Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

groot gevoeligheid van die “baie pyle wat sy arme hart deurboor het, en sy jongelingsjare swaar gemaak het om te dra.’ “— Encyclopedia Britannica, art, Bengel (negende druk).Toe hy ‘n lid van die kerkraad van Wurtemburg was, was hy ‘n voorstander van godsdiensvryheid. “Terwyl hy die regte en die voorregte van die kerk gehandhaaf het, was hy ‘n voorstander van redelike vryheid aan almal wat gedwonge gevoel het om weens gewetensbesware hulle aan die kerk te onttrek.”—Idem. Die goeie gevolge van hierdie beleid word nog gesien in die provinsie waar hy gewoon het. {GS 415.1} Dit was terwyl hy met ‘n preek besig was oor Openbaring 21, vir “Adventsondag” dat die lig van Christus se wederkoms in Bengel se hart opgegaan het. Die profesie van Openbaring het voor hom ontplooi soos nog nooit tevore nie. Oorweldig deur ‘n gevoel van die groot belangrikheid en allesoortreffende heerlikheid van die tonele wat deur die profeet beskryf is, is hy gedwing om vir ‘n tyd van die onderwerp af te stap. In die preekstoel het dit hom weer beetgepak met helderheid en krag. Van daardie tyd af het hy hom toegelê op die ondersoek van die profesieë, veral die van Openbaring, en spoedig het hy tot die oortuiging gekom dat hulle aangedui het dat die wederkoms van Christus naby was. Die datum wat hy vasgestel het vir die wederkoms het met ‘n paar jaar verskil van die wat later deur Miller vasgestel is. {GS 415.2} Bengel se geskrifte is deur die hele Christendom versprei. Sy menings oor die profesieë is algemeen aangeneem in sy eie staat van Wurtemburg, en ook in ander dele van Duitsland. Die beweging het aangehou na sy dood, en die Adventboodskap is in Duitsland gehoor op dieselfde tyd toe dit aandag geniet het in ander lande. Vroeg reeds het sommige van die gelowiges na Rusland gegaan; daar het hulle kolonies gestig, en die geloof in die spoedige koms van Christus word vandag nog gehuldig deur die Duitse kerke in daardie land. {GS 416.1} Die lig het ook in Frankryk en Switserland geskyn. In Geneve, waar Farel en Calvyn die waarhede van die Reformasie verkondig het, het Gaussen die boodskap van die wederkoms verkondig. Terwyl hy ‘n student op skool was, het Gaussen in aanraking gekom met die gees van Rasionalisme waarvan Europa gedurende die laaste helfte van die Egtiende eeu en die begin van die negentiende eeu deurtrokke was; en toe hy predikant geword het, was hy nie alleen onkundig wat die ware geloof betref het nie, maar hy het ook neigings getoon tot skeptisisme. In sy jongelingsjare is sy belang opgewek in die studie van die profesieë. Na hy Rollin se “Outydse Geskiedenis” gelees het, is sy aandag gevestig op die tweede hoofstuk van Daniël, en hy is getref deur die wonderbare juistheid waarmee die profesie vervul is soos deur die geskiedskrywer aangetoon. Hier was ‘n bewys van die ingewing van die Skrifte wat vir hom as anker gedien het te midde van die gevare van later jare. Hy was nie tevrede met die leer van Rasionalisme nie, en deur ‘n studie van die Bybel en ‘n soek na meer lig, is hy, na ‘n tyd, tot ‘n positiewe geloof gebring. {GS 416.2}

Namate hy voortgegaan het met sy ondersoek van die profesieë, het hy tot die oortuiging gekom dat die koms van die Here naby was. Onder ‘n besef van die plegtigheid en belangrigheid van hierdie groot waarheid het daar ‘n begeerte by hom ontstaan om dit voor die volk te bring; maar die algemene idee dat die profesieë van Daniel verborgenhede was wat nie kon verstaan word nie, was ‘n groot struikelblok in sy weg. Eindelik het hy besluit — net soos Farel voor hom gedoen het in die evangelisasie van Geneve -— om met die kinders te begin, deur wie hy gehoop het om die belangstelling van die ouers op te wek. {GS 416.3} “Ek wil graag hê dat dit verstaan moet word,” het hy later gesê toe hy van die doel van sy onderneming gespreek het, “dat dit nie weens die onbelangrikheid van die onderwerp nie, maar inteendeel, omdat dit so belangrik is, dat ek dit graag in hierdie bekende vorm wil voorstel en dat ek dit aan die kinders gerig het. My begeerte was om verhoor te word, en ek het gevrees dat dit nie die geval sou wees as ek my tot die volwassenes gerig het nie.” “Ek het dus besluit om na die jongstes te gaan. Ek bring ‘n gehoor van kinders saam; as die groep groter word, en as ek opmerk dat hulle luister en tevrede en belangstellend is, en dat hulle die onderwerp verstaan en kan verduidelik, is ek verseker dat ek spoedig ‘n tweede groep sou hê; op hulle beurt sal die groot mense sien dat dit die moeite werd is om te gaan sit en te studeer. Wanneer dit gedoen is, is die saak gewin.” — Gaussen, L., “Daniel the Prophet,” Deel II, Voorwoord. {GS 417.1} Die poging was suksesvol. Waar hy die kinders toegespreek het, het ouer mense kom luister. Die galerye van sy kerk was gevul met aandagtige hoorders. Onder hulle was daar manne van aansien en geleerdheid, en vreemdelinge en uitlanders wat in Genêve op besoek was; op hierdie manier is die boodskap na ander dele gedra. {GS 417.2} Aangemoedig deur sy sukses, het Gaussen sy lesse in druk uitgegee met die hoop om die studie van die profetiese boek in die Franssprekende gemeentes te bevorder. “Om onderrig te publiseer wat aan kinders gegee is,” het Gaussen gesê, “is om aan volwassenes te sê, wat maar te dikwels sulke boeke verwaarloos op voorwensel dat hulle onverstaanbaar is, ,Hoe kan hulle onverstaanbaar wees aangesien julle kinders hulle kan verstaan?’ ” “Ek het ‘n groot begeerte gehad,” het hy gesê, “om ‘n kennis van die profesieë gewild te maak onder ons gemeentes indien moontlik.” “Daar is geen studie waarvan ek weet wat beter in die behoeftes van die tyd voorsien nie.” “Dit is hierdeur dat ons klaarmaak vir die beproewing wat naby is, en waak en wag vir Jesus Christus.” Hoewel hy een van die beroemdste en gewildste predikers in die Franse taal was, is Gaussen na ‘n tyd van sy predikantskap geskors; die vernaamste klagte teen hom was dat hy die Bybel gebruik het in sy onderrig van die kinders, en nie die kategismus van die kerk nie—‘n droë, rasionalistiese handboek wat byna heeltemal ontbreek het aan positiewe geloof. Later het hy ‘n leraar geword in ‘n teologiese skool terwyl hy ook op Sondae die kinders geleer het uit die Skrifte. Sy werke oor die profesieë het groot

Namate hy voortgegaan het met sy ondersoek van die profesieë, het hy tot die

oortuiging gekom dat die koms van die Here naby was. Onder ‘n besef van die

plegtigheid en belangrigheid van hierdie groot waarheid het daar ‘n begeerte by hom

ontstaan om dit voor die volk te bring; maar die algemene idee dat die profesieë van

Daniel verborgenhede was wat nie kon verstaan word nie, was ‘n groot struikelblok in sy

weg. Eindelik het hy besluit — net soos Farel voor hom gedoen het in die evangelisasie

van Geneve -— om met die kinders te begin, deur wie hy gehoop het om die

belangstelling van die ouers op te wek. {GS 416.3}

“Ek wil graag hê dat dit verstaan moet word,” het hy later gesê toe hy van die doel van

sy onderneming gespreek het, “dat dit nie weens die onbelangrikheid van die onderwerp

nie, maar inteendeel, omdat dit so belangrik is, dat ek dit graag in hierdie bekende vorm

wil voorstel en dat ek dit aan die kinders gerig het. My begeerte was om verhoor te word,

en ek het gevrees dat dit nie die geval sou wees as ek my tot die volwassenes gerig het

nie.” “Ek het dus besluit om na die jongstes te gaan. Ek bring ‘n gehoor van kinders

saam; as die groep groter word, en as ek opmerk dat hulle luister en tevrede en

belangstellend is, en dat hulle die onderwerp verstaan en kan verduidelik, is ek verseker

dat ek spoedig ‘n tweede groep sou hê; op hulle beurt sal die groot mense sien dat dit die

moeite werd is om te gaan sit en te studeer. Wanneer dit gedoen is, is die saak gewin.” —

Gaussen, L., “Daniel the Prophet,” Deel II, Voorwoord. {GS 417.1}

Die poging was suksesvol. Waar hy die kinders toegespreek het, het ouer mense kom

luister. Die galerye van sy kerk was gevul met aandagtige hoorders. Onder hulle was daar

manne van aansien en geleerdheid, en vreemdelinge en uitlanders wat in Genêve op

besoek was; op hierdie manier is die boodskap na ander dele gedra. {GS 417.2}

Aangemoedig deur sy sukses, het Gaussen sy lesse in druk uitgegee met die hoop om

die studie van die profetiese boek in die Franssprekende gemeentes te bevorder. “Om

onderrig te publiseer wat aan kinders gegee is,” het Gaussen gesê, “is om aan

volwassenes te sê, wat maar te dikwels sulke boeke verwaarloos op voorwensel dat hulle

onverstaanbaar is, ,Hoe kan hulle onverstaanbaar wees aangesien julle kinders hulle kan

verstaan?’ ” “Ek het ‘n groot begeerte gehad,” het hy gesê, “om ‘n kennis van die

profesieë gewild te maak onder ons gemeentes indien moontlik.” “Daar is geen studie

waarvan ek weet wat beter in die behoeftes van die tyd voorsien nie.” “Dit is hierdeur dat

ons klaarmaak vir die beproewing wat naby is, en waak en wag vir Jesus

Christus.” Hoewel hy een van die beroemdste en gewildste predikers in die Franse taal

was, is Gaussen na ‘n tyd van sy predikantskap geskors; die vernaamste klagte teen hom

was dat hy die Bybel gebruik het in sy onderrig van die kinders, en nie die kategismus

van die kerk nie—‘n droë, rasionalistiese handboek wat byna heeltemal ontbreek het aan

positiewe geloof. Later het hy ‘n leraar geword in ‘n teologiese skool terwyl hy ook op

Sondae die kinders geleer het uit die Skrifte. Sy werke oor die profesieë het groot

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!