Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
hele land deurgegaan en die woord van die evangelie verkondig. En Filippus het afgekom in ‘n stad van Samaria en Christus vir hulle gespreek.” Hand. 8:4, 5. Petrus het, onder goddelike leiding, die evangelie aan die kaptein van Cesarea verkondig, naamlik die godvresende Kornelius; en die vurige Paulus, wat tot die geloof gewin is deur Christus, “is ver weggestuur na die Heidene,” om die blye tyding te verkondig. {GS 375.1} Tot dusver is elke besonderheid van die profesieë op treffende wyse vervul, en die begin van die sewentig weke is sonder enige twyfel vasgestel op 457 v.C., en hulle einde op 34 n.C. Met hierdie gegewens is daar nou geen moeilikheid om die einde van die 2,300 dae vas te stel nie. Die sewentig weke — 490 dae — afgetrek van die 2,300 laat nog 1810 dae oorbly. Na die einde van die 490 dae was die 1810 dae nog nie vervul nie. Van die jaar 34 n.C. sou 1810 jaar strek tot 1844. Gevolglik het die 2,300 dae van Daniel 8: 14 in die jaar 1844 geëindig. Aan die einde van hierdie lang profetiese tydperk sou, volgens die engel van God, “die heiligdom in Sy regte staat herstel word.’‘ Dus is die tyd van die reiniging van die heiligdom — wat algemeen aangeneem is as die datum van die wederkoms — beslis vasgestel. {GS 375.2} Miller en sy medegeloofsgenote het eers geglo dat die 2,300 dae in die lente van die jaar 1844 sou eindig, terwyl die profesie die herfs van daardie jaar aangewys het. (Sien tekening bl. 362; asook Aanhangsel. In die noordelike halfrond val die lente in die eerste helfte van die jaar, en herfs in die laaste helfte.) Die misverstand op hierdie punt het teleurstelling en verbystering gebring aan diegene wat die eerste datum aangeneem het as die tyd van die wederkoms van die Here. Maar dit het nie in die minste die krag van die argument geaffekteer nie dat die 2,300 dae in die jaar 1844 ten einde geloop het en dat die belangrike gebeurtenis wat voorgestel is deur die reiniging van die heiligdom dan sou plaasvind nie. {GS 375.3} Toe hy met die ondersoek van die Skrifte begin het om te bewys dat hulle ‘n openbaring van God was, het Miller nie in die minste verwag dat hy tot die gevolgtrekking sou kom waartoe hy nou geraak het nie. Hy self kon byna nie die gevolge van sy eie ondersoek aanneem nie. Maar die skriftuurlike bewys was te duidelik en te kragtig om veronagsaam te word. {GS 376.1} Hy het sowat twee jaar aan die ondersoek van die Bybel gewy, toe hy in die jaar 1818, tot die plegtige oortuiging gekom het dat Christus oor omtrent 25 jaar sou kom om Sy volk te verlos. “Ek hoef nie te praat,” sê Miller, “van die blydskap wat my hart vervul het met die oog op hierdie heerlike vooruitsig, of van die vurige verlange van my hart om te deel in die vreugde van die verlostes nie. Vir my was die Bybel nou ‘n nuwe boek. Dit was inderwaarheid ‘n feesmaal van rede; alles wat donker, misties, of vir my onduidelik was, is uit my hart verdryf deur die heldere lig wat nou opgegaan het oor sy heilige bladsye; en o, hoe helder en heerlik het die waarheid nie geskyn nie! Al die weersprekings en ongerymdhede wat ek voorheen in die woord gevind het, was nou weg;
en hoewel daar nog baie dele was waarvan ek nog nie seker was dat ek hulle ten voile verstaan het, het daar nogtans soveel lig geskyn om my eertydse duistere verstand te verlig, dat dit vir my ‘n vreugde was om die Skrifte te ondersoek wat ek voorheen as onverstaanbaar beskou het.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bis. 76, 77. {GS 376.2} “Met die plegtige oortuiging dat sulke allerbelangrikse gebeurtenisse in die Skrifte voorspel is om vervul te word binne so ‘n kort tyd, het die vraag met krag by my opgedring wat my plig was teenoor die wêreld betreffende die getuienis wat my eie gemoed so getref het.”— Bliss, “Memoirs of W m. Miller,” bl. 81.Hy kon nie anders as voel nie dat dit sy plig was om aan ander die lig mee te deel wat hy ontvang het. Hy het teenstand verwag van die goddelose, maar hy was oortuig dat alle Christene hulle sou verbly in die hoop om die Heiland te ontmoet wat hulle voorgegee het om lief te hê. Sy enigste vrees was dat vele, in hulle groot blydskap oor die vooruitsig van heerlike verlossing wat so gou sou kom, die leerstelling sou aanneem sonder ‘n deeglike ondersoek van die Skrifte om die waarheid daarvan te bewys. Hy was dus huiwerig om dit te verkondig, ingeval hy miskien ‘n fout gemaak het, en dus ander sou verlei. Hy is toe genoop om die bewyse ter stawing van die gevolgtrekkings waartoe hy gekom het, weer te hersien en om deeglik elke vraag te ondersoek wat daar sou ontstaan. Hy het gevind dat besware verdwyn het voor die lig van Gods woord net soos mis voor die son. Nadat hy vyf jaar op hierdie manier deurgebring het, is hy ten voile oortuig van die juistheid van sy stellings. {GS 377.1} En nou het die plig om aan ander te verkondig wat volgens sy mening so duidelik in die Skrifte geleer is, baie duidelik geword. “Terwyl ek gewerk het,” het hy gesê, “het dit gedurig in my ore geklink, ,Gaan vertel die wêreld van sy gevaar.’ Hierdie teks het gedurig voor my opgekom: ,As ek vir die goddelose sé: o Goddelose, jy sal sekerlik sterwe, en jy spreek nie om die goddelose vir sy weg te waarsku nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. Maar as jy die goddelose waarsku vir sy weg dat hy hom daarvan moet bekeer, en hy hom nie bekeer van sy weg nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel gered.’ Eseg. 33: 8, 9. Ek het gevoel dat as die goddelose goed gewaarsku kon word, daar menigtes van hulle tot bekering sou kom; en as hulle nie gewaarsku is nie, sou hulle bloed van my hand geëis word.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bl. 92. {GS 379.1} Hy het sy sienswyses in die privaat verkondig namate hy geleentheid gehad het, biddende dat die een of ander predikant onder die indruk daarvan mag kom om dit self te verkondig. Maar hy kon hom nie bevry van die oortuiging dat dit sy persoonlike plig was om die waarskuwing te gee nie. Steeds het die woorde in sy ore geklink, “Gaan verkondig dit aan die wêreld; Ek sal hulle bloed van jou hand eis.” Vir nege jaar het hy gewag, met die las nog steeds op sy hart, tot hy in die jaar 1831 vir die eerste maal in die openbaar die redes vir sy geloof begin verkondig het. {GS 379.2}
- Page 199 and 200: lengte en breedte, die hele omvang
- Page 201 and 202: Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205 and 206: sou word van een geslag na die ande
- Page 207 and 208: Christus, in Sy karaktertrekke van
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
- Page 229 and 230: genoem word: My welbehae, en jou la
- Page 231 and 232: inwoners opgeswelg. ‘n Magtige go
- Page 233 and 234: hoe laat dit was nie, ook kon hulle
- Page 235 and 236: 20. “En in die tyd,” sê die He
- Page 237 and 238: vir die profete van God wat om die
- Page 239 and 240: Hy naby is; die eerste om die volk
- Page 241 and 242: van saligheid anderkant die graf ni
- Page 243 and 244: die dag van God baie ver in die ver
- Page 245 and 246: aan Sy diensknegte geopenbaar het.
- Page 247 and 248: epaal van die 2,300 jaar, soos deur
- Page 249: 70 A.D = Die Verwoesting van Jerusa
- Page 253 and 254: verstand oortuig en die gewete wakk
- Page 255 and 256: van Christenvolke. Hierdie gebeurte
- Page 257 and 258: het versigtig en biddend tot ons ge
- Page 259 and 260: en krag gegee aan hulle ernstige sm
- Page 261 and 262: Hoofstuk 19—Lig in die Duisterni
- Page 263 and 264: die harte van die dissipels vervul
- Page 265 and 266: onder hulle oor wie van hulle die g
- Page 267 and 268: kante was die prediking gebaseer op
- Page 269 and 270: Deur ‘n geseënde ervaring sou hu
- Page 271 and 272: maan die hele Christelike bedeling
- Page 273 and 274: (ed. 1835).“En Hy sal op die Olyf
- Page 275 and 276: saai geen saad nie; hulle woon in t
- Page 277 and 278: Namate hy voortgegaan het met sy on
- Page 279 and 280: profesie was, en dat as hierdie men
- Page 281 and 282: die Heiland liefhet, het verklaar d
- Page 283 and 284: Met onuitspreeklike verlange het di
- Page 285 and 286: Hoofstuk 21—‘n Waarskuwing Verw
- Page 287 and 288: willekeurige onttrekking van die hu
- Page 289 and 290: Deur te weier om te luister na die
- Page 291 and 292: te aap en hulle vriendskap te soek.
- Page 293 and 294: ‘n Skyngodsdiens is gewild by die
- Page 295 and 296: het. . . . Die Protestantse evangel
- Page 297 and 298: Hoofstuk 22—Profesiee Vervul TOE
- Page 299 and 300: uitgegaan het. In hierdie gelykenis
en hoewel daar nog baie dele was waarvan ek nog nie seker was dat ek hulle ten voile

verstaan het, het daar nogtans soveel lig geskyn om my eertydse duistere verstand te

verlig, dat dit vir my ‘n vreugde was om die Skrifte te ondersoek wat ek voorheen as

onverstaanbaar beskou het.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bis. 76, 77. {GS 376.2}

“Met die plegtige oortuiging dat sulke allerbelangrikse gebeurtenisse in die Skrifte

voorspel is om vervul te word binne so ‘n kort tyd, het die vraag met krag by my

opgedring wat my plig was teenoor die wêreld betreffende die getuienis wat my eie

gemoed so getref het.”— Bliss, “Memoirs of W m. Miller,” bl. 81.Hy kon nie anders as

voel nie dat dit sy plig was om aan ander die lig mee te deel wat hy ontvang het. Hy het

teenstand verwag van die goddelose, maar hy was oortuig dat alle Christene hulle sou

verbly in die hoop om die Heiland te ontmoet wat hulle voorgegee het om lief te hê. Sy

enigste vrees was dat vele, in hulle groot blydskap oor die vooruitsig van heerlike

verlossing wat so gou sou kom, die leerstelling sou aanneem sonder ‘n deeglike

ondersoek van die Skrifte om die waarheid daarvan te bewys. Hy was dus huiwerig om

dit te verkondig, ingeval hy miskien ‘n fout gemaak het, en dus ander sou verlei. Hy is

toe genoop om die bewyse ter stawing van die gevolgtrekkings waartoe hy gekom het,

weer te hersien en om deeglik elke vraag te ondersoek wat daar sou ontstaan. Hy het

gevind dat besware verdwyn het voor die lig van Gods woord net soos mis voor die son.

Nadat hy vyf jaar op hierdie manier deurgebring het, is hy ten voile oortuig van die

juistheid van sy stellings. {GS 377.1}

En nou het die plig om aan ander te verkondig wat volgens sy mening so duidelik in

die Skrifte geleer is, baie duidelik geword. “Terwyl ek gewerk het,” het hy gesê, “het dit

gedurig in my ore geklink, ,Gaan vertel die wêreld van sy gevaar.’ Hierdie teks het

gedurig voor my opgekom: ,As ek vir die goddelose sé: o Goddelose, jy sal sekerlik

sterwe, en jy spreek nie om die goddelose vir sy weg te waarsku nie, dan sal hy, die

goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. Maar as

jy die goddelose waarsku vir sy weg dat hy hom daarvan moet bekeer, en hy hom nie

bekeer van sy weg nie, dan sal hy deur sy ongeregtigheid sterwe; maar jy het jou siel

gered.’ Eseg. 33: 8, 9. Ek het gevoel dat as die goddelose goed gewaarsku kon word, daar

menigtes van hulle tot bekering sou kom; en as hulle nie gewaarsku is nie, sou hulle

bloed van my hand geëis word.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bl. 92. {GS 379.1}

Hy het sy sienswyses in die privaat verkondig namate hy geleentheid gehad het,

biddende dat die een of ander predikant onder die indruk daarvan mag kom om dit self te

verkondig. Maar hy kon hom nie bevry van die oortuiging dat dit sy persoonlike plig was

om die waarskuwing te gee nie. Steeds het die woorde in sy ore geklink, “Gaan

verkondig dit aan die wêreld; Ek sal hulle bloed van jou hand eis.” Vir nege jaar het hy

gewag, met die las nog steeds op sy hart, tot hy in die jaar 1831 vir die eerste maal in die

openbaar die redes vir sy geloof begin verkondig het. {GS 379.2}