Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg sal jy weerlê.” Jes. 54: 17. {GS 329.3} “Die woord van onse God hou stand in ewigheid.” “Al Sy bevele is betroubaar. Vasgestel is hulle vir altyd, vir ewig.” Jes. 40: 8; Ps. 111: 7, 8. Alles wat op die gesag van mense gebou word, word tot niet gemaak; maar wat gegrond is op die rots van Gods onveranderlike Woord, sal in ewigheid bestaan. {GS 329.4}
Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoewel die Engelse hervormers die leerstellings van Rome verwerp het, het hulle nogtans baie van die vorms behou. Hoewel die gesag van Rome en sy leer verwerp is, is baie van die gebruike en seremonies van die kerk in die erediens van die Kerk van Engeland oorgeneem. Die mense het beweer dat hierdie dinge nie gewetesake was nie, en dat ofskoon die Skrifte hulle nie beveel het nie en hulle nie noodsaaklik was nie, hulle nie op sigself sleg was nie. Die nakoming van hierdie dinge het gehelp om die kloof wat die hervormde kerke van Rome geskei het, kleiner te maak, en daar was aangevoer dat dit die aanname van die Protestantse geloof deur die Roomse in die hand sou werk. Hierdie argumente het voldoende geskyn vir die konserwatiewes en inskiklikes. Maar daar was ‘n ander klas wat nie so oor die saak gevoel het nie. “Die feit dat die gebruike gestrek het tot die oorbrugging van die kloof tussen Rome en die Hervorming”(Martyn, Deel V, bl. 22), was in hulle oë ‘n beslissende beweegrede teen die behouding daarvan. Hulle het die dinge beskou as kentekens van die slavverny waaruit hulle verlos is en waartoe hulle nie geneig was om terug te keer nie. Hulle het aangevoer dat God in Sy woord die bepalings aangegee het waarvolgens Sy erediens moes geskied, en dat dit nie vir mense vrygestaan het om daaraan iets af of toe te doen nie. Die eintlike begin van die groot afval was geleë in die strewe om die gesag van die kerk in die plek van die gesag van God te stel. Rome het begin om voor te skryf wat God nie verbied het nie, en hulle geëindig met dinge te verbied wat God wel uitdruklik gelas het. {GS 331.1} Vele het gewens om terug te keer tot die reinheid en eenvoud wat die eerste kerk gekenmerk het. Hulle het baie van die gevestigde gebruike in die Engelse Kerk beskou as gedenktekens van die afgodediens, en hulle kon hulle nie met ‘n rein gewete met die erediens verenig nie. Maar die kerk, deur die burgerlike owerheid gesteun, wou geen afwyking van hulle vorms gedoog nie. Die bywoning van die godsdiensoefeninge is deur die wet geëis, en ongeoorloofde byeenkomste vir godsdienstige doeleindes is verbied op straf van inhegtenisneming, verbanning, en die dood. {GS 332.1} Aan die begin van die sewentiende eeu het die vors wat toe juis die troon van Engeland bestyg het, verklaar dat hy voornemens was om die Puriteine “te dwing om te gehoorsaam, of . . . hulle so lastig te val totdat hulle die land verlaat, of nog iets veel erger.”— Bancroft, George, “History of the United States of America,” Deel I, hoofstuk 12, para. 6.Verjaag, vervolg, en in die gevangenis gewerp, kon hulle in die toekoms geen hoop op beter dae sien nie, en vele was oortuig dat “Engeland nie meer die woonplek kon wees” (J. G. Palfrey, “History of New England,” hoofstuk 3, para. 43)vir diegene wat God wou dien volgens die inspraak van hulle gewete nie. Eindelik het sommige besluit om in Holland ‘n skuilplek te gaan soek. Moeilikhede, verliese, en die gevangenis was hulle deel. Hulle planne is verydel en hulle is in die hande van hulle vyande oorgelewer.
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175 and 176: In Switserland het Farel as nederig
- Page 177 and 178: In hierdie tyd het groot gevare die
- Page 179 and 180: Geneve die fakkel van waarheid gene
- Page 181 and 182: was hy heeltemal onkundig wat die B
- Page 183 and 184: klooster. Hier het die reinheid van
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
- Page 193 and 194: Die vure van goddelike waarheid, wa
- Page 195 and 196: Allerhoogste is in hulle werk geope
- Page 197 and 198: dit lê ten grondslag van ‘n duis
- Page 199 and 200: lengte en breedte, die hele omvang
- Page 201 and 202: Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205 and 206: sou word van een geslag na die ande
- Page 207 and 208: Christus, in Sy karaktertrekke van
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
- Page 229 and 230: genoem word: My welbehae, en jou la
- Page 231 and 232: inwoners opgeswelg. ‘n Magtige go
- Page 233 and 234: hoe laat dit was nie, ook kon hulle
- Page 235 and 236: 20. “En in die tyd,” sê die He
- Page 237 and 238: vir die profete van God wat om die
- Page 239 and 240: Hy naby is; die eerste om die volk
- Page 241 and 242: van saligheid anderkant die graf ni
- Page 243 and 244: die dag van God baie ver in die ver
- Page 245 and 246: aan Sy diensknegte geopenbaar het.
- Page 247 and 248: epaal van die 2,300 jaar, soos deur
- Page 249 and 250: 70 A.D = Die Verwoesting van Jerusa
- Page 251 and 252: en hoewel daar nog baie dele was wa
- Page 253 and 254: verstand oortuig en die gewete wakk
- Page 255 and 256: van Christenvolke. Hierdie gebeurte
- Page 257 and 258: het versigtig en biddend tot ons ge
- Page 259 and 260: en krag gegee aan hulle ernstige sm
- Page 261 and 262: Hoofstuk 19—Lig in die Duisterni
- Page 263 and 264: die harte van die dissipels vervul
- Page 265 and 266: onder hulle oor wie van hulle die g
- Page 267 and 268: kante was die prediking gebaseer op
gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg sal jy

weerlê.” Jes. 54: 17. {GS 329.3}

“Die woord van onse God hou stand in ewigheid.” “Al Sy bevele is betroubaar.

Vasgestel is hulle vir altyd, vir ewig.” Jes. 40: 8; Ps. 111: 7, 8. Alles wat op die gesag van

mense gebou word, word tot niet gemaak; maar wat gegrond is op die rots van Gods

onveranderlike Woord, sal in ewigheid bestaan. {GS 329.4}