Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

koning ontroof van die liefde van sy onderdane en sowel die kerk as die staat verwoes.” Op hierdie wyse het dit Rome geluk om Frankryk teen die hervorming te stel. “Dit was om die troon staande te hou, die adel te beveilig, en die wette te handhaaf, dat die swaard van vervolging vir die eerste keer in Frankryk ontbloot is.”— Wylie, boek XIII, lioofstuk 4. {GS 317.2} Min het die heersers van die land die gevolge voorsien wat hierdie noodlottige politiek as gevolg sou hê. Die leer van die Bybel sou in die verstand en die hart van die volke die beginsels van regverdigheid, matigheid, waarheid, geregtigheid en weldadigheid ingeplant het wat die hoeksteen van voorspoed in ‘n nasie vorm. “Geregtigheid verhoog ‘n volk,” daardeur “word die troon bevestig.” Spreuke 14: 34; 16: 12. “Die werking van geregtigheid sal vrede wees, en die voortbringsel van die geregtigheid berus in veiligheid tot in ewigheid.” Jes. 32: 17. Hy wat die goddelike wet gehoorsaam, sal inderwaarheid ook die wette van sy land eerbiedig en gehoorsaam. Hy wat God vrees, sal die koning eer in die uitoefening van alle regverdige en regmatige gesag. Maar die ongelukkige Frankryk het die gebruik van die Bybel verbied, en die aanhangers van die leer daarvan verban. Manne van beginsel en opregtheid, manne van goeie verstand en sedelike moed, wat gedurf het om vir hulle oortuigings uit te kom, en geloof gehad het om vir die waarheid te ly, moes vir eeue as slawe op die galeie swoeg, op die brandstapel sterf, of hulle het in die kerkers omgekom. Duisende en duisende het veiligheid gevind in vlug; en dit het aangehou vir twee honderd en vyftig jaar na die begin van die Hervorming. {GS 317.3} “Gedurende daardie lang tydperk was daar byna geen geslag van Franse, wat nie daarvan getuie was dat die aanhangers van die evangelie moes vlug voor die kranksinnige woede van die vervolger, en hulle het die wetenskap, die skone kunste, die industrieë, en die ordelikheid waarin hulle in die reel uitgeblink het met hulle meegeneem om die land waar hulle skuiling gevind het daarmee te verryk. En namate hulle ander lande met die goeie gawes bedeel het is hulle eie land verarm. As alles wat toe verdryf is in Frankryk kon gehou gewees het; as die industriële bedrewenheid van die bannelinge die grond gedurende daardie drie honderd jaar kon bewerk het; as hulle aanleg vir die kuns gedurende daardie drie honderd jaar aan die verbetering van hulle eie fabriekswese kon bestee gewees het; as hulle skeppende genie en vindingryke krag gedurende die drie honderd jaar aan die verryking van hulle literatuur en die ontwikkeling van hulle wetenskap kon bestee gewees het; as die vergaderings deur hulle wysheid kon gelei gewees het, hulle moed Frankryk se oorloë kon gevoer het, hulle regverdigheid van oordeel sy wette kon gemaak het, en as die godsdiens van die Bybel die verstand van die volk kon versterk het om hulle wette te bestuur, wat ‘n heerlikheid sou Frankryk vandag omring het! Wat ‘n groot, voorspoedige, en gelukkige land —‘n voorbeeld vir die volkere — sou dit gewees het! {GS 318.1}

“Maar blinde en onverbiddelike dwepery het van sy bodem elke leraar van die deug, elke kampvegter vir die orde, elk welmenende verdediger van die troon verdryf; aan die manne wat hulle land ‘n ,naam en roem’ op die aarde sou kon gemaak het, is gesê: Kies wat julle wil hê, die brandstapel of verbanning. Eindelik is die ondergang van die staat voltooi; daar was geen gewete meer om wreed te vervolg nie; geen godsdiens meer om na die brandstapel te sleep nie; geen vaderlandsliefde meer om verbrand te word nie.”— Wylie, boek XIII, hoojstuk 20.En die Rewolusie, met al sy verskrikkinge was die noodlottige gevolg. {GS 319.1} “Met die vlug van die Hugenote het daar algemene agteruitgang in Frankryk gekom. Bloeiende fabriekstede het begin kwyn; vrugbare distrikte het weer in hulle natuurlike woestheid verval; verstandelike stompheid en sedelike verval het gevolg op ‘n tydperk van ongekende vooruitgang. Parys het ‘n groot armehuis geword, en die aantal behoeftiges wat by die uitbreek van die Rewolusie van die koning ondersteuning ontvang het, word op tweehonderd duisend geskat. Alleen die Jesuïete was voorspoedig in die kwynende land, en hulle het met verskriklike tirannie kerke en skole, gevangenisse en galeie beheers.” {GS 319.2} Die evangelie sou aan Frankryk die oplossing gegee het van die politieke en sosiale vraagstukke wat die bekwaamheid van sy geestelikes, van sy koning en van sy wetgewers nie kon oplos nie, en wat die volk eindelik in regeringloosheid en ellende gedompel het. Maar onder die heerskappy van Rome het die volk die geseënde lesse van die Heiland oor selfopoffering en onselfsugtige liefde verloor. Hulle is weggelei van die beoefening van selfverloëning vir die welsyn van ander. Die rykes is nie gestraf vir hulle onderdrukking van die armes nie, en die armes het geen vooruitsig gehad vir verlossing van slawerny en ontaarding nie. Die selfsug van die gegoedes en magtiges is meer en meer geopenbaar en het swaarder geword. Eeu na eeu het die hebsug en sedeloosheid van die edelman voldoening gevind in geweldadige afpersing van die boer. Die rykes het die armes veronreg, en die armes het die rykes gehaat. {GS 319.3} In baie van die provinsies het die grond aan edelmanne behoort, en die werkende klasse was slegs huurders; hulle was afhanklik van die genade van hulle here, en hulle was gedwonge om hulle te onderwerp aan die sware eise. Die las van die ondersteuning van kerk en staat moes gedra word deur die middelen laerklasse, wat swaar belas is deur die burgerlike en geestelike owerhede. “Die welbehae van die edelmanne is as die hoogste wet geag; die boere en die landbewoners kon maar verhonger sonder dat hulle verdrukkers daarop aggeslaan het. ... By dit alles moes die volk uitsluitlik die belange van hulle heer in ag neem. Die lewe van die landbouers was ‘n lewe van onophoudelike geswoeg en ellende sonder verligting; hulle klagte, as hulle ooit durf kla, is met onbeskaamde veragtig van die hand gewys. In die geregshowe is die woord van die edelman altyd geneem teen die van die landbouer; dit was algemeen bekend dat die

“Maar blinde en onverbiddelike dwepery het van sy bodem elke leraar van die deug,

elke kampvegter vir die orde, elk welmenende verdediger van die troon verdryf; aan die

manne wat hulle land ‘n ,naam en roem’ op die aarde sou kon gemaak het, is gesê: Kies

wat julle wil hê, die brandstapel of verbanning. Eindelik is die ondergang van die staat

voltooi; daar was geen gewete meer om wreed te vervolg nie; geen godsdiens meer om na

die brandstapel te sleep nie; geen vaderlandsliefde meer om verbrand te word nie.”—

Wylie, boek XIII, hoojstuk 20.En die Rewolusie, met al sy verskrikkinge was die

noodlottige gevolg. {GS 319.1}

“Met die vlug van die Hugenote het daar algemene agteruitgang in Frankryk gekom.

Bloeiende fabriekstede het begin kwyn; vrugbare distrikte het weer in hulle natuurlike

woestheid verval; verstandelike stompheid en sedelike verval het gevolg op ‘n tydperk

van ongekende vooruitgang. Parys het ‘n groot armehuis geword, en die aantal

behoeftiges wat by die uitbreek van die Rewolusie van die koning ondersteuning ontvang

het, word op tweehonderd duisend geskat. Alleen die Jesuïete was voorspoedig in die

kwynende land, en hulle het met verskriklike tirannie kerke en skole, gevangenisse en

galeie beheers.” {GS 319.2}

Die evangelie sou aan Frankryk die oplossing gegee het van die politieke en sosiale

vraagstukke wat die bekwaamheid van sy geestelikes, van sy koning en van sy wetgewers

nie kon oplos nie, en wat die volk eindelik in regeringloosheid en ellende gedompel het.

Maar onder die heerskappy van Rome het die volk die geseënde lesse van die Heiland oor

selfopoffering en onselfsugtige liefde verloor. Hulle is weggelei van die beoefening van

selfverloëning vir die welsyn van ander. Die rykes is nie gestraf vir hulle onderdrukking

van die armes nie, en die armes het geen vooruitsig gehad vir verlossing van slawerny en

ontaarding nie. Die selfsug van die gegoedes en magtiges is meer en meer geopenbaar en

het swaarder geword. Eeu na eeu het die hebsug en sedeloosheid van die edelman

voldoening gevind in geweldadige afpersing van die boer. Die rykes het die armes

veronreg, en die armes het die rykes gehaat. {GS 319.3}

In baie van die provinsies het die grond aan edelmanne behoort, en die werkende

klasse was slegs huurders; hulle was afhanklik van die genade van hulle here, en hulle

was gedwonge om hulle te onderwerp aan die sware eise. Die las van die ondersteuning

van kerk en staat moes gedra word deur die middelen laerklasse, wat swaar belas is deur

die burgerlike en geestelike owerhede. “Die welbehae van die edelmanne is as die

hoogste wet geag; die boere en die landbewoners kon maar verhonger sonder dat hulle

verdrukkers daarop aggeslaan het. ... By dit alles moes die volk uitsluitlik die belange van

hulle heer in ag neem. Die lewe van die landbouers was ‘n lewe van onophoudelike

geswoeg en ellende sonder verligting; hulle klagte, as hulle ooit durf kla, is met

onbeskaamde veragtig van die hand gewys. In die geregshowe is die woord van die

edelman altyd geneem teen die van die landbouer; dit was algemeen bekend dat die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!