Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

grappe in hulle pogings om sy werk in veragting te bring. Hierdie grysaard, wat ‘n gerieflike huis opgegee het om op eie koste van stad tot stad en van dorp tot dorp te reis, en wat onafgebroke gewerk het om die plegtige waarskuwing aan die wêreld te verkondig dat die oordeelsdag naby was, is uitgemaak as ‘n dweper, ‘n leuenaar, en ‘n bedrieglike skurk. {GS 385.3} Die bespotting, valse beskuldigings, en geskel wat hy moes verduur, het verontwaardiging uitgelok selfs van die wêreldlike pers. “0m ‘n onderwerp van sulke groot majesteit en sulke vreeslike gevolge,” met ligsinnigheid en bespotting te begroet, is deur wêreldlinge veroordeel as “nie alleen gekskeerdery met die gevoelens van die verkondigers en voorstanders daarvan nie,” maar dit was ook “spottery met die oordeelsdag en met die Godheid self, en minagting van die verskrikkinge van die oordeel.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bl. 183. {GS 386.1} Die bewerker van alle boosheid het nie alleen getrag om die uitwerking van die Adventboodskap teen te werk nie, maar ook om die boodskapper self te vernietig. Miller het ‘n praktiese toepassing van die Skrifte gemaak op die harte van sy toehoorders, hulle sondes bestraf, wat hulle selfvoldaanheid verstoor het, en sy eenvoudige en treffende woorde het hulle vyandigheid opgewek. Die teenstand wat kerklede teenoor sy boodskap geopenbaar het, het die laer klasse aangemoedig om nog verder te gaan; en vyande het saamgesweer om hom om die lewe te bring as hy die byeenkomsplek sou verlaat. Maar daar was heilige engele onder die skare en een van hulle, in die gedaante van ‘n man, het hierdie dienskneg aan sy arm geneem en hom in veiligheid weggeneem van die verwoede gepeupel. Sy werk was nog nie afgedaan nie, en Satan en sy afgesante het nie hulle doel bereik nie. {GS 386.2} Ten spyte van alle teenstand, het belangstelling in die Adventbeweging toegeneem. Van honderde het die gemeentes uitgebrei tot baie duisende. Die verskillende kerke het toegeneem in ledetal, maar later het die gees van teenstand ook teen hierdie bekeerlinge ontbrand, en die kerke het dissiplinêre stappe gedoen teen diegene wat Miller se prediking aangeneem het. Hierdie handelwyse het ‘n antwoord van sy pen uitgelok; en hy het ‘n beroep gedoen op die Christene van alle genootskappe waarin hy aangevoer het dat as sy leer verkeerd was, hulle hom sy dwaling uit die Skrifte moes bewys. {GS 386.3} “Wat het ons geglo,” het hy gesê, “wat ons nie beveel is om le glo deur die woord van God nie, wat julle ook self aanvaar as die maatstaf. die enigste maatstaf van ons geloof en praktyk? Wat het ons gedoen wat sulke bitsige veroordeling teen ons uitlok van die preekstoel en die pers, en wat julle die reg gee om ons (Adventiste) lidmaatskap in julle kerke te ontsê?” “As ons verkeerd is, wys ons asseblief waar ons verkeerd is. Wys ons uit die woord van God dat ons dwaal; ons is al genoeg bespot; dit kan ons nooit oortuig dat ons verkeerd is nie; die woord van God alleen kan ons van sienswyse laat verander. Ons

het versigtig en biddend tot ons gevolgtrekkings gekom, namate ons die bewyse in die Skrifte gesien het.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bis. 250, 252. {GS 387.1} Die waarskuwings wat God van eeu tot eeu deur Sy diensknegte aan die wêreld gestuur het, is maar altyd met dieselfde verdinking en ongeloof begroet. Toe die sonde van die mense voor die sondvloed Hom beweeg het om ‘n watervloed op die aarde te bring, het Hy eers aan hulle Sy doel bekendgemaak sodat hulle geleentheid kon hê om hulle te bekeer van hulle bose weë. Vir ‘n honderd en twintig jaar het die waarskuwing in hulle ore geklink om hulle te bekeer sodat die toorn van God nie geopenbaar sou word om hulle te vernietig nie. Maar die boodskap was vir hulle soos ydele taal en hulle het dit nie geglo nie. Aangemoedig deur hulle goddeloosheid, het hulle die boodskapper van God bespot, sy smekinge veronagsaam, en hulle het hom selfs van vermetelheid beskuldig. Hoe kon een man opstaan teen al die grootes van die aarde? As Xoag se boodskap waar was, waarom het die hele wêreld dit nie ingesien en aangeneem nie? Een man se bewerings teen die wysheid van duisende! Hulle sou die waarskuwing nie aanneem nie, en nog minder sou hulle skuiling in die ark gaan soek. {GS 387.2} Spotters het na dinge in die natuur gewys — na die onveranderlike opvolging van die jaargetye, na die bloue lug waaruit nog nooit reent geval het nie, na die groen veld wat snags deur dou bevogtig is — en hulle het uitgeroep, “Spreek hy nie deur gelykenisse nie?” Met veragting het hulle die prediker van geregtigheid bestempel as ‘n onbesonne dweper; en hulle het voortgegaan, nog yweriger in hulle najaging van plesier en meer verslaaf aan hulle bose weë as ooit tevore. Maar hulle ongeloof het nie die voorspelde gebeurtenis belet nie. God was lank geduldig met hulle boosheid, en het hulle baie geleentheid gegee tot bekering; maar op die vasgestelde tyd het sy oordele gekom op die verwerpers van Sy genade. {GS 388.1} Christus het gesê dat daar aangaande Sy wederkoms net sulke ongeloof sou bestaan. Net soos die mense van Noag se dae, “Nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie,” net so het die Heiland gesê, “Sal ook wees die koms van die Seun van die mens.” Matt. 24: 39. Wanneer die belydende volk van God hulle met die wêreld verbind, lewe soos die wêreld lewe, en saam met hulle deelneem aan verbode plesier; wanneer die weelde van die wêreld in die kerk ingebring word; wanneer die huweliksklokke lui, en almal vooruitsien na baie jare van wêreldse voorspoed — dan, skielik soos ‘n weerligstraal uit die lug, sal die einde kom van hulle heerlike verwagtings en bedrieglike hoop. {GS 388.2} Net soos God Sy dienskneg gestuur het om die wêreld te waarsku van die aanstaande sondvloed, so stuur Hy ook Sy boodskappers om die nabyheid van die eindelike oordeel aan te kondig. En net soos Noag se tydgenote die voorspellings van die prediker van geregtigheid bespot het, so het baie ook in Miller se dae, selfs onder die belyers van God, die spot gedryf met die woorde van waarskuwing. {GS 388.3}

het versigtig en biddend tot ons gevolgtrekkings gekom, namate ons die bewyse in die

Skrifte gesien het.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bis. 250, 252. {GS 387.1}

Die waarskuwings wat God van eeu tot eeu deur Sy diensknegte aan die wêreld

gestuur het, is maar altyd met dieselfde verdinking en ongeloof begroet. Toe die sonde

van die mense voor die sondvloed Hom beweeg het om ‘n watervloed op die aarde te

bring, het Hy eers aan hulle Sy doel bekendgemaak sodat hulle geleentheid kon hê om

hulle te bekeer van hulle bose weë. Vir ‘n honderd en twintig jaar het die waarskuwing in

hulle ore geklink om hulle te bekeer sodat die toorn van God nie geopenbaar sou word

om hulle te vernietig nie. Maar die boodskap was vir hulle soos ydele taal en hulle het dit

nie geglo nie. Aangemoedig deur hulle goddeloosheid, het hulle die boodskapper van

God bespot, sy smekinge veronagsaam, en hulle het hom selfs van vermetelheid

beskuldig. Hoe kon een man opstaan teen al die grootes van die aarde? As Xoag se

boodskap waar was, waarom het die hele wêreld dit nie ingesien en aangeneem nie? Een

man se bewerings teen die wysheid van duisende! Hulle sou die waarskuwing nie

aanneem nie, en nog minder sou hulle skuiling in die ark gaan soek. {GS 387.2}

Spotters het na dinge in die natuur gewys — na die onveranderlike opvolging van die

jaargetye, na die bloue lug waaruit nog nooit reent geval het nie, na die groen veld wat

snags deur dou bevogtig is — en hulle het uitgeroep, “Spreek hy nie deur gelykenisse

nie?” Met veragting het hulle die prediker van geregtigheid bestempel as ‘n onbesonne

dweper; en hulle het voortgegaan, nog yweriger in hulle najaging van plesier en meer

verslaaf aan hulle bose weë as ooit tevore. Maar hulle ongeloof het nie die voorspelde

gebeurtenis belet nie. God was lank geduldig met hulle boosheid, en het hulle baie

geleentheid gegee tot bekering; maar op die vasgestelde tyd het sy oordele gekom op die

verwerpers van Sy genade. {GS 388.1}

Christus het gesê dat daar aangaande Sy wederkoms net sulke ongeloof sou bestaan.

Net soos die mense van Noag se dae, “Nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en

almal weggevoer het nie,” net so het die Heiland gesê, “Sal ook wees die koms van die

Seun van die mens.” Matt. 24: 39. Wanneer die belydende volk van God hulle met die

wêreld verbind, lewe soos die wêreld lewe, en saam met hulle deelneem aan verbode

plesier; wanneer die weelde van die wêreld in die kerk ingebring word; wanneer die

huweliksklokke lui, en almal vooruitsien na baie jare van wêreldse voorspoed — dan,

skielik soos ‘n weerligstraal uit die lug, sal die einde kom van hulle heerlike verwagtings

en bedrieglike hoop. {GS 388.2}

Net soos God Sy dienskneg gestuur het om die wêreld te waarsku van die aanstaande

sondvloed, so stuur Hy ook Sy boodskappers om die nabyheid van die eindelike oordeel

aan te kondig. En net soos Noag se tydgenote die voorspellings van die prediker van

geregtigheid bespot het, so het baie ook in Miller se dae, selfs onder die belyers van God,

die spot gedryf met die woorde van waarskuwing. {GS 388.3}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!