Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

ingebore beginsel wat deur niks vernietig kan word nie.” —“Congressional Documents (U.S.A.), Serial No. 200, Document No. 271.” {GS 338.2} Namate die waarheid deur die Europese lande versprei het, dat daar ‘n land was waar elkeen die vrugte van sy eie arbeid kon geniet, en gehoor kon gee aan die inspraak van sy eie gewete, het duisende na die kuste van die Nuwe Wêreld gestroom. Die kolonies het vinnig vermeerder. “Deur ‘n spesiale wet het Massachusettes, op koste van die publiek, ‘n vrye verwelkoming, en hulp aangebied aan die Christene van alle nasionaliteite wat oor die Atlantiese Oseaan mag vlug ,om aan oorloë of hongersnood te ontkom of aan die verdrukking van hulle vervolgers.’ Op hierdie manier is die vlugtelinge en verstotelinge deur die wet die gaste van die gemenebes gemaak.”— Martyn, Deel V, bl. 417.Binne twintig jaar na die eerste Pelgrims by Plymouth aan wal gestap het, het daar net soveel duisende hulle in New England gevestig. {GS 338.3} Om die doel wat hulle hulle gestel het te bereik, “was hulle tevrede om slegs die allernodigste dinge te verdien deur ‘n lewe van spaarsaamheid en vlyt. Hulle het niks van die grond geëis behalwe ‘n redelike oes op hulle arbeid nie. Geen goue visioen het ‘n bedrieglike stralekrans op hulle pad laat skyn nie. . . . Hulle was tevrede met die langsame, dog sekere, vooruitgang van hulle sosiale beleid. Geduldig het hulle die ontberings verduur van die wildernis, en hulle het die vryheidsboom bevogtig met hulle trane en die sweet van hulle aanskyn, totdat hy diep wortel geskiet het in die land.” {GS 339.1} Hulle het die Bybel as fondament van hulle geloof, die bron van wysheid, en die grondwet van vryheid gehandhaaf. In die ouerlike huis, in die skool en die kerk is die beginsels daarvan ywerig onderwys, en die vrugte daarvan is geopenbaar in voorspoed, intelligensie, reinheid en matigheid. Mens kon jare in die Puriteinse nedersettings deurbring “Sonder om ‘n dronkaard te sien, ‘n vloekwoord te hoor, of ‘n bedelaar teë te kom.” Bancroft, Deel I, hoofstuk 19, para. 25.Daar is getoon dat die grondbeginsels van die Bybel die sekerste waarborge van nasionale grootheid is. Die swakke en afgesonderde kolonies het aangegroei tot ‘n Unie van magtige State; en die wêreld het met bewondering die vrede en voorspoed aanskou van “‘n kerk sonder Pous en ‘n staat sonder koning.” {GS 339.2} Steeds meer en meer mense is tot die kuste van Amerika aangetrek, aangespoor deur beweegredes wat baie verskil het van die eerste Pelgrims. Ofskoon primitiewe geloof en reinheid groot en vormende krag uitgeoefen het, het die invloed daarvan steeds minder en minder geword namate die getalle toegeneem het wat slegs op wêreldse voordeel uit was. {GS 339.3} Die reel wat deur die eerste koloniste aangeneem is dat alleen lede van die kerk stemgeregtig was of burgelike betrekkings kon

eklee, het uiters verderflike gevolge gehad. Hierdie maatreël is getref as ‘n middel tot bewaring van die reinheid van die staat, maar die gevolg daarvan was die verwording van die kerk. Aangesien ‘n belydenis van godsdiens die voorwaarde was vir stemreg of ampsbekleding, het baie besluit, wie se enigste beweegrede wêreldse voordeel was, om by die kerk aan te sluit sonder ‘n verandering van die hart. As gevolg hiervan het die kerk, vir ‘n groot deel, uit onbekeerde persone bestaan; selfs onder die geestelikes was daar diegene wat nie alleen dwaalleer geglo het nie, maar wat ook die vernuwende krag van die Heilige Gees nie geken het nie. Hierdeur is die slegte gevolge gesien wat so baiemaal in die kerkgeskiedenis geopenbaar is sedert die dae van Konstantyn tot op die teenwoordige tyd, van pogings om die kerk op te bou met behulp van die staat, of die hulp van wêreldlike mag in te roep tot ondersteuning van die evangelie van Hom wat verklaar het: “My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie.” Joh. 18: 36. Die vereniging van kerk en staat, in watter geringe mate dit ook mag geskied, bring in werklikheid die kerk slegs nader aan die wêreld, al skyn dit ook of die wêreld nader aan die kerk gebring word. {GS 340.4} Die groot beginsels wat deur Robinson en Roger Williams op so ‘n waardige wyse bepleit is, naamlik dat die waarheid progressief is en dat Christene gereed moet staan om alle lig aan te neem wat uit Gods woord mag skyn, is deur hulle nakomelinge uit die oog verloor. Die Protestantse kerke van Amerika en ook die van Europa, wat so hoog bevoorreg was deur die seëninge van die Reformasie, het geen vordering op die pad van hervorming gemaak nie. Ofskoon daar van tyd tot tyd enkele getroue manne opgestaan het wat nuwe waarhede verkondig het en lankgekoesterde dwalings blootgelê het, was die meerderheid, soos die Jode in Christus se tyd, of die pousgesindes in Luther se dae, tevrede om te glo wat hulle vaders geglo het, en te leef soos hulle vaders geleef het. Daarom het die godsdiens weer in blote vorm ontaard; en dwaalleer en bygeloof wat sou uitgewerp gewees het as die kerk aangehou het om in die lig van Gods woord te wandel, is behou en gekoester. So dan het die gees wat deur die Hervorming aangewakker is, langsamerhand uitgesterf, totdat daar byna net so ‘n groot behoefte aan hervorming in die Protestantse kerke was as in die Roomse Kerk in die tyd van Luther. Daar was dieselfde wêreldsgesindheid en geestlike doodsheid, en net so ‘n gesag vir die mening van mense, en die vervanging van die leer van Gods woord deur die teorieë van mense. {GS 340.1} Die groot verspreiding van die Bybel in die eerste helfte van die negentiende eeu, en die groot lig wat daar dus op die wêreld geskyn het, is nie gevolg deur gelykstaande vooruitgang en kennis van geopenbaarde waarheid of proefondervindelike godsdiens nie. Satan kon nie. soos in vorige eeue, Gods woord van die mense weghou nie; dit is in bereik van almal geplaas; maar om sy doel te bereik het hy baie daartoe gebring om dit gering te ag. Die mense het die ondersoek van die Skrifte verwaarloos, en daarom het hulle aangehou om valse verklarings aan te neem en om leerstellings te koester wat geen grond in die Bybel gehad het nie. {GS 341.1}

ingebore beginsel wat deur niks vernietig kan word nie.” —“Congressional Documents

(U.S.A.), Serial No. 200, Document No. 271.” {GS 338.2}

Namate die waarheid deur die Europese lande versprei het, dat daar ‘n land was waar

elkeen die vrugte van sy eie arbeid kon geniet, en gehoor kon gee aan die inspraak van sy

eie gewete, het duisende na die kuste van die Nuwe Wêreld gestroom. Die kolonies het

vinnig vermeerder. “Deur ‘n spesiale wet het Massachusettes, op koste van die publiek,

‘n vrye verwelkoming, en hulp aangebied aan die Christene van alle nasionaliteite wat

oor die Atlantiese Oseaan mag vlug ,om aan oorloë of hongersnood te ontkom of aan die

verdrukking van hulle vervolgers.’ Op hierdie manier is die vlugtelinge en verstotelinge

deur die wet die gaste van die gemenebes gemaak.”— Martyn, Deel V, bl. 417.Binne

twintig jaar na die eerste Pelgrims by Plymouth aan wal gestap het, het daar net soveel

duisende hulle in New England gevestig. {GS 338.3}

Om die doel wat hulle hulle gestel het te bereik, “was hulle tevrede om slegs die

allernodigste dinge te verdien deur ‘n lewe van spaarsaamheid en vlyt. Hulle het niks van

die grond geëis behalwe ‘n redelike oes op hulle arbeid nie. Geen goue visioen het ‘n

bedrieglike stralekrans op hulle pad laat skyn nie. . . . Hulle was tevrede met die

langsame, dog sekere, vooruitgang van hulle sosiale beleid. Geduldig het hulle die

ontberings verduur van die wildernis, en hulle het die vryheidsboom bevogtig met hulle

trane en die sweet van hulle aanskyn, totdat hy diep wortel geskiet het in die land.” {GS

339.1}

Hulle het die Bybel as fondament van hulle geloof, die bron van wysheid, en die

grondwet van vryheid gehandhaaf. In die ouerlike huis, in die skool en die kerk is die

beginsels daarvan ywerig onderwys, en die vrugte daarvan is geopenbaar in voorspoed,

intelligensie, reinheid en matigheid. Mens kon jare in die Puriteinse nedersettings

deurbring “Sonder om ‘n dronkaard te sien, ‘n vloekwoord te hoor, of ‘n bedelaar teë te

kom.” Bancroft, Deel I, hoofstuk 19, para. 25.Daar is getoon dat die grondbeginsels van

die Bybel die sekerste waarborge van nasionale grootheid is. Die swakke en afgesonderde

kolonies het aangegroei tot ‘n Unie van magtige State; en die wêreld het met

bewondering die vrede en voorspoed aanskou van “‘n kerk sonder Pous en ‘n staat sonder

koning.” {GS 339.2}

Steeds meer en meer mense is tot die kuste van Amerika aangetrek, aangespoor deur

beweegredes wat baie verskil het van die eerste Pelgrims. Ofskoon primitiewe geloof en

reinheid groot en vormende krag uitgeoefen het, het die invloed daarvan steeds minder en

minder geword namate die getalle toegeneem het wat slegs op wêreldse voordeel uit

was. {GS 339.3}

Die reel wat deur die eerste koloniste aangeneem is dat alleen lede van die kerk

stemgeregtig was of burgelike betrekkings kon

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!