Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

maar net ‘n gedeeltelike verklaring gegee. Toe die vreeslike vervolging wat oor die kerk sou kom aan die profeet getoon is, het sy liggaamlike krag beswyk. Hy kon nie meer verduur nie en die engel het hom vir ‘n tyd verlaat. “Daniel was gedaan en was dae lank siek. . . . en hy was “verstom oor die gesig, maar niemand het dit gemerk nie.” {GS 371.1} Maar nogtans het God Sy boodskapper beveel, , laat hierdie man die gesig verstaan.” Daardie opdrag moes vervul word. In gehoorsaamheid daaraan, het die engel, ‘n tyd later na Daniel teruggekom, en gesê “Daniël, nou het ek uitgegaan om jou insig te gee. . . . gee dan ag op die woord en verstaan die gesig.” Dan. 9: 22, 23, 25-27. Daar was een belangrike punt in die gesig van hoofstuk agt wat nie verklaar is nie, naamlik die tydgedeelte — die tydperk van 2,300 dae; daarom het die engel, in sy hervatting van die verklaring, hom veral by die tydgedeelte bepaal: “sewentig weke is oor jou volk en jou heilige stad bepaal. . . . Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op ‘n gesalfde, ‘n vors, is sewe weke; en tweeen-sestig weke . . . dit [sal] herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid. En na die twee-en-sestig weke sal ‘n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; . . . En hy sal een week lank met baie ‘n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal Hy slagoffer en spysoffer laat ophou.” Dan. 9: 24-27. {GS 371.2} Die engel is na Daniël gestuur met die uitdruklike doel om die punt uit te lê wat hy in die gesig van die agste hoofstuk nie verstaan het nie — die verklaring in verband met tyd — “twee duisend drie honderd aande en mores, dan sal die heiligdom in sy regte staat herstel word.” En nadat hy aan Daniel gesê het “gee ag op die woord en verstaan die gesig,” was die eerste woorde van die engel, “sewentig weke is oor jou volk en jou heilige stad bepaal.” Die woord wat hier as “bepaal,” vertaal is, beteken letterlik “afgesny.” Sewentig weke, wat 490 jaar voorstel, is volgens die engel afgesny as spesiaal betrekking hebbende op die Jode. Maar waarvan is hulle afgesny? Daar die 2,300 dae die enigste tydperk is wat in hoofstuk agt genoem is, moet dit die tydperk wees waarvan die sewentig weke afgesny moet word; die sewentig weke moet dus ‘n deel wees van die 2,300 dae, en die twee tydperke moet op dieselfde tyd begin. Die sewentig weke sou volgens die engel begin met die bevel om Jerusalem te herstel en op te bou. As ons die datum van hierdie bevel kon vasstel, sou ons ook die aanvangspunt van die lang tydperk van die 2,300 dae kan vasstel. {GS 372.1} Ons vind die bevel in die sewende hoofstuk van Esra (Esra 7: 12-26). In sy volledigste vorm is die bevel deur Artasasta, koning van Persië, in die jaar 457 v.C. gegee. Maar in Esra 6: 14 lees ons dat die huis van die Here gebou is “op bevel van Kores en Darius en Artasasta, koning van Persië.” Hierdie drie konings het die bevel, deur dit uit te vaardig, te bevestig, en volledig te maak, tot die volmaaktheid gebring om die aanvangspunt te

epaal van die 2,300 jaar, soos deur die profesie vereis is. As ons die jaar 457 v.C. neem [die tyd toe die bevel voltooi is] as die datum van die bevel, sien ons dat al die bepalings aangaande die profesie van die sewentig weke vervul is. {GS 372.2} “Van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op ‘n gesalfde, ‘n vors, is sewe weke; en tweeen-sestig weke,” naamlik nege-en-sestig weke, of 483 jaar. Die bevel van Artasasta het in werking getree in die herfs van die jaar 457 v.C. Yan daardie datum af sou 483 jaar reik tot die herfs van die jaar 27 n.C. (Sien Aanhangsel; ook die tekening op bl. 374.) Op daardie tyd is die profesie vervul. Die woord “Messias” beteken “die Gesalfde.” In die herfs van die jaar 27 n.C., is Christus deur Johannes gedoop en Hy is met die Gees gesalf. Die apostel Petrus getuig: “Met betrekking tot Jesus van Nasaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag.” Hand. 10: 38. En die Heiland Self het verklaar, “die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring.” Lukas 4: 18. Na Sy doop “het Jesus in Galilea gekom en die evangelie van die koninkryk van God verkondig en gesê: Die tyd is vervul.” Markus 1: 14, 15. {GS 373.1} DIE PROFESIE VAN 2 300 DAE Een Profetiese Dag = Een Letterlike Jaar

epaal van die 2,300 jaar, soos deur die profesie vereis is. As ons die jaar 457 v.C. neem

[die tyd toe die bevel voltooi is] as die datum van die bevel, sien ons dat al die bepalings

aangaande die profesie van die sewentig weke vervul is. {GS 372.2}

“Van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op ‘n

gesalfde, ‘n vors, is sewe weke; en tweeen-sestig weke,” naamlik nege-en-sestig weke, of

483 jaar. Die bevel van Artasasta het in werking getree in die herfs van die jaar 457 v.C.

Yan daardie datum af sou 483 jaar reik tot die herfs van die jaar 27 n.C. (Sien

Aanhangsel; ook die tekening op bl. 374.) Op daardie tyd is die profesie vervul. Die

woord “Messias” beteken “die Gesalfde.” In die herfs van die jaar 27 n.C., is Christus

deur Johannes gedoop en Hy is met die Gees gesalf. Die apostel Petrus getuig: “Met

betrekking tot Jesus van Nasaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met

krag.” Hand. 10: 38. En die Heiland Self het verklaar, “die Gees van die Here is op My,

omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring.” Lukas 4: 18. Na Sy

doop “het Jesus in Galilea gekom en die evangelie van die koninkryk van God verkondig

en gesê: Die tyd is vervul.” Markus 1: 14, 15. {GS 373.1}

DIE PROFESIE VAN 2 300 DAE

Een Profetiese Dag = Een Letterlike Jaar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!