Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

“laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind.” Heb. 4: IS, 16. Die troon van genade veronderstel ‘n koninkryk van genade; want die bestaan van ‘n troon veronderstel die bestaan van ‘n koninkryk. Om die werk van goddelike genade in menslike harte voor te stel, het Christus in baie van Sy gelykenisse gepraat van “die koninkryk van die hemele.” {GS 397.1} So ook veronderstel die troon van heerlikheid ‘n koninkryk van heerlikheid; en na hierdie koninkryk word verwys in die Heiland se woorde: “Wanneer die Seun van die mens kom in Sy heerlikheid en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op Sy heerlike troon sit, en voor Hom sal al die nasies bymekaar gebring word.” Matt. 25: 31, 32. Hierdie koninkryk is nog in die toekoms. Dit sal opgerig word eers na die tweede koms van Christus. {GS 397.2} Die koninkryk van genade is opgerig onmiddellik na die sondeval, toe daar ‘n plan ontwerp is vir die verlossing van die skuldige geslag. Dit het reeds bestaan in die raadsbesluit en belofte van God; en deur die geloof kon mense onderdane daarvan word. Maar dit was werklik opgerig eers by die dood van Christus. Selfs nadat Hy Sy aardse bediening begin het, kon die Heiland, ontmoedig deur die halsstarrigheid en ondankbaarheid van die mense, Hom nog onttrek het van die groot opoffering op Golgota. In Getsemane het Hy teruggedeins vir die bittere kelk. Hy kon die bloedsweet van Sy aangesig afgevee het en die sondige mensdom aan hulle lot oorgelaat het. As Hy dit gedoen het, sou daar geen verlossing vir die mens gewees het nie. Maar toe die Heiland Sy lewe oorgegee het, en met Sy laaste asem uitgeroep het, “Dit is volbring,” toe is die vervulling van die verlossingplan verseker. Die belofte van verlossing wat aan die sondige paar in Eden gemaak is, is bekragtig. Die koninkryk van genade, wat voorheen net bestaan het in die belofte van God, is toe bevestig. {GS 398.1} Die dood van Christus — daardie gebeurtenis wat die dissipels beskou het as die uiteindelike verplettering van hulle hoop — was juis die gebeurtenis wat hulle hoop vir ewig verseker het. Hoewel dit ‘n bittere teleurstelling vir hulle was, was dit nogtans die toppunt in die bewys dat hulle geloof reg was. Die gebeurtenis wat hulle met droefheid en wanhoop vervul het, was juis die een wat die deur van hoop oopgemaak het vir elke Adamskind, en waarop die toekomstige lewe in ewige geluksaligheid van al Gods getroue kinders in alle eeue gegrondves is. {GS 398.2} Selfs in die bittere teleurstelling van die dissipels, het raadsbesluite van ewige genade in vervulling getree. Terwyl hulle harte gewin is deur die goddelike genade en krag van die leer van Hom van wie gesê is “nooit het ‘n mens so gespreek soos hierdie man” nie, was die louter goud van hulle liefde vir Jesus nogtans vermeng met die skuim van wêreldse trots en selfsugtige strewe. Selfs in die saal waar die Pasga geëet is, en in daardie plegtige uur toe hulle Meester reeds op weg was na Getsemane, was daar “twis

onder hulle oor wie van hulle die grootste geag moet wees.” Lukas 22: 24. Hulle gesig was verblind deur die troon, die kroon, en die heerlikheid, terwyl die skande en lyding van die tuin, die geregsaal, en die kruis van Golgota, net voor hulle was. Dit was hulle hoogmoed, hulle dors na wêreldse heerlikheid wat hulle gelei het om so vas te klem aan die valse leerstelling van hulle tyd, en om die Heiland se woorde te veronagsaam wat die ware aard van Sy koninkryk verduidelik het en wat vooruitgewys het na Sy lyding en dood. Hierdie dwalings het beproewing—swaar, maar nodige beproewing—as volg gehad wat toegelaat is vir hulle teregwysing. Hoewel die dissipels die betekenis van hulle boodskap nie verstaan het nie, en hulle verwagtings nie verwesenlik gesien het nie, het hulle nogtans die boodskap verkondig wat God aan hulle gegee het, en die Here sou hulle geloof beloon en hulle gehoorsaamheid vereer. Aan hulle sou die werk toevertrou word om die heerlike evangelie van hulle verrese Heiland aan alle volke te verkondig. Dit was om hulle vir hierdie werk te berei dat hulle daardie bitter teleurstelling moes deurmaak. {GS 398.3} Na Sy opstanding het Jesus aan twee van Sy dissipels verskyn wat op weg was na Emmaus, en “Hy het begin van Moses en al die profete af en vir hulle uitgelê in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het.” Lukas 24: 27. Hulle harte was ontroerd. Hulle geloof het opgevlam. Daar het weer ‘n lewende hoop in hulle ontstaan, selfs voor Jesus Hom nog aan hulle geopenbaar het. Dit was Sy doel om hulle verstand te verlig. en om hulle geloof vas te anker aan die vaste profetiese woord. Hy wou die waarheid laat wortelskiet in hulle harte, nie slegs omdat dit deur Sy persoonlike getuienis bevestig is nie, maar weens die onweerlegbare getuienis gelewer deur die sinnebeelde en skaduwees van die seremoniële stelsel, en die profesieë van die Ou Testament. Dit was nodig vir die navolgers van Christus om ‘n intelligente geloof te hê, nie alleen vir hulleself nie, maar sodat hulle die kennis van Christus aan die hele wêreld kon bring. En as eerste stap om hierdie kennis aan hulle te gee, het Jesus Sy dissipels verwys na Moses en al die profete. So het die verrese Heiland getuig vir die waarde en belangrikheid van die Ou Testamentiese geskrifte. {GS 399.1} Watter verandering het daar in die harte van die dissipels gekom toe hulle weereens kon kyk op die geliefde aangesig van hulle Meester! (Lukas 24: 32.) In ‘n voller sin as ooit tevore het hulle ..hom gevind van wie Moses in die wet, en al die profete geskryf het.” Die onsekerheid, die angs, en die wanhoop, het plek gemaak vir volkome versekering en vir ‘n onbenewelde geloof. Geen wonder dat hulle na Sy hemelvaart “gedurig in die tempel was en God geprys en gedank het nie.” Die mense wat maar net geweet het van die Heiland se skanddood. het verwag om in hulle gesigte ‘n uitdrukking van droefheid, verwarring en wanhoop te sien; maar hulle het daar blydskap en oorwinning gesien. Wat ‘n voorbereiding het hierdie dissipels gekry vir hulle werk! Hulle het deur die grootste beproewing gegaan wat dit moontlik was vir hulle om te ondervind, en hulle het gesien hoedat die woord van God, selfs toe alle menslike hoop verdwyn het,

“laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan, sodat ons

barmhartigheid kan verkry en genade vind.” Heb. 4: IS, 16. Die troon van genade

veronderstel ‘n koninkryk van genade; want die bestaan van ‘n troon veronderstel die

bestaan van ‘n koninkryk. Om die werk van goddelike genade in menslike harte voor te

stel, het Christus in baie van Sy gelykenisse gepraat van “die koninkryk van die

hemele.” {GS 397.1}

So ook veronderstel die troon van heerlikheid ‘n koninkryk van heerlikheid; en na

hierdie koninkryk word verwys in die Heiland se woorde: “Wanneer die Seun van die

mens kom in Sy heerlikheid en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op Sy

heerlike troon sit, en voor Hom sal al die nasies bymekaar gebring word.” Matt. 25: 31,

32. Hierdie koninkryk is nog in die toekoms. Dit sal opgerig word eers na die tweede

koms van Christus. {GS 397.2}

Die koninkryk van genade is opgerig onmiddellik na die sondeval, toe daar ‘n plan

ontwerp is vir die verlossing van die skuldige geslag. Dit het reeds bestaan in die

raadsbesluit en belofte van God; en deur die geloof kon mense onderdane daarvan word.

Maar dit was werklik opgerig eers by die dood van Christus. Selfs nadat Hy Sy aardse

bediening begin het, kon die Heiland, ontmoedig deur die halsstarrigheid en

ondankbaarheid van die mense, Hom nog onttrek het van die groot opoffering op

Golgota. In Getsemane het Hy teruggedeins vir die bittere kelk. Hy kon die bloedsweet

van Sy aangesig afgevee het en die sondige mensdom aan hulle lot oorgelaat het. As Hy

dit gedoen het, sou daar geen verlossing vir die mens gewees het nie. Maar toe die

Heiland Sy lewe oorgegee het, en met Sy laaste asem uitgeroep het, “Dit is volbring,” toe

is die vervulling van die verlossingplan verseker. Die belofte van verlossing wat aan die

sondige paar in Eden gemaak is, is bekragtig. Die koninkryk van genade, wat voorheen

net bestaan het in die belofte van God, is toe bevestig. {GS 398.1}

Die dood van Christus — daardie gebeurtenis wat die dissipels beskou het as die

uiteindelike verplettering van hulle hoop — was juis die gebeurtenis wat hulle hoop vir

ewig verseker het. Hoewel dit ‘n bittere teleurstelling vir hulle was, was dit nogtans die

toppunt in die bewys dat hulle geloof reg was. Die gebeurtenis wat hulle met droefheid en

wanhoop vervul het, was juis die een wat die deur van hoop oopgemaak het vir elke

Adamskind, en waarop die toekomstige lewe in ewige geluksaligheid van al Gods

getroue kinders in alle eeue gegrondves is. {GS 398.2}

Selfs in die bittere teleurstelling van die dissipels, het raadsbesluite van ewige genade

in vervulling getree. Terwyl hulle harte gewin is deur die goddelike genade en krag van

die leer van Hom van wie gesê is “nooit het ‘n mens so gespreek soos hierdie man” nie,

was die louter goud van hulle liefde vir Jesus nogtans vermeng met die skuim van

wêreldse trots en selfsugtige strewe. Selfs in die saal waar die Pasga geëet is, en in

daardie plegtige uur toe hulle Meester reeds op weg was na Getsemane, was daar “twis

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!