Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
het om te gee. Hulle het “ondersoek en nagevors, terwyl hulle nagespeur het op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was, gewys het.” Wat ‘n les is dit nie vir die volk van God in die Christelike bedeling, vir wie se voordeel hierdie profesieë deur Sy diensknegte gegee is! “Aan wie geopenbaar is dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons die dinge bedien het.” Aanskou hierdie heilige manne van God waar hulle, “ondersoek en nagevors” het aangaande die openbarings wat aan hulle gegee is vir geslagte wat nog nie gebore was nie. Vergelyk hulle heilige ywer met die lustelose onverskilligheid waarmee die begunstigdes van later tye hierdie lig uit die hemel bejeën het. Wat ‘n bestraffing is dit vir die gemaksugtige, die wêreldliewende onverskilligheid wat tevrede is met die verklaring dat die profesieë nie verstaan kan word nie! {GS 394.4} Hoewel die beperkte menslike verstand nie in staat is om die raadsbesluite van die Ewige God te verstaan nie, of die uitwerking van Sy doel ten voile te begryp nie, is dit nogtans dikwels te wyte aan dwaalleer of nalatigheid van hulle kant dat hulle so ‘n vae begrip het van die boodskappe uit die Hemel. Dikwels gebeur dit dat die verstand van die mense, en selfs van die diensknegte van God, benewel is deur menslike opinies, die tradisies en valse leer van mense, sodat hulle in staat is om die groot dinge wat Hy in Sy woord geopenbaar het maar net gedeeltelik te begryp. So was dit met die dissipels van Christus selfs toe die Heiland in eie persoon by hulle was. Hulle was behep met die algemene opvattlng van die Messias as ‘n tydelike vors, wat Israel sou verhef tot die troon van ‘n wêreldryk, en hulle kon nie die betekenis van Sy woorde verstaan wat Sy lyding en dood voorspel het nie. {GS 395.1} Christus Self het hulle gestuur met die boodskap: “Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie.” Hierdie boodskap is op Daniel 9 gebaseer. Die nege-en-sestig weke het die engel gesê, sou reik “tot ‘n gesalfde, ‘n vors,” en met groot hoop en blye verwagting het die dissipels vooruitgesien na die oprigting van die Messias se koninkryk in Jerusalem om oor die hele aarde te regeer. {GS 395.2} Hulle het die boodskap verkondig wat Christus aan hulle gegee het, alhoewel hulle dit self verkeerd verstaan het. Hoewel hulle boodskap gebaseer was op Daniel 9:25, het hulle nie gesien dat daar in die volgende vers gemeld is, dat die Messias uitgeroei sou word nie. Van kindsbeen af het hulle met verwagting uitgesien na die aanstaande heerlikheid van ‘n aardse ryk, en dit het hulle harte verblind vir die profesie en die woorde van Christus. {GS 395.3} Hulle het hulle plig gedoen deur aan die Joodse volk die boodskap van genade te verkondig, en toe, juis op die tyd toe hulle verwag het om hulle Heiland die troon van David te sien bestyg, het hulle gesien hoedat Hy soos ‘n misdadiger gevang, gegesel, bespot, veroordeel, en aan die kruis van Golgota genael is. Watter angs en wanhoop het
die harte van die dissipels vervul in daardie dae toe hulle Heiland in die graf geslaap het! {GS 396.1} Christus het verskyn op die juiste tyd en op die wyse soos in die profesie voorspel is. In Sy bediening is die Skrifte in alle besonderhede vervul. Hy het die boodskap van verlossing verkondig en “Sy woorde was met krag.” In hulle harte was Sy hoorders oortuig dat dit van die Hemel was. Die woord en die Gees van God het die goddelike opdrag van Sy Seun bevestig. {GS 396.2} Met onsterflike liefde het die dissipels steeds hulle geliefde Meester aangehang. Maar nogtans was hulle harte vervul met twyfel en onsekerheid. In hulle angs het hulle nie gedink aan die woorde van Christus wat Sy lyding en dood voorspel het nie. As Jesus van Nasaret die ware Messias was, sou hulle dan in hierdie groot droefheid en teleurstelling gedompel gewees het? Dit was die vraag wat in hulle siele gebrand het terwyl die Heiland gedurende daardie ure van die Sabbat in Sy graf gelê het — die tyd tussen Sy dood en Sy opstanding. {GS 396.3} Terwyl die donker nag van droefheid daardie navolgers van Jesus omhul het, was hulle nogtans nie verlate nie. Die profeet het geskryf: “Al sit ek in duisternis, die Here is ‘n lig vir my. . . . Hy sal my uitlei in die lig; en ek sal met welgevalle sien hoe Hy geregtigheid oefen.” “Dan is selfs die duisternis vir U nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag, die duisternis is soos die lig.” God het gesê: “Vir die opregtes gaan Hy op as ‘n lig in die duisternis.” “Ek sal blindes lei op ‘n weg wat hulle nie ken nie, hulle laat loop op paaie wat vir hulle onbekend is; Ek sal die duisternis lig maak voor hulle uit en die hobbelagtige plekke gelyktes. Dit is die dinge wat Ek doen en nie nalaat nie.” Mig. 7:8, 9; Ps. 139:12; 112:4; Jes. 42:16. {GS 396.4} Die boodskap wat die dissipels in die naam van die Here verkondig het, was in alle opsigte juis, en die gebeurtenisse waarna verwys is, het toe reeds plaasgevind. Hulle boodskap was, “Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom.’ Toe die tyd verloop het, naamlik die nege-en-sestig weke van Daniel, wat sou reik tot by die Messias, “die Gesalfde” — toe is Christus met die Heilige Gees gesalf tydens Sy doop deur Johannes in die Jordaan. En “die koninkryk van God” wat hulle verkondig het, is opgerig toe Christus gesterf het. Hierdie koninkryk was nie, soos hulle geglo het, ‘n aardse ryk nie. Ook was dit nie die aanstaande, ewige koninkryk wat opgerig sal word wanneer “die koningskap en die heerskappy en die grootheid van die koninkryke onder die ganse hemel gegee [sal word] aan die volk van die heiliges van die Allerhoogste” nie; naamlik daardie ewige ryk waarin al die heerskappye Hom sal vereer en gehoorsaam wees. (Dan. 7: 27.) Die woorde “konink ryk van God” word in die Bybel gebruik om die koninkryk van genade sowel as die koninkryk van heerlikheid voor te stel. In sy Sendbrief aan die Hebreërs skryf Paulus van die koninkryk van genade. Nadat hy op Christus gewys het as die barmhartige middelaar “wat ‘met ons swakhede kan medelyde hê,” sê die apostel,
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
- Page 229 and 230: genoem word: My welbehae, en jou la
- Page 231 and 232: inwoners opgeswelg. ‘n Magtige go
- Page 233 and 234: hoe laat dit was nie, ook kon hulle
- Page 235 and 236: 20. “En in die tyd,” sê die He
- Page 237 and 238: vir die profete van God wat om die
- Page 239 and 240: Hy naby is; die eerste om die volk
- Page 241 and 242: van saligheid anderkant die graf ni
- Page 243 and 244: die dag van God baie ver in die ver
- Page 245 and 246: aan Sy diensknegte geopenbaar het.
- Page 247 and 248: epaal van die 2,300 jaar, soos deur
- Page 249 and 250: 70 A.D = Die Verwoesting van Jerusa
- Page 251 and 252: en hoewel daar nog baie dele was wa
- Page 253 and 254: verstand oortuig en die gewete wakk
- Page 255 and 256: van Christenvolke. Hierdie gebeurte
- Page 257 and 258: het versigtig en biddend tot ons ge
- Page 259 and 260: en krag gegee aan hulle ernstige sm
- Page 261: Hoofstuk 19—Lig in die Duisterni
- Page 265 and 266: onder hulle oor wie van hulle die g
- Page 267 and 268: kante was die prediking gebaseer op
- Page 269 and 270: Deur ‘n geseënde ervaring sou hu
- Page 271 and 272: maan die hele Christelike bedeling
- Page 273 and 274: (ed. 1835).“En Hy sal op die Olyf
- Page 275 and 276: saai geen saad nie; hulle woon in t
- Page 277 and 278: Namate hy voortgegaan het met sy on
- Page 279 and 280: profesie was, en dat as hierdie men
- Page 281 and 282: die Heiland liefhet, het verklaar d
- Page 283 and 284: Met onuitspreeklike verlange het di
- Page 285 and 286: Hoofstuk 21—‘n Waarskuwing Verw
- Page 287 and 288: willekeurige onttrekking van die hu
- Page 289 and 290: Deur te weier om te luister na die
- Page 291 and 292: te aap en hulle vriendskap te soek.
- Page 293 and 294: ‘n Skyngodsdiens is gewild by die
- Page 295 and 296: het. . . . Die Protestantse evangel
- Page 297 and 298: Hoofstuk 22—Profesiee Vervul TOE
- Page 299 and 300: uitgegaan het. In hierdie gelykenis
- Page 301 and 302: William Miller het geen medelye geh
- Page 303 and 304: Een Profetiese Dag = Een Letterlike
- Page 305 and 306: Hierdie tipes is vervul, nie alleen
- Page 307 and 308: aangeneem het, het van die kerke af
- Page 309 and 310: Vyfhonderd jaar tevore het die Here
- Page 311 and 312: Dat hierdie vermaning aan die kerk
die harte van die dissipels vervul in daardie dae toe hulle Heiland in die graf geslaap

het! {GS 396.1}

Christus het verskyn op die juiste tyd en op die wyse soos in die profesie voorspel is.

In Sy bediening is die Skrifte in alle besonderhede vervul. Hy het die boodskap van

verlossing verkondig en “Sy woorde was met krag.” In hulle harte was Sy hoorders

oortuig dat dit van die Hemel was. Die woord en die Gees van God het die goddelike

opdrag van Sy Seun bevestig. {GS 396.2}

Met onsterflike liefde het die dissipels steeds hulle geliefde Meester aangehang. Maar

nogtans was hulle harte vervul met twyfel en onsekerheid. In hulle angs het hulle nie

gedink aan die woorde van Christus wat Sy lyding en dood voorspel het nie. As Jesus van

Nasaret die ware Messias was, sou hulle dan in hierdie groot droefheid en teleurstelling

gedompel gewees het? Dit was die vraag wat in hulle siele gebrand het terwyl die

Heiland gedurende daardie ure van die Sabbat in Sy graf gelê het — die tyd tussen Sy

dood en Sy opstanding. {GS 396.3}

Terwyl die donker nag van droefheid daardie navolgers van Jesus omhul het, was hulle

nogtans nie verlate nie. Die profeet het geskryf: “Al sit ek in duisternis, die Here is ‘n lig

vir my. . . . Hy sal my uitlei in die lig; en ek sal met welgevalle sien hoe Hy geregtigheid

oefen.” “Dan is selfs die duisternis vir U nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag,

die duisternis is soos die lig.” God het gesê: “Vir die opregtes gaan Hy op as ‘n lig in die

duisternis.” “Ek sal blindes lei op ‘n weg wat hulle nie ken nie, hulle laat loop op paaie

wat vir hulle onbekend is; Ek sal die duisternis lig maak voor hulle uit en die

hobbelagtige plekke gelyktes. Dit is die dinge wat Ek doen en nie nalaat nie.” Mig. 7:8, 9;

Ps. 139:12; 112:4; Jes. 42:16. {GS 396.4}

Die boodskap wat die dissipels in die naam van die Here verkondig het, was in alle

opsigte juis, en die gebeurtenisse waarna verwys is, het toe reeds plaasgevind. Hulle

boodskap was, “Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom.’ Toe die tyd

verloop het, naamlik die nege-en-sestig weke van Daniel, wat sou reik tot by die Messias,

“die Gesalfde” — toe is Christus met die Heilige Gees gesalf tydens Sy doop deur

Johannes in die Jordaan. En “die koninkryk van God” wat hulle verkondig het, is opgerig

toe Christus gesterf het. Hierdie koninkryk was nie, soos hulle geglo het, ‘n aardse ryk

nie. Ook was dit nie die aanstaande, ewige koninkryk wat opgerig sal word wanneer “die

koningskap en die heerskappy en die grootheid van die koninkryke onder die ganse

hemel gegee [sal word] aan die volk van die heiliges van die Allerhoogste” nie; naamlik

daardie ewige ryk waarin al die heerskappye Hom sal vereer en gehoorsaam wees. (Dan.

7: 27.) Die woorde “konink ryk van God” word in die Bybel gebruik om die koninkryk

van genade sowel as die koninkryk van heerlikheid voor te stel. In sy Sendbrief aan die

Hebreërs skryf Paulus van die koninkryk van genade. Nadat hy op Christus gewys het as

die barmhartige middelaar “wat ‘met ons swakhede kan medelyde hê,” sê die apostel,