Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Die eerste van hierdie waarskuwings kondig die naderende oordeel aan. Die profeet het ‘n engel “In die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig, aan al die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke. En Hy het met ‘n groot stem gesê: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.” Openb. 14: 6, 7. {GS 356.4} Hierdie boodskap word verklaar as deel te wees van die “ewige evangelie.” Die werk om die evangelie te verkondig is nie aan engele opgedra nie, maar aan die mens gegee. Heilige engele is gebruik om leiding te gee in hierdie werk; hulle is in bevel van die groot bewegings vir die redding van die mens; maar die werklike verkondiging van die evangelie word gedoen deur die diensknegte van Christus op die aarde. {GS 357.1} Getroue manne, wat die leiding van Gods Gees en die leer van Sy woord gehoorsaam, moes hierdie boodskap van waarskuwing aan die wêreld gee. Dit is hulle wat ag geslaan het op die “vaste profetiese woord,” die “lamp wat in ‘n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die morester opgaan.” 2 Pet. 1: 19. Hulle het na die kennis van God gesoek meer as na verborge skatte, en dit beskou “beter as dié van silwer, en die verwerwing daarvan beter as van goud.” Spreuke 3: 14. En die Here het aan hulle die groot dinge van Sy koninkryk geopenbaar. “Die verborgenheid van die Here is vir die wat Hom vrees, en Sy verbond om hulle dit bekend te maak.” Ps. 25: 14. {GS 357.2} Dit was nie die geleerde teoloë wat hierdie waarheid verstaan en dit verkondig het nie. As hulle getroue wagters was wat ywerig en biddend die Skrifte ondersoek het, sou hulle die tyd van die nag geweet het; die profesieë sou aan hulle die dinge wat moes plaasvind, geopenbaar het. Maar hulle het nie daardie posisie beklee nie, en die boodskap is aan nederiger manne gegee. Jesus het gesê: “Wandel solank as julle die lig het, sodat die duisternis julle nie oorval nie.” Joh. 12: 35. Diegene wat hulle afkeer van die lig wat God gegee het, of wat nalaat om dit te soek wanneer dit binne hulle bereik is, word in duisternis gelaat. Maar die Heiland sê, “Wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.” Joh. 8:12. Wie ookal met een doel soek om die wil van God te doen, wie ernstig agslaan op die lig wat alreeds gegee is, sal groter lig ontvang; aan daardie siel sal ‘n ster met hemelse glans gestuur word om hom tot alle waarheid te lei. {GS 357.3} Tydens Christus se eerste koms, kon die priesters en skrifgeleerdes van die heilige stad, aan wie die orakels van God toevertrou was, die tekens van die tye gesien het en die koms van die Beloofde Een verkondig het. Die profesie van Miga het Sy geboorteplek aangewys. (Miga 5: 1.) Daniël het die tyd van Sy koms voorspel. (Dan. 9: 25.) God het hierdie profesieë aan die Joodse leiers gegee; hulle sou sonder verskoning wees as hulle nie geweet en aan die volk verkondig het, dat die koms van die Messias naby was nie. Hulle onkunde was die gevolg van sondige nalatigheid. Die Jode het monumente opgerig
vir die profete van God wat om die lewe gebring is, terwyl hulle deur hulle eerbied vir die groot manne van die aarde besig was om hulde te bring aan die diensknegte van Satan. Inbeslaggeneem deur hulle stryd om die hoogste plek en om mag onder die mense, het hulle die goddelike eerbewyse wat hulle deur die Koning van die hemel aangebied is, nie gesien nie. {GS 358.1} Met diepe en eerbiedige belangstelling moes die oudstes van Israel ondersoek ingestel het na die plek, die tyd, en die omstandighede waaronder hierdie grootste gebeurtenis in die geskiedenis van die wêreld sou plaasvind, naamlik die koms van die Seun van God om die verlossing van die mens te bewerkstellig. A1 die mense moes wakende en wagtende gewees het, sodat hulle onder die eerstes kon gewees het om die wêreld se Verlosser te verwelkom. Maar kyk, in Betlehem stap twee afgematte reisigers van die berge van Nasaret die hele lengte van die nou straatjie at na die oostelike end van die dorp, en tevergeefs soek hulle na ‘n rusplek en herberg vir die nag. Geen deure is oopgemaak om hulle te ontvang nie. In ‘n ellendige krot, vir vee ingerig, het hulle eindelik skuiling gevind en daar is die Verlosser van die wêreld gebore. {GS 358.2} Heilige engele het die heerlikheid aanskou waarin die Seun van God gedeel het saam met Sy Vader voor hierdie wêreld was, en hulle het met die grootste belangstelling uitgesien na Sy verskyning op die aarde, wat die grootste vreugde sou gebring het aan alle mense. Engele is aangestel om die blye tyding te bring aan diegene wat gereed was om dit te ontvang en wat dit blymoedig sou verkondig het aan die bewoners van die aarde. Christus het Hom verneder om die menslike natuur aan te neem; Hy moes ‘n eindelose las van ellende dra, daar Hy sy siel as offer sou gee vir die sonde; maar nogtans het die engele begeer dat die Seun van die Allerhoogste, selfs in Sy vernedering, voor die mense mag verskyn met ‘n waardigheid en heerlikheid wat by Sy karakter gepas het. Sou die groot manne van die aarde in die hoofstad van Israel vergader om Sy koms te begroet? Sou legioene van engele Hom aan die verwagtende menigte voorstel? {GS 358.3} ‘n Engel het die aarde besoek om te sien wie gereed was om Jesus te verwelkom. Maar hy kon geen tekens van verwagting opmerk nie. Hy hoor geen juigen triomfkrete dat die koms van die Messias op hande is nie. Vir ‘n tyd het die engel gesweef oor die uitverkore stad en die tempel waar die goddelike teenwoordigheid vir eeue verskyn het; maar selfs daar sien hy dieselfde onverskilligheid. Die priesters, in hulle praal en trots, was besig om besoedelde offerandes in die tempel te offer. Die Fariseërs het die mense met luiderstem toegespreek, of hulle het selfverheffende gebede op die hoeke van die strate gebid. In die paleise van die konings, in vergaderings van die filosowe, in die skole van die rabbi’s, is almal eweseer onbewus van die wonderbare feit wat die ganse hemel met vreugde en lof vervul het, naamlik dat die Verlosser van die mens op die punt gestaan het om op die aarde te verskyn. {GS 359.1}
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
- Page 193 and 194: Die vure van goddelike waarheid, wa
- Page 195 and 196: Allerhoogste is in hulle werk geope
- Page 197 and 198: dit lê ten grondslag van ‘n duis
- Page 199 and 200: lengte en breedte, die hele omvang
- Page 201 and 202: Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205 and 206: sou word van een geslag na die ande
- Page 207 and 208: Christus, in Sy karaktertrekke van
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
- Page 229 and 230: genoem word: My welbehae, en jou la
- Page 231 and 232: inwoners opgeswelg. ‘n Magtige go
- Page 233 and 234: hoe laat dit was nie, ook kon hulle
- Page 235: 20. “En in die tyd,” sê die He
- Page 239 and 240: Hy naby is; die eerste om die volk
- Page 241 and 242: van saligheid anderkant die graf ni
- Page 243 and 244: die dag van God baie ver in die ver
- Page 245 and 246: aan Sy diensknegte geopenbaar het.
- Page 247 and 248: epaal van die 2,300 jaar, soos deur
- Page 249 and 250: 70 A.D = Die Verwoesting van Jerusa
- Page 251 and 252: en hoewel daar nog baie dele was wa
- Page 253 and 254: verstand oortuig en die gewete wakk
- Page 255 and 256: van Christenvolke. Hierdie gebeurte
- Page 257 and 258: het versigtig en biddend tot ons ge
- Page 259 and 260: en krag gegee aan hulle ernstige sm
- Page 261 and 262: Hoofstuk 19—Lig in die Duisterni
- Page 263 and 264: die harte van die dissipels vervul
- Page 265 and 266: onder hulle oor wie van hulle die g
- Page 267 and 268: kante was die prediking gebaseer op
- Page 269 and 270: Deur ‘n geseënde ervaring sou hu
- Page 271 and 272: maan die hele Christelike bedeling
- Page 273 and 274: (ed. 1835).“En Hy sal op die Olyf
- Page 275 and 276: saai geen saad nie; hulle woon in t
- Page 277 and 278: Namate hy voortgegaan het met sy on
- Page 279 and 280: profesie was, en dat as hierdie men
- Page 281 and 282: die Heiland liefhet, het verklaar d
- Page 283 and 284: Met onuitspreeklike verlange het di
- Page 285 and 286: Hoofstuk 21—‘n Waarskuwing Verw
vir die profete van God wat om die lewe gebring is, terwyl hulle deur hulle eerbied vir die

groot manne van die aarde besig was om hulde te bring aan die diensknegte van Satan.

Inbeslaggeneem deur hulle stryd om die hoogste plek en om mag onder die mense, het

hulle die goddelike eerbewyse wat hulle deur die Koning van die hemel aangebied is, nie

gesien nie. {GS 358.1}

Met diepe en eerbiedige belangstelling moes die oudstes van Israel ondersoek ingestel

het na die plek, die tyd, en die omstandighede waaronder hierdie grootste gebeurtenis in

die geskiedenis van die wêreld sou plaasvind, naamlik die koms van die Seun van God

om die verlossing van die mens te bewerkstellig. A1 die mense moes wakende en

wagtende gewees het, sodat hulle onder die eerstes kon gewees het om die wêreld se

Verlosser te verwelkom. Maar kyk, in Betlehem stap twee afgematte reisigers van die

berge van Nasaret die hele lengte van die nou straatjie at na die oostelike end van die

dorp, en tevergeefs soek hulle na ‘n rusplek en herberg vir die nag. Geen deure is

oopgemaak om hulle te ontvang nie. In ‘n ellendige krot, vir vee ingerig, het hulle

eindelik skuiling gevind en daar is die Verlosser van die wêreld gebore. {GS 358.2}

Heilige engele het die heerlikheid aanskou waarin die Seun van God gedeel het saam

met Sy Vader voor hierdie wêreld was, en hulle het met die grootste belangstelling

uitgesien na Sy verskyning op die aarde, wat die grootste vreugde sou gebring het aan

alle mense. Engele is aangestel om die blye tyding te bring aan diegene wat gereed was

om dit te ontvang en wat dit blymoedig sou verkondig het aan die bewoners van die

aarde. Christus het Hom verneder om die menslike natuur aan te neem; Hy moes ‘n

eindelose las van ellende dra, daar Hy sy siel as offer sou gee vir die sonde; maar nogtans

het die engele begeer dat die Seun van die Allerhoogste, selfs in Sy vernedering, voor die

mense mag verskyn met ‘n waardigheid en heerlikheid wat by Sy karakter gepas het. Sou

die groot manne van die aarde in die hoofstad van Israel vergader om Sy koms te

begroet? Sou legioene van engele Hom aan die verwagtende menigte voorstel? {GS

358.3}

‘n Engel het die aarde besoek om te sien wie gereed was om Jesus te verwelkom. Maar

hy kon geen tekens van verwagting opmerk nie. Hy hoor geen juigen triomfkrete dat die

koms van die Messias op hande is nie. Vir ‘n tyd het die engel gesweef oor die uitverkore

stad en die tempel waar die goddelike teenwoordigheid vir eeue verskyn het; maar selfs

daar sien hy dieselfde onverskilligheid. Die priesters, in hulle praal en trots, was besig om

besoedelde offerandes in die tempel te offer. Die Fariseërs het die mense met luiderstem

toegespreek, of hulle het selfverheffende gebede op die hoeke van die strate gebid. In die

paleise van die konings, in vergaderings van die filosowe, in die skole van die rabbi’s, is

almal eweseer onbewus van die wonderbare feit wat die ganse hemel met vreugde en lof

vervul het, naamlik dat die Verlosser van die mens op die punt gestaan het om op die

aarde te verskyn. {GS 359.1}