Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Die priesters wat snags in die heiligdom besig was, is verskrik deur geheimsinnige geluide; die aarde het gebewe, en daar is ‘n menigte stemme gehoor wat uitroep, “Laat ons die plek verlaat.” Die groot oosterpoort, wat so swaar was dat dit skaars deur twintig man kon beweeg word, en wat gesluit was deur groot ysterstawe wat diep in die soliede rots ingelaat is, het te middernag oopgegaan sonder dat daar iemand gesien is. (Milman, “History of the Jews,” boek 13.) {GS 30.2} Vir sewe jaar lank het ‘n man op-en-af geloop in die strate van Jerusalem, en hy het die ellendes uitgeroep wat oor die stad sou kom. Dag en nag het hy die klaagsang uitgeroep: “‘n Stem uit die ooste! ‘n stem uit die weste! ‘n stem uit die vier winde! n stem teen Jerusalem en teen die Tempel! ‘n stem teen bruidegoms en bruide! ‘n stem teen die hele volk!”—Idem. Hierdie sonderlinge man is in die gevangenis gewerp en gegesel, maar nooit het hy gekla nie. Op al die hoon en mishandeling het hy slegs uitgeroep, “Wee, wee Jerusalem! Wee, wee die inwoners daarvan!” Sy waarskuwende stem is eers stilgemaak toe hy omgekom het in die beleering wat hy voorspel het. {GS 30.3} Maar nie een Christen het in die verwoesting van Jerusalem omgekom nie. Christus het Sy dissipels gewaarsku, en almal wat Sy woorde geglo het, het gewag op die beloofde teken: “Wanneer julle Jerusalem deur leërs omsingel sien,” het Jesus gesé, “dan moet julle weet dat sy verwoesting naby is. Dan moet die wat in Judea is, na die berge vlug; en die wat in die stad is, moet uitgaan; en die wat in die buitewyke is, moet nie daar inkom nie.” Lukas 21: 20. 21. Nadat die Romeine onder Cestius die stad omsingel het. het hulle onverwags weer teruggetrek juis toe alles gunstig was vir ‘n onmiddellike aanval. Die beleërdes. wat al hoop opgegee het op suksesvolle weerstand, was op die punt van oorgawe toe die Romeinse generaal sy magte teruggetrek het sonder enige skynbare rede. Maar hierdie dinge het deur Gods genadige voorsienigheid geskied vir die welsyn van Sy eie volk. Dit was die beloofde teken aan die wagtende Christene; en daar was geleentheid vir almal wat wou. om die Heiland se waarskuwing te gehoorsaam. Dinge het so gebeur dat nog Jode ncg Romeine die ontvlugting van die Christene sou verhinder. Met die terugtog van Cestius, het die Jode uit Jerusalem sy terugtrekkende leer agtervolg; en terwyl beide kante dus besig was, het die Christene geleentheid gekry om die stad te verlaat. In hierdie tyd ook, was die land vry van vyande wat hulle miskien kon onderskep. Tydens die beleëring was die Jode almal in Jerusalem vergader vir die Huttefees; dit het die Christene deur die hele land in staat gestel om onverhinderd te ontvlug. Sonder verwyl het hulle na ‘n veiligheidsoord gevlug — die stad Pella in Perea, oorkant die Jordaan. {GS 31.1} Die Joodse magte wat Cestius en sy leër agternagesit het. het hulle met sulke woede aangeval dat dié bedreig is met totale vernietiging. Dit was met groot moeite dat die Romeine in hulle aftog geslaag het. Onder die Jode was daar byna geen verliese nie, en met hulle buit het hulle triomfantlik na Jerusalem teruggekeer. Maar hierdie sukses het

net onheil oor hulle gebring. Dit het hulle besiel met ‘n gees van hardnekkige weerstand teen die Romeine wat spoedig die grootste ellende oor die gedoemde stad gebring het. {GS 32.1} Vreeslik was die rampe wat Jerusalem getref het toe Titus die beleëring hervat het. Die stad is beleër tydens die Paasfees, toe miljoene Jode daar vergader het. Hulle kosvoorrade, sou. as dit verstandig bestee was, die inwoners vir jare kon voed: maar dit is vernietig deur die jaloesie en wraaksugtigheid van teenstrydige partye, en nou moes hulle al die ellende van hongersnood ondervind. ‘n Maat koring is vir ‘n talent verkoop. So verskriklik was die honger dat mans hulle leergordels, hulle sandale, en die leer wat hulle skilde bedek het, gekou het. Menigtes het snags die stad verlaat om wilde plante te versamel wat buitekant die stad gegroei het, ten spyte van die feit dat baie van hulle gevange geneem en op die wreedste manier doodgemartel is; en dikwels is diegene wat die stad weer in veiligheid bereik het, beroof van die plante wat hulle teen so groot gevaar gaan haal het. Die gesaghebbendes het oorgegaan tot die onmenslikste marteling om die skamele voorrade wat ander weggesteek het, in hande te kry. En dikwels is hierdie wreedhede begaan deur manne wat self goed gevoed was en wat maar net meer voedsel wou hê om weg te bêre vir die toekom: {GS 32.2} Duisende het omgekom van honger en siekte. Dit het geskyn of natuurlike liefde gewyk het. Mans het hulle vrouens beroof, en vrouens hulle mans. Kinders het die voedsel weggegryp voor die mond van hulle bejaarde ouers. Die vraag van die profeet, ..Kan ‘n vrou haar suigeling vergeet?” (Jes. 49: 15) is binne die mure van die gedoemdc stad beantwoord. “Die hande van teerhartige vroue het hulle eie kinders gekook; dit het hulle voedsel geword in die verbreking van die dogter van My volk.” Klaag. 4: 10. Weer is die profesie vervul wat veertien eeue gelede gegee is: “Die vertroetelde en verwende vrou by jou wat van verwendheid en weekheid nooit probeer het om haar voetsool op die grond neer te sit nie haar oog sal die man wat sy liefhet en haar seun en haar dogter skeef aankyk, . . . en haar kinders wat sy baar; want sy sal dit stilletjies eet by gebrek aan alles in die beleëring en in die benoudheid waarin jou vyand jou in jou poorte sal bring.” Deut. 28: 56, 57. {GS 33.1} Die Romeinse leiers het probeer om die Jode die skrik op die lyf te ja en hulle dus tot oorgawe te dwing. Diegene wat weerstand gebied het by hulle gevangeneming, is gegesel, gemartel, en voor die stadsmuur gekruisig. Honderde is daeliks op hierdie manier om die lewe gebring, en hierdie vreeslike dade het aangehou totdat daar in die dal van Josafat en op Golgota so baie kruise gestaan het dat mens skaars tussen hulle kon beweeg. Só verskriklik was die oordeel wat die Jode oor hulleself uitgespreek het voor die regterstoel van Pilatus toe hulle gesê het: “Laat Sy bloed op ons en ons kinders kom!” Matt. 27: 25. {GS 33.2}

net onheil oor hulle gebring. Dit het hulle besiel met ‘n gees van hardnekkige weerstand

teen die Romeine wat spoedig die grootste ellende oor die gedoemde stad gebring

het. {GS 32.1}

Vreeslik was die rampe wat Jerusalem getref het toe Titus die beleëring hervat het. Die

stad is beleër tydens die Paasfees, toe miljoene Jode daar vergader het. Hulle

kosvoorrade, sou. as dit verstandig bestee was, die inwoners vir jare kon voed: maar dit is

vernietig deur die jaloesie en wraaksugtigheid van teenstrydige partye, en nou moes hulle

al die ellende van hongersnood ondervind. ‘n Maat koring is vir ‘n talent verkoop. So

verskriklik was die honger dat mans hulle leergordels, hulle sandale, en die leer wat hulle

skilde bedek het, gekou het. Menigtes het snags die stad verlaat om wilde plante te

versamel wat buitekant die stad gegroei het, ten spyte van die feit dat baie van hulle

gevange geneem en op die wreedste manier doodgemartel is; en dikwels is diegene wat

die stad weer in veiligheid bereik het, beroof van die plante wat hulle teen so groot

gevaar gaan haal het. Die gesaghebbendes het oorgegaan tot die onmenslikste marteling

om die skamele voorrade wat ander weggesteek het, in hande te kry. En dikwels is

hierdie wreedhede begaan deur manne wat self goed gevoed was en wat maar net meer

voedsel wou hê om weg te bêre vir die toekom: {GS 32.2}

Duisende het omgekom van honger en siekte. Dit het geskyn of natuurlike liefde

gewyk het. Mans het hulle vrouens beroof, en vrouens hulle mans. Kinders het die

voedsel weggegryp voor die mond van hulle bejaarde ouers. Die vraag van die profeet,

..Kan ‘n vrou haar suigeling vergeet?” (Jes. 49: 15) is binne die mure van die gedoemdc

stad beantwoord. “Die hande van teerhartige vroue het hulle eie kinders gekook; dit het

hulle voedsel geword in die verbreking van die dogter van My volk.” Klaag. 4: 10. Weer

is die profesie vervul wat veertien eeue gelede gegee is: “Die vertroetelde en verwende

vrou by jou wat van verwendheid en weekheid nooit probeer het om haar voetsool op die

grond neer te sit nie haar oog sal die man wat sy liefhet en haar seun en haar dogter skeef

aankyk, . . . en haar kinders wat sy baar; want sy sal dit stilletjies eet by gebrek aan alles

in die beleëring en in die benoudheid waarin jou vyand jou in jou poorte sal bring.” Deut.

28: 56, 57. {GS 33.1}

Die Romeinse leiers het probeer om die Jode die skrik op die lyf te ja en hulle dus tot

oorgawe te dwing. Diegene wat weerstand gebied het by hulle gevangeneming, is

gegesel, gemartel, en voor die stadsmuur gekruisig. Honderde is daeliks op hierdie

manier om die lewe gebring, en hierdie vreeslike dade het aangehou totdat daar in die dal

van Josafat en op Golgota so baie kruise gestaan het dat mens skaars tussen hulle kon

beweeg. Só verskriklik was die oordeel wat die Jode oor hulleself uitgespreek het voor

die regterstoel van Pilatus toe hulle gesê het: “Laat Sy bloed op ons en ons kinders kom!”

Matt. 27: 25. {GS 33.2}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!