Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

heerlik vervul is. Wat sou in die toekoms hulle geloof kon verdof of hulle liefde kon verkoel? In hulle grootste droefheid het hulle ‘n kragtige bemoediging gehad, ‘n hoop wat vir hulle was soos “‘n anker van die siel wat veilig en vas is.” Heb. 6: 18, 19. Hulle was getuies van die wysheid en krag van God, en hulle was oortuig dat “geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel,” hulle kon skei “van die liefde van God wat daar in Jesus Christus onse Here Is nie.” “In al hierdie dinge,” het hulle gesê, “is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.” Rom. 8: 38, 39, 37. “Die woord van die Here bly tot in ewigheid.” 1 Petrus 1:25. “Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree.” Rom. 8: 34. {GS 399.2} Die Here het gesê: ,.My volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie.” Joël 2: 26. “Saans vernag die geween, maar smorens is daar gejuig.” Ps. 30: 6. Toe die dissipels hulle Heiland op Sy opstandingsmore ontmoet het, en hulle harte binne-in hulle brandend was toe hulle na Sy woorde geluister het, toe hulle Sy hande en voete aanskou het wat vir hulle verwond was; en toe Hy, voor Sy hemelvaart, hulle na Betanié gelei het, en Sy hande opgehef het en hulle seënende gebied het, “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie,” en bygevoeg het, “en kyk, Ek is met julle al die dae” (Markus 16: IS; Matt. 28: 20); toe die beloofde Trooster op Pinksterdag uitgestort is, en die krag van omhoog gegee is, en die harte van die gelowiges gejuig het in die werklike teenwoordigheid van hulle opgevaarde Heiland — sou hulle toe, al het hulle weg, net soos Syne, gelei tot opoffering en die marteldood, die bediening van die evangelie van Sy genade, saam met die kroon van geregtigheid wat hulle sou ontvang by Sy wederkoms, verruil het vir die heerlikheid van ‘n aardse troon waarop hulle gehoop het aan die begin van hulle dissipelskap? Hy wat, “mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink,” het aan hulle, saam met die gemeenskap aan Sy lyde, ook gemeenskap aan Sy vreugde gegee — die vreugde om baie seuns tot heerlikheid te bring, onuitspreeklike vreugde, ‘n “alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid,” waarvan Paulus sê, dat ons “ligte verdrukking wat vir ‘n oomblik is nie vergelyk kan word nie.” {GS 401.1} Die ondervinding van die dissipels wat die evangelie van die koninkryk verkondig het tydens die eerste koms van Christus, het sy teenbeeld in die ondervinding van diegene wat Sy tweede koms verkondig. Net soos die dissipels gepreek het, “Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom,” so het Miller en sy medewerkers verkondig dat die langste en laaste tydprofesie in die Bybel byna vervul is, dat die oordeelsuur aangebreek het, en dat die ewige koninkryk van God opgerig sou word. Die prediking van die dissipels wat tyd betref, was gebaseer op die sewentig weke van Daniël 9. Die boodskap van William Miller en sy medew’erkers het die einde van die 2,300 dae van Daniel 8: 14 aangekondig, waarvan die sewentig weke ‘n deel uitgemaak het. Aan albei

kante was die prediking gebaseer op ‘n vervulling van ‘n verskillende deel van dieselfde groot tydprofesie. {GS 402.1} Net soos die eerste dissipels, het William Miller en sy medewerkers die boodskap wat hulle verkondig het, nie heeltemal verstaan nie. Dwalings wat lankal in die kerk bestaan het, het hulle verhinder om ‘n belangrike punt in die profesie reg te verklaar. Daarom, hoewel hulle die boodskap verkondig het wat God aan hulle vir die wêreld gegee het, moes hulle nogtans, deur misverstand, teleurstelling ondervind. {GS 402.2} In sy verklaring van Daniel 8: 14, “Twee duisend drie honderd aande en mores, dan sal die heiligdom in sy regte staat herstel word,” het Miller van die stelling uitgegaan dat die aarde die heiligdom was, en hy het gemeen dat die reiniging van die heiligdom die reiniging van die aarde deur vuur voorgestel het by die wederkoms van die Here. Toe hy dus ontdek het dat die einde van die 2,300 dae definitief bepaal was, het hy besluit dat dit die tyd geopenbaar het vir die tweede koms. Sy fout het ontstaan as gevolg van sy aanname van die algemene sienswyse omtrent die heiligdom. {GS 403.1} In die sinnebeeldige stelsel wat ‘n skaduwee was van die soendood en priesterskap van Christus, was die reiniging van die heiligdom die laaste diens wat die hoëpriester verrig het in sy jaarlikse bediening. Dit was die laaste werk op die versoendag — die verwydering van die sondes van Israel. Dit was ‘n beeld van die slotwerk in die bediening van ons Hoëpriester in die hemel, waardeur Hy die sondes van Sy volk in die hemelse boeke uitdelg. Hierdie werk sluit in ‘n ondersoek, ‘n oordeelswerk; en dit gaan die koms van Christus op die wolke van die hemel onmiddellik vooraf; want wanneer Hy kom, is die lot van elke mens alreeds beslis. Jesus het gesê, “My loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees.” Openb. 22: 12. Dit is hierdie werk, wat die wederkoms onmiddellik voorafgaan, wat aangekondig is in die eerste engel se boodskap van Openb. 14: 7, “Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom.” {GS 403.2} Diegene wat die waarskuwing verkondig het, het die regte boodskap op die regte tyd verkondig. Maar net soos die eerste dissipels verkondig het, “Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom,” en nie besef het dat die dood van die Messias in daardie selfde skriftuur voorspel was nie — hulle boodskap was gebaseer op die profesie van Daniël 9 — so ook het Miller en sy medewerkers die boodskap gebaseer op Daniel 8: 14 en Openbaring 14: 7 verkondig, maar hulle het nie besef nie dat Openbaring 14 nog ander boodskappe bevat het wat moes verkondig word voor die wederkoms van die Here. Net soos die dissipels ‘n fout begaan het in verband met die koninkryk wat sou opgerig word aan die einde van die sewentig weke, so het die Adventiste ook ‘n fout begaan met betrekking tot die gebeurtenis wat sou plaasvind aan die einde van die 2,300 dae. In albei gevalle was daar ‘n aanname van, of liewer ‘n vasklemming aan algemene foute wat die hart verbind het vir die waarheid. Albei klasse het die wil van God vervul met die

heerlik vervul is. Wat sou in die toekoms hulle geloof kon verdof of hulle liefde kon

verkoel? In hulle grootste droefheid het hulle ‘n kragtige bemoediging gehad, ‘n hoop

wat vir hulle was soos “‘n anker van die siel wat veilig en vas is.” Heb. 6: 18, 19. Hulle

was getuies van die wysheid en krag van God, en hulle was oortuig dat “geen dood of

lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of

diepte of enige ander skepsel,” hulle kon skei “van die liefde van God wat daar in Jesus

Christus onse Here Is nie.” “In al hierdie dinge,” het hulle gesê, “is ons meer as

oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.” Rom. 8: 38, 39, 37. “Die woord van die

Here bly tot in ewigheid.” 1 Petrus 1:25. “Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat

gesterf het, ja meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat

ook vir ons intree.” Rom. 8: 34. {GS 399.2}

Die Here het gesê: ,.My volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie.” Joël 2: 26.

“Saans vernag die geween, maar smorens is daar gejuig.” Ps. 30: 6. Toe die dissipels

hulle Heiland op Sy opstandingsmore ontmoet het, en hulle harte binne-in hulle brandend

was toe hulle na Sy woorde geluister het, toe hulle Sy hande en voete aanskou het wat vir

hulle verwond was; en toe Hy, voor Sy hemelvaart, hulle na Betanié gelei het, en Sy

hande opgehef het en hulle seënende gebied het, “Gaan die hele wêreld in en verkondig

die evangelie,” en bygevoeg het, “en kyk, Ek is met julle al die dae” (Markus 16: IS;

Matt. 28: 20); toe die beloofde Trooster op Pinksterdag uitgestort is, en die krag van

omhoog gegee is, en die harte van die gelowiges gejuig het in die werklike

teenwoordigheid van hulle opgevaarde Heiland — sou hulle toe, al het hulle weg, net

soos Syne, gelei tot opoffering en die marteldood, die bediening van die evangelie van Sy

genade, saam met die kroon van geregtigheid wat hulle sou ontvang by Sy wederkoms,

verruil het vir die heerlikheid van ‘n aardse troon waarop hulle gehoop het aan die begin

van hulle dissipelskap? Hy wat, “mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink,”

het aan hulle, saam met die gemeenskap aan Sy lyde, ook gemeenskap aan Sy vreugde

gegee — die vreugde om baie seuns tot heerlikheid te bring, onuitspreeklike vreugde, ‘n

“alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid,” waarvan Paulus sê, dat ons “ligte

verdrukking wat vir ‘n oomblik is nie vergelyk kan word nie.” {GS 401.1}

Die ondervinding van die dissipels wat die evangelie van die koninkryk verkondig het

tydens die eerste koms van Christus, het sy teenbeeld in die ondervinding van diegene

wat Sy tweede koms verkondig. Net soos die dissipels gepreek het, “Die tyd is vervul en

die koninkryk van God het naby gekom,” so het Miller en sy medewerkers verkondig dat

die langste en laaste tydprofesie in die Bybel byna vervul is, dat die oordeelsuur

aangebreek het, en dat die ewige koninkryk van God opgerig sou word. Die prediking

van die dissipels wat tyd betref, was gebaseer op die sewentig weke van Daniël 9. Die

boodskap van William Miller en sy medew’erkers het die einde van die 2,300 dae van

Daniel 8: 14 aangekondig, waarvan die sewentig weke ‘n deel uitgemaak het. Aan albei

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!