ter harte nie. Die belyers van die godsdiens van vandag, in alle kerke, is liefhebbers van die wêreld, gelykvormig aan die wêreld, liefhebbers van gemak, en soekers na eer. Hulle word geroep om met Christus te ly, maar hulle deins terug. . . . Ajval, ajval, afval, is op die voorkant van elke kerk gegraveer; en as hulle dit weet en voel, sou daar hoop wees; maar, helaas! hulle skree, ,Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie.’ ” —Second Advent Library, Tract No. 39. {GS 442.3} Die groot sonde waarvan Babilon beskuldig is, is dat sy “die bewoners van die aarde dronkgemaak het van die wyn van haar hoerery.” Hierdie beker wat sy aan die wêreld gee, stel die valse leerstellings voor wat sy aangeneem het as gevolg van haar onwettige verbintenis met die grotes van die aarde. Vriendskap met die wêreld het haar geloof besoedel, en sy op haar beurt oefen ‘n verderflike invloed uit op die wêreld deur haar leerstellings wat teenstrydig is met die duidelike verklarings van die Heilige Skrif. {GS 443.1} Rome het die Bybel van sy mense onthou, en het van almal geverg dat hulle sy leerstellings in die plek daarvan moet aanneem. Dit was die werk van die Reformasie om die woord van God aan die mense van die aarde terug te gee; maar is dit nie die waarheid dat mense in ons tyd in die kerke geleer word om hulle geloof te grondves op die leer van hulle kerk, liewer as op die Skrifte nie? Sprekende van die Protestantse kerke, het Charles Beecher gesê: “Hulle deins terug vir elke harde woord teen hulle leerstellings met dieselfde gevoeligheid waarmee daardie heilige vaders sou teruggedeins het vir ‘n harde woord teen die toenemende verering van die heiliges en martelare, wat hulle gekoester

het. . . . Die Protestantse evangeliese genootskappe het mekaar se hande so gebind dat hulle, tussen hulle, nie ‘n man sal toelaat om op enige plek ‘n prediker te word sonder dat hy ook die een of ander boek behalwe die Bybel moet aanneem nie. . . . Daar is niks denkbeeldigs in die verklaring dat die mag van ‘n geloofsbelydenis die Bybel begin belet net so gewis as Rome dit gedoen het, maar langs ‘n listiger weg.”—Preek oor “The Bible a Sufficient Creed,” gelewer te Fort Wayne, Ind., 22 Feb. 1846. {GS 443.2} Wanneer getroue leraars die woord van God verklaar, staan daar geleerde manne op, predikante wat voorgee dat hulle die Skrifte verstaan, en hulle veroordeel gesonde leer as dwaalleer, en op hierdie manier lei hulle baie mense van die waarheid af. As dit nie was dat die wêreld hopeloos bedwelmd is van die wyn van Babilon nie, sou menigtes oortuig word en tot bekering gebring word deur die duidelike, snydende waarhede van Gods woord. Maar dit skyn of godsdienstige geloof verward en wanklinkend is en dat die mense nie weet wat om aan te neem as waarheid nie. Die verantwoordelikheid vir die wêreld se onboetvaardigheid berus op die skouers van die kerk. {GS 444.1} Die tweede engel se boodskap van Openbaring 14 is die eerste maal in die somer van 1844 verkondig, en toe was dit meer direk van toepassing op die kerke van die Verenigde State waar die waarskuwing aangaande die oordeel op die mees algemene wyse verkondig is, en ook deur die meeste verwerp is, en waar die afval in die kerke die grootste was. Maar die boodskap van die tweede engel is nie in 1844 ten voile vervul nie. Toe het die kerke ‘n sedelike val ondergaan as gevolg van hulle verwerping van die lig van die Adventboodskap; maar die val was nie volkome nie. Namate hulle die spesiale waarhede vir hierdie tyd verwerp het, het hulle steeds laer en laer geval. Maar toe kon dit nog nie gesê word dat Babilon geval het nie “omdat sy al die nasies laat drink het van die wyn van die grimmigheid van haar hoerery” nie. Sy het toe nog nie al die nasies van haar wyn laat drink nie. Die gees van wêreldsgesindheid, en die onverskilligheid teenoor die toetswaarhede van ons tyd, bestaan reeds en neem steeds toe in die Protestantse kerke in alle Christenlande; en hierdie kerke is ingesluit in die vreeslike veroordeling van die tweede engel. Maar die afval het nog nie sy toppunt bereik nie. {GS 444.2} Die Bybel verklaar dat Satan, voor die koms van die Here “met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan” sal werk; “omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het nie om gered te word nie,” en dat hulle “die krag van dwaling” sal aanneem “om die leuen te glo.” 2 Thess. 2: 9-11. Nie alvorens hierdie toestand bereik is, en die vereniging van die kerk met die wêreld in die hele Christendom verwesenlik is, sal die val van Babilon volkome wees nie. Die verandering vind trapsgewyse plaas, en die volkome vervulling van Openbaring 14: 8 is nog in die toekoms. {GS 444.3} Nieteenstaande die geestelike duisternis en die vervreemding van God wat daar in die kerke is wat Babilon uitmaak, is die grootste gedeelte van die ware navolgers van

het. . . . Die Protestantse evangeliese genootskappe het mekaar se hande so gebind dat

hulle, tussen hulle, nie ‘n man sal toelaat om op enige plek ‘n prediker te word sonder dat

hy ook die een of ander boek behalwe die Bybel moet aanneem nie. . . . Daar is niks

denkbeeldigs in die verklaring dat die mag van ‘n geloofsbelydenis die Bybel begin belet

net so gewis as Rome dit gedoen het, maar langs ‘n listiger weg.”—Preek oor “The Bible

a Sufficient Creed,” gelewer te Fort Wayne, Ind., 22 Feb. 1846. {GS 443.2}

Wanneer getroue leraars die woord van God verklaar, staan daar geleerde manne op,

predikante wat voorgee dat hulle die Skrifte verstaan, en hulle veroordeel gesonde leer as

dwaalleer, en op hierdie manier lei hulle baie mense van die waarheid af. As dit nie was

dat die wêreld hopeloos bedwelmd is van die wyn van Babilon nie, sou menigtes oortuig

word en tot bekering gebring word deur die duidelike, snydende waarhede van Gods

woord. Maar dit skyn of godsdienstige geloof verward en wanklinkend is en dat die

mense nie weet wat om aan te neem as waarheid nie. Die verantwoordelikheid vir die

wêreld se onboetvaardigheid berus op die skouers van die kerk. {GS 444.1}

Die tweede engel se boodskap van Openbaring 14 is die eerste maal in die somer van

1844 verkondig, en toe was dit meer direk van toepassing op die kerke van die Verenigde

State waar die waarskuwing aangaande die oordeel op die mees algemene wyse

verkondig is, en ook deur die meeste verwerp is, en waar die afval in die kerke die

grootste was. Maar die boodskap van die tweede engel is nie in 1844 ten voile vervul nie.

Toe het die kerke ‘n sedelike val ondergaan as gevolg van hulle verwerping van die lig

van die Adventboodskap; maar die val was nie volkome nie. Namate hulle die spesiale

waarhede vir hierdie tyd verwerp het, het hulle steeds laer en laer geval. Maar toe kon dit

nog nie gesê word dat Babilon geval het nie “omdat sy al die nasies laat drink het van die

wyn van die grimmigheid van haar hoerery” nie. Sy het toe nog nie al die nasies van haar

wyn laat drink nie. Die gees van wêreldsgesindheid, en die onverskilligheid teenoor die

toetswaarhede van ons tyd, bestaan reeds en neem steeds toe in die Protestantse kerke in

alle Christenlande; en hierdie kerke is ingesluit in die vreeslike veroordeling van die

tweede engel. Maar die afval het nog nie sy toppunt bereik nie. {GS 444.2}

Die Bybel verklaar dat Satan, voor die koms van die Here “met allerhande kragtige

dade en tekens en wonders van die leuen en met allerhande verleiding van ongeregtigheid

in die wat verlore gaan” sal werk; “omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem

het nie om gered te word nie,” en dat hulle “die krag van dwaling” sal aanneem “om die

leuen te glo.” 2 Thess. 2: 9-11. Nie alvorens hierdie toestand bereik is, en die vereniging

van die kerk met die wêreld in die hele Christendom verwesenlik is, sal die val van

Babilon volkome wees nie. Die verandering vind trapsgewyse plaas, en die volkome

vervulling van Openbaring 14: 8 is nog in die toekoms. {GS 444.3}

Nieteenstaande die geestelike duisternis en die vervreemding van God wat daar in die

kerke is wat Babilon uitmaak, is die grootste gedeelte van die ware navolgers van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!