Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

‘n dief sou oorval nie. Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.” 1 Thess. 5: 2-5. {GS 424.1} Op hierdie manier is daar aangetoon dat die Skrifte aan die mens geen rede gee om onkundig te wees aangaande die nabyheid van Christus se koms nie. Maar diegene wat slegs na ‘n ekskuus gesoek het om die waarheid te verwerp, het hulle ore gesluit vir hierdie verduideliking; en die woorde, “van die dag en die uur weet niemand nie,” het steeds weerklink uit die mond van die stoutmoedige spotter, en selfs uit die van die sogenaamde predikante van Christus. Namate die mense opgewek is en navraag begin doen het oor die weg van die saligheid, het godsdienstige leraars tussen hulle en die waarheid getree, en getrag om hulle tot bedaring te bring deur ‘n valse uitleg van die woord van God. Ontroue wagters het aangesluit by die werk van die groot bedrieër, en geroep, Vrede, vrede, wanneer God nie vrede gespreek het nie. Soos die Fariseërs van Christus se tyd, het vele geweier om self die koninkryk van die hemele binne te gaan, en diegene wat wel wou ingaan, is deur hulle verhinder. Die bloed van hierdie siele sal van hulle hand geëis word. {GS 424.2} Die nederigstes en toegewydstes in die kerke was gewoonlik die eerste om die boodskap aan te neem. Diegene wat die Bybel persoonlik ondersoek het, kon nie anders as om die onskriftuurlike aard te sien van die populêre verklarings van die profesieë nie; en orals waar die mense nie deur die geestelikes beïnvloed is nie, en waar hulle die woord van God self ondersoek het, was dit maar net nodig om die Adventleerstelling te vergelyk met die Skrifte om die goddelike gesag daarvan te bewys. {GS 425.1} Vele is deur hulle ongelowige broeders vervolg. Ten einde hulle posisie in die kerk te behou, het sommige besluit om stil te swyg aangaande hulle hoop; maar ander het gevoel dat getrouheid aan God hulle belet het om die waarhede te verswyg wat Hy aan hulle toevertrou het. Vele is lidmaatskap in die kerk ontneem vir geen ander rede as dat hulle geglo het in die koms van Christus nie. Vir diegene wat hierdie geloofsbeproewing moes deurmaak, was die woorde van die profeet baie dierbaar, ,Julle broeders, julle haters wat julle verstoot om My naam ontwil, sê: Laat die Here heerlik word, dat ons julle vreug-de kon aanskou! Maar hulle sal beskaamd staan!” Jes. 66: S. {GS 426.1} Engele van God slaan die uitwerking van die waarskuwing met die grootste belangstelling gade. Toe daar ‘n algemene verwerping van die boodskap was in die kerke, het die engele in droefheid weggegaan. Maar daar was baie wat nog nie getoets was in verband met die Adventwaarheid nie. Vele is mislei deur eggenote, eggenotes, ouers of kinders, en hulle is beweeg om te glo dat dit ‘n sonde was om selfs te luister na die ketterye wat deur die Adventiste verkondig is. Engele is beveel om getrou wag te hou oor hierdie siele; want daar sou nog ander lig op hulle skyn van die troon van God. {GS 426.2}

Met onuitspreeklike verlange het diegene wat die boodskap aangeneem het, gewag op die koms van hulle Heiland. Die tyd wat hulle verwag het om Hom te ontmoet het gekom. Hulle het hierdie uur met ‘n kalme erns tegemoetgesien. In soete gemeenskap met God het hulle gerus—‘n pand van die vrede wat hulle s‘n sou wees in die heerlike hiernamaals. Niemand wat hierdie hoop en vertroue gehad het, kon hierdie kostelike ure van wag vergeet nie. Vir etlike weke voor die tyd is wêreldlike besigheid grotendeels opsy gesit. Die opregte gelowiges het sorgvuldig elke gedagte en elke gevoel van hulle harte ondersoek asof hulle op hulle sterfbed gelê het en maar nog slegs ‘n paar uur gehad het voordat hulle hulle oë sou sluit vir alle aardse tonele. Daar was nie “hemelvaartsgewaad” gemaak nie (Sien Aanhangsel); maar almal het die behoefte gevoel aan inwendige getuienis dat hulle gereed was om die Heiland te ontmoet; hulle wit kleed het bestaan uit reinheid van hart — karakters gereinig van die sonde deur die versoeningsbloed van Christus. Mog daar vandag nog onder die belydende volk van God hierdie selfde gees van hartondersoek, en dieselfde vurige, vasberade geloof gesien word. As hulle maar aangehou het om hulle voor die Here te verootmoedig en hulle gebede na die genadetroon op te stuur, sou hulle ‘n baie heerliker ervaring gehad het as wat hulle vandag het. Daar is te min gebed, te min ware oortuiging van sonde, en gebrek aan lewende geloof laat baie sonder die genade wat so ryklik vir hulle voorsien is deur ons Verlosser. {GS 426.3} Dit was Gods plan om Sy volk op die proef te stel. Dit is Sy hand wat die fout bedek het in die berekening van die profetiese tydperke. Die Adventiste het nie die fout ontdek nie, en ook is dit nie ontdek deur die geleerdste van hulle teenstanders nie. Laasgenoemdes het gesê: ,Julle berekening van die profetiese tydperke is juis. Die een of ander groot gebeurtenis is voor die deur; maar dit is nie wat Meneer Miller voorspel nie; dit is die bekering van die wêreld, en nie die tweede koms van Christus nie.” (Sien Aanhangsel.) {GS 427.1} Die tyd van verwagting het verbygegaan, en Christus het nie verskyn om Sy volk te verlos nie. Diegene wat met opregte geloof en liefde uitgesien het na die koms van hulle Heiland, het ‘n bittere teleurstelling ondervind. Maar God was besig om Sy doel uit te werk; Hy was besig om die harte te toets van diegene wat voorgegee het dat hulle op Sy koms gewag het. Daar was baie onder hulle wat deur geen hoër motief aangedryf was as vrees nie. Hulle belydenis van geloof het geen uitwerking gehad op hulle harte of lewens nie. Toe die verwagte gebeurtenis nie plaasgevind het nie, het hierdie mense verklaar dat hulle nie teleurgesteld was nie; hulle het nooit geglo dat Christus sou kom nie. Hulle was die eerstes om die spot te dryf met die droefheid van die ware gelowiges. {GS 427.2} Maar Jesus en al die hemelse leërskare het met liefde en medelye neergesien op die beproefde en getroue, dog teleurgestelde mense. As die sluier wat die sigbare van die

‘n dief sou oorval nie. Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie

van die nag of die duisternis nie.” 1 Thess. 5: 2-5. {GS 424.1}

Op hierdie manier is daar aangetoon dat die Skrifte aan die mens geen rede gee om

onkundig te wees aangaande die nabyheid van Christus se koms nie. Maar diegene wat

slegs na ‘n ekskuus gesoek het om die waarheid te verwerp, het hulle ore gesluit vir

hierdie verduideliking; en die woorde, “van die dag en die uur weet niemand nie,” het

steeds weerklink uit die mond van die stoutmoedige spotter, en selfs uit die van die

sogenaamde predikante van Christus. Namate die mense opgewek is en navraag begin

doen het oor die weg van die saligheid, het godsdienstige leraars tussen hulle en die

waarheid getree, en getrag om hulle tot bedaring te bring deur ‘n valse uitleg van die

woord van God. Ontroue wagters het aangesluit by die werk van die groot bedrieër, en

geroep, Vrede, vrede, wanneer God nie vrede gespreek het nie. Soos die Fariseërs van

Christus se tyd, het vele geweier om self die koninkryk van die hemele binne te gaan, en

diegene wat wel wou ingaan, is deur hulle verhinder. Die bloed van hierdie siele sal van

hulle hand geëis word. {GS 424.2}

Die nederigstes en toegewydstes in die kerke was gewoonlik die eerste om die

boodskap aan te neem. Diegene wat die Bybel persoonlik ondersoek het, kon nie anders

as om die onskriftuurlike aard te sien van die populêre verklarings van die profesieë nie;

en orals waar die mense nie deur die geestelikes beïnvloed is nie, en waar hulle die woord

van God self ondersoek het, was dit maar net nodig om die Adventleerstelling te vergelyk

met die Skrifte om die goddelike gesag daarvan te bewys. {GS 425.1}

Vele is deur hulle ongelowige broeders vervolg. Ten einde hulle posisie in die kerk te

behou, het sommige besluit om stil te swyg aangaande hulle hoop; maar ander het gevoel

dat getrouheid aan God hulle belet het om die waarhede te verswyg wat Hy aan hulle

toevertrou het. Vele is lidmaatskap in die kerk ontneem vir geen ander rede as dat hulle

geglo het in die koms van Christus nie. Vir diegene wat hierdie geloofsbeproewing moes

deurmaak, was die woorde van die profeet baie dierbaar, ,Julle broeders, julle haters wat

julle verstoot om My naam ontwil, sê: Laat die Here heerlik word, dat ons julle vreug-de

kon aanskou! Maar hulle sal beskaamd staan!” Jes. 66: S. {GS 426.1}

Engele van God slaan die uitwerking van die waarskuwing met die grootste

belangstelling gade. Toe daar ‘n algemene verwerping van die boodskap was in die

kerke, het die engele in droefheid weggegaan. Maar daar was baie wat nog nie getoets

was in verband met die Adventwaarheid nie. Vele is mislei deur eggenote, eggenotes,

ouers of kinders, en hulle is beweeg om te glo dat dit ‘n sonde was om selfs te luister na

die ketterye wat deur die Adventiste verkondig is. Engele is beveel om getrou wag te hou

oor hierdie siele; want daar sou nog ander lig op hulle skyn van die troon van God. {GS

426.2}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!