Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

ymekaargebring word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die skaapwagter die skape van die bokke afskei; en Hy sal die skape aan Sy regterhand en die bokke aan Sy linkerhand sit. Dan sal die Koning vir die wat aan Sy regterhand is, sê. Kom, julle geseendes van My Vader, beëerf die koninkryk wat vir julle toeberei is van die grondlegging van die wêreld af.” Matt. 25: 31-34. Uit die aangehaalde skrifture het ons reeds gesien dat wanneer die Seun van die mens kom, die dode onverganklik opgewek en die lewendes verander word. Deur hierdie groot verandering word hulle toeberei om die koninkryk te ontvang. “Dit verklaar ek,” sê Paulus, “Dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan beërwe nie.” 1 Kor. 15: 50. In sy huidige staat is die mens sterflik en verganklik; maar die koninkryk van God sal onverganklik wees en vir ewig duur. Daarom kan die mens in sy huidige staat nie die koninkryk van God binnegaan nie. Maar wanneer Jesus kom, gee Hy die ontsterflikheid aan Sy volk; en dan roep Hy hulle om die koninkryk te beërf waarvan hulle totnogtoe maar net die erfgename was. {GS 368.3} Hierdie skrifture, en nog ander, het Miller oortuig dat die gebeurtenisse wat algemeen verwag was om plaas te vind vóór die wederkoms van Christus, soos byvoorbeeld die algemene heerskappy van vrede en die oprigting van die koninkryk van God op aarde, eers ná die wederkoms sou plaasvind. En wat meer is, het al die tekens van die tye en die toestand van die wêreld ooreengestem met die profetiese beskrywing van die laaste dae. Uit ‘n ondersoek van die Skrifte alleen, is hy tot die gevolgtrekking gedwing dat die tydjie wat die aarde nog in sy huidige toestand sal voortbestaan nie meer lank sou duur nie. {GS 369.1} “‘n Ander soort bewys wat ‘n diep indruk op my gemaak het,” sê hy, “was die tydrekening van die Skrifte. . . . Ek het gevind dat die voorspelde gebeurtenisse wat in die verlede vervul is, dikwels binne ‘n gegewe tyd plaasgevind het. Die honderd-en-twintig dae tot die sondvloed (Gen. 6: 3); die sewe dae wat dit sou voorafgaan, met die veertig dae van voorspelde reën (Gen. 7: 4); die vierhonderd jaar van die verblyf in Egipte van Abraham se saad (Gen. 15: 13); die drie dae van die skinker en bakker se drome (Gen. 40: 12-20); die sewe jaar van Farao se drome (Gen. 41: 28-54); die veertig jaar se omwandeling in die woestyn (Num. 14:34); die drie en ‘n half jaar se hongersnood (1 Kon. 17: 1; sien Lukas 4:25); . . . die sewentigjarige ballingskap (Jer. 25: 11); Nebukadnesar se sewe tydperke (Dan. 4: 13-16); en die sewe weke, die twee-en-sestig weke, en die een week, wat altesaam sewentig weke maak en oor die Jode bestem is (Dan. 9:24-27)—al hierdie gebeurtenisse wat deur hierdie tye bepaal is, was eenmaal die onderwerp van profesie, en is vervul volgens die voorspellings.”— Bliss, “Memoirs of Wm. Miller ” bls. 74, 75. {GS 369.2} Toe hy dus, in sy ondersoek van die Bybel, gevind het dat verskillende kronologiese tydperke, wat soos hy dit verstaan het, gestrek het tot by die wederkoms van Christus, kon hy nie anders nie as om hulle te beskou as die “tye wat vooraf bepaal is,” wat God

aan Sy diensknegte geopenbaar het. “Die verborge dinge,” sê Moses, “is vir die Here onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid” (Deut. 29: 29); en deur Sy profeet Amos sê die Here, “Want die Here Here doen niks tensy dat Hy eers Sy geheimenis aan Sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.” Amos 3: 7. Die ondersoekers van Gods woord mag dus met alle vertroue verwag dat die grootste van alle gebeurtenisse wat op die aarde sal plaasvind duidelik in die Skrifte van waarheid aangewys is. {GS 370.1} “Daar ek ten voile oortuig was,” sê Miller, dat ,die hele Skrif deur God ingegee en nuttig is’ (2 Tim. 3:16); dat ,geen profesie ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring is nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het heilige mense van God gespreek’ (2 Pet. 1: 21), en geskrywe vir ons lering ,sodat ons deur geduld en bemoediging van die Skrifte hoop kan hê’ (Rom. 15: 4), kon ek die kronologiese dele van die Bybel nie anders beskou as deel van die woord van God wat ook ons ondersoek verdien net soos enige ander deel van die Skrifte. Ek het toe gevoel dat as ek wou verstaan wat God in Sy genade aan ons geopenbaar het, ek nie die reg gehad het om die profetiese tydperke te veronagsaam nie.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bl. 75. {GS 370.2} Die profesie wat die tyd van die wederkoms die duidelikste bepaal het, soos dit geskyn het, was Dan. 8: 14: “Twee duisend drie honderd aande en mores, dan sal die heiligdom in sy regte staat herstel [gereinig] word.” Sy reël navolgende om die Skrifte hulle self te laat uitlê, het Miller ontdek dat ‘n dag in simboliese profesie ‘n jaar voorgestel het (Num. 14: 34: Eseg. 4: 6); hy het gesien dat die tydperk van 2,300 profetiese dae, of letterlike jare, sou strek tot ver anderkant die afsluiting van die Joodse bedeling. Daarom kon dit nie betrekking gehad het op die heiligdom van daardie bedeling nie. Miller het die algemene beskouing aangeneem, dat die heiligdom in die Christelike bedeling die aarde was, en hy het dus verstaan dat die reiniging van die heiligdom soos in Dan. 8: 14 voorspel, die reiniging van die aarde was wat deur vuur sou geskied by die wederkoms van Christus. As hy die aanvangspunt kon ontdek van die 2,300 dae, het hy gemeen dat die tyd van die tweedekoms maklik vasgestel kon word. Op hierdie manier sou die tyd van die einde van alle dinge geopenbaar word, die tyd wanneer die huidige wêreld met “al sy hoogmoed en mag, prag en praal, boosheid en verdrukking, tot ‘n einde sou kom”; wanneer die vloek “van die aarde weggeneem sou word, die dood vernietig, en die loon gegee sou word aan die diensknegte van God, die profete en die heiliges, en aan hulle wat Sy naam vrees, en wanneer diegene vemietig sou word wat die aarde verwoes.”— Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bl. 76. {GS 370.3} Met nuwe en groter erns het Miller die profesieë ondersoek: hy het dae en nagte bestee aan die ondersoek van wat vir hom nou van sulke groot belang geskyn het. In die agste hoofstuk van Daniel kon hy geen leidraad vind vir die begin van die 2,300 dae nie; hoewel die engel Gabriel beveel is om die gesig aan Daniël te verduidelik, het hy hom

aan Sy diensknegte geopenbaar het. “Die verborge dinge,” sê Moses, “is vir die Here

onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid” (Deut.

29: 29); en deur Sy profeet Amos sê die Here, “Want die Here Here doen niks tensy dat

Hy eers Sy geheimenis aan Sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.” Amos 3: 7. Die

ondersoekers van Gods woord mag dus met alle vertroue verwag dat die grootste van alle

gebeurtenisse wat op die aarde sal plaasvind duidelik in die Skrifte van waarheid

aangewys is. {GS 370.1}

“Daar ek ten voile oortuig was,” sê Miller, dat ,die hele Skrif deur God ingegee en

nuttig is’ (2 Tim. 3:16); dat ,geen profesie ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring is

nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het heilige mense van God gespreek’ (2 Pet. 1:

21), en geskrywe vir ons lering ,sodat ons deur geduld en bemoediging van die Skrifte

hoop kan hê’ (Rom. 15: 4), kon ek die kronologiese dele van die Bybel nie anders beskou

as deel van die woord van God wat ook ons ondersoek verdien net soos enige ander deel

van die Skrifte. Ek het toe gevoel dat as ek wou verstaan wat God in Sy genade aan ons

geopenbaar het, ek nie die reg gehad het om die profetiese tydperke te veronagsaam

nie.”—Bliss, “Memoirs of Wm. Miller,” bl. 75. {GS 370.2}

Die profesie wat die tyd van die wederkoms die duidelikste bepaal het, soos dit geskyn

het, was Dan. 8: 14: “Twee duisend drie honderd aande en mores, dan sal die heiligdom

in sy regte staat herstel [gereinig] word.” Sy reël navolgende om die Skrifte hulle self te

laat uitlê, het Miller ontdek dat ‘n dag in simboliese profesie ‘n jaar voorgestel het (Num.

14: 34: Eseg. 4: 6); hy het gesien dat die tydperk van 2,300 profetiese dae, of letterlike

jare, sou strek tot ver anderkant die afsluiting van die Joodse bedeling. Daarom kon dit

nie betrekking gehad het op die heiligdom van daardie bedeling nie. Miller het die

algemene beskouing aangeneem, dat die heiligdom in die Christelike bedeling die aarde

was, en hy het dus verstaan dat die reiniging van die heiligdom soos in Dan. 8: 14

voorspel, die reiniging van die aarde was wat deur vuur sou geskied by die wederkoms

van Christus. As hy die aanvangspunt kon ontdek van die 2,300 dae, het hy gemeen dat

die tyd van die tweedekoms maklik vasgestel kon word. Op hierdie manier sou die tyd

van die einde van alle dinge geopenbaar word, die tyd wanneer die huidige wêreld met

“al sy hoogmoed en mag, prag en praal, boosheid en verdrukking, tot ‘n einde sou kom”;

wanneer die vloek “van die aarde weggeneem sou word, die dood vernietig, en die loon

gegee sou word aan die diensknegte van God, die profete en die heiliges, en aan hulle wat

Sy naam vrees, en wanneer diegene vemietig sou word wat die aarde verwoes.”— Bliss,

“Memoirs of Wm. Miller,” bl. 76. {GS 370.3}

Met nuwe en groter erns het Miller die profesieë ondersoek: hy het dae en nagte bestee

aan die ondersoek van wat vir hom nou van sulke groot belang geskyn het. In die agste

hoofstuk van Daniel kon hy geen leidraad vind vir die begin van die 2,300 dae nie;

hoewel die engel Gabriel beveel is om die gesig aan Daniël te verduidelik, het hy hom

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!