Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan ‘n vriend van die wêreld wil wees, word ‘n vyand van God.” {GS 436.1} Die vrou [Babilon] van Openbaring 17 word beskryf as iemand wat “Bekleed was met purper en skarlaken en versier met goud en kosbare stene en pêrels, en sy het in haar hand ‘n goue beker gehad, vol gruwels en die onreinheid van haar hoerery; en op haar voorhoof was ‘n naam geskrywe: VERBORGENHEID, DIE GROOT BABILON, die moeder van hoere en die gruwels van die aarde.” Die profeet sê, “Ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuie van Jesus.” Babilon word verder beskryf as “die groot stad wat heerskappy voer oor die konings van die aarde.” Openb. 17: 4-6, 18. Die mag wat vir soveel eeue despotiese heerskappy gevoer het oor die konings van die Christendom, is Rome. Die purper en skarlaken kleed, die goud en kosbare stene en pêrels, beskryf op treffende wyse die prag en meer as koninklike praal wat die trotse Pous van Rome tentoongestel het. Geen ander mag kan so treffend beskryf word as “dronk van die bloed van die heiliges,” as daardie kerk wat die navolgers van Christus so wreed vervolg het nie. Babilon word ook beskuldig van onwettige omgang met die “konings van die aarde.” Dit was deur ‘n verwerping van die Here, en ‘n verbintenis met die heidene, dat die Joodse kerk ‘n hoer geword het. En Rome, wat homself op dieselfde manier besoedel het deur die ondersteuning van wêreldse magte te soek, word op dieselfde manier veroordeel. {GS 436.2} Babilon word beskryf as “die moedervan die hoere.” Haardogtersmoet dus die kerke voorspel wat vashou aan haar leerstellings en tradisies, en wat haar voorbeeld volg om die waarheid en die goedkeuring van God op te offer om ‘n onwettige verbintenis met die wêreld aan te gaan. Die boodskap van Openbaring 14, wat die val van Babilon aankondig, moet betrekking hê op godsdienstige liggame wat voorheen rein was, maar nou besoedel is. Aangesien hierdie boodskap die waarskuwing van die oordeel volg, moet dit in die laaste dae verkondig word; dit kan dus nie uitsluitlik op die Roomse Kerk betrekking hê nie; want daardie kerk verkeer vir eeue reeds in ‘n gevalle toestand. En wat meer is, in die agtiende hoofstuk van Openbaring word daar ‘n oproep gedoen op die volk van God om uit Babilon uit te kom. Volgens hierdie skriftuur, moet baie van Gods kinders nog in Babilon wees. In watter godsdienstige liggame vind ons vandag die grootste gedeelte van die navolgers van Christus? Ongetwyfeld, in die verskillende belydende Protestantse genootskappe. In die tyd van hulle totstandkoming, het hierdie kerke op edele wyse vir God en die waarheid getuig, en Sy seën het op hulle gerus. Selfs die ongelowige wêreld was gedwing om die goeie resultate te erken van die aanname van die beginsels van die evangelie. In die woorde van die profeet aan Israel, “het daar ‘n naam van jou af uitgegaan onder die nasies om jou skoonheid ontwil, want dit was volmaak deur My versiersels wat Ek op jou aangebring het, spreek die Here HERE.” Eseg. 16: 14, 15. Maar hulle het geval as gevolg van dieselfde begeerte as wat die vloek en ondergang van Israel was, naamlik die begeerte om die praktyke van die goddelose na

te aap en hulle vriendskap te soek. “Maar jy het vertrou op jou skoonheid en gehoereer van wee jou naam.” {GS 436.3} Baie van die Protestantse kerke volg die voorbeeld van Rome deur sondige verbintenisse met die “konings van die aarde” aan te gaan—naamlik die staatskerke deur hulle verhouding tot aardse regerings; en ander genootskappe, deur die guns van die wêreld te soek. En die benaming “Babilon”— verwarring — kan met reg toegepas word op hierdie liggame wat almal voorgee om hulle leer uit die Bybel te put, maar wat nogtans in ontelbare sektes verdeel is met wyduiteenlopende geloofsbelydenisse en teorieë. {GS 437.1} Behalwe ‘n sondige verbintenis met die wêreld, vertoon die kerke wat van Rome afgeskei het nog ander van sy karaktertrekke. {GS 437.2} In ‘n sekere Rooms-Katolieke boek word die argument aangevoer “dat as die Kerk van Rome ooit skuldig was aan afgodediens deur die aanbidding van die heiliges, haar dogter, die kerk van Engeland ook skuldig is aan dieselfde sonde, wat tien kerke aan die Moeder Maria wy teen een aan Christus.”— Dr. Challoner, “The Catholic Christian Instructed,” Voorwoord, bis. 21, 22 (ed. 1897) {GS 438.3} En Dr. Hopkins, in sy werk, “A Treatise on the Millennium,” verklaar: “Daar is geen rede om aan te neem dat die antichristelike gees en praktyke beperk is alleen tot die kerk wat vandag as die Kerk van Rome bekend is nie. Die Protestantse kerke het net soveel van die antichris in hulle, en hulle is nog lank nie hervorm . . . van die verderflikhede en booshede nie.”—Hopkins, Samuel “Works;’ Deel II, bl. 328 (ed. 1854). {GS 438.1} In verband met die afskeiding van die Presbiteriaanse Kerk van Rome, skryf Dr. Guthrie: “Driehonderd jaar gelede het ons kerk, met ‘n ope Bybel op sy vaandel asook hierdie leuse, ,Ondersoek die Skrifte,’ by die poorte van Rome uitgestap.” En dan vra hy hierdie betekenisvolle vraag, “Het onsheeltemaluit Babilon uitgekom?”— Guthrie, John, “The Gospel in Ezekiel,” bl. 237 (Edinburg ed. 1857). {GS 438.2} “Die Kerk van Engeland,” sê Spurgeon, “skyn deurtrokke te wees van sakramentarianisme; maar die afgeskeidenes skyn net so deurspek te wees met filosofiese ongeloof. Diegene van wie ons beter dinge verwag het, verwerp die grondwaarhede van die geloof, een vir een. Ek glo dat die hart van Engeland deur en deur ondermyn is met ‘n vervloekte ongeloof wat die kansel nog durf bestyg en homself Christelik noem.” {GS 438.3} Wat is die oorsprong van die groot afval? Hoe het die kerk in die eerste plek afgewyk van die eenvoud van die evangelie? Deur gelykvormigheid aan heidense praktyke om die aanname van die Christelike geloof deur die heidene te vergemaklik. Selfs in sy tyd het

te aap en hulle vriendskap te soek. “Maar jy het vertrou op jou skoonheid en gehoereer

van wee jou naam.” {GS 436.3}

Baie van die Protestantse kerke volg die voorbeeld van Rome deur sondige

verbintenisse met die “konings van die aarde” aan te gaan—naamlik die staatskerke deur

hulle verhouding tot aardse regerings; en ander genootskappe, deur die guns van die

wêreld te soek. En die benaming “Babilon”— verwarring — kan met reg toegepas word

op hierdie liggame wat almal voorgee om hulle leer uit die Bybel te put, maar wat

nogtans in ontelbare sektes verdeel is met wyduiteenlopende geloofsbelydenisse en

teorieë. {GS 437.1}

Behalwe ‘n sondige verbintenis met die wêreld, vertoon die kerke wat van Rome

afgeskei het nog ander van sy karaktertrekke. {GS 437.2}

In ‘n sekere Rooms-Katolieke boek word die argument aangevoer “dat as die Kerk van

Rome ooit skuldig was aan afgodediens

deur die aanbidding van die heiliges, haar dogter, die kerk van Engeland ook skuldig is

aan dieselfde sonde, wat tien kerke aan die Moeder Maria wy teen een aan Christus.”—

Dr. Challoner, “The Catholic Christian Instructed,” Voorwoord, bis. 21, 22 (ed.

1897) {GS 438.3}

En Dr. Hopkins, in sy werk, “A Treatise on the Millennium,” verklaar: “Daar is geen

rede om aan te neem dat die antichristelike gees en praktyke beperk is alleen tot die kerk

wat vandag as die Kerk van Rome bekend is nie. Die Protestantse kerke het net soveel

van die antichris in hulle, en hulle is nog lank nie hervorm . . . van die verderflikhede en

booshede nie.”—Hopkins, Samuel “Works;’ Deel II, bl. 328 (ed. 1854). {GS 438.1}

In verband met die afskeiding van die Presbiteriaanse Kerk van Rome, skryf Dr.

Guthrie: “Driehonderd jaar gelede het ons kerk, met ‘n ope Bybel op sy vaandel asook

hierdie leuse, ,Ondersoek die Skrifte,’ by die poorte van Rome uitgestap.” En dan vra hy

hierdie betekenisvolle vraag, “Het onsheeltemaluit Babilon uitgekom?”— Guthrie, John,

“The Gospel in Ezekiel,” bl. 237 (Edinburg ed. 1857). {GS 438.2}

“Die Kerk van Engeland,” sê Spurgeon, “skyn deurtrokke te wees van

sakramentarianisme; maar die afgeskeidenes skyn net so deurspek te wees met filosofiese

ongeloof. Diegene van wie ons beter dinge verwag het, verwerp die grondwaarhede van

die geloof, een vir een. Ek glo dat die hart van Engeland deur en deur ondermyn is met ‘n

vervloekte ongeloof wat die kansel nog durf bestyg en homself Christelik noem.” {GS

438.3}

Wat is die oorsprong van die groot afval? Hoe het die kerk in die eerste plek afgewyk

van die eenvoud van die evangelie? Deur gelykvormigheid aan heidense praktyke om die

aanname van die Christelike geloof deur die heidene te vergemaklik. Selfs in sy tyd het

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!