Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Hoofstuk 20—‘n Groot Godsdienstige Opwekking IN Openbaring 14 word daar ‘n groot godsdienstige opwekking voorspel tydens die verkondiging van die spoedige wederkoms van Christus. Die apostel het ‘n engel “in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke.” “Met ‘n groot stem” verkondig hy die boodskap, “Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.” Openb. 14: 6, 7. {GS 407.1} Die feit dat daar gesê word dat ‘n engel hierdie boodskap verkondig, is merkwaardig. Dit het goddelike wysheid behaag om die verhewe karakter van die werk wat deur hierdie boodskap gedoen word, en die krag en heerlikheid waarmee dit gepaard gaan, voor te stel deur die reinheid en heerlikheid en krag van die hemelse boodskapper. In die vlug van die engel “in die middel van die lug,” en “die groot stem” waarmee die waarskuwing gegee word, en die verkondiging daarvan aan almal wat op die aarde woon — naamlik “aan alle nasies, stamme en tale en volke”— is bewys van die spoed en wêreldwye omvang van die beweging. {GS 407.2} Die boodskap self werp lig op die tyd wanneer hierdie beweging sal begin. Dit word verklaar om deel te wees van die “ewige evangelie”; en dit kondig die aanvang van die oordeel aan. Die boodskap van saligheid is in alle eeue verkondig; maar hierdie boodskap is deel van die evangelie wat alleen in die laaste dae kan verkondig word, want alleen dan sou dit waar wees dat die uur van Sy oordeel gekom het. Die profesieë stel ‘n reeks gebeurtenisse voor wat ons tot die begin van die oordeelsuur bring. Dit is veral waar van die boek van Daniel. Maar daardie deel van sy profesie wat betrekking het op die laaste dae, moes Daniel verseël “tot die tyd van die einde.” Nie voor ons hierdie tyd bereik kan die boodskap van die oordeel, wat gebaseer is op die vervulling van hierdie profesieë, verkondig word nie. Maar in die tyd van die einde, sê die profeet, sal “baie dit deursoek, en die kennis sal vermeerder.” Dan. 12: 4. {GS 408.1} Die apostel Paulus het die kerk gewaarsku om nie die wederkoms van Christus in sy tyd te verwag nie; “Eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word,” voordat daardie dag kan kom. (2 Thess. 2:3.) Eers na die groot afval en die lang tydperk van die regering van die mens van sonde, kan ons die wederkoms van ons Here verwag. Die “mens van sonde,” wat ook genoem word “die verborgenheid van ongeregtigheid,” die “seun van die verderf,” en “die ongeregtige,” stel die pousdom voor, wat soos in die profesie voorspel is, vir 1260 jaar heerskappy sou voer. Daardie tydperk het in die jaar 1798 geëindig. Die wederkoms van Christus kon nie voor daardie tyd geskied nie. Paulus

maan die hele Christelike bedeling tot by die jaar 1798 tot versigtigheid. Dit is na daardie tyd dat die boodskap van die wederkoms van Christus sou verkondig word. {GS 408.2} Geen dergelike boodskap is ooit in die verlede gegee nie. Paulus, soos ons gesien het, het dit nie gepreek nie; hy het die aandag van sy broeders op die verre toekoms gevestig vir die wederkoms van die Here. Die Hervormers het dit nie verkondig nie. Martyn Luther het in sy tyd gesê dat die oordeelsdtg nog omtrent driehonderd jaar in die toekoms was. Maar sedert die jaar 1798 is die boek van Daniel geopen, kennis van die profesieë het toegeneem, en vele het die plegtige boodskap verkondig dat die oordeelsuur naby was. {GS 408.3} Net soos die groot Hervorming van die sestiende eeu, het die Adventbeweging in verskillende lande op dieselfde tyd begin. In beide Europa en Amerika is manne van geloof en gebed gelei om die profesieë te ondersoek; en waar hulle die ingegewe oorkondes nagegaan het. het hulle die oortuigende bewys gevind dat die einde van alle dinge op hande was. In verskillende lande was daar algesonderde groepe Christene wat uit ‘n blote ondersoek van die Skrifte beweeg is om te glo dat die Heiland se wederkoms naby was. {GS 409.1} In die jaar 1821, drie jaar nadat Miller deur sy ondersoek van die profesieë die tyd van die oordeel vasgestel het, het Dr. Joseph Wolff, ,.wêreldsendeling.” die spoedige wederkoms van die Here begin verkondig. Wolff is van Joodse ouers in Duitsland gebore; sy vader was ‘n Joodse Rabbi. Toe hy nog baie jonk was, is hy oortuig van die waarheid van die Christelike geloof. Daar hy van ‘n aktiewe. ondersoekende geaardheid was, het hy baie fyn geluister na die gesprekke wat in sy vader se huis plaasgevind het, waar toegewyde Jode daeliks saamgekom het om te praat oor die hoop en verwagting van hulle volk, die heerlikheid van die komende Messias, en die herstelling van Israel. Eendag, toe die naam van Jesus van Xasaret genoem is, wou die seun weet wie Hy was. “Een van die talentvolste Jode,” was die antwoord; “maar omdat Hy voorgegee het dat Hy die Messias was, het die Joodse hof Hom tot die dood veroordeel.” “Hoekom,” het die seun gevra, “is Jerusalem verwoes en waarom is ons in ballingskap?” “Helaas, helaas!” het sy vader geantwoord, “omdat die Jode die profete om die lewe gebring het.” Dadelik het die gedagte by die kind opgekom: “Miskien was Jesus ook ‘n profeet en het die Jode Hom onskuldig om die lewe gebring.” —“Travels and Adventures oj the Rev. Joseph Wolff,” Deel I, bl. 6 (ed. 1860).So sterk was hy onder die indruk hiervan dat hy, alhoewel hy verbied was om ‘n Christelike kerk binne te gaan, dikwels buitekant na die preek gestaan en luister het. {GS 409.2} Toe hy maar nog sewe jaar oud was, en hy teenoor ‘n bejaarde Christelike buurman gespog het met die toekomstige oorwinning van Israel by die wederkoms van die Messias, het die ou man hom vriendelik gesê, “Liewe kind, ek sal jou sê wie die ware Messias was: Hy was Jesus van Nasaret . . . wat deur julle voorvaders gekruisig is net

maan die hele Christelike bedeling tot by die jaar 1798 tot versigtigheid. Dit is na daardie

tyd dat die boodskap van die wederkoms van Christus sou verkondig word. {GS 408.2}

Geen dergelike boodskap is ooit in die verlede gegee nie. Paulus, soos ons gesien het,

het dit nie gepreek nie; hy het die aandag van sy broeders op die verre toekoms gevestig

vir die wederkoms van die Here. Die Hervormers het dit nie verkondig nie. Martyn

Luther het in sy tyd gesê dat die oordeelsdtg nog omtrent driehonderd jaar in die toekoms

was. Maar sedert die jaar 1798 is die boek van Daniel geopen, kennis van die profesieë

het toegeneem, en vele het die plegtige boodskap verkondig dat die oordeelsuur naby

was. {GS 408.3}

Net soos die groot Hervorming van die sestiende eeu, het die Adventbeweging in

verskillende lande op dieselfde tyd begin. In beide Europa en Amerika is manne van

geloof en gebed gelei om die profesieë te ondersoek; en waar hulle die ingegewe

oorkondes nagegaan het. het hulle die oortuigende bewys gevind dat die einde van alle

dinge op hande was. In verskillende lande was daar algesonderde groepe Christene wat

uit ‘n blote ondersoek van die Skrifte beweeg is om te glo dat die Heiland se wederkoms

naby was. {GS 409.1}

In die jaar 1821, drie jaar nadat Miller deur sy ondersoek van die profesieë die tyd van

die oordeel vasgestel het, het Dr. Joseph Wolff, ,.wêreldsendeling.” die spoedige

wederkoms van die Here begin verkondig. Wolff is van Joodse ouers in Duitsland

gebore; sy vader was ‘n Joodse Rabbi. Toe hy nog baie jonk was, is hy oortuig van die

waarheid van die Christelike geloof. Daar hy van ‘n aktiewe. ondersoekende geaardheid

was, het hy baie fyn geluister na die gesprekke wat in sy vader se huis plaasgevind het,

waar toegewyde Jode daeliks saamgekom het om te praat oor die hoop en verwagting van

hulle volk, die heerlikheid van die komende Messias, en die herstelling van Israel.

Eendag, toe die naam van Jesus van Xasaret genoem is, wou die seun weet wie Hy was.

“Een van die talentvolste Jode,” was die antwoord; “maar omdat Hy voorgegee het dat

Hy die Messias was, het die Joodse hof Hom tot die dood veroordeel.” “Hoekom,” het die

seun gevra, “is Jerusalem verwoes en waarom is ons in ballingskap?” “Helaas, helaas!”

het sy vader geantwoord, “omdat die Jode die profete om die lewe gebring het.” Dadelik

het die gedagte by die kind opgekom: “Miskien was Jesus ook ‘n profeet en het die Jode

Hom onskuldig om die lewe gebring.” —“Travels and Adventures oj the Rev. Joseph

Wolff,” Deel I, bl. 6 (ed. 1860).So sterk was hy onder die indruk hiervan dat hy, alhoewel

hy verbied was om ‘n Christelike kerk binne te gaan, dikwels buitekant na die preek

gestaan en luister het. {GS 409.2}

Toe hy maar nog sewe jaar oud was, en hy teenoor ‘n bejaarde Christelike buurman

gespog het met die toekomstige oorwinning van Israel by die wederkoms van die

Messias, het die ou man hom vriendelik gesê, “Liewe kind, ek sal jou sê wie die ware

Messias was: Hy was Jesus van Nasaret . . . wat deur julle voorvaders gekruisig is net

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!