Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Net soos Elisa van die ploeg op die lande weggeroep is om die profeetsamp te aanvaar, so is William Miller ook geroep om sy ploeg te verlaat en die verborgenhede van die koninkryk van God te verklaar. Met bewing het hy sy werk aanvaar en sy hoorders stap vir stap deur die profetiese tydperke gelei tot by die wederkoms van Christus. Met elke poging het hy krag en moed ontvang namate hy die groot belangstelling gesien het wat deur sy woorde opgewek is. {GS 380.1} Dit was slegs op aandrang van sy broeders, in wie se woorde hy die roepstem van God gehoor het, dat Miller ingestem het om sy sienswyses in die openbaar te verkondig. Hy was nou vyftig jaar oud, nie gewoond aan openbare toesprake nie, en hy het gebukgegaan onder ‘n besef van sy onbekwaamheid vir die werk. Maar uit die staanspoor uit is sy werk op merkwaardige wyse geseën tot redding van siele. Sy eerste lesing is gevolg deur ‘n godsdienstige opwekking waarin dertien gesinne, met uitsondering van twee persone, tot bekering gekom het. Daar is dadelik by hom aangedring om ook op ander plekke te praat, en op byna elke plek waar hy gewerk het, het daar ‘n opwekking in die werk van God gekom. Sondaars het tot bekering gekom, Christene is opgewek tot groter toewyding, en deïste en ongelowiges is daartoe gebring om die waarheid van die Bybel en die Christelike godsdiens te erken. Die getuienis van diegene onder wie hy gearbei het, lui as volg: “‘n Klas van mense is deur hom bereik wat nie deur ander kon bereik word nie.”— Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bl. 138.Sy prediking was bereken om die gemoed van die publiek wakker te skud vir die godsdiens en om die toenemende wêreldsgesindheid en singenot van die tyd te stuit. {GS 380.2} In byna elke dorp was daar talle, en in sommige gevalle honderde, wat onder sy prediking tot bekering gekom het. Op baie plekke is Protestantse kerke van byna alle genootskappe tot sy beskikking gestel; en versoeke om sy dienste het gewoonlik gekom van die predikante van verskeie gemeentes. Dit was sy vaste gewoonte om nie op enige plek te arbei waarheen hy nie uitgenooi is nie, maar eerlank het hy gevind dat hy nie in staat was om te voldoen aan helfte van die versoeke wat ingestroom het nie. {GS 381.1} Vele wat nie sy sienswyse aangeneem het ten opsigte van die juiste tyd van die wederkoms nie, was oortuig van die nabyheid van die koms van Christus en hulle behoefte aan voorbereiding. In sommige van die groot stede het sy werk ‘n baie diep indruk gemaak. Drankhandelaars het hulle besigheid opgegee en hulle winkels in byeenkomsplekke omgeskep; dobbelaarsholle is vernietig: ongelowiges, deïste, universaliste, en selfs die gruwelikste booswigte het tot bekering gekom, sommige wat vir jare nooit in die kerk gekom het nie. Bidure is gereël deur die verskillende genootskappe, in verskillende dele, op byna alle ure; sakemanne het op die middag vergader vir gebed. Daar was nie buitensporige opwinding nie, maar ‘n ernstige stemming het oor die mense gekom. Sy werk, soos die van die vroeër Hervormers. het die

verstand oortuig en die gewete wakkergeskud liewer as om net die gevoelens op te wek. {GS 381.2} In die jaar 1833 is Miller toegelaat om te preek, deur die Baptiste Genootskap, waarvan hy ‘n lidmaat was. ‘n Hele aantal van die predikante van daardie genootskap het sy werk goedgekeur, en dit was met hulle formele toestemming dat hy sy werk voortgesit het. Hy het onafgebroke gereis en gespreek, hoewel sy persoonlike arbeid grotendeels verrig is in die New England en Middel State. Vir etlike jare het hy sy onkoste uit sy eie sak betaal, maar hy het nooit genoeg middele ontvang om sy reisonkoste te dek nie. Sy openbare werk het hom dus geen geldelike voordeel gebring nie, maar steeds uitgawe, en sy besittings het stadigaan verminder. Hy was die vader van ‘n groot gesin, maar daar hulle almal spaarsaam en werksaam was, het sy plaas genoeg voortgebring om hulle en hom te onderhou. {GS 381.3} In 1833, twee jaar na Miller in die openbaar die bewyse van Christus se spoedige koms verkondig het, is die laaste tekens gesien wat deur die Heiland belowe is as tekens van Sy wederkoms. Jesus het gesê: ,.Die sterre sal van die hemel val.” Matt. 24: 29. En in Openbaring verklaar Johannes, toe hy in ‘n gesig die tonele gesien het wat die dag van God sou inlui, “En die sterre van die hemel het op die aarde geval, soos ‘n vyeboom, wat deur ‘n groot wind geskud word, sy navye laat afval.” Openb. 6: 13. Hierdie profesie is op treffende wyse vervul deur die groot sterrereent van 13 November 1833. Toe is die grootste vertoning van verskietende sterre gesien waarvan die geskiedenis tot dusver weet: “Die hele uitspansel oor die Verenigde State was destyds in vuur en vlam! Van dat die land bewoon is, is daar nog nooit ‘n hemelse verskynsel gesien wat deur een deel van die bevolking met sulke verrukking aanskou is en wat die ander deel met sulke vrees en angs vervul het nie.” “Die verhewenheid en onsaglike skoonheid daarvan word nog deur baie mense onthou. . . . Nog nooit het reent vinniger geval as wat die sterre aardwaarts geskiet het nie; oos, wes, noord, en suid — orals was dit dieselfde. Met een woord, cit het geskyn of die ganse hemele in beweging was. . . . Die skouspel, soos in Professor Silliman se journaal beskryf is, is oor die hele Noord Amerika gesien. . . . Van twee-uur in die more tot helder daglig — die lig was heeltemal wolkeloos — is daar ‘n onafgebroke vertoning gesien van verblindende skitterende vuurbolle.”— Devens, R. M., “American Progress; or, The Great Events oj the Greatest Century,” hoofstuk 28, para. 1-5. {GS 382.1} ,.Die grootse skoupel kan nie in woorde beskryf word nie; . . . geeneen wat dit nie gesien het nie kan ‘n behoorlike denkbeeld van die heerlikheid daarvan vorm. Dit het geskyn asof die hele sterrehemel op een plek op die hoogtepunt van die lug saamgetrek het, en dat die sterre gelyktydig verskiet het so vinnig soos weerlig, na elke deel van die horison; en nogtans het hulle nie opgeraak nie —• duisende het gevolg in die bane van die duisende voor hulle, nes of hulle vir daardie doel gemaak was.” — Reed, F., in “The

Net soos Elisa van die ploeg op die lande weggeroep is om die profeetsamp te aanvaar,

so is William Miller ook geroep om sy ploeg te verlaat en die verborgenhede van die

koninkryk van God te verklaar. Met bewing het hy sy werk aanvaar en sy hoorders stap

vir stap deur die profetiese tydperke gelei tot by die wederkoms van Christus. Met elke

poging het hy krag en moed ontvang namate hy die groot belangstelling gesien het wat

deur sy woorde opgewek is. {GS 380.1}

Dit was slegs op aandrang van sy broeders, in wie se woorde hy die roepstem van God

gehoor het, dat Miller ingestem het om sy sienswyses in die openbaar te verkondig. Hy

was nou vyftig jaar oud, nie gewoond aan openbare toesprake nie, en hy het gebukgegaan

onder ‘n besef van sy onbekwaamheid vir die werk. Maar uit die staanspoor uit is sy werk

op merkwaardige wyse geseën tot redding van siele. Sy eerste lesing is gevolg deur ‘n

godsdienstige opwekking waarin dertien gesinne, met uitsondering van twee persone, tot

bekering gekom het. Daar is dadelik by hom aangedring om ook op ander plekke te praat,

en op byna elke plek waar hy gewerk het, het daar ‘n opwekking in die werk van God

gekom. Sondaars het tot bekering gekom, Christene is opgewek tot groter toewyding, en

deïste en ongelowiges is daartoe gebring om die waarheid van die Bybel en die

Christelike godsdiens te erken. Die getuienis van diegene onder wie hy gearbei het, lui as

volg: “‘n Klas van mense is deur hom bereik wat nie deur ander kon bereik word nie.”—

Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bl. 138.Sy prediking was bereken om die gemoed van

die publiek wakker te skud vir die godsdiens en om die toenemende wêreldsgesindheid

en singenot van die tyd te stuit. {GS 380.2}

In byna elke dorp was daar talle, en in sommige gevalle honderde, wat onder sy

prediking tot bekering gekom het. Op baie plekke is Protestantse kerke van byna alle

genootskappe tot sy beskikking gestel; en versoeke om sy dienste het gewoonlik gekom

van die predikante van verskeie gemeentes. Dit was sy vaste gewoonte om nie op enige

plek te arbei waarheen hy nie uitgenooi is nie, maar eerlank het hy gevind dat hy nie in

staat was om te voldoen aan helfte van die versoeke wat ingestroom het nie. {GS 381.1}

Vele wat nie sy sienswyse aangeneem het ten opsigte van die juiste tyd van die

wederkoms nie, was oortuig van die nabyheid van die koms van Christus en hulle

behoefte aan voorbereiding. In sommige van die groot stede het sy werk ‘n baie diep

indruk gemaak. Drankhandelaars het hulle besigheid opgegee en hulle winkels in

byeenkomsplekke omgeskep; dobbelaarsholle is vernietig: ongelowiges, deïste,

universaliste, en selfs die gruwelikste booswigte het tot bekering gekom, sommige wat

vir jare nooit in die kerk gekom het nie. Bidure is gereël deur die verskillende

genootskappe, in verskillende dele, op byna alle ure; sakemanne het op die middag

vergader vir gebed. Daar was nie buitensporige opwinding nie, maar ‘n ernstige stemming

het oor die mense gekom. Sy werk, soos die van die vroeër Hervormers. het die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!