Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

al naby is. So moet julle ook weet dat die koninkryk van God naby is wanneer julle hierdie dinge sien gebeur.” Lukas 21: 28, 30, 31. {GS 354.1} Maar namate die gees van ootmoed en toewyding in die kerk vervang is deur hoogmoed en formalisme, het liefde vir Christus en geloof in Sy wederkoms afgeneem. Inbeslaggeneem deur wêreldsgesindheid en singenot, is die sogenaamde volk van God verblind vir die Heiland se onderrig aangaande die tekens van Sy wederkoms. Die leerstelling van die wederkoms is verwaarloos; die tekste in verband daarmee is verdof deur verkeerde uitlegging, totdat dit, in ‘n groot mate, veronagsaam en vergeet is. Veral was dit die geval met die kerke van Amerika. Die vryheid en gemak wat deur alle klasse van die samelewing geniet is, die vooruitstrewende begeerte vir rykdom en weelde wat die mense met die geldmaakgees besiel het, die gretigheid vir mag en populariteit, wat binne die bereik van almal geskyn het, het die mense daartoe gebring om al hulle belange en hoop te plaas op die dinge van hierdie lewe, en daardie plegtige dag wanneer die huidige orde van sake sal verbygaan, het hulle ver in die toekoms gestel. {GS 354.2} Toe die Heiland Sy navolgers gewys het op die tekens van Sy wederkoms, het Hy die afvallige toestand voorspel wTat daar sou wTees net voor Sy wederkoms. Daar sou, net soos in die dae van Xoag, groot bedrywigheid wees in die sakewêreld, en ‘n sug na plesier — koop, verkoop, plant, bou, trou, en uitgee in die huwelik — sonder enige gedagte aan God en die lewe hiernamaals. Aan diegene wat in daardie tyd sou lewe, is die vermaning van Christus as volg: “Maar pas op vir julleself, dat julle harte nie miskien beswaar word deur swelgery en dronkenskap en die sorge van die lewe nie, en die dag julle nie skielik oorval nie. . . . Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig mag geag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en te staan voor die Seun van die mens.” Lukas 21: 34, 36. {GS 354.3} Die toestand van die kerk in hierdie tyd is beskryf in die Heiland se woorde in Openbaring, “Jy het die naam dat jy leef en jy is dood.” Openb. 3: 1, 3. En aan diegene wat weier om gewek te word uit hulle toestand van valse veiligheid, is die volgende waarskuwing gegee: “As jy dan nie wakker word nie, sal Ek op jou afkom soos ‘n dief, en jy sal nie weet in watter uur Ek op jou afkom nie.” {GS 355.1} Dit was nodig dat die mense opgewek moet word om hulle gevaar te besef; en dat hulle wakker gemaak sou word om klaar te maak vir die plegtige gebeurtenisse in verband met die sluiting van die genadetyd. Die profeet van die Here het gesê: “Want die dag van die Here is groot en uitermate vreeslik, en wie kan dit verdra?” Wie sal kan staan wanneer Hy verskyn “wat te rein is van oë om die kwaad aan te sien en die moeite nie kan aanskou nie?” Joël 2: 11; Hab. 1: 13; Hos. 8: 1, 2; Ps. 16: 4. Vir hulle wat roep, “My God, ons ken U,” maar wat nogtans Sy verbond oortree en ander gode nagevolg het, wat sonde in hulle hart verberg en die weë van ongeregtigheid liefhet — vir hulle sal die dag van die Here “duisternis en geen lig nie, ja donkerheid sonder ‘n ligstraal” wees. Amos 5:

20. “En in die tyd,” sê die Here, “sal Ek Jerusalem met lanterns deursoek en besoeking doen oor die mense wat dik geword het op hulle afsaksel, wat in hulle hart sê: Die Here doen geen goed en Hy doen geen kwaad nie.” Sef. 1: 12. “Ek sal aan die wêreld sy boosheid besoek, en aan die goddelose hulle ongeregtigheid; en Ek sal die trots van die vermeteles laat ophou en die hoogmoed van tiranne verneder.” Jes. 13: 11. “Hulle silwer of goud sal nie in staat wees om hulle op die dag van die grimmigheid van die Here te red nie;” “En hulle rykdom sal geplunder word, en hulle huise verwoes word.” Sef. 1: 18, 13. {GS 355.2} Die profeet Jeremia, vooruitsiende na daardie vreeslike tyd, het uitgeroep: “0 my ingewande, my ingewande, ek bewe van angs!” “Ek kan nie swyg nie; want jy, my siel, het basuingeklank gehoor, oorlogsgeskreeu! Verwoesting op verwoesting word uitgeroep.” Jer. 4: 19, 20. {GS 355.3} “Dié dag is ‘n dag van grimmigheid, ‘n dag van benoudheid en angs, ‘n dag van woestheid en verwoesting, ‘n dag van duisternis en donkerheid, ‘n dag van wolke en wolkenag, ‘n dag van basuingeklank en krygsgeskreeu.” Sef. 1: 15, 16. “Kyk, die dag van die Here kom, verskrik, met grimmigheid en toorngloed, om die aarde ‘n woesteny te maak en sondaars daaruit te verdelg.” Jes. 13: 9. {GS 356.1} Met die oog op daardie vreeslike dag doen die woord van God, in die ernstigste en plegtigste taal, ‘n beroep op Sy volk om wakker te skrik uit hulle geestelike doodsheid, en om sy aangesig met bekering en ootmoed te soek: “Blaas die basuin op Sion, en blaas alarm op My heilige berg! Laat al die inwoners van die land bewe, want die dag van die Here kom, want Hy is naby. . . . Heilig ‘n vasdag, roep ‘n vergadering saam! Versamel die volk, heilig die gemeente, vergader die oudstes, versamel die kinders en die suigelinge! Laat die bruidegom uit sy kamer uitgaan en die bruid uit haar slaapvertrek. Laat die priesters, die dienaars van die Here, tussen die voorportaal en die altaar ween.” “Bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween en rouklag. En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die Here julle God; want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die onheil.” Joël 2:1, 15-18, 12, 13. {GS 356.2} Om ‘n volk voor te berei om in die groot dag van God te kan staan, moet daar ‘n groot hervormingswerk gedoen word. God het gesien dat baie van Sy sogenaamde volk nie vir die ewigheid gebou het nie, en in Sy genade het Hy op die punt gestaan om aan hulle ‘n boodskap van waarskuwing te stuur om hulle uit hulle slaap wakker te skud, en hulle te lei en gereed te maak vir die koms van die Here. {GS 356.3} Hierdie waarskuwing is opgeteken in Openbaring 14. Daar word ‘n drievoudige boodskap voorgestel wat deur hemelse wesens verkondig is, wat onmiddellik gevolg is deur die wederkoms van die Seun van die mens “Om die oes van die aarde in te samel. ‘

20. “En in die tyd,” sê die Here, “sal Ek Jerusalem met lanterns deursoek en besoeking

doen oor die mense wat dik geword het op hulle afsaksel, wat in hulle hart sê: Die Here

doen geen goed en Hy doen geen kwaad nie.” Sef. 1: 12. “Ek sal aan die wêreld sy

boosheid besoek, en aan die goddelose hulle ongeregtigheid; en Ek sal die trots van die

vermeteles laat ophou en die hoogmoed van tiranne verneder.” Jes. 13: 11. “Hulle silwer

of goud sal nie in staat wees om hulle op die dag van die grimmigheid van die Here te red

nie;” “En hulle rykdom sal geplunder word, en hulle huise verwoes word.” Sef. 1: 18,

13. {GS 355.2}

Die profeet Jeremia, vooruitsiende na daardie vreeslike tyd, het uitgeroep: “0 my

ingewande, my ingewande, ek bewe van angs!” “Ek kan nie swyg nie; want jy, my siel,

het basuingeklank gehoor, oorlogsgeskreeu! Verwoesting op verwoesting word

uitgeroep.” Jer. 4: 19, 20. {GS 355.3}

“Dié dag is ‘n dag van grimmigheid, ‘n dag van benoudheid en angs, ‘n dag van

woestheid en verwoesting, ‘n dag van duisternis en donkerheid, ‘n dag van wolke en

wolkenag, ‘n dag van basuingeklank en krygsgeskreeu.” Sef. 1: 15, 16. “Kyk, die dag van

die Here kom, verskrik, met grimmigheid en toorngloed, om die aarde ‘n woesteny te

maak en sondaars daaruit te verdelg.” Jes. 13: 9. {GS 356.1}

Met die oog op daardie vreeslike dag doen die woord van God, in die ernstigste en

plegtigste taal, ‘n beroep op Sy volk om wakker te skrik uit hulle geestelike doodsheid,

en om sy aangesig met bekering en ootmoed te soek: “Blaas die basuin op Sion, en blaas

alarm op My heilige berg! Laat al die inwoners van die land bewe, want die dag van die

Here kom, want Hy is naby. . . . Heilig ‘n vasdag, roep ‘n vergadering saam! Versamel

die volk, heilig die gemeente, vergader die oudstes, versamel die kinders en die

suigelinge! Laat die bruidegom uit sy kamer uitgaan en die bruid uit haar slaapvertrek.

Laat die priesters, die dienaars van die Here, tussen die voorportaal en die altaar ween.”

“Bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween en rouklag. En skeur julle

hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die Here julle God; want Hy is genadig en

barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die

onheil.” Joël 2:1, 15-18, 12, 13. {GS 356.2}

Om ‘n volk voor te berei om in die groot dag van God te kan staan, moet daar ‘n groot

hervormingswerk gedoen word. God het gesien dat baie van Sy sogenaamde volk nie vir

die ewigheid gebou het nie, en in Sy genade het Hy op die punt gestaan om aan hulle ‘n

boodskap van waarskuwing te stuur om hulle uit hulle slaap wakker te skud, en hulle te

lei en gereed te maak vir die koms van die Here. {GS 356.3}

Hierdie waarskuwing is opgeteken in Openbaring 14. Daar word ‘n drievoudige

boodskap voorgestel wat deur hemelse wesens verkondig is, wat onmiddellik gevolg is

deur die wederkoms van die Seun van die mens “Om die oes van die aarde in te samel. ‘

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!