Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

egters geskenke aangeneem het; en ten gevolge van hierdie stelsel van algemene bederf, het die kleinste gril van die aristokrasie die krag van die wet geniet. Van die belastings wat deur die wêreldlike owerhede aan die eenkant, en die geestelikes aan die anderkant van die boerestand afgepers is, het die helfte nie in die koninklike of episkopaalse skatkis gekom nie; die res is verkwis in sedelose selfbevrediging. En die manne wat op hierdie wyse hulle medeonderdane verarm het, was self vry van belasting; en hulle het volgens die wet of die landsgebruik reg op alle staatsbetrekkings gehad. Die bevoorregte klasse het sowat honderd en vyftig duisend getel, en om hulle te bevredig is daar miljoene veroordeel tot ‘n hopelose en ontaarde bestaan.” (Sien Aanhangsel.) {GS 319.4} Die koninklike hof was aan weelde en sedeloosheid oorgegee. Daar was weinig vertroue tussen die volk en die heersers. In alles wat die regering gedoen het, het hulle kwaaie bedoelings en selfsug gesien. Vir sowat ‘n halwe eeu voor die Rewolusie het Lodewyk XV op die troon gesit, en selfs in daardie goddelose tye is hy beskou as ‘n luie, ligsinnige, en sinnelike vors. Met ‘n ontaarde en wrede aristokrasie en die verarmde en onkundige laer klasse, met die staat in finansiële verknorsing en die volk in wanhoop, was daar geen siener nodig om die vreeslike opstand wat gedreig het om los te bars, te voorsien nie. Die koning was gewoond om die waarskuwings van sy raadgewers te beantwoord met die woorde: “Trag om sake aan die gang te hou solank as ek leef, na my dood kan daar maar gebeur wat wil.” Dit was tevergeefs om op die noodsaaklikheid van ‘n hervorming aan te dring. Hy het die kwaad wel gesien, maar het nog die moed nog die krag gehad om dit teë te gaan. Die lot wat Frankryk gewag het, was maar te duidelik in sy onverskillige en selfsugtige antwoord geskilder —“Xa my die sondvloed!” {GS 320.1} Deur op die naywer van die koning en heersende klasse te werk, het Rome hulle daartoe gebring om die volk in slawerny te hou, wel wetende, dat die staat op hierdie manier sou verswak word om beide heersers en die volk aan hom diensbaar te maak. Met skerpsinnige staatsbeleid het Rome ingesien, dat as jy die mense tot slawe wil maak, jy die boeie om hulle siele moes slaan; en dat die sekerste weg om hulle te verhinder om hulle van die slawerny te bevry, is om hulle ongeskik te maak vir die vryheid. Duisendmaal erger as die liggaamlike lyding wat as gevolg van hierdie staatkunde ontstaan het, was die sedelike ontaarding. Yan die Bybel beroof, en oorgegee aan die leringe van dwepery en selfsug, was die volk in onwetenheid en bygeloof gehul en in die sonde versink sodat hulle geheelenal ongeskik was om hulle self te regeer. {GS 321.1} Maar die uitwerking van dit alles was baie verskillend van wat Rome bedoel het. Pleks dat hy die menigte in blinde gehoorsaamheid aan sy leerstellings gehou het, was die uitkoms van sy werk dat hulle ongelowiges en opstandelinge geword het. Hulle het Romanisme verag as priesterbedrog. In die geestelikheid het hulle die oorsaak gesien wat tot hulle verdrukking bygedra het. Die enigste god wat hulle geken het was die god van Rome; sy leer was die enigste godsdiens. Hulle het die hebsug en wreedheid as die

wettige vrug van die Bybel beskou, en hulle wou daarmee niks te doen gehad het nie. {GS 321.2} Rome het die karakter van God in ‘n verkeerde lig gestel, en Sy eise verdraai; en nou het die mense die Bybel verwerp, asook Hom wat die Bybel gegee het. Hy het ‘n blinde geloof geëis in sy leerstellings onder die voorgegewe sanksie van die Skrifte. Toe die terugslag gekom het, het Voltaire en sy rasgenote Gods woord geheelenal verwerp, en hulle het die gif van ongeloof orals versprei. Rome het die volk onder sy hiel vertrap, en nou het die volksmenigte, ontaard en onbeskaamd die tirannie afskuddende, alle dwang afgewerp. Woedend oor die skreeuende bedrog waaraan hulle solank eer betoon het, het hulle waarheid en leuen tesame verwerp. En losbandigheid voor vryheid aansiende, het die slavve van die sonde hulle verlustig in hulle vermeende vryheid. {GS 321.3} By die aanvang van die Rewolusie is daar met toestemming van die koning aan die volk ‘n verteenwoordiging toegestaan wat groter was as die van die edelliede en geestelikes tesame. Op hierdie manier het hulle die grootste mag in hande gekry; maar hulle was nie gereed om dit met matigheid en wysheid te gebruik nie. Begerig om die onreg te herstel wat hulle gely het, het hulle besluit om die herbouing van die samelewing self te onderneem. ‘n Verwoede volksmenigte, met harte vervul met lankgekoesterde herinnerings aan onreg, het besluit om die toestand van ellende wat ondraaglik geword het, te verander, en hulle te wreek op diegene wat hulle beskou het as die oorsaak van hulle lyding. Die verdruktes het die les wat hulle onder tirannie geleer het, in beoefening gebring, en hulle het die verdrukkers geword van diegene wat hulle verdruk het. {GS 322.1} Die ongelukkige Frankryk het wat hulle gesaai het in bloed ingeoes. Vreeslik was die gevolge van hulle onderwerping aan die oorheersende mag van Rome. Waar Frankryk onder die invloed van Romanisme, aan die begin van die Hervorming, sy eerste brandstapel opgerig het, daar het die Rewolusie sy eerste guillotine geplaas. Op presies dieselfde plek waar die eerste Protestantse martelare in die sestiende eeu vir hulle geloof verbrand is, daar het die eerste slagoffers van die guillotine in die agtiende eeu geval. Deur die verwerping van die evangelie wat genesing aan die land sou gebring het, het Frankryk die deur van ongeloof en ondergang oopgemaak. Waar die beteuelende mag van Gods wet veronagsaam is, daar het die mense bevind dat menslike wette nie in staat was om die magtige vloed van menslike hartstogte te bedwing nie, en die volk is tot opstand en regeringloosheid gedryf. Die oorlog teen die Bybel het ‘n tydperk geskep wat in die wêreldgeskiedenis bekend staan as “Die Skrikbewind.” Vrede en geluk is uit die wonings en harte van die mense verban. Niemand was veilig nie. Die een wat vandag geseëvier het, is more verdink en veroordeel. Geweld en begeerlikheid het onbetwis die septer geswaai. {GS 322.2}

wettige vrug van die Bybel beskou, en hulle wou daarmee niks te doen gehad het

nie. {GS 321.2}

Rome het die karakter van God in ‘n verkeerde lig gestel, en Sy eise verdraai; en nou

het die mense die Bybel verwerp, asook Hom wat die Bybel gegee het. Hy het ‘n blinde

geloof geëis in sy leerstellings onder die voorgegewe sanksie van die Skrifte. Toe die

terugslag gekom het, het Voltaire en sy rasgenote Gods woord geheelenal verwerp, en

hulle het die gif van ongeloof orals versprei. Rome het die volk onder sy hiel vertrap, en

nou het die volksmenigte, ontaard en onbeskaamd die tirannie afskuddende, alle dwang

afgewerp. Woedend oor die skreeuende bedrog waaraan hulle solank eer betoon het, het

hulle waarheid en leuen tesame verwerp. En losbandigheid voor vryheid aansiende, het

die slavve van die sonde hulle verlustig in hulle vermeende vryheid. {GS 321.3}

By die aanvang van die Rewolusie is daar met toestemming van die koning aan die

volk ‘n verteenwoordiging toegestaan wat groter was as die van die edelliede en

geestelikes tesame. Op hierdie manier het hulle die grootste mag in hande gekry; maar

hulle was nie gereed om dit met matigheid en wysheid te gebruik nie. Begerig om die

onreg te herstel wat hulle gely het, het hulle besluit om die herbouing van die samelewing

self te onderneem. ‘n Verwoede volksmenigte, met harte vervul met lankgekoesterde

herinnerings aan onreg, het besluit om die toestand van ellende wat ondraaglik geword

het, te verander, en hulle te wreek op diegene wat hulle beskou het as die oorsaak van

hulle lyding. Die verdruktes het die les wat hulle onder tirannie geleer het, in beoefening

gebring, en hulle het die verdrukkers geword van diegene wat hulle verdruk het. {GS

322.1}

Die ongelukkige Frankryk het wat hulle gesaai het in bloed ingeoes. Vreeslik was die

gevolge van hulle onderwerping aan die oorheersende mag van Rome. Waar Frankryk

onder die invloed van Romanisme, aan die begin van die Hervorming, sy eerste

brandstapel opgerig het, daar het die Rewolusie sy eerste guillotine geplaas. Op presies

dieselfde plek waar die eerste Protestantse martelare in die sestiende eeu vir hulle geloof

verbrand is, daar het die eerste slagoffers van die guillotine in die agtiende eeu geval.

Deur die verwerping van die evangelie wat genesing aan die land sou gebring het, het

Frankryk die deur van ongeloof en ondergang oopgemaak. Waar die beteuelende mag

van Gods wet veronagsaam is, daar het die mense bevind dat menslike wette nie in staat

was om die magtige vloed van menslike hartstogte te bedwing nie, en die volk is tot

opstand en regeringloosheid gedryf. Die oorlog teen die Bybel het ‘n tydperk geskep wat

in die wêreldgeskiedenis bekend staan as “Die Skrikbewind.” Vrede en geluk is uit die

wonings en harte van die mense verban. Niemand was veilig nie. Die een wat vandag

geseëvier het, is more verdink en veroordeel. Geweld en begeerlikheid het onbetwis die

septer geswaai. {GS 322.2}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!