Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

elangstelling verwek. Van sy hoogleraarstoel, deur die pers, en in sy geliefde werk as leraar vir die kinders, het hy vir jare ‘n groot invloed laat geld en was hy die middel om die aandag van baie te vestig op ‘n studie van die profesieë wat aangetoon het dat die wederkoms van die Here naby was. {GS 417.3} In Skandinawië ook is die Adventboodskap verkondig, en daar is groot belangstelling opgewek. Baie is opgewek uit hulle sorglose sekerheid, om hulle sondes te bely en te versaak en vergifnis te soek in die naam van Christus. Maar die geestelikes van die kerk het die beweging teengewerk, en deur hulle invloed is sommige wat die boodskap verkondig het in die gevangenis gewerp. Op baie plekke waar die predikers van die Here se spoedige koms op hierdie manier die swye opgelê is, het dit God behaag om die boodskap op wonderbaarlike wyse deur kinders te laat verkondig. Omdat hulle nog nie mondig was nie, kon die wet van die staat hulle nie belet nie, en hulle is toegelaat om ongehinderd te spreek. {GS 418.1} Die beweging het grotendeels onder die laer klasse ontstaan, en dit was in die eenvoudige wonings van arbeiders waar die mense saamgekom het om die waarskuwing te hoor. Die kinderpredikers self was vir die grootste gedeelte uit armoedige huise. Sommige van hulle was nie ouer as ses of agt jaar nie. En terwyl hulle lewens bewys het dat hulle die Heiland liefhet en getrag het om in gehoorsaamheid aan sy wette te lewe, was hulle bekwaamheid en intelligensie maar net wat mens gewoonlik by kinders van daardie ouderdom sou verwag. Wanneer hulle voor die mense gestaan het, was dit egter duidelik dat hulle besiel was met ‘n krag bokant hulle eie natuurlike gawes. Hulle stem en maniere het verander, en met krag het hulle die waar-skuwing van die oordeel gegee, en hulle het die juiste woorde van die Skrifte aangehaal: “Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom.” Hulle het die sondes van die mense bestraf, deur nie alleen hulle onsedelikheid te veroordeel nie, maar ook wêreldsgesindheid en afvalligheid, en hulle hoorders te waarsku om hulle te haas om te vlug vir die grimmigheid wat aankom was. {GS 419.1} Die mense het met vrees geluister. Die oortuigende Gees van God het tot hulle harte gespreek. Baie is daartoe gebring om die Skrifte met nuwe en groter aandag te ondersoek. Die onmatiges en die onsedelikes is hervorm, ander het hulle oneerlike praktyke versaak, en daar is ‘n werk gedoen, so merkwaardig, dat selfs die predikante van die Staatskerk gedwing was om te erken dat die hand van God in die beweging was. {GS 419.2} Dit was Gods wil dat die boodskap van die Heiland se koms in die Skandinawiese lande sou verkondig word; en toe die stem van Sy diensknegte stilgemaak is, het Hy Sy Gees in die kinders laat kom, sodat die werk gedoen kon word. Toe Jesus naby Jerusalem gekom het, vergesel van die juigende skares wat met triomfkrete en swaaiende palmtakke Hom aangekondig het as die Seun van David, het die nydige Fariseërs Hom versoek om hulle die swye op te lê; maar Jesus het geantwoord dat dit alles ‘n vervulling van

profesie was, en dat as hierdie mense sou swyg, die klippe sou uitroep. Die volk, banggemaak deur die dreigemente van die priesters en owerstes, het hulle gejuig gestaak toe hulle die poorte van Jerusalem binnegaan; maar die kinders in die tempelhowe het later die gejuig hervat; hulle het hulle palmtakke geswaai, en uitgeroep, “Hosanna vir die Seun van Dawid!” (Matt. 21: 8-16.) Toe die Fariseërs, ontevrede aan Hom gesê het, “Hoor U wat hulle daar sê?” het Jesus geantwoord, “Ja, het julle nooit gelees: Uit die mond van die klein kinders en suigelinge het U vir U lof berei nie?” Net soos God deur die kinders gewerk het tydens Christus se eerste koms, so het Hy ook deur hulle gewerk in die verkondiging van die boodskap van Sy tweede koms. Gods woord, dat die boodskap van die Heiland se koms aan hulle volke en tonge en nasies moet verkondig word, moet vervul word. {GS 419.3} Aan William Miller en sy medewerkers is die werk gegee om die boodskap in Amerika te verkondig. Daardie land het die middelpunt geword van die groot Adventbeweging. Dit is daar waar die profesie van die eerste engel se boodskap sy mees regstreekse vervulling gehad het. Die geskrifte van Miller en sy medewerkers is na verafgeleë lande geneem. In alle dele van die wêreld wat deur sendelinge binnegedring is, daarheen is die blye tyding van Christus se spoedige wederkoms geneem. Wyd en syd is die boodskap van die ewige evangelie versprei, “Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom.” {GS 420.1} Die getuienis van die profesieë wat skynbaar gewys het op die wederkoms van Christus in die lente van 1844, het die harte van die mense beetgepak. Namate die boodskap van die een staat na die ander gegaan het, is daar orals groot belangstelling opgewek. Baie was oortuig dat die argumente, gebaseer op die profetiese tydperke, reg was, en hulle hoogmoed versakende, het hulle die waarheid met blydskap aangeneem. Sommige van die predikante het hulle sektariese sienwyses en gevoelens versaak, hulle het hulle salaris en gemeente opgegee, en saamgewerk in die verkondiging van die koms van Jesus. Daar was maar betreklik min predikante wat gewillig was om die boodskap aan te neem; daarom moes die werk grotendeels deur nederige leke gedoen word. Boere het hulle plase verlaat, vverktuigkundiges hulle gereedskap, handelaars hulle handelsware, en artse hulle werk; maar nogtans was die getal werkers klein vergeleke met die groot werk wat daar gedoen moes word. Die toestand van ‘n goddelose kerk en ‘n wêreld in boosheid, het swaar gedruk op die harte van die ware wagters, en hulle het gewillig geswoeg, ontbering gely en swaar gekry, sodat hulle die mense tot bekering kon bring. Hoewel die werk deur Satan teengestaan is, het dit steeds voorwaarts gegaan, en die Adventwaarheid is deur baie duisende aangeneem. {GS 420.2} Orals is die deurdringende getuienis gehoor wat sondaars, beide wêreldlinge en kerklede, gewaarsku het om te vlug vir die aanstaande grimmigheid. Net soos Johannes die Doper, die voorloper van Christus, het die predikers die byl aan die wortel van die

elangstelling verwek. Van sy hoogleraarstoel, deur die pers, en in sy geliefde werk as

leraar vir die kinders, het hy vir jare ‘n groot invloed laat geld en was hy die middel om

die aandag van baie te vestig op ‘n studie van die profesieë wat aangetoon het dat die

wederkoms van die Here naby was. {GS 417.3}

In Skandinawië ook is die Adventboodskap verkondig, en daar is groot belangstelling

opgewek. Baie is opgewek uit hulle sorglose sekerheid, om hulle sondes te bely en te

versaak en vergifnis te soek in die naam van Christus. Maar die geestelikes van die kerk

het die beweging teengewerk, en deur hulle invloed is sommige wat die boodskap

verkondig het in die gevangenis gewerp. Op baie plekke waar die predikers van die Here

se spoedige koms op hierdie manier die swye opgelê is, het dit God behaag om die

boodskap op wonderbaarlike wyse deur kinders te laat verkondig. Omdat hulle nog nie

mondig was nie, kon die wet van die staat hulle nie belet nie, en hulle is toegelaat om

ongehinderd te spreek. {GS 418.1}

Die beweging het grotendeels onder die laer klasse ontstaan, en dit was in die

eenvoudige wonings van arbeiders waar die mense saamgekom het om die waarskuwing

te hoor. Die kinderpredikers self was vir die grootste gedeelte uit armoedige huise.

Sommige van hulle was nie ouer as ses of agt jaar nie. En terwyl hulle lewens bewys het

dat hulle die Heiland liefhet en getrag het om in gehoorsaamheid aan sy wette te lewe,

was hulle bekwaamheid en intelligensie maar net wat mens gewoonlik by kinders van

daardie ouderdom sou verwag. Wanneer hulle voor die mense gestaan het, was dit egter

duidelik dat hulle besiel was met ‘n krag bokant hulle eie natuurlike gawes. Hulle stem en

maniere het verander, en met krag het hulle die waar-skuwing van die oordeel gegee, en

hulle het die juiste woorde van die Skrifte aangehaal: “Vrees God en gee Hom

heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom.” Hulle het die sondes van die mense

bestraf, deur nie alleen hulle onsedelikheid te veroordeel nie, maar ook

wêreldsgesindheid en afvalligheid, en hulle hoorders te waarsku om hulle te haas om te

vlug vir die grimmigheid wat aankom was. {GS 419.1}

Die mense het met vrees geluister. Die oortuigende Gees van God het tot hulle harte

gespreek. Baie is daartoe gebring om die Skrifte met nuwe en groter aandag te ondersoek.

Die onmatiges en die onsedelikes is hervorm, ander het hulle oneerlike praktyke versaak,

en daar is ‘n werk gedoen, so merkwaardig, dat selfs die predikante van die Staatskerk

gedwing was om te erken dat die hand van God in die beweging was. {GS 419.2}

Dit was Gods wil dat die boodskap van die Heiland se koms in die Skandinawiese

lande sou verkondig word; en toe die stem van Sy diensknegte stilgemaak is, het Hy Sy

Gees in die kinders laat kom, sodat die werk gedoen kon word. Toe Jesus naby Jerusalem

gekom het, vergesel van die juigende skares wat met triomfkrete en swaaiende palmtakke

Hom aangekondig het as die Seun van David, het die nydige Fariseërs Hom versoek

om hulle die swye op te lê; maar Jesus het geantwoord dat dit alles ‘n vervulling van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!